Page 1 of 1

Nog 'n Hilux fan

Posted: Thu Mar 31, 2016 2:57 pm
by GysC
Goeie middag alle Hilux "fanatics"
Ek is al jare lank 'n Hilux aanhanger en het selfs my pa oorreed om sy eesrte Hilux 20 jaar terug te koop.
Ek is nou op die punt om my eerste een te koop en sukkel om te besluit tussen die XCab of Dubbel Cab.
Groete,
Gys

Re: Nog 'n Hilux fan

Posted: Thu Mar 31, 2016 3:18 pm
by Obelix and Dogmatix
verkeerde vraag GysC jy moet eerder vra watter kleur soek ek my 4.0 V6 in

Wekom

Re: Nog 'n Hilux fan

Posted: Thu Mar 31, 2016 5:52 pm
by Mud Dog
Welkom Gys! :thumbup: Geluk met jou besluit. :winkx:

Re: Nog 'n Hilux fan

Posted: Thu Mar 31, 2016 7:59 pm
by ChrisF
Welkom en geluk met die nuwe DUBBEL kajuit :thumbup: :mocking: