Page 1 of 1

GD6 2.8 Radio/DVD player

Posted: Thu Mar 15, 2018 3:29 pm
by Hiluxiskoning
Wonder of daar dalk ‘n Hilux eienaar is op 2.8 GD6 modelle wat al kon uitfigure hoe om die DVD speler wat nie wil funksioneer as jy beweeg nie, te ‘ bypass’. Op die D4-D modelle was sit maklik maar lyk my die model gaan biki kopkrap verg