Aangenamekennis
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Tue Aug 11, 2009 8:42 pm
- Town: Postmasburg
- Vehicle: 4L V6 D/C 4x4
- Real Name: Eugene
Aangenamekennis
Hallo daar,
'New kid on the block' Geena is nie die eendjie nie, kom ma van Eugene af. Ek is ook nuut tot die Hlux familie en geniet nog elke oomblik daarvan. Dood standaard 4l V6 D/C met 'n lang lys planne.
Het darem al 'n paar 4x4's gehad en oor 'n paar goed gery met 'n 'ou' eerste generasie Conquerer trailer wat nog sterk staan.
Gaan maar biejie van 'n pyn wees met baie vrae wat seker al baie keer beantwoord is oor dual batterye, long range tanks en so aan.
Het so bietjie tyd aan my kant tot al drie reptiele mooi kan vas hou by hulle self en ma bier kan aan gee in pleks van tiet bottels.
Is in die Noord Kaap tussen ........wel niks en minder.
Sal bietjie nog die profile opdollie soos ek leer.
Groete

Re: Aangenamekennis
Hi Eugene, baie welkom. Seker jy sal baie dit baie interessant hier vind.
Gebruik gerus die 'search' opsie, om vorige poste deur te gaan!
Groete
Gebruik gerus die 'search' opsie, om vorige poste deur te gaan!
Groete
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Aangenamekennis
Hallo Eugene en welkom hier.Bly om te sien daar is nog lewe op Posmasburg.Ek het self daar gebly al was dit net vir twee jaar.Ons het graag by Witsand gaan kuier toe ons daar gebly het.Geniet dit hier en onthou al die antwoode is hier.
Re: Aangenamekennis
Welcome Eugene, hope you enjoy talking Hilux here, this Forum rocks
Where is Posmasburg dude?
(and I thought Brackenfell was a keinky dorpy in out in the sticks)
Where is Posmasburg dude?
(and I thought Brackenfell was a keinky dorpy in out in the sticks)
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Aangenamekennis
Welcome Eugene .... we won't let you fall off your horse .... errr I mean Hilux on this forum.
As soon as you get the hang of how things work, we'd like to see some pics of the 4L of yours! Lekker bly!
As soon as you get the hang of how things work, we'd like to see some pics of the 4L of yours! Lekker bly!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Aangenamekennis
Welkom Eugene......geniet die forum en sluit aan by die Hilux Club -
Vriendelikke Hilux Groette
Vriendelikke Hilux Groette
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....

- 0000DS
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1527
- Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
- Town: Roodekrans
- Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
- Real Name: Danelle
Re: Aangenamekennis
Welcome and enjoy ................
(Ps: this forum is quite addictive)
(Ps: this forum is quite addictive)
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Aangenamekennis
Danielle....Ithink addictive is not the right word....I'm addictive to " some things ".......!!!!!!
Hoe se Legend 35 - die forum en club "KOOK"...!!!!
Hoe se Legend 35 - die forum en club "KOOK"...!!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: Aangenamekennis
Hi Eugene
Baie welkom. Ek is ook nou maar eers 'n week of wat op die forum...almal het my dadelik laat welkom voel, en glo my, die plek is verslawend!!
Laat loop met die kiekies van daai lorrie! :!:
Baie welkom. Ek is ook nou maar eers 'n week of wat op die forum...almal het my dadelik laat welkom voel, en glo my, die plek is verslawend!!
Laat loop met die kiekies van daai lorrie! :!:
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!

- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Aangenamekennis
Hier moet jy 'n sin vir humor hê , ander gaan jy maar swaar kry tussen die klomp
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Aangenamekennis
Welkom Eugene... Hoe lyk dinge daar in Postmasburg??
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
- MARIUS NEL
- High Range 4WD
- Posts: 98
- Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
- Town: ROOIBERG LIMPOPO
- Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
- Real Name: MARIUS
- Location: Rooiberg Limpopo
Re: Aangenamekennis
Soos die ou TOYOTA gesegde gese het WELKOM IN ONS WERELD Hoop jy gaan dit geniet hier wys maar kiekies van jou wa en trailer met al die ombouings Groete Marius
Ruk En Pluk
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Aangenamekennis
Welkom by ons forum en doen n paar trails saam met ons en jy sal gou welkom voel.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Tue Aug 11, 2009 8:42 pm
- Town: Postmasburg
- Vehicle: 4L V6 D/C 4x4
- Real Name: Eugene
Re: Aangenamekennis
Thanks aan almal van julle.
Gaan sommer replies so ingooi aan almal!
Stofmansberg.. ek bedoel Postmasburg in in die Noord Kaap halp tussem Upington en Kimberley en JA naby aan Witsand, gaan die einde van die maand die my Lux bietjie sand gee om te vreet, sal kiekies pos!! :)
Ek huur op 'n plaas maar werk aan 'n nuwe myn se nuwe infra struktuur so ek Low range sommer so nou en dan in werksure
Dankie OOOOms se bietjie searh, ek soek 'n dual battery wat ook met my trailer praat, en 'n long range tank (4L V6 ) so as julle voorkeure en afkeure het praat maar.
Stoei nog met baie swak 3g wat die einde van die maand beter gaan word as die RF tower rev's kry dan kan en sal ek vinniger reply
Thanks like dit al klaar hier by julle

- merwn
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 354
- Joined: Fri Dec 19, 2008 6:01 pm
- Town: Kriel
- Vehicle: 1995 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Nick
Re: Aangenamekennis
Welkom