Page 1 of 1

Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Tue Jan 23, 2018 8:41 pm
by Dowe Koos
Naandsê forumlede.
Ons gaan die 10de Februarie 'n 4x4 roete doen by Bass Lake Adventures. Ek weet dis dalk bietjie laat maar vir die wat belangstel sit jou naam op. Vir die beginners is daar klublede wat ervaring het in 4x4 om julle touwys te maak. Daar is op hierdie roete ontsnappingroete wat gebruik kan word. Julle moenie bekommerd wees nie, sal nie druk op julle plaas nie, Ekself is redelik ervare met 4x4 maar hou nie daarvan om my voertuig onnodig seer te maak nie. Bring jou familie en vriende saam. Sal na die 4x4 bietjie braai en vir julle meer besonderhede deurgee oor die voordele om by die klub aan te sluit. Ons het groot planne hierdie jaar vir die klub.

Closest Town/s: Johannesburg, 45 km / Henley on Klip, 10km
Grade (1 – 5): 2 – 4
Type of Terrain: Steep gradients, water crossings, mud. Escape routes are available vir die beginners. Trail is closed during and after heavy rain
Distance: 17 km
Driving Time (estimated): 2 – 4 hours
The cost for the 4 x 4 self drive permit is R50 / vehicle/ day. Gate entry fees are payable in ADDITION to permit fees. A R100 deposit/vehicle is required and refundable at the day's end, if all rules have been adhered to.
Website: www.basslake.co.za

1)
2)
3)
4)
5)
6)
7)
8)
9)
10)
11)
12)

Wag vir julle.

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Wed Jan 24, 2018 10:46 am
by Obelix and Dogmatix
1) Hennie en Sonja
2) Corrie en Maureen
3) Louis en familie
4)
5)
6)
7)
8)
9)
10)
11)
12)

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Wed Jan 24, 2018 11:05 am
by Changes
1) Hennie en Sonja
2) Corrie en Maureen
3) Louis en familie
4) Changes and Amanda
5)
6)
7)
8)
9)
10)
11)
12)

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Wed Jan 24, 2018 2:29 pm
by Dowe Koos
Dankie Quentin

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Wed Jan 31, 2018 9:39 am
by Obelix and Dogmatix
come now guys Support our event coordinators in the outings they arrange as they are doing it for you

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Wed Jan 31, 2018 10:12 am
by JohanM
1) Hennie en Sonja
2) Corrie en Maureen
3) Louis en familie
4) Changes and Amanda
5) JohanM & Familie
6)
7)
8)
9)
10)
11)
12)

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Wed Jan 31, 2018 12:44 pm
by Lomies
JohanM wrote: Wed Jan 31, 2018 10:12 am 1) Hennie en Sonja
2) Corrie en Maureen
3) Louis en familie
4) Changes and Amanda
5) JohanM & Familie
6) Arné, Hester en Naomi
7)
8)
9)
10)
11)
12)

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Wed Jan 31, 2018 3:06 pm
by Dowe Koos
Stadig maar seker groei die getalletjie.
Ons kom bymekaar 8H30 vir 9H00 by Bass Lake se hek.
Na die roete ry, kan ons 'n vuurtjie opsit vir braai.
Sal dan julle op hoogte kry vir die planne van die klub kampioenskap.
Groete tot dan.

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Mon Feb 05, 2018 1:42 pm
by Obelix and Dogmatix
Lomies wrote: Wed Jan 31, 2018 12:44 pm
JohanM wrote: Wed Jan 31, 2018 10:12 am 1) Hennie en Sonja
2) Louis en familie
3)Changes and Amanda
4) JohanM & Familie
5) Arné, Hester en Naomi
6)
7)
8)
9)
10)
11)
12)

Corrie en Maureen had to pull out due to work commitments

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Mon Feb 05, 2018 6:41 pm
by Dowe Koos
Dis nou bad. Hoop maar daar is ander wat die week nog gaan aansluit.

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Wed Feb 07, 2018 10:48 pm
by Baasvark
Gaan die een moet mis.

Dalk volgende keer?

Sent from my SM-A720F using Tapatalk


Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Thu Feb 08, 2018 7:04 pm
by Dowe Koos
Dagsê mense, sover lyk dit of die weer nog mooi saam speel by Bass Lake. More son en bewolk - geen reën nie - 26 grade celcius. Saterdag agtermiddag donderstorm - 27 grade celcius. Sal moremiddag sien hoe die weer Saterdag gaan wees. Groete tot dan.

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Thu Feb 08, 2018 8:42 pm
by louis fourie
Ek gaan ongelukkig ook moet onttrek


1) Hennie en Sonja
2)Changes and Amanda
3) JohanM & Familie
4) Arné, Hester en Naomi
5)
6)
7)
8)
9)
10)
11)
12)



Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk


Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Fri Feb 09, 2018 5:29 pm
by Dowe Koos
Vandag son en bewolk - geen reën nie - 29 grade celcius. Saterdag son en bewolk en in sekere dele donderstorm in agtermiddag - 27 grade celcius. Sover speel die weer saam en dis net ons vier voertuie wat gaan. Groete tot dan.

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Fri Feb 09, 2018 6:45 pm
by Dowe Koos
Net 'n reminder - ons kom bymekaar 8H30 vir 9H00 by Bass Lake se hek.

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Sat Feb 10, 2018 8:37 am
by Lomies
Arné checked in by Bass Lake is hek.

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Sat Feb 10, 2018 7:01 pm
by Dowe Koos
Dankie aan Willie, Amanda, Arne, Hester en Salome vir die lekker 4x4 en die kuier agterna. Een van die mooiste 4x4 roete in Gauteng en van die lekkerste hinderniste. Sal graag weer wil gaan. Jammer dat Johan en sy familie dit nie kon maak nie.
Hier is paar fotos van my kan af.
bb.jpg
cc.jpg
dd.jpg
ee.jpg
ff.jpg
gg.jpg
hh.jpg
aa.jpg

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Sat Feb 10, 2018 7:04 pm
by Dowe Koos
ii.jpg
jj.jpg
kk.jpg
ll.jpg
mm.jpg
nn.jpg
oo.jpg
pp.jpg
Kom Arne en Willie. Sit op die fotos, weet julle het paar mooies

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Sun Feb 11, 2018 6:56 am
by Lomies
Sal Maandag my laai. Moet hulle eers kleiner maak om te kan laai.

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Sun Feb 11, 2018 11:14 pm
by louis fourie
Dit lyk baie lekker. Sal die volgende een probeer maak

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk


Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Tue Feb 13, 2018 4:31 pm
by Lomies
So paar fotos

Re: Bass Lake Adventures 10de Februarie 4x4 event

Posted: Tue Feb 13, 2018 6:29 pm
by Dowe Koos
Mooi fotos, Arne.