Bitterpan Roete

Planning a trip or you need information about trails in your area.
Post Reply
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Bitterpan Roete

Post by African Child »

Lyk my ek gaan die einde van die maand uiteindelik kan wegkom Kalahari toe met die baas se geween en kners van tande en al. Ek was al n hele paar keer in die Kalaghadi park en het al die roete deur na Bots gedoen wat ons baie geniet het, maar nog nie die Bitterpan roete tussen Nossop en Mata Mata nie. Dis natuurlik n paar ekstra paar rand om die roete te doen en ek het gewonder of iemand dit al gedoen het en of dit die geld werd is? Ek het vroeer gedink om die Mier Eco trail te doen maar ons wil meer wild sien en volgens die inligting wat ek gekry het is daar nie veel wild op die Mier roete nie.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
Joshua
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 180
Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
Town: Brakpan
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
Real Name: Christo
Location: Brakpan
Contact:

Re: Bitterpan Roete

Post by Joshua »

Ek was in oktober in die kgalagadi, en dit was ongelooflik.
Ons kon nie die bitterpan roete doen nie want dit was volbespreek, maar wat ons wel gedoen het is die 4x4 eco roete tussen tweerivieren en Nossob, 4 dae met 'n gids in die Kgalagadi, dit was groot pret en ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Toe het ons die 4x4 roete na die panne by Mabuasehube aangepak, twee dae soontoe, twee dae by die panne en twee dae terug Nossob toe. Fantasties !! As 'n man rus en vrede soek, en die skepping wil waardeer, is daar nie 'n beter plek nie. :D: :D: :D: :D:

Nou nog, as die fotos so op my vrou se rekenaarskerm flits, wil ek net pak en ry..... :wave: :wave: :wave:
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Bitterpan Roete

Post by Niel »

Any pics of the trails?
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Bitterpan Roete

Post by george »

Is Bitterpan die enigste pad tussen MATA-MATA en Nossob?
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Joshua
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 180
Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
Town: Brakpan
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
Real Name: Christo
Location: Brakpan
Contact:

Re: Bitterpan Roete

Post by Joshua »

george wrote:Is Bitterpan die enigste pad tussen MATA-MATA en Nossob?
Nee.

Die 4x4 pad na bitterpan is slegs vir die besoekers aan bitterpan.
Dit is juis om die massas weg te hou en bietjie rus en vrede vir die besoekers aan bitterpan te verskaf.

Die ander pad tussen Nossob en Mata - Mata is 'n normale grondpad vir die gewone padgebruikers.
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: Bitterpan Roete

Post by African Child »

Dankie vir die inligting. Ek moet eerlik wees ek kan self nie wag om te ry nie. Die roete was ook die vorige kere vol bespreek wat ek in die park was maar hopenlik hierdie keer kry ons n plekkie. Daars iets in die rooiduinstilte van die Kalahari. Dis medisyne vir jou siel. Dreigende donker wolke , weerlig in Septembermaand, die onheblikke jhakkelse wat my, let wel - my een skoen, van my enigste paar, gesteel het. Die herhinnering van die Kalahari vloei soos n rivier deur my gedagtes. Elke storie n glimlag wat ewig my donkerste dag kan ophelder.....
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
Joshua
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 180
Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
Town: Brakpan
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
Real Name: Christo
Location: Brakpan
Contact:

Re: Bitterpan Roete

Post by Joshua »

African Child wrote:Dankie vir die inligting. Ek moet eerlik wees ek kan self nie wag om te ry nie. Die roete was ook die vorige kere vol bespreek wat ek in die park was maar hopenlik hierdie keer kry ons n plekkie. Daars iets in die rooiduinstilte van die Kalahari. Dis medisyne vir jou siel. Dreigende donker wolke , weerlig in Septembermaand, die onheblikke jhakkelse wat my, let wel - my een skoen, van my enigste paar, gesteel het. Die herhinnering van die Kalahari vloei soos n rivier deur my gedagtes. Elke storie n glimlag wat ewig my donkerste dag kan ophelder.....
:cry: :cry: Leon, jy maak nie mooi nie..... :cry: :cry:

.....die ongelooflike sterrehemel, met miljuisende sterretjies, krullende vlamme van die braaivleisvuur, die geluid van die jakkalse wat skreeu in die nag, die sagte geritsel van die wind, veraf 'n leeu wat brul, tarentale wat jou wakkermaak in die oggend, 'n stomende koppie boeretroos........ :wave: :wave: :wave:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Bitterpan Roete

Post by pietpetoors »

....die ongelooflike sterrehemel, met miljuisende sterretjies, krullende vlamme van die braaivleisvuur, die geluid van die jakkalse wat skreeu in die nag, die sagte geritsel van die wind, veraf 'n leeu wat brul, tarentale wat jou wakkermaak in die oggend, 'n stomende koppie boeretroos........
Dankie Christo, ek dink ons moet van nou af sulke taal ook verban aangesien dit almal laat droel en dit veroorsaak ongerief vir die lede wat dit lees.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Bacchus
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 14
Joined: Tue Nov 11, 2008 10:41 am
Town: Stellenbosch
Vehicle: Hilux D/C, 3.0 D-4D, 4x4
Real Name: Peet

Re: Bitterpan Roete

Post by Bacchus »

Kan nie anders om die nostalgie oor die Kalahari te deel nie :) . Om in die oggend wakker te word en sommer so uit die bed uit na die diere hier voor jou op die pan te lê en kyk is werklik iets besonders - een van daai dinge wat jy nie kan beskryf nie, maar moet ervaar.

Soos al hier gemeld mag net die mense wat oorslaap op Bitterpan die roete ry - wat beteken dit sal nie sommer meer as vier voertuie vir die dag wees nie. Dit is ook net eenrigting vanaf Nossob. Hulle laat weet Bitterpan per radio vanaf Nossob as jy daar wegtrek sodat jy darem nie leeukos word langs die pad nie!!

Image

Daar is vier huisies bestaande uit tent en sinkplaat. Net twee persone per huisie, elkeen met sy eie badkamer. Daar is gesamentlike kombuisgeriewe in die middel met 'n ys- en vrieskas vir gebruik deur die gaste.
Image

Die kamp is nie omhein nie en die pan lê reg op jou voorstoep. Daar is 'n watertoring met 'n uitkykpunt bo-op wat sterk kuitspiere vereis!

Image
User avatar
hentey
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 693
Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
Town: worcester
Vehicle: 2700i 4x4
Real Name: hentey pople
Location: worcester

Re: Bitterpan Roete

Post by hentey »

Hierdie is my volgende trippie,maar dit smaak my n man moet n jaar vooruit bespreek.Daai kan onmoontlik nie al foto's wees nie Leon.Wys nog asb man!!!!!!pleaaaaassseeee!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Bitterpan Roete

Post by ThysdJ »

doen dit volgende winter Hentey. Ons was laasjaar daar...

Hier is vir jou 'n Koffiekan van Bitterpan...
DSC02267.JPG
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Post Reply

Return to “Places to go”