Page 1 of 1

[cancelled] Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Mon Mar 20, 2017 1:02 pm
by HeavyG
Cancelled due to not enough interest

Hallo almal.

Het bespreek by Welgelegen vir Sondag 9 April, ons kom 09:00 bymekaar op die grasperk en dan ry ons so 09:30 se kant.

R150/voertuig.

Dop en tjop na die tyd vir die wat wil. Bring net 'n sakkie hout, rooster, eie dop en tjop, ens. saam. Gazebos en stoele dalk 'n goeie idee, daar is 'n afdakkie maar kan nie waarborg dat daar nie reeds iemand daar sal besig wees as ons klaar is met die roete nie.

Onthou om radios saam te bring (en maak ook seker die batterye is gelaai..... :mrgreen:)

P.S. die van julle wat baie langer lede is as ek, stuur sommer SMS, WhatsApp, posduif of rooksein vir die ouens vir wie julle kontaknommers het, want lyk my min mense lees deesdae die forum... :eh:

RSVP:
  • HeavyG
  • Hilux 1
  • george

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Mon Mar 20, 2017 1:08 pm
by Hilux 1
Die BinEdells sal daar wees. broos of nie.

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Mon Mar 20, 2017 5:03 pm
by Omo
Omo is daar

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Tue Mar 21, 2017 10:29 pm
by Huismoeles
Ek kom sommer met my plat kar. Lol

Julle moet dit geniet

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Wed Mar 22, 2017 11:08 am
by Hilux 1
as hulle met n Ferrari duine kan doen, kan jy seker maar met jou WTKYKJY kom

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Fri Mar 24, 2017 2:40 pm
by Oppies3800
Enige een welkom? Beginners ook?

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Fri Mar 24, 2017 2:51 pm
by HeavyG
Oppies3800 wrote: Fri Mar 24, 2017 2:40 pm Enige een welkom? Beginners ook?
Ja definitief. Welgelegen is 'n lekker roete, en elkeen van die erg moeilike hindernisse is heeltemal opsioneel.

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Fri Mar 24, 2017 2:55 pm
by Oppies3800
HeavyG wrote: Fri Mar 24, 2017 2:51 pm
Oppies3800 wrote: Fri Mar 24, 2017 2:40 pm Enige een welkom? Beginners ook?
Ja definitief. Welgelegen is 'n lekker roete, en elkeen van die erg moeilike hindernisse is heeltemal opsioneel.
Ek glo ek sal daar wees. Baie dankie.

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Fri Mar 24, 2017 2:58 pm
by HeavyG
Lekker! Ek't jou naam op die lys gesit. Ons gaan seker mik om so maks. 10 voertuie te wees, anders beweeg dinge te stadig.

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Tue Mar 28, 2017 7:41 pm
by Omo
Sorry boys... sal dit ongelukag nie meer kan maak nie...

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Wed Mar 29, 2017 8:23 am
by Oppies3800
Omo wrote: Tue Mar 28, 2017 7:41 pm Sorry boys... sal dit ongelukag nie meer kan maak nie...
Is dit nou omdat ek n newbie is? :surrender:

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Wed Mar 29, 2017 1:10 pm
by Hilux 1
AGGENEEEEEEE

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Wed Mar 29, 2017 1:25 pm
by HeavyG
Omo wrote: Tue Mar 28, 2017 7:41 pm Sorry boys... sal dit ongelukag nie meer kan maak nie...
Jou straf is om die volgende uitstappie te reël... :mrgreen:

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Wed Mar 29, 2017 3:59 pm
by Hilux 1
ek dink n lekker breakfast of iets vir n meeting is ook in die haak, dalk middag ete by Palms of so iets

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Mon Apr 03, 2017 9:12 pm
by george
As alles mooi loop gaan ek dit maak :thumbup: Dalk bring ek sommer my skoonpa ook.Gee my kans tot WOensdag dan bevestig ek

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Mon Apr 03, 2017 9:27 pm
by HeavyG
george wrote: Mon Apr 03, 2017 9:12 pm As alles mooi loop gaan ek dit maak :thumbup: Dalk bring ek sommer my skoonpa ook.Gee my kans tot WOensdag dan bevestig ek
:thumbup:

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Tue Apr 04, 2017 8:43 am
by Hilux 1
HeavyG wrote: Mon Mar 20, 2017 1:02 pm Hallo almal.

Het bespreek by Welgelegen vir Sondag 9 April, ons kom 09:00 bymekaar op die grasperk en dan ry ons so 09:30 se kant.

R150/voertuig.

Dop en tjop na die tyd vir die wat wil. Bring net 'n sakkie hout, rooster, eie dop en tjop, ens. saam. Gazebos en stoele dalk 'n goeie idee, daar is 'n afdakkie maar kan nie waarborg dat daar nie reeds iemand daar sal besig wees as ons klaar is met die roete nie.

Onthou om radios saam te bring (en maak ook seker die batterye is gelaai..... :mrgreen:)

P.S. die van julle wat baie langer lede is as ek, stuur sommer SMS, WhatsApp, posduif of rooksein vir die ouens vir wie julle kontaknommers het, want lyk my min mense lees deesdae die forum... :eh:

RSVP:
  • HeavyG
  • Hilux 1
  • Oppies3800
  • George so far

Re: Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Tue Apr 04, 2017 11:40 am
by Oppies3800
Sorry everyone I have to cancel. Bakkie will not be finished. Only getting it back next week. Having the diffs rebuild

Re: [cancelled] Welgelegen 4x4 & braai - 9 Apr 2017

Posted: Wed Apr 05, 2017 10:10 am
by HeavyG
Cancelled, not enough interest.