Roes

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Nico Van Zyl
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 10
Joined: Mon Nov 24, 2008 1:56 pm
Town: Richards Bay
Vehicle: 1990 Hilux D/Cab 2.4 4x4
Real Name: Nico

Roes

Post by Nico Van Zyl »

Hello almal,

Ek is nuut op die Hilux site en het my 1ste Hilux juis deur die site gekoop en gaan haar die naweek haal.

Ek het net een GROOT probleem en vraag! Sy kom van Middelburg af en ek bring haar nou Richards Baai toe......lekker by die see en soos almal weet is see lug glad nie goed vir voertuie nie. Is daar enige voorstelle hoe ek roes kan keer? Ek het al gehoor van die een of ander gadget wat mens kan kry wat blykbaar die voertuig van Positief na Negatief verander of anders om. Deur dit te doen stoot die Positiewiteit/Negatiwiteit die roes af/weg.

Enige iemand dit al gebruik of enige ander wenke?

Groetnes van Richards Baai
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Roes

Post by Family_Dog »

Lindsay (a member here) would be the best person to answer this, he had such a unit fitted to his Hilux which was totally immersed in the Sea. He fitted one of those to his Hilux but the only part that eventually rusted away was the load bin, which was insulated by rubbers. PM him, but please post the answer here for us all to see :)


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Roes

Post by ThysdJ »

Nico. Welkom by die forum en geluk met jou Hilux. As 'n mede kus-bewoner wil ek net se, daar is nie veel wat jy kan doen om te keer dat hy begin roes nie, behalwe om hom binne (in 'n garage) te laat slaap snags en om hom gereeld te was en skoon te hou nie.

Geniet hom, hulle roes gewoonlik nie baie nie... :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1573
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
Real Name: Shaakir

Re: Roes

Post by dalkill »

Welcome Nico

My heart goes out to you. My previous colleague here at work comes form RB, and has now returned back there, and he always complained about the high level of rust experienced up there. aparently he had to replace his exhaust every year cause the thing just rust away... didn't understand it.. I thought coast line is coast line, and here in the cape we experience same amount of rust :?:

I can just echo the words of Kaspaas... garage the thing, if not, get a cover, and wash often, and wax. When ever I come back from fishing I get out the garden house, spray off all the sea spray, even under the chassis... but you just delaying the inevitable I fear... it's man made and it will eventually show a spot or two. trick is get in early... I had some deep rust on my previos lux, fixed it up at panel shop, and it keeps coming back, even though the grinded all the rust, and treated the exposed metal... rust is a nasty thing once it sets in..

Good luck to keep it rust free.
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Roes

Post by BenHur »

My broer se skoonsuster (hy het baie, of my skoonsuster se suster :twisted: gelukkig het ek net een skoonsuster, né Cassie) bly aan die noordkus naby Balito.

Hulle skakel nooit 'n rekenaar, TV Hi Fi of so iets af nie want dan kom dit nooit weer aan nie. Solank daar elektrisiteit vloei en hitte genereer bly die goed vir baie jare werk , hulle draai net die klank af, so ek kan dink dat 'n device soos die wat Lindsay ingehad het kan werk.

Haar tuinier was al hulle karre en sommer gaste sin wat daar staan daagliks met water en parafien
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Roes

Post by JohanM »

Vriende van ons wat in Knysna bly was ook sy voertuie met water en parrifiin. Hy smeer dit lekker dik aan in die nate en vou plekke op die bak panele om roes te voorkom. Hy is natuurlik pynlik netjies en presies oor sy voertuie. Ek was myne soms by die huis ook met die mengsel. :wink:
Johan Marais
User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1573
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
Real Name: Shaakir

Re: Roes

Post by dalkill »

Hulle skekel nooit die goed af nie... nee boet, moet liewers nie Eskom dit agter kom nie :mrgreen:

So werk daai parafin mengsel?
Hoe maak 'n mens noe die magic potion aan?
En as you kar le lank in the son staan , sal dit nie suffer van "instantaneous combustion" nie? :mrgreen:
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Roes

Post by JohanM »

dalkill wrote:En as you kar le lank in the son staan , sal dit nie suffer van "instantaneous combustion" nie? :mrgreen:
Miskien net as jou kar op LPG loop wat dit dalk kan gebeur..... :lol: :lol: :lol:
Johan Marais
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Roes

Post by ThysdJ »

dalkill wrote:So werk daai parafin mengsel?
Hoe maak 'n mens nou die magic potion aan?
Dit werk, 1 koppie parafien op 'n emmer warme water... :thumbup:

moderne car-shampoos het ook waxes en stuffs in wat help om roes teen te werk :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Spook
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 134
Joined: Wed Apr 23, 2008 5:34 pm
Town: Swakopmund
Vehicle: Hilux 4Y 4x4 s/cab, 3.0 D-4D
Real Name: Ockie

Re: Roes

Post by Spook »

Die elektroniese roesbeskermer is so 35% effektief, reken ek, maar hy help tog. Omdat ek aan die Namibiese kus bly en ons roessyfer van die hoogste in die wêreld is, moet ons planne maak. Ek sit op al my voertuie die elektroniese beskermer, maar jy moet versigtig wees in die dat jy een kry met twee kontakpunte [vir karre of stasiewaens met eenstuk bakwerke] en vir bakkies moet hy vier kontakpunte hê.
Ons los egter nie die roes in die hande daarvan alleen nie! Ons het vasgestel dat seker die beste roesbeskermer gewone kookolie is. Dit moet ongebruikte olie wees en ons spuit die karre se onderstelle met die nuwe olie sodra dit op die kus aankom. Dit word droog soos vernis. Dan rubberspray jy die onderstel daaroor. Nie rubberspray wat hard en droog word nie. Dit moet elasties bly, soos ABE se Autokote....wat meer van 'n teer is.
Wat ons dan doen is om die voertuig so elke 3 maande met kookolie te spuit want die is so dun dat dit in die barsies in die chassis spray inkruip. Wat die bakwerk aanbetref, moet jy gereeld die bakwerk deurgaan vir 'chips' en dit 'optouch' voor dit begin roes.
Nog 'n ding, ons was die karre met water waarin 'soluable oil' [snyolie vir draaibanke] opgelos is. Die water lyk so melkerig. Die teorie hieragter is dat water wat in klein spasies agterbly nadat die gewas is, verdamp en dan bly die olierigheid agter.
My 4Y is nou 17 jaar op die kus en het omtrent geen roes op hom nie.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Roes

Post by CasKru »

En die wenner is.... :)
Spook wrote:Die elektroniese roesbeskermer is so 35% effektief, reken ek, maar hy help tog. Omdat ek aan die Namibiese kus bly en ons roessyfer van die hoogste in die wêreld is, moet ons planne maak. Ek sit op al my voertuie die elektroniese beskermer, maar jy moet versigtig wees in die dat jy een kry met twee kontakpunte [vir karre of stasiewaens met eenstuk bakwerke] en vir bakkies moet hy vier kontakpunte hê.
Ons los egter nie die roes in die hande daarvan alleen nie! Ons het vasgestel dat seker die beste roesbeskermer gewone kookolie is. Dit moet ongebruikte olie wees en ons spuit die karre se onderstelle met die nuwe olie sodra dit op die kus aankom. Dit word droog soos vernis. Dan rubberspray jy die onderstel daaroor. Nie rubberspray wat hard en droog word nie. Dit moet elasties bly, soos ABE se Autokote....wat meer van 'n teer is.
Wat ons dan doen is om die voertuig so elke 3 maande met kookolie te spuit want die is so dun dat dit in die barsies in die chassis spray inkruip. Wat die bakwerk aanbetref, moet jy gereeld die bakwerk deurgaan vir 'chips' en dit 'optouch' voor dit begin roes.
Nog 'n ding, ons was die karre met water waarin 'soluable oil' [snyolie vir draaibanke] opgelos is. Die water lyk so melkerig. Die teorie hieragter is dat water wat in klein spasies agterbly nadat die gewas is, verdamp en dan bly die olierigheid agter.
My 4Y is nou 17 jaar op die kus en het omtrent geen roes op hom nie.
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Roes

Post by ThysdJ »

Ja nee kyk, as die manne aan DAAI kus dit regkry om roes te keer, kan jy maar hulle raad aanvaar... :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Roes

Post by george »

Weet iemand waar kry 'n mens die electric goedjies :?:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Roes

Post by Niel »

Ek hat na n SFA gaan kyk in Stellenbosch en die bakkie het een ingehad maar volgens die roes op die bakkie het die jobbie nie gewerk nie. Iewewrs is ddar n pic op die forum en ek dink die naam is op die eenheid. Maar julle moet maar self besluit of diet werk of nie
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Roes

Post by ThysdJ »

Ek het destyds een van daai electronic Anti Rust jobbies op my Datsun Panelvan gehad, maar die ding het bly roes.. Okay, die datsuns van daai jare het die gewoonte gehad om jou wakker te roes in die nag, en ek was bereid om enigiets te probeer... en ek kannie se of dit die datsun se "roeslus" was wat die electronic jobbie oorweldig het en of die jobbie net nie opgewasse was vir die job at hand nie.. :shock: :shock: :shock:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: Roes

Post by ecotech »

hi, ek wil nou nie stupid klink nie maar my oupa en ouma het op die suid kus gebly en hulle karr het deur geroes maar 1 ding wat al 30 jaar aangehou het sonder om te roes was hulle yskas. nou ek weet n yskas is nie n lux nie maar ekt altyd magnete daaop geplak en ek dink dis wat werk....die microgolf was vrot, ag als wat staal was was vrot behalwe die yskas...

kan dit dalk dit wees? wel ek dink so.....
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Roes

Post by BenHur »

Wat ek verstaan het van daai jobbies is dat jy hom moet opsit voor die wa begin roes anners is dit te laat.
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Roes

Post by george »

Ek hou van die parafien idee.Net 'n vragie.As jy klaar gewas het moet jy hom weer afspoel moet gewone water.Of maak jy hom net droog na die gewassery met parafien :?:

Oor die magnete.Ek het al gesien dat die ouens wat met hierdie magneet naamborde rondry,baie roes onder hulle kry,maar dit kan dalk net water wees wat daar vasgevang word
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Post Reply

Return to “The Workshop”