Aan die Manne
Ouens, ek sal graag wil weet wanneer julle weer vir n dag uit gaan erens heen.
Laat weet my asb, ek is nuut en wil graag by die hardebaarde leer.
Pieter
Uitstappie
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Uitstappie
WELKOM BY DIE Hilux FAMILIE !!!!!
Laatweet as jy WesRand se kant toe kom.....ek en maat "Die Bul" (ook op Forum) sal moontlik dan kan help .....
Groetnis
Laatweet as jy WesRand se kant toe kom.....ek en maat "Die Bul" (ook op Forum) sal moontlik dan kan help .....
Groetnis
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Uitstappie
Welkom Pieter.
Ons gaan speel gewoonlik by Chloorkop. Ek self is nog so rukkie uit aksie agv hitte issues met die bakkie.
Ons gaan speel gewoonlik by Chloorkop. Ek self is nog so rukkie uit aksie agv hitte issues met die bakkie.
To God be the glory
Re: Uitstappie
Hi Pieter, hou ook die forum dop van so Woensdag, daar is gewoonlik 'open' invites van uitstappies vir 'n dag.
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: Uitstappie
maar kom ons maak dit sommer gou ,diebul is lus
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- Jurgen
- Low Range 4WD
- Posts: 122
- Joined: Tue Aug 14, 2007 7:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 1998 LR D1 V8i
- Real Name: Jurgen
- Location: Menlo Park
- Contact:
Re: Uitstappie
Eks ook keen vir 'n uitstappie... was self nog nooit by chloorkop nie...
1998 LR D1 V8i
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories