Search found 36 matches
- Mon May 19, 2014 2:20 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Help Asb met kleur van draad
- Replies: 5
- Views: 1398
Re: Help Asb met kleur van draad
praat jy van die draad wat na die battery liggie toe gaan op jou instrument panel?ek het 7m conversion gedoen....charl wat computer gedoen het,het n blou draad gesoldeer vir die liggie...hoop dit kan help
- Tue May 13, 2014 5:39 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Sederberge Toerverslag
- Replies: 4
- Views: 1935
Re: Sederberge Toerverslag
Baie goeie verslag lyk of dit vreeslik lekker was
- Fri Apr 18, 2014 9:56 am
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Did the French finally wake up??
- Replies: 13
- Views: 6390
Re: Did the French finally wake up??
Cant wait to see it in action...!!! Other than my Hilux I own a French vehicle..Owne a Citroen C4 2.0 Coupe like the one Loeb was driving in 2010 model.Was a 2.0vvti normal asoirated engine with 130 KW.Awesome Awesmoe Car. Had to sell this baby after the wife got pregnant with twins .Still driving a...
- Tue Apr 15, 2014 7:34 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: 7MGE Petrol Tipe
- Replies: 4
- Views: 1157
Re: 7MGE Petrol Tipe
Dankie vir julle advise......dan sal ek die 95 ULP roete gaan......het iewers op n forum gelees dat Toyota aanbeveel dat jy nie laer as 91 oktaan ingooi nie.Wou net n tweede opinie kry by die Forum.
- Tue Apr 15, 2014 7:29 am
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Witmossel se nuwe tekkies.
- Replies: 6
- Views: 2288
Re: Witmossel se nuwe tekkies.
Piench Punch....Nuwe tekkies Lyk Bevoeterd !!!
- Mon Apr 14, 2014 6:42 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: 7MGE Petrol Tipe
- Replies: 4
- Views: 1157
7MGE Petrol Tipe
Ouens ek is nou amper gereed om my 7mge Hilux vir die eerste keer te start MAAR waste petrol gooi julle in?Spmmige ouens bevel LRP aan en ander weer 95 ULP????
Hoppy,Everdt,Kaspaas wat se julle?????
Hoppy,Everdt,Kaspaas wat se julle?????
- Wed Apr 09, 2014 7:52 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Scrapped Hilux 1 / Ford 0
- Replies: 12
- Views: 1950
Re: Scrapped Hilux 1 / Ford 0
Dit is nou wat ek n Johnny Bravo aka ppol noem....
- Tue Apr 08, 2014 7:29 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar word daar gery Paasnaweek ???
- Replies: 16
- Views: 2104
Re: Waar word daar gery Paasnaweek ???
klein tafelberg???klink lekker...waar is dit? :?
- Fri Mar 28, 2014 7:57 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Looking for the 7M fans.
- Replies: 24
- Views: 3124
Re: Looking for the 7M fans.
As jy n 7M vir meer as n uur hard ry in die sand, kook hy, maak nie saak hoe groot die radiator is nie. Ek het myne se waterpyp agter om die enjin uitgehaal en n rubber pyp om oor die enjin gesit. Ek kon toe die enjin 50mm terug skuif en n visco fan gebruik. Ek het ook altyd die 4Y mounts en shroud...
- Fri Mar 28, 2014 7:53 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Looking for the 7M fans.
- Replies: 24
- Views: 3124
Re: Looking for the 7M fans.
Ek het die sump afgehad en die bearings beloer...hulle het mooi gelyk en ekt niks groots vervang nie.Het wel al die olie seels en die cambelt gedoen.Jantjie wrote:Hi. Dit lyk nice. Myne gee ook so rookie as ek hom start in die oggend. Het jy alles oor gedoen en het dit jou gekos?
- Thu Mar 27, 2014 9:38 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Looking for the 7M fans.
- Replies: 24
- Views: 3124
Re: Looking for the 7M fans.
Hier is nog fotos van my projek.Het tweeordentlike fans opgesit en ookso biekie kleur om die engine mooi te laat lyk....
- Mon Mar 24, 2014 2:03 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Looking for the 7M fans.
- Replies: 24
- Views: 3124
Re: Looking for the 7M fans.
Kaspaas wrote:Mooi Man!!
Eks ien joune is 'n Cressida 7m, soos myne.
Watse ECU gaan jy gebruik?
Ek gaan die GOTECH pad volg.........het vandag twee Mercedez 320 V6 fans ook gekry
- Mon Mar 24, 2014 2:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Looking for the 7M fans.
- Replies: 24
- Views: 3124
Re: Looking for the 7M fans.
re engine mountings....
I used the ford V6 rubber mounts and I made my own mountings.One side is 5mm steel plate and the other side is 8mm steel plate. They sure are solid!!
I used the ford V6 rubber mounts and I made my own mountings.One side is 5mm steel plate and the other side is 8mm steel plate. They sure are solid!!
- Mon Mar 24, 2014 8:12 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Looking for the 7M fans.
- Replies: 24
- Views: 3124
Re: Looking for the 7M fans.
Ek het die naweek my 7m engin uieindelik op sy plek ingesit......moet die weekn paar kleil goedjies doen en kan dan die computer laat doen.Hieris solank n paar pics
- Mon Mar 17, 2014 4:29 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: 100 000
- Replies: 9
- Views: 1627
Re: 100 000
Awesome videos....sommer nou lus virdie veld
- Sun Mar 16, 2014 7:42 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Looking for the 7M fans.
- Replies: 24
- Views: 3124
Re: Looking for the 7M fans.
Ouens net n heads-up.....ek gaan donderdag die laaste parte koop vir my 7men die langnaweek word hy finaal ingesit !!!
- Sun Mar 16, 2014 7:26 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Picture of Hilux 1984
- Replies: 10
- Views: 6060
Re: Picture of Hilux 1984
Nice truck.....Old Hiluxes Never DIE !!
- Sun Mar 16, 2014 7:09 am
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Route from Bloem to Durban?
- Replies: 8
- Views: 1685
Re: Route from Bloem to Durban?
The only rote from Bloem to Durbs: take Bloemfontein N1 North drive 100km to Windburg-offramp Drive from Windburg 65km to Senekal Drive 35km from Senekal past Paul Roux Drive 35km to BHM Drive 90 km from BHM to harrismith (beware off roadworks) You will drive over van reenen pass and from there you ...
- Sat Mar 08, 2014 8:00 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mosselbaai
- Replies: 10
- Views: 1704
Re: Mosselbaai
Hansman
Ditis nog een van my drome om my caravette 6 so ver te sleep.....ek sien jy is van Pta-noord...ek het daar grootgeword en my ouers woon steeds daar.Ek woon nou in Betlheme.Jy moet lekker kamp in die mooiste plek in die land 4x4 Groete
Ditis nog een van my drome om my caravette 6 so ver te sleep.....ek sien jy is van Pta-noord...ek het daar grootgeword en my ouers woon steeds daar.Ek woon nou in Betlheme.Jy moet lekker kamp in die mooiste plek in die land 4x4 Groete
- Tue Mar 04, 2014 8:38 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Lesotho Dec 2013
- Replies: 37
- Views: 4781
Re: Lesotho Dec 2013
Baie goeie trip report .....ek woon in paul rouxnet buite Bethlehem en wil ook n Lesotho trippie doen.
- Tue Mar 04, 2014 2:44 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wie weet wat dit is?
- Replies: 30
- Views: 3197
Re: Wie weet wat dit is?
Die laaste inry in die land-op Menlyn Mall se dak gaan ook toemaak.Ai die einde van n goeie era
- Thu Feb 27, 2014 7:39 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: 1st hilux commercial
- Replies: 13
- Views: 2046
Re: 1st hilux commercial
Awesome Videos....even THE Wife liked it
- Tue Feb 18, 2014 7:18 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Lekker warm naweek
- Replies: 29
- Views: 2899
Re: Lekker warm naweek
Hallo Ouens
Julle moet asb nie nou al die winter bestel nie dit word otter koud hier by my in Bethlehem
Ek moet nog OBS koop voor die winter kom (Ou Bethlehem Staatmaker)
Lekker Dag
Julle moet asb nie nou al die winter bestel nie dit word otter koud hier by my in Bethlehem
Ek moet nog OBS koop voor die winter kom (Ou Bethlehem Staatmaker)
Lekker Dag
- Thu Feb 13, 2014 6:47 am
- Forum: Events Calender
- Topic: National Get-Together 18-21 April 2014 - Cancelled
- Replies: 65
- Views: 18957
Re: National Get-Together 18-21 April 2014
Awesome news I was wondering if you guys will do something in the States.We are from Bethlehem.Currently busy with a 7mge transplant in my old LUX.Will do my best to finish in time and join you people.Will keep you posted.....
- Tue Jan 28, 2014 8:02 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: SFA TLC
- Replies: 78
- Views: 9336
Re: SFA TLC
hi I see you fitted MIKEM suspension....I also need to upgrade my suspension as my one blade on the front of my sfa has broken.OEM is very costly...how does the MIKEM compae in price?thx
- Thu Jan 23, 2014 8:33 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Oupoot kry liefde
- Replies: 3
- Views: 1350
Re: Oupoot kry liefde
Andries dankie vir die advies......ek het al voorheen met engine gesukkel wat warm word so eks voorbereid vir die laaang 6.Het vir my n 740bmw radiator aangeskaf en gaan n ordentlike fan posit.Tans besig met 50mm bodylift.Die plan is om die termostaat op 88grade te laat oopmaak en die fan moet alop ...
- Thu Jan 23, 2014 6:50 am
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Help need for 7mge
- Replies: 10
- Views: 2882
Re: Help need for 7mge
Sjoe manne die 7mge operasie hou vir my besig,ek het die 740 BNW verkoeler gekry en wag nou angstig vir my 50mm bodylift spacers .my engin le langs my trok en wag.het maar inussen vir my 285/75R15 bande opgesit....lyk baie parmantig.sal pics opsit sodra die bodylift klaar is...hopelik kry ek hulle v...
- Sun Jan 12, 2014 8:46 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Hilux Modder
- Replies: 1
- Views: 2337
Re: Hilux Modder
een van die twins dink ook Hilux modder is lekker
- Sun Jan 12, 2014 8:45 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Hilux Modder
- Replies: 1
- Views: 2337
Hilux Modder
het biekie in die rivier gaan speel naby bethlehem
- Sun Jan 12, 2014 8:32 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Looking for the 7M fans.
- Replies: 24
- Views: 3124
Re: Looking for the 7M fans.
HEY All 7mge fans gooi biki pics please!!!!
- Sun Jan 12, 2014 8:30 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Looking for the 7M fans.
- Replies: 24
- Views: 3124
Re: Looking for the 7M fans.
Hallo Everdt
Eks hard aan die werk met my 7mge oorplanting...gaan disndag Bloemfontein toe om die engineering werk te laat doen.DAn wag ek vir my skoonpa om te kom help om die lang 6 aanmekaar te sit.SOoooooo opgewonde
Eks hard aan die werk met my 7mge oorplanting...gaan disndag Bloemfontein toe om die engineering werk te laat doen.DAn wag ek vir my skoonpa om te kom help om die lang 6 aanmekaar te sit.SOoooooo opgewonde
- Sun Jan 12, 2014 8:23 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Oupoot kry liefde
- Replies: 3
- Views: 1350
Oupoot kry liefde
Tans besig met 7mge oorplanting en n paar klein goedjies
- Sun Jan 12, 2014 7:55 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Warning... All SFA Owners!
- Replies: 52
- Views: 41126
Re: Warning... All SFA Owners!
thanks for the advise,im busy giving my sfa some tlc and painted the whole cab under the mats with stone chip and also stone chip under the fenders.There was luckily no rust but with the stone chip its sorted
- Sun Jan 12, 2014 7:31 am
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Post your best action photo's here
- Replies: 216
- Views: 110580
Re: Post your best action photo's here
Meiringskloof 4x4 Oos Vrystaat
- Sun Jan 12, 2014 6:49 am
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: My 1991 SFA D/C
- Replies: 1
- Views: 1275
My 1991 SFA D/C
Tans besig met 7mge oorplanting
- Wed Dec 18, 2013 4:31 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Help need for 7mge
- Replies: 10
- Views: 2882
Re: Help need for 7mge
Ok i have a cressida 3l straight six i just need to know what parts i need still? ive got a throttle body,alternator,power steering pump and resevour,4y starter motor which sits on the right hand side of the motor from the front.The flywheel teeth match up with the starter motor teeth which is wier...