Page 1 of 1

Bots Maart tot April 2016

Posted: Mon Jan 25, 2016 10:52 pm
by BOWHUNTER
Naand manne, so ons eerste Bots trip is bespreek en betaal vandag, dit sal ook ons eerste groot trip wees na ons 4 jaar terug in groot ongeluk in Nam was wat my vrou in n rolstoel gelaat het....maar sy is n sterk en vasberaade persoon so Bots hier kom ons.

Ons roete kon seker beter gewees het as so na al die TR kyk maar nou ja so leer mens:

Platjan na Tuuthebe 1 nag
Kubu 1 nag
Planet Boabab 1 nag
South gate moremi 3 nagte (3rd brige en xaxanaka heeltemal vol)
Dijara 2 nagte
Savuti 2 nagte
Chobe river lodge 2 nagte
Dan woodlans stop overmaar ek verander dit more.

So dis nie so "windgat" soos van die ander manne niemaar dis seker beter as niks.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Bots Maart tot April 2016

Posted: Mon Jan 25, 2016 11:23 pm
by Dowe Koos
Ja Stephan, dis nou twee weke in die bos. Hoe mis ek nou nie Moremi en Chobe, maar sal weer plan maak om soontoe te gaan. Geniet die vakansie.

Re: Bots Maart tot April 2016

Posted: Tue Jan 26, 2016 7:03 am
by Gert Greeff
Maak nie saak waar jy jouself vind in Bots nie...dit bly maar net ń lekker plek om te gaan kamp/kuier. Julle moet dit geniet. Ons plan is om 2017 weet daar te gaan kamp.

Sent from my SM-A500FU using Tapatalk

Re: Bots Maart tot April 2016

Posted: Tue Jan 26, 2016 10:11 pm
by Racing snake
Hey Stephan, That looks like a great trip. Proud of your (both of you) Vasbyt after your setback earlier. Water in the delta should be high so should be interesting. Just a pity the Savuti channel has dried up. Used to be the best game viewing ever. Enjoy the trip and be safe.

Re: Bots Maart tot April 2016

Posted: Wed Jan 27, 2016 6:44 am
by BOWHUNTER
Gert daai is ware woorde, Koos dit gaan 2 weeke van groot plesier wees.

Racing Snake, thx its much appreciated!


Sent from my iPhone using Tapatalk