Tyres vir my KZ
Posted: Sun Apr 24, 2016 6:37 pm
Hi, dit raak amper tyd vir nuwe bande op my 2003 4x4 D/C KZ-TE.
Hy het nog niks mods op soos chip ens nie, maar cooler sal ook binnekort op kom.
Die vorige eienaars het vir een of ander rede 215 bande opgesit, en dit tol nie regtig in die dik sand hier nie.
Wat ek wil weet, is wat is die verskil tussen 30x10x15 en 245 15?
Die KZ se krag is nie wat ek verwag het nie, so ek wil hom nie doodmaak met oorgrote bande nie, maar ek sal graag groot wil gaan, terwyl ek op die 7JJ rims bly.
Wat sal julle voorstel en hoe gaan die verskil my sak effekteer?