Page 1 of 1

Eenvoudige manier om prentjies op te laai d.m.v. GUI

Posted: Wed Jun 08, 2016 6:03 pm
by Dowe Koos
Hallo daar, ek hoop nie ek is windgat nie. Het maar net gedink om op hierdie manier vir die nuwelinge te help met prentjies op sit op eenvoudige manier.
_______________________________________________________________________________________________
Maak nuwe folder oop en sit jou fotos daarin.
1.jpg
Maak oop Format Factory en selekteer "Picture".
Selekteer "All to JPG".
2.jpg
Selekteer "Output Setting".
3.jpg
Verander "Max Width" van 640 na 940.
4.jpg
Verander "Max Height" van 480 na 780.
5.jpg
6.jpg
Klik OK.
7.jpg
Selekteer al die fotos in jou "folder" en "drop and drag" dit in die "window" van "All to JPG".
8.jpg
Klik OK.
9.jpg
Klik op "Start".
10.jpg
Nou vind die omskakeling plaas.
11.jpg
Kry jou verkleinde fotos in Computer>Local Disc(C:)>FFOutput>.
"Highlight" almal.
12.jpg
_______________________________________________________________________________________________
Doen eers hierdie omskakeling voordat jy na die Forum toe gaan.
In jou "Post reply of New Topic" skryf neer wat jy wil.
_______________________________________________________________________________________________
Selekteer al die fotos in jou "folder" en "drop and drag" dit in die "window" van jou New Topic of Post reply"
13.jpg
"Scroll" af en jy sal sien dinge gebeur by "Add files"
14.jpg
As dit klaar is, klik net op "Place inline" een vir een.
15.jpg
Jy kan tussen elke inset 'n beskrwying gee. (hoef ook nie)
16.jpg
Klik op "Submit" en siedaar, dis gedoen.
17.jpg