My neef se Bakkie
Posted: Mon Sep 21, 2009 8:17 am
Die is my neef se ou Bakkie hy het 600 000 km op en loop nog soos n droom. Hy ry elke dag net grond pad met n ton op sy gat
Hilux 4x4 Enthusiast forum where we share our passion for Toyota Hilux vehicles
https://www.hilux4x4.co.za/views/