Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal

Dit was inderdaad n baie lekker naweek.
Maar hy was nie sonder sy pyne nie.
Ek, Cassie, Jaco en sy vrou en Johann en sy vrou het almal sommer by Bennie se huis ontmoet en saamgery van daar af. Oppad gou gestop om die coolbox vol ys te maak, toe die pyne begin.
My bakkie se battery was pap, n splinternuwe een wat ek Donderdag ingesit het, terwyl die alternator oorgedoen is. Toe stoot start ons maar die bakkie, en ry tot by Petroport om petrol te gooi.
So paar kilo's na dit verloor ek teen n tempo krag. Was nog besig om n trok verby te steek toe is als dood.
Trek af, sit n tou tussen my en Cassie se bakkies, en Cas sleep my toe verder.
Gelukkig was Jaco so gaaf om te stop en sy vars battery vir my aan te bied sodat ek op eie stoom tot by RDW kan ry, en dan kan sy bakkie my battery laai.
By RDW aangekom het ons kamp opgeslaan en met n wel verdiende drankie in die hand, naarstigtelik na die fout op my bakkie gesoek. Bennie, ken mos maar my bakkie darem goed, so hy en Cassie en Marcus – my co-driver, het gehelp fout soek.
Darem is Jaco se broer dink ek, of swaer, n auto elektriesien, en nadat Bennie vermoed het dit is die regulator wat foutief is, het Jaco se broer/swaer dit bevestig.
Ek het n ou gebel wat by Warmbad Toyota onderdele werk, maar hy het nie voorraad gehad nie. Het toe Midas en ander onderdele winkels se na ure nommers gebel, sonder sukses.
Aldo hulle het ook daar aangekom terwyl ons sy nommer gesoek het, sodat hy dalk n regulator van PTA af kon saambring.
Darem het Bennie vir Louis van 4x4 Mega in die hande gekry, en hy het uit sy pad uitgegaan om n regulator in Hammanskraal iewers te kry, en die gebring.
Dis nou waar ons op Cassie se foto besig was om die regulator in te sit en die alternator weer vas te maak.
En toe kuier ons lekker om die vuur........
Dankie Bennie, Cassie, Jaco, Louis, vir julle hulp met die moeilikheid. Julle is great ouens en dis n voorreg om julle te ken.
SATERDAG het vroegerig begin, stort eet, inpak. Reg vir die trail.
Ek het natuurlik bietjie gestres en was maar heeltyd skrikkerig dat daar dalk op n kritiese tyd weer iets kan skeefloop met my bakkie....
Johann vermoed ek het ook so stilletjies gestres, oor daar nie petrol stasies op die roete is nie. Want die Lexus is dors..... erg dors......
Ek gaan nie veel se oor die dag nie. Dis n baie lekker roete, nie n maklike roete nie. Beslis nie vir Beginners en Kapenaars nie.
Lovers Lane is nogals iets om te beleef. Ongelooflik om so in die rivier te ry. Soos julle op die onderste foto's kan sien, nou op n paar plekke.
Die plekke waar ons berg op en berg af is was vrek lekker, en soms stres vol, veral waar mens kant toe oorhel, met gelaaide voertuie en daktente. Paar lekker tricky klippe oor.
Langs die pad het ons bietjie ontspan toe die gids voertuig gebreek het. Ons het ook iets kouds oor die lippe gegooi en n ligte ete geniet.
Al die voertuie het die Saterdag roete voltooi, tot die Isuzu, en n paar het n paar nuwe karakter merke op bumper en nudge bars bygekry.
Meeste is “Man of Muis” oor, maar ek was maar muis gewees, want ek was nog bang iets loop skeef met my bakkie, en ek het gevoel ek ken die ou nog nie goed genoeg nie.
Bo-op die berg by die kamp het ons elkeen n plat stuk aarde met so min moontlik klippe gesoek om tent op te slaan.
Toe begin die kuier. Man, en het ons nie lekker gekuier nie. Vleise is gebraai, die mammies en die kinders en die pappies wat die bakkies op die pad gehou het se mage was vol. So het die mense stuk stuk na n lang, lekker dag gaan inkruip.
Ek en Jaco en Johann het toe uiteindelik so 2 uur besluit dis nou slaap tyd, nadat ek en Jaco eers n sigaar geniet het.
Ons het toe met die allervreeslike stereo snorke aan die slaap geraak.
Sondag more uit die vere met n lekker koel windjie begroet, ontbyt gemaak, kamp opgepak en reg gekry vir die laaste deel van die roete.
En toe begin dit. Ek het my bakkie gestart om solank bietjie warm te word, onder in gekyk om te kyk of ek foute sien, wat ek toe wel sien.
Petrol mors, Bennie nader geroep, en so vermoed ons toe dat dit n o-ring op die injector is wat dalk die gees gegee het.
Nou ja, so is ek toe nou uit die dag se roete uit, aangesien ek nie lus was om die wereld aan die brand te steek nie.
Bennie, ek en Johann is toe maar oppad huistoe. Johann omdat die Lex se petrolpomp ook foutief was.
By Bennie se huis het ons toe gou maar gekyk wat is die fout, en gelukkig was dit net n pypklamp op die fuel rail wat gestrip het. Dankie vir jou hulp Bennie, en dankie dat julle julle naweek kort geknip het om saam my PTA toe te ry. Nadat ons dit reggemaak het was ek toe darem so net na 6 uur by die huis.
Baie dankie aan julle wat saam was. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Weereens dankie vir julle almal se hulp en geduld.
Dis maar wat ek kan onthou van die gebeure. As ek vergeet van iets wat met iemand se voertuig gebeur het, se julle maar.
Johann het ook so n groeipyn of twee gehad op sy bakkie, maar hy kan dit maar self vertel, netnou kry ek iets verkeerd dan word ek dalk gedagvaar of iets.
Ek sal later n paar foto's laai.

Last edited by ToyX4 on Mon Mar 30, 2009 9:55 pm, edited 1 time in total.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Rust de Winter trip report
Looks like all the Rust de Winter campers are stuffed this morning... not a single pic as yet!
They all still recovering I guess!
B
They all still recovering I guess!
B
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Rust de Winter trip report
Ek stem Riaan - Dit was 'n goeie een en dit was lekker om almal te ontmoet
Dankie Riaan vir al die reelings
Dankie Riaan vir al die reelings
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
Re: Rust de Winter trip report
This could be another one of the Guatengers conspiracies, I think they all stayed at home and watched the Rugby :roll:snipes wrote:Looks like all the Rust de Winter campers are stuffed this morning... not a single pic as yet!
They all still recovering I guess!
B
Next they'll be telling us some tall stories about leaking fuel lines, over extended shocks and overheating fuel pomps.......
Anything not to produce a nice Trip Report and Peekchaz nê :roll: :roll:
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Rust de Winter trip report
Conspiracy of te not dit was 'n :wth: :roll: 8 ) naweek.
Thanks Riaan van my kant af ook vir die reelings.
en ja ek's veilig terug by die huis met 1 nuwe duik in my nudge bar te danke aan guide en GEEN olie lekke nie.

Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Rust de Winter trip report
So paar pics......
Dinge het hier en daar nogal nou geraak :shifty:
Rivier op... :D
Die 2.2 V8
Trappe klim teen die berg op 8 )
Op die berg en Witvoet se nuwe kappie maak dinge sommer baie makliker
Yip daar was baie van ons, dink 20
Dinge het hier en daar nogal nou geraak :shifty:
Rivier op... :D
Die 2.2 V8
Trappe klim teen die berg op 8 )
Op die berg en Witvoet se nuwe kappie maak dinge sommer baie makliker
Yip daar was baie van ons, dink 20
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Rust de Winter trip report
He, he! Hier het die outjies nogal bietjie uitgespin na Lovers Lane. Bosbeer het hier uit ge-idle...SuidWes wrote:So paar pics......
Die 2.2 V8
:
Het nou my pics gedownload moet net resize
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter trip report
Hey maar dit was lekker! Dankie aan almal wat saam was. Dit was erg lekker!!!!
Dankie Riaan vir al jou reelings! Ek het die trippie baie geniet.
Jaco... jy weet daai heeltyd speeltyd van my gistermiddag.... wel... gisteraand het ek die prys betaal. Moes vanoggend die voltage regulator op die altenator vervang. Het dit gelukkig tot by die huis gemaak voor die bakkie dieselfde as Riaan sin gedoen het vrydag.

To God be the glory
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Rust de Winter trip report
Ek wil net weereens vir almal baie dankie sê! Dit was rerig great om almal te ontmoet en dankie vir al die hulp en reelings. Hier's 'n paar foudies (SWAMBO het nie veel geneem nie. Sy was bietjie opgewonde aangesien dit haar eerste volwaardige trail was... )
Ready for action! (even Bennie in his Plasticjero... ) Lover's Lane Got quite narrow at some stages This step gave quite a few vehicles some headaches... While others just glided over...
Ready for action! (even Bennie in his Plasticjero... ) Lover's Lane Got quite narrow at some stages This step gave quite a few vehicles some headaches... While others just glided over...
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Rust de Winter trip report
Yis Johan, ek kan nie die fotos sien nie....
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Rust de Winter trip report
Ik kan ok nie
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Rust de Winter trip report
Incredible photos, Scorps!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Rust de Winter trip report
Dankie Riaan en aan almal,dit was n wenner naweek om altyd te onthou.En dit was lekker om so baie nuwe mense te leer ken.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter trip report
Some pics (the rest can be found at : http://s253.photobucket.com/albums/hh60 ... =slideshow)
Riaan will tell you all about the next pic
Riaan will tell you all about the next pic
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Rust de Winter trip report
Hiers so paar pics.
En weer terug by die huis.
En weer terug by die huis.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Rust de Winter trip report
Jees manne julle maak my nou omtrent jaloers hier , hier sit ek in Nigerie in hotel kamer en kyk na julle fotos dit lyk na n goeie naweek en om te dink ek kon daar geweees het maar hopelik volgende keer stuur nog fotos asb
Groete Frik
Groete Frik
Everything keeps going right Toyota
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Re: Rust de Winter trip report
Di laaste Foto was seker die slegste deel van julle trip. Trug ini be skawing.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Dankie manne ja dit was lekker gewees en ja die plastiekjero het dit gemaak maar weer 'n keer neuk ek body parts op of te wel 'n slider, by die enigste obstacle waar die toergids my probeer wys om te ry op 'n ander lyn as wat ek self gekies het. Maar afgesien daarvan en 'n gebreekte aerial het ons dit darem in een stuk gemaak al moes ek mooi mik om die Pajero wat so wyd is oral deur te kry. Daar in lovers lane moes ek my kantspieëls plat maak om deur te pas.
En Jaco herhaal tog vir die Capies wat jy vir ons Saterdag aan erken het van die trails wat hulle ry soos mall crawling is in vergeleke met die trails hier by ons
Sorry manne ek het nie regtig veel foudies geneem nie en geen video nie, ek was maar nog so effe dik in die kop met die verkoue en het nie energie gehad om rond te loop met die kamera nie.
p.s.
Scorps ek het jou foudies opgespoor by die "orphaned attachments" in die admin seksie en ge-re-attach aan jou post.

- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Ek moet erken dat dit lyk asof julle 'n baie lekker naweek gehad het. Dit is defnitief op my te doen lys vir volgende jaar om saam te gaan.
Johan Marais
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Nice guys, really looks like a party! Glad you all had fun. :D
As for the problems you encountered, they just add to the experience and make us all a little wiser.
Thanks for the posts and pics.

When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Posts: 136
- Joined: Thu Oct 30, 2008 3:03 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 93 Hilux
- Real Name: Z
- Club VHF Licence: HC 117
- Location: Moreletapark
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Baie dankie aan almal vir n baie lekker naweek en veral vir Riaan vir al die reelings.
Z.
Z.
'93 Hilux 4Y EFI
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Yuslike, we send you an Oke to get you organised......................BenHur wrote: En Jaco herhaal tog vir die Capies wat jy vir ons Saterdag aan erken het van die trails wat hulle ry soos mall crawling is in vergeleke met die trails hier by ons
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Bennie, ek pleit bewusteloos….En Jaco herhaal tog vir die Capies wat jy vir ons Saterdag aan erken het van die trails wat hulle ry soos mall crawling is in vergeleke met die trails hier by ons
Manne in die Kaap, julle moet kom kuier want die roetes hierbo is hoërgraad en bitter mooi
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Top of mountain very nice, that lovers lane looks awesome, even if it gets narrow. Very nice looking hiluxs. I was sorry I had to work and could not go . Now that I see the pics, I am really sorry I could not make it.
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Praat jy wat baard hetSuidWes wrote:Bennie, ek pleit bewusteloos….En Jaco herhaal tog vir die Capies wat jy vir ons Saterdag aan erken het van die trails wat hulle ry soos mall crawling is in vergeleke met die trails hier by ons
Manne in die Kaap, julle moet kom kuier want die roetes hierbo is hoërgraad en bitter mooi
I took a video from inside my cab while driving, quite challenging to drive with one hand and hold the camera with the other, and compiled a movie to post on youtube. But when I try to upload it to youtube, it keeps on failing. I'll try again tonight2.8 d/cab SFA wrote:Top of mountain very nice, that lovers lane looks awesome, even if it gets narrow. Very nice looking hiluxs. I was sorry I had to work and could not go . Now that I see the pics, I am really sorry I could not make it.
To God be the glory
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
can't wait for the video, pics can't always show the ture nature of hills, narrow gorge.
The 3 x front luxs in the pic at the start are definitly the way i want my lux to end up
The 3 x front luxs in the pic at the start are definitly the way i want my lux to end up
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
In front is Scot West's Van (not sure if it has a name), then it is Caskar and then Riaan's Oupa :)2.8 d/cab SFA wrote:can't wait for the video, pics can't always show the ture nature of hills, narrow gorge.
The 3 x front luxs in the pic at the start are definitly the way i want my lux to end up
To God be the glory
- Ou Bloues
- Low Range 4WD
- Posts: 135
- Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
- Real Name: Aldo
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Wel nou het ek dit ook gekry, weet nie hoe het ek dit gemis nie. Dankie aan almal wat die trip wonderlik gemaak het, en vir al die foto's, ek sal Paul se fotos ook plaas, hy spog net met sy recovery fotos van die ford en die Toys deur die Hardbody, so ek het vir hom gesê hy mag nie weer sy kamera bring nie
So wat sê julle manne, lus vir 'n regte 4x4 trip, sodat julle manne met die SFA's ook uitdagings kan hê ?
April is so bietjie voll, wat van einde Mei ?

If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Man Reynard gaan mos dalk vir ons ietsie reel in die laeveld teen daai tyd. Daar sal ons nie so koud kry nie
viewtopic.php?f=5&t=6030&p=67200#p67200
viewtopic.php?f=5&t=6030&p=67200#p67200
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Die Laeveld is nogal matig met weer in Mei, kan lekker wees. Ons kan altyd kyk vir 'n dagroette ding hier naby. Ek is nou al 'n kort stukkie tuis maar my gat juk al weer vir nog 4x4 ry. :D
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Man ja hier is my paar foudies. Mamma was nie veel lus vir fotograaf speel nie en ekke ook nie.
Vrydagaand se kamp.
Saterdag oggend by die Back of the Moon
Wonner wie is daai poena
Lovers Lane
Iemand wat nie spinnekoppies like nie sal maar effe gril hierso het ons ooral groot neste met rowwe bere op gesien in die veld, Hierdie is weer onder by die ATVK terein geneem.
Pa se Bul
Eddie nie gelukkig toe hy hoor ons gaan huis toe nie
Eddie se gevoel oor die Rust de Winter 4x4 roete
Vrydagaand se kamp.
Saterdag oggend by die Back of the Moon
Wonner wie is daai poena
Lovers Lane
Iemand wat nie spinnekoppies like nie sal maar effe gril hierso het ons ooral groot neste met rowwe bere op gesien in die veld, Hierdie is weer onder by die ATVK terein geneem.
Pa se Bul
Eddie nie gelukkig toe hy hoor ons gaan huis toe nie
Eddie se gevoel oor die Rust de Winter 4x4 roete
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Thanks Bennie
Nice is net jammer jy moes vroeer terugkom. Die laaste gedeelte was awesome.
Nice is net jammer jy moes vroeer terugkom. Die laaste gedeelte was awesome.
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Ja ek weet die mooiste deel is Sondag se stretch maar dis oraait volgende keer ry ek hom sommer met my LuxCiviLux wrote:Thanks Bennie
Nice is net jammer jy moes vroeer terugkom. Die laaste gedeelte was awesome.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Lyk banja lekker.
Jaco.ou Witvoet lyk mooi met die canopy
Maar rerig ouens.Wanneer laai julle nou die Hoërgraad fotos.Kan nie wag om te sien wat ons kapies mis nie

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
George, daar waar julle Capies sal skrik, is dit so erg die co-drivers kry nie eers tyd vir foto's neem niegeorge wrote:Lyk banja lekker.
Jaco.ou Witvoet lyk mooi met die canopy
Maar rerig ouens.Wanneer laai julle nou die Hoërgraad fotos.Kan nie wag om te sien wat ons kapies mis nie
Ek wonder self, het niemand foto's van waar ons berg klim nie? Ek gaan more n draai by my co-driver maak om te kyk wat hy op sy kamera het, sal dan kom post as daar iets is
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Ek hoop ook daar is. Dit was die lekkerste van die hele naweek, maar ook die mees naels kouery.
Die klou handvatsel het oortyd gewerk aan die passasier se kant.
Die klou handvatsel het oortyd gewerk aan die passasier se kant.
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Ek het videos daarvan maar ek en Youtube is so bietjie in 'n argument betrokke en op die oomblik wen hy :evil:ToyX4 wrote:George, daar waar julle Capies sal skrik, is dit so erg die co-drivers kry nie eers tyd vir foto's neem niegeorge wrote:Lyk banja lekker.
Jaco.ou Witvoet lyk mooi met die canopy
Maar rerig ouens.Wanneer laai julle nou die Hoërgraad fotos.Kan nie wag om te sien wat ons kapies mis nie
Ek wonder self, het niemand foto's van waar ons berg klim nie? Ek gaan more n draai by my co-driver maak om te kyk wat hy op sy kamera het, sal dan kom post as daar iets is
To God be the glory
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Dankie George - Glo my daar was 'n hele paar lekka stukkiesJaco.ou Witvoet lyk mooi met die canopy
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Aanhouer wen. Wys hom wie's baas, maar intussen wag ek marCasKru wrote:Ek het videos daarvan maar ek en Youtube is so bietjie in 'n argument betrokke en op die oomblik wen hy :evil:ToyX4 wrote:George, daar waar julle Capies sal skrik, is dit so erg die co-drivers kry nie eers tyd vir foto's neem niegeorge wrote:Lyk banja lekker.
Jaco.ou Witvoet lyk mooi met die canopy
Maar rerig ouens.Wanneer laai julle nou die Hoërgraad fotos.Kan nie wag om te sien wat ons kapies mis nie
Ek wonder self, het niemand foto's van waar ons berg klim nie? Ek gaan more n draai by my co-driver maak om te kyk wat hy op sy kamera het, sal dan kom post as daar iets is
Wanna have a extra income?? The best way is to be motivated and positive.
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
http://www.bemotivatedtoday.com/1514
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Ek gaan netnou foto's kry by Marcus, sal dit vanaand of more laai
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Gaaf man.... hopelik het SuperBoer 'n paar lekker fodies geneem :)ToyX4 wrote:Ek gaan netnou foto's kry by Marcus, sal dit vanaand of more laai
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Cassie
Het jy en joubinneband al vrede gemaak. Probeer bietjie fotoemmer, werk effe makliker en is dadelik beskikbaar met 'n bruikbare eenvormige hulpbron lokaliseerder wat jy net so kan plak en net so gebruik in jou pos hier.
Het jy en joubinneband al vrede gemaak. Probeer bietjie fotoemmer, werk effe makliker en is dadelik beskikbaar met 'n bruikbare eenvormige hulpbron lokaliseerder wat jy net so kan plak en net so gebruik in jou pos hier.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Nay nogie... ek het al photobucket ook getry... maar hy upload so 3/4 dan fail hy (is maar net 'n file van so 98Mb ek haat swak kwaliteit videos). Ek gaan die naweek weer probeer en as dit nie werk nie bring ek dit werk toe en kom probeer weer.BenHur wrote:Cassie
Het jy en joubinneband al vrede gemaak. Probeer bietjie fotoemmer, werk effe makliker en is dadelik beskikbaar met 'n bruikbare eenvormige hulpbron lokaliseerder wat jy net so kan plak en net so gebruik in jou pos hier.
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Dit tyd nie uit met die oplaai nie eerder met die oplyn video omskakeling na 'n meer gekompakteerde formaat. As jy nie iets in divx of wmv oplaai nie vat dit erg lank en vaal dit gereeld. So of jy dit nou kompakteer of hulle dit word wel gedoen, niemand sal 'n "rou" tipe 100megagreep lêer op die net kan kyk in elkgeval nie
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Bennie... gaan drinkn gou Eno's want ek dink jy gaan nou sooibrand kry!BenHur wrote:Dit tyd nie uit met die oplaai nie eerder met die oplyn video omskakeling na 'n meer gekompakteerde formaat. As jy nie iets in divx of wmv oplaai nie vat dit erg lank en vaal dit gereeld. So of jy dit nou kompakteer of hulle dit word wel gedoen, niemand sal 'n "rou" tipe 100m egagreep lêer op die net kan kykew in elkgeval nie
Dit is nogal 'n AVI daai. Maar dit is nie die eerste keer wat ek so groot file upload nie. Daai video's van moegatle is net so groot gewees
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter Maart 2009 - nog foto's!
Hier is n paar foto's wat Marcus geneem het. Daar is ongelukkig niks van die lekker kilpperige berg op en af paadjies nie.
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Ek is nou weer reg vir die volgende keer.Dalk bietjie n laeveld trippie.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 316
- Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
- Town: Mokopane
- Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
- Real Name: Jaco
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Just one warning, the Spietkops are going to give you sh@t with those blacked out number plates
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Ons het nie veel met die video kamera gekry nie maar hier is die wat ek wel het
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
What was actually being repaired with Bosbeer?
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Dit was lekker
Dankie aan almal vir julle gasvryheid, julle ouens is tops
Dankie aan almal vir julle gasvryheid, julle ouens is tops
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 316
- Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
- Town: Mokopane
- Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
- Real Name: Jaco
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Linker agter beenWhat was actually being repaired with Bosbeer?
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
EricZandyl wrote:Linker agter beenWhat was actually being repaired with Bosbeer?
The left rear spring became unsprung :wth:
The coil jumped off its perch during some extreme leg stretching and we had to just jack her up and move the coil back onto the perch
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Bennie.... ek like daai sound effects
To God be the glory
- CiviLux
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Mar 05, 2008 4:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota 3.0 4x4 KZ TE
- Real Name: Jacques Le Roux
- Contact:
Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Bennie ..... wel gedaan.
Goeie giggle gehad met die byklanke.