I have 1uz non vvti in my old jalopy, spitronics management.
Lately (past two months or so) it has been having difficulty starting, especially initial startup in the morning. And startups during the day, although not as hectic as in the morning.
The fuel pump kicks in on the turn of the ignition, but runs a bit long to prime to my liking.
It suspect the fuel rail looses pressure during the night, which points to the pressure relieve valve or a dripping injector (or two or three).They appear to be the original Denso injectors the motor came with. So anywhere between 24 to 29 years old (possibly)
Or it could be the management, although unlikely. Once it starts it runs aces. Idles fine, power is there.. no problems.
I do get a fuel smell coming from the bakkie at times, and I replaced all fuel lines etc in April this year, cannot find any obvious leaks underneath.
As soon as I get a gap I'll check all the injectors for resistance differences etc. and all other necessary checks.
What I would like to know, has someone experienced something similar? What was your findings? Any pointers?
Dankie ouens.
Lexus hard start.
-
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Sep 09, 2009 9:30 am
- Town: Springs
- Vehicle: '2013 2,5 D4D D/C 4X4 Hilux
- Real Name: Jan
Re: Lexus hard start.
Louis, jy kan die injekters skoon maak gaan google bietjie hoe om dit tedoen op youtube.
Ek het dit gedoen en wonderlike vebetering gekry.
Verder dink ek moet jy dalk ook maar jou petrol filter ook vervang as jy dit nognie gedoen het nie.As dit vuilgoed in jou tank is wat die siffie van die pomp blok ,kan dit ook n probleem wees.Sterkte

- GRWLR ZN
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Sep 18, 2016 3:25 pm
- Town: Richards Bay
- Vehicle: Toyota Hilux - Lexus V8
- Real Name: Louis
Re: Lexus hard start.
Dankie Jan,
Ek beplan om als mooi deur te gaan, het nie eers daaraan gedink om die injectors te probeer skoon maak nie. Gaan dit verseker probeer, alhoewel n' stel injectors nie te veel sal uiwerk as mens dit invoer nie, maar as dit n' groot verskil maak dan spaar ek so paar rand ten minste.
Die petrol filter het ek geruil selfde tyd toe ek al die perol lyne en goed gedoen het, maar die tenk het ek nie gecheck nie.
Gaan dit ook moet doen.
Dankie vir die raad, ek waardeer.