Page 1 of 1

Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Thu Jan 26, 2017 12:06 pm
by Hilux 1
ok, so dis n nuwe jaar met nuwe problem :lmao: (hopenlik nie)


hoe lyk idt, gaan ons kyk om so n lekker trippie te maak daar in die sand?
Kom ons kyk belangstelling.

1) Tertius(Hilux 1)
2) Riaan ( Mossie)
3) Louis (OMO)
4) Kobus (XDORS)

and so on.

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Thu Jan 26, 2017 7:44 pm
by mossie89
Sit Mossie se naam by. Wie gaan die permite uitsort?

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Fri Jan 27, 2017 7:59 am
by Hilux 1
daai sal ons nog uitwerk. Sommer vir Dirk se vrou vra, sy werk mits in die Stad

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Fri Jan 27, 2017 12:53 pm
by Hilux 1
ten minste het ek n back up plan, night fishing 18 Feb18:00 till 7am Sunday morning.

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Sat Jan 28, 2017 3:26 pm
by ismail
Would of like to have joined but will be away for work that weekend. ....

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Sun Jan 29, 2017 11:54 am
by Rooikappie
Dit is ook die Buite Expo by Môreson 17 tot 19 Febr2017.

Dan moet almal Saterdag 4x4 Expo toe gaan.

Lourens

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Sun Jan 29, 2017 8:01 pm
by Omo
Hilux 1 wrote:ok, so dis n nuwe jaar met nuwe problem :lmao: (hopenlik nie)


hoe lyk idt, gaan ons kyk om so n lekker trippie te maak daar in die sand?
Kom ons kyk belangstelling.

1) Tertius(Hilux 1)
2) Riaan ( Mossie)
3)Omo

and so on.

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Mon Jan 30, 2017 12:25 pm
by X-Dors
Hilux 1 wrote:ok, so dis n nuwe jaar met nuwe problem :lmao: (hopenlik nie)


hoe lyk idt, gaan ons kyk om so n lekker trippie te maak daar in die sand?
Kom ons kyk belangstelling.

1) Tertius(Hilux 1)
2) Riaan ( Mossie)
3) Louis (OMO)
4) Kobus (XDORS)

and so on.
Wynand is ook in

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Mon Jan 30, 2017 2:10 pm
by Hilux 1
Hilux 1 wrote:ok, so dis n nuwe jaar met nuwe problem :lmao: (hopenlik nie)


hoe lyk idt, gaan ons kyk om so n lekker trippie te maak daar in die sand?
Kom ons kyk belangstelling.

1) Tertius(Hilux 1)
2) Riaan ( Mossie)
3) Louis (OMO)
4) Kobus (XDORS)
5) Wynand (Shimano)

and so on.

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Mon Jan 30, 2017 9:31 pm
by Wildewil
Klink lekker - lanklaas daar! Gaan bevestig...

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Mon Jan 30, 2017 9:34 pm
by Wildewil
Waarmee ry XDors nou?

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Tue Jan 31, 2017 8:42 am
by Hilux 1
XDORS is nou n Mitsubishi eienaar. mooi swarte

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Tue Jan 31, 2017 1:42 pm
by mossie89
Altyd dors :lmao:

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Thu Feb 02, 2017 2:54 pm
by Hilux 1
Hilux 1 wrote:
Hilux 1 wrote:ok, so dis n nuwe jaar met nuwe problem :lmao: (hopenlik nie)


hoe lyk idt, gaan ons kyk om so n lekker trippie te maak daar in die sand?
Kom ons kyk belangstelling.

1) Tertius(Hilux 1)
2) Riaan ( Mossie)
3) Louis (OMO)
4) Kobus (XDORS)
5) Wynand (Shimano)

and so on.
OK, so the usual crew. Ek sal met Dirk reel en uitvind wat kos n permit, dan kry ek sommer sy vrou se bank besonderhede en woola

stuur solank almal se bakkie besonderhede asb. Reg nommer, maak en kleur

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Thu Feb 02, 2017 3:09 pm
by Hilux 1
Here goes, FLOK maar dis nie meer n grap nie:

R 175 per vehicle
Need Reg and one cell number.

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Thu Feb 02, 2017 7:24 pm
by mossie89
Mossie, CJ 76636 en cell no 0822136114

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Fri Feb 03, 2017 8:26 am
by HeavyG
1) Tertius(Hilux 1)
2) Riaan ( Mossie)
3) Louis (OMO)
4) Kobus (XDORS)
5) Wynand (Shimano)
6) Graeme (HeavyG)


CF 207 483, 083-415-5450

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Fri Feb 03, 2017 8:58 am
by Omo
HeavyG wrote:1) Tertius(Hilux 1)
2) Riaan ( Mossie)
3) Louis (OMO) + 1 fortuner + 1 landie
4) Kobus (XDORS)
5) Wynand (Shimano)
6) Graeme (HeavyG)


CF 207 483, 083-415-5450

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Fri Feb 03, 2017 9:13 pm
by Shimano
Wynand CEY10099 0836590484

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Fri Feb 03, 2017 9:37 pm
by HeavyG
Omo............

"Need Reg and one cell number." beteken jou eie reg en sel no. ... ... ... nie sommer net enige een nie. :mrgreen:

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Sat Feb 04, 2017 8:48 pm
by X-Dors
Kobus CJ 86924 Tel 0827800530
En n Amarok wat ook kom .
Johannes ( Klein Mossie ) CJ 74304 Tel :0833393866

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Mon Feb 06, 2017 9:37 am
by Hilux 1
JIS MANNE

julle kan julle gelde in betaal in
ABSA Tjek rek
4059421506


dis R 175 n voertuig(as julle wil kan jule R5 ekstra betaal vir Ouma vir n Chocolate se sy)
Sy het fondse nodig teen Friday 10 Feb. die wie se gelde ons nie kry nie,..... soos die engels man se: TUFF SHEET

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Mon Feb 06, 2017 12:19 pm
by Hilux 1
please use ref Atlantis en jou naam asb.

en POP kan jy stuur aan: CHRISTINE@QDP. CO.ZA

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Wed Feb 08, 2017 8:35 pm
by Shimano
Paid and POP emailed to Christine

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Wed Feb 08, 2017 9:16 pm
by mossie89
Paid and POP send :dance1:

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Thu Feb 09, 2017 9:11 am
by Hilux 1
lekker, almal mooi betaal :)

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Thu Feb 09, 2017 6:11 pm
by mossie89
n Hyundai Terican het ons gejoin, dit behoort interesant te wees. Sal inligting stuur

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Thu Feb 09, 2017 7:18 pm
by mossie89
Die betaaling van die Hyundai is gedoen en POP is gestuur :thumbup:

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Mon Feb 13, 2017 4:18 pm
by Hilux 1
ons kry julle 10am by die hek.

As iemand n lekker gasbraai het kan ons n lekker burger of boeries maak.

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Wed Feb 15, 2017 4:00 pm
by HeavyG
Hilux 1 wrote: Mon Feb 13, 2017 4:18 pmAs iemand n lekker gasbraai het kan ons n lekker burger of boeries maak.
Niemand? :eh:

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Wed Feb 15, 2017 4:46 pm
by mossie89
sal n koole braai bring, maar braai sal ons braai

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Thu Feb 16, 2017 10:17 am
by Hilux 1
ja nee, Louis bring ook syne

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Mon Feb 20, 2017 8:42 am
by Hilux 1
AWESOME DAG, dankie julle

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Mon Feb 20, 2017 10:46 am
by Hilux 1
some pics

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Mon Feb 20, 2017 12:04 pm
by Mud Dog
:thumbup:

Coming down is easy - we want to see you going up! :D:

Trust you all had a great day. :winkx:

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Mon Feb 20, 2017 1:40 pm
by Hilux 1
:laugh2: sand was very very loose, not much went up :lmao:

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Mon Feb 20, 2017 3:44 pm
by Mud Dog
Wide takkies, good momentum and some extra ponies should do it. :D:

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Tue Feb 21, 2017 8:31 am
by Hilux 1

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Tue Feb 21, 2017 3:08 pm
by mossie89
So bietjie skade aan die voeruie opgetel as gevolg van "skerp" duin van die wind en miskien so bietjie spoed omdat die sand so sag was :cooldude:

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Posted: Tue Feb 21, 2017 4:34 pm
by Hilux 1
Het self n lekker bent bashplate van daai duin. Imagine as daar "briekke" betrokke was :shock2: