Botswana toer 2010

Planning a trip or you need information about trails in your area.
Post Reply
giliomee
Newbie
Posts: 3
Joined: Wed Jun 17, 2009 7:55 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4
Real Name: Willem

Botswana toer 2010

Post by giliomee »

Ons is 'n groep van 14 met 4 voertuie wat julie 2010 deur Botswana gaan toer.(Hilux,Isuzu,2xDefenders)

Ek soek asseblief raad en voorstelle.

Dag 1 Kaapstad - Vryburg
Dag 2 Vryburg - Francistown(Nest Lodge)
Dag 3 Francistown - Nata Bird Sanctury
Dag 4 Nata -Kasane (Chobe River Lodge)
Dag 5 Kasane (besoek Vic Valle)
Dag 6 Ihaha
Dag 7 Ihaha
Dag 8 Linyanti
Dag 9 Linyanti
Dag 10 Linyanti
Dag 11 Kwai Comunity Camp
Dag 12 North Gate
Dag 13 North Gate
Dag14 North gate/Xakanaxa
Dag 15 Ghanzi
Dag 16 Hardap Dam
Dag 17 Ai-Ais
Dag 18 Ai-Ais
Dag 19 Kaapstad
Die kampe in moremi en chobe is reeds bespreek maar ons kort nog hier en daar 'n staanplek.
Nou vir die vrae
1. Is dit moontlik om kampe te skuif in die parke as jy eers in die park is en plek betaal het.
2. Is daar kampe wat beter is waarheen ons moet probeer skuif.
3. Is die afstande wat ons gaan ry haalbaar(nie een van die konfooi sleep iets nie)
4. Enige voorstelle an ander verblyf waar ons gaan bly.
5. Verblyf op of naby Ghanzi
6. Hoe lyk Ai-Ais na die opknappings.

Dankie vir julle raad en voorstelle.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Botswana toer 2010

Post by OOOOMS »

Vryburg to Francistown gaan 'n stywe draf wees met 'n grens-pos, but do-able. 743km, maar die pad is goed.

Een voorstel: LOS DIE Landie's BY DIE HUIS..... :lol:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Botswana toer 2010

Post by pietpetoors »

Ek weet nie hoe lyk Ais Ais nou nie, maar ek kamp gewoonlik eerder by Hobas. Dit is 'n baie persoonlike ding, ek hou van 'n stiller plek en meer primatief, so as ek Hobas verkies is dit nie te se almal gaan dit verkis nie. Dit is net stiller en rustiger as Ais Ais, maar behalwe vir die ablusie blokke is daar nie eintlik iets soos 'n winkeltjie of so nie. Ek het ook nou die dag gelees hulle kamppplek het vvrek duur geraak, al iets soos R100 per persoon plus R100 per voertuig.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Botswana toer 2010

Post by Niel »

pietpetoors wrote:Ek het ook nou die dag gelees hulle kamppplek het vvrek duur geraak, al iets soos R100 per persoon plus R100 per voertuig
Het dieselfde gehoor en dus sal ek hulle nie onbdersteun nie. Dit het tyd geraak dat die travelers alternatiewe akkomodasie begin soek.....dit was die rede vir die aanbeveelde akkomodasie seksie op die site
Ferdie Saldanha
Newbie
Posts: 5
Joined: Sat Apr 11, 2009 8:07 pm
Town: Kuils River
Vehicle: 2009 Toyota Hilux 3D DC 4x4
Real Name: Ferdie
Contact:

Re: Botswana toer 2010

Post by Ferdie Saldanha »

Vriende

Ek kan die kampplek by Canon Roadhouse net duskant Hobas met groot vrymoedigheid aanraai vir kwaliteit van geriewe en waarde vir geld. Daar is egter baie plase in die omgewing wat ook heerlike kampopsies bied. Ek was onlangs weer by Tchauchab River Camp, asook by Aubures. Vind hierdie plekke almal op Google met so paar gepaste trefwoorde!

Groete
Post Reply

Return to “Places to go”