Page 1 of 1

Dankie Spanky ;)

Posted: Mon Jul 04, 2016 9:09 pm
by Spanky
Hello mense

My Toyota geskiedenis is soos volg:
1996 Conquest Twincam vir 6 jaar
1989 Landcruiser FJ62 van 10 jaar oud tot 33
1998 Landcruiser FZJ80 vir 3jaar
Huidiglik: 2011 Hilux D4d 4x4 dbl cab...vir hopelik nog baie lank...met baie planne wat wag :thumbup:

Dankie vir die welkom en Cheers! :cooldude:

Re: Dankie Spanky ;)

Posted: Mon Jul 04, 2016 9:50 pm
by Mud Dog
Welkom Jan! :thumbup:

Seker daarvan dat jy die Lux nog baie gaan geniet! :winkx:

Re: Dankie Spanky ;)

Posted: Tue Jul 05, 2016 8:14 am
by pietpetoors
Welkom Jan, jy het al van die lekkerste Toyotas gery wat ooit gebou is. Lyk my jy is 'n man met goeie smaak.

Re: Dankie Spanky ;)

Posted: Tue Jul 05, 2016 8:33 am
by Froll
Welkom Jan, hoop jy geniet dit hier op die forum. :thumbup: :thumbup:

Re: Dankie Spanky ;)

Posted: Tue Nov 15, 2016 8:46 pm
by Spanky
Dankie manne!

Re: Dankie Spanky ;)

Posted: Tue Nov 15, 2016 8:49 pm
by ChrisF
Welkom Jan



MIS my Conquest !

Re: Dankie Spanky ;)

Posted: Thu Nov 17, 2016 1:27 pm
by Haboob
Welkom Jan,
Mag jou wa jou baie genot gee.