Page 1 of 1

Bitcoin

Posted: Wed Feb 05, 2020 7:05 pm
by Dowe Koos
Dagsê mense.
Daar is al so baie dinge gesê oor Bitcoin. Dit is die toekoms. Dit is veilig, ens. Daar is ook heelwat oor ouens wat hulle geld verloor het, hoofsaaklik omdat hulle nie die wagwoord gestoor het nie, ens.
Is daar enige een van julle wat dit gedoen het of geprobeer het. Wat was julle ervaring hierhoor.
Enigste vraag wat ek nou het, hoe veilig is dit rêrig. Wie is die regte ouens om te nader, ens.
Hoor graag van julle.

Re: Bitcoin

Posted: Thu Feb 06, 2020 12:29 am
by Mud Dog
Vertrou dit glad nie. :winkx:

Re: Bitcoin

Posted: Thu Feb 06, 2020 4:11 pm
by Thabogrobler
Nie met my geld nie!