Pretoria 4x4 Roete

Planning a trip or you need information about trails in your area.
Post Reply
fantie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Nov 04, 2008 3:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 3.0 D4D Hilux 4x4
Real Name: Francois Botha

Pretoria 4x4 Roete

Post by fantie »

Hallo

Ons is `n paar manne, 6 4x4s in totaal, wat saterdagoggend 15-11-2008 `n draai wil gaan ry en terug in Waterkloofrif wil wees voor die rugby. Is daar `n nice plek waar ons kan gaan voete vuil maak wat nie te moeilik sal wees vir standaard 4x4 voertuie nie. Toegangsgeld en geriewe by die plek ens. sal waardeer word.

Sien uit na julle gesoute opinies.

Groete
"Doen dit liewer oor as om dit te oordoen."[img][IMG]http://i677.photobucket.com/albums/vv13 ... /Hilux.jpg[/img][/img]
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by JohanM »

Hallo Francois!!! EK sal graag wil saam gaan saterdag, maar moet ongelukkig my deel doen saterdag oggend by die werk..... :| :cry:

Waar is die roete waar julle wil gaan ry??? Ek sal dit dalk sondag middag vir `n vinnige uitstappie wil doen....... :wink:
Johan Marais
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by LouisZ »

Enigste plek wat naby is is maar Rhino naby Bronkhorstspruit, bel McCarty Toy Centurion en praat met Anthonie 012 6539428. Ander is maar Myhem buite Pretoria Wes.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by JohanM »

4x4megaworldpta wrote:Enigste plek wat naby is is maar Rhino naby Bronkhorstspruit, bel McCarty Toy Centurion en praat met Anthonie 012 6539428. Ander is maar Myhem buite Pretoria Wes.
Louis, dankie ek het net nie genoeg tyd die naweek om alles in te pas nie, dus dink ek moet ek dalk maar vir Bennie ompraat om sy Plajero Sondag saam te vat Mahem toe.........My Hilux moet bietjie vuil word...... :twisted: :twisted: :twisted:
Johan Marais
Bosvark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 890
Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
Real Name: Johan
Location: Bellville

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by Bosvark »

Bennie ompraat om sy Plajero Sondag saam te vat Mahem toe.Is dit nou die BENNIE
n vark bly maar n vark
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by LouisZ »

Dit het lekker gereen die afgelope paar dae in Pta, julle Hiluxes gaan nie meer pienk,wit of cream wees nie. Hulle gaan almal dieselfde kleur wees"modderbruin". :D :lol:

Lekker was. :!:
fantie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Nov 04, 2008 3:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 3.0 D4D Hilux 4x4
Real Name: Francois Botha

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by fantie »

Kêrels, ons weet nog nie waar om te gaan ry nie. Help asb, ons weet dit sal nat wees maar dit maak net die uitdaging soveel lekkerder.
"Doen dit liewer oor as om dit te oordoen."[img][IMG]http://i677.photobucket.com/albums/vv13 ... /Hilux.jpg[/img][/img]
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by JohanM »

Ek weet net van Mahem in Pretoria. :wink:
Die groenkloof natuur reservaat het ook `n 4x4 roete, en dan is daar `n paar paaie wat ek nog wil gaan probeer teen die berg op.......Het vandag gehoor van `n roete by die berg op, maar dit is nie eintlik `n publieke pad nie... :o:
Johan Marais
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by BenHur »

Groenkloof is 'n baie mooi roete met mooi wild en al so in die dorp. Dit is baie naby aan julle in Watekloof. As julle haastig is kan julle hom in onder twee ure klaarmaak as jy lekker ry in 'n groepie.

Dis langs die Fonteine Dal. ry verby die Fonteine Dal se ingang by die robot waar Eufees uitdraai en so paar 100 meter verder is die ingang.

Image

Image

Die bruin is Tracks for Africa op wat die roete wys op Google Earth

Image
Attachments
Groenkloof Tracks for Africa.jpg
Groenkloof Directions.jpg
Groenkloof map.jpg
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by BenHur »

Hoe lyk dit Cassie en Johan doen ons hom Sondag as dit nie reën nie?

Die wyfies kan piekniek daar hou ek sal die Cobb saamneem dan kan hulle vir ons 'n ietsie braai terwyl ons manne so bietjie gaan speel?




P.S. Na al hierdie reën sal ek maar eerder 2 keer dink oor Mahem. Met al die natuurlike klein fonteintjies wat na so reen op die walle vorm mag dit dalk gevaarlik wees daar want daai modder raak snot glad.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by CasKru »

BenHur wrote:P.S. Na al hierdie reën sal ek maar eerder 2 keer dink oor Mahem. Met al die natuurlike klein fonteintjies wat na so reen op die walle vorm mag dit dalk gevaarlik wees daar want daai modder raak snot glad.
Maar dit is juis wanneer mens daar wil wees :twisted: :twisted: Ek het mossie verniet nobblies oppie bakke nie :)

Sal wel moet terug kom na jou toe. Mamma het ander planne so ver ek weet vir Sondag
To God be the glory
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by JohanM »

BenHur wrote:Hoe lyk dit Cassie en Johan doen ons hom Sondag as dit nie reën nie?

Die wyfies kan piekniek daar hou ek sal die Cobb saamneem dan kan hulle vir ons 'n ietsie braai terwyl ons manne so bietjie gaan speel?

P.S. Na al hierdie reën sal ek maar eerder 2 keer dink oor Mahem. Met al die natuurlike klein fonteintjies wat na so reen op die walle vorm mag dit dalk gevaarlik wees daar want daai modder raak snot glad.
Bennie, ek is game vir Sondag!!!! Klink na `n blink plan!!! Mahem mag dalk bietjie te glad wees nou vir my AT bande maar ons kan dalk bietjie later die jaar daarheen gaan as dit bietjie droeer is..... :wink: :wink:

KOmende naweek gaan ek bietjie Parys toe, en dan gaan ek in die klei en turf speel met die Hilux en die Fortuner!!! Dalk moet jy die Pajero ook bring Bennie... :wink: :D:
Johan Marais
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by LouisZ »

O ja, al van die een vergeet, dit is 'n baie goeie roete om te doen. Daar is 3 lekker gedeeltes wat julle sal geniet. :D

Ek dink die Toegang is R150 per 4x4.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by BenHur »

CasKru wrote: Sal wel moet terug kom na jou toe. Mamma het ander planne so ver ek weet vir Sondag
Los dan maar vir mamma by die huis :twisted: :twisted: Dan koop ons net Kentucky.
CasKru wrote:Maar dit is juis wanneer mens daar wil wees :twisted: :twisted: Ek het mossie verniet nobblies oppie bakke nie :)
Nee ek het genoeg modder koekies gebak toe ek klein was, maar wat ek eintlik meet is dat die plek eintlik gevaarlik glad raak en mense se karre kry soms dan biekie seer as hulle afval van goete af. Jy weet hoe sukel somige van daai walle as daar nog water uit die grond kom 3 weke na die reen opgehou het, maar ek het al tevore daar gaan ry die tyd van die in 2x4 kan ry ook al 'n gesukkel.

Daar is so een spot by Groenkloof met ook lekker modder ons moes al eenkeer iemand daar uitsleep.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by JohanM »

[quote="BenHur]Daar is so een spot by Groenkloof met ook lekker modder ons moes al eenkeer iemand daar uitsleep.[/quote]

Bennie, gaan ons dan sondag bietjie in daai spot speel met die Hilux en die plajero??? :twisted: :twisted:
Johan Marais
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by BenHur »

JohanM wrote: Bennie, gaan ons dan sondag bietjie in daai spot speel met die Hilux en die plajero??? :twisted: :twisted:
Cool gaan jy my platjero was Sondag aand? Onthou as ek daai 33duim muds van my opsit haal hy baie modder uit en besmeer alles in 'n 3 myl radius met modder. :wink:
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by JohanM »

BenHur wrote:
JohanM wrote: Bennie, gaan ons dan sondag bietjie in daai spot speel met die Hilux en die plajero??? :twisted: :twisted:
Cool gaan jy my platjero was Sondag aand? Onthou as ek daai 33duim muds van my opsit haal hy baie modder uit en besmeer alles in 'n 3 myl radius met modder. :wink:
Ja, gaan jy dan die Hilux was???? :twisted: :twisted: Ek sal solank die swembad reg staan en miskien `n lekker koffie............ :wink:
Johan Marais
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by BenHur »

Nee wat niemand dink snaaks as 'n Hilux vol modder is nie :wink:
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Pretoria 4x4 Roete

Post by JohanM »

Ok, ek sien, wel dan moet hy maar wag tot volgende naweek in Parys as ek terug kom van die plaas af, want dan gaan hy turf ook op he................ 8) :lol:
Johan Marais
Post Reply

Return to “Places to go”