Page 1 of 1

Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Sun May 08, 2016 1:34 pm
by Mr_B
Well Ferrari has just released their first 4x4... tested at Atlantis dunes...

R 2.5 million+ and it couldn't get out of the parking lot... :o:
13177662_10208423507402047_7675704688325545984_n.jpg
13177573_10208423507642053_1232453066568724153_n.jpg
13151560_10208423507882059_6122170195317659008_n.jpg
13095758_10208423508042063_888219081996334953_n.jpg

:think: Wonder if they tried deflating the tyres a bit... :twisted:

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Sun May 08, 2016 1:45 pm
by Obelix and Dogmatix
As jy dom is gaan jy .............

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Sun May 08, 2016 3:11 pm
by Oupa Stig
Soos ek dit verstaan het die bestuurder van die Ferarri boonop nog gaan staan en kerm ook oor die manne wat hom wou help uitsleep nie 'n ordentlike heg-plek op die Ferarri kon vind nie en toe wou "plan maak", en diƩ plan staan toe nie die bestuurder aan nie :laugh2:

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Sun May 08, 2016 4:27 pm
by Froll
They live all aver the place. :laugh2: :laugh2:

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Tue May 10, 2016 8:12 pm
by Black Sam
Ek sou hom net daar gelos het, hulle weet mos altyd beter :clap:

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Tue May 10, 2016 8:57 pm
by legend35
Ek dink hy het regtig soos n ....... gevoel en hy kan nie eers weg hardloop nie veral nie met 2.5 mil in die sand nie.LOL

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Wed May 11, 2016 12:23 am
by Alex2539
Hahahahahaha

Sent from my SM-J500F using Tapatalk

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Wed May 11, 2016 8:14 am
by ThysdJ
Ou Rooies het nie recovery points nie, van enige aard nie... reg? Dit beteken eintlik mens sleep hom nerens heen nie.. Daar is ander maniere om hom uit te kry, sonder om eers involved te raak.

Ek sou die eienaar van daardie Ferrari (en sy gewillige tjommies) 'n stewige graaf in die hand gestop het, en gese het grawe maar. As daar 'n jack beskikbaar was sou ek dat die eienaar die kar opjack sodat hy "traksie materiaal" onder die agterwiele kon sit. Die meeste wat ek persoonlik involved sou raak is om die graaf en dalk die traksiemarteriaal te voorsien. Ek sal nie eers die jack voorsien nie, want dis nie 'n Ferrari jack nie, en gaan heel waarskynlik nie op die jacking points pas nie. Sien, ek wil nie naby daai rooi kar gaan nie, want as daar iets verkeerd gaan, wil ek nie volgende week met 'n rekening geslaan word vir herstel werke nie. Daardie outjies wat loop sleep het aan die Ferrari het baie meer guts as ek.. :shock2: :shock2: As die perd R2.5m kan bekostig vir die kar kan die onkoste van 'n insleepdiens bekostig.. :twisted: :twisted:

O ja, en die eienaar van ou Rooies het nie so groot gesondig nie.. daardie is op die parkeerterrein, hy het sy draai net effens te wyd gevat en was dalk bietjie haastig op die petrolpedaal... dis al.. :twisted: :twisted:

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Wed May 11, 2016 12:53 pm
by ChrisF
Thys einste wat ek gewonner het .... mens probeer HELP, en dan kan mens lelike skade maak aan so stukkie rooi tupperware. En daai man SAL vir jou die rekening stuur !!


eintlik iets om aan te dink die volgende keer wat jy iemand help en n snatch strap aan n "tie-down" punt koppel .... nie net gevaarlik nie, maar kan jou sak ook seer maak. Daar is maniere om te help EN jou blootstelling te beperk.

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Wed May 11, 2016 1:54 pm
by ThysdJ
Dit is net daar met daardie "HELP" waar die probleem kom. Op daardie oomblik gee die eienaar van ou Rooies nie 'n duit om wat jy doen om sy kar daar uit te kry nie, hy moet uit.

More is hy kwaad vir homself, en hy stap om ou Rooies en hier en daar sien hy 'n krappie of 'n skaafmerk, of 'n gebuigte rim!! En net daar is die gala aan, dis jy teen sy prokurower.. want jy het sy saak beskadig. Dan voel hy beter... en jy moet rondhol om jouself te verdedig.. want die storie het 10 teen 1 nog 'n paar stertjies ook bygekry.

PS. Soos ek verstaan het die ouens die recovery straps deur die rims vasgemaak!!!! No way!! Ek kan nie eers nuwe/second hand rims vir my bakkie beskostig nie.. wat nog van nuwe Ferrari mags..!! :shock2: :shock2:

Nee wat, ek sal hom van die tools voorsien, en miskien, MISKIEN, bietjie raad, maar ek vat aan niks.. :twisted: :twisted:

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Wed May 11, 2016 2:09 pm
by ChrisF
ThysdJ wrote:Dit is net daar met daardie "HELP" waar die probleem kom. Op daardie oomblik gee die eienaar van ou Rooies nie 'n duit om wat jy doen om sy kar daar uit te kry nie, hy moet uit.

More is hy kwaad vir homself, en hy stap om ou Rooies en hier en daar sien hy 'n krappie of 'n skaafmerk, of 'n gebuigte rim!! En net daar is die gala aan, dis jy teen sy prokurower.. want jy het sy saak beskadig. Dan voel hy beter... en jy moet rondhol om jouself te verdedig.. want die storie het 10 teen 1 nog 'n paar stertjies ook bygekry.

PS. Soos ek verstaan het die ouens die recovery straps deur die rims vasgemaak!!!! No way!! Ek kan nie eers nuwe/second hand rims vir my bakkie beskostig nie.. wat nog van nuwe Ferrari mags..!! :shock2: :shock2:

Nee wat, ek sal hom van die tools voorsien, en miskien, MISKIEN, bietjie raad, maar ek vat aan niks.. :twisted: :twisted:
nie eens n stoel en n koue een om die show te geniet nie ... :siffler: :twisted:

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Wed May 11, 2016 2:12 pm
by ThysdJ
ChrisF wrote:nie eens n stoel en n koue een om die show te geniet nie ... :siffler: :twisted:
Daai hou ek vir myself.. :twisted: :twisted:

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Wed May 11, 2016 2:33 pm
by Borntofish
Waar dink julle het hy daai oulike brons grafie gekry?

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Wed May 11, 2016 2:50 pm
by ThysdJ
Borntofish wrote:Waar dink julle het hy daai oulike brons grafie gekry?
http://www.outdoorwarehouse.co.za/produ ... hovel/6259" onclick="window.open(this.href);return false;

Image

:twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Thu May 12, 2016 2:51 pm
by Borntofish
Ag nee Thys, ek dog dit is n spesiaale Ferrari Grafie.

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Thu May 12, 2016 3:02 pm
by LouisZ
It might be fast but I can go more places with my Hilux... :cooldude: :mocking: :focus:

Re: Atlantis Dunes - New Ferrari 4x4

Posted: Thu May 12, 2016 5:49 pm
by ThysdJ
Borntofish wrote:Ag nee Thys, ek dog dit is n spesiaale Ferrari Grafie.
Gemeet aan die prys van ander grawe kan mens hom seker die Ferrari van grawe noem?? .. :twisted: :twisted: :twisted: