Bots Maart tot April 2016
Posted: Mon Jan 25, 2016 10:52 pm
Naand manne, so ons eerste Bots trip is bespreek en betaal vandag, dit sal ook ons eerste groot trip wees na ons 4 jaar terug in groot ongeluk in Nam was wat my vrou in n rolstoel gelaat het....maar sy is n sterk en vasberaade persoon so Bots hier kom ons.
Ons roete kon seker beter gewees het as so na al die TR kyk maar nou ja so leer mens:
Platjan na Tuuthebe 1 nag
Kubu 1 nag
Planet Boabab 1 nag
South gate moremi 3 nagte (3rd brige en xaxanaka heeltemal vol)
Dijara 2 nagte
Savuti 2 nagte
Chobe river lodge 2 nagte
Dan woodlans stop overmaar ek verander dit more.
So dis nie so "windgat" soos van die ander manne niemaar dis seker beter as niks.
Sent from my iPhone using Tapatalk