Search found 49 matches

by Benna7
Tue Jul 29, 2014 6:59 am
Forum: The Workshop
Topic: interior en body parte
Replies: 5
Views: 1363

Re: interior en body parte

Regso baie dankie man
by Benna7
Mon Jul 28, 2014 8:25 am
Forum: The Workshop
Topic: interior en body parte
Replies: 5
Views: 1363

Re: interior en body parte

Regso dankie Ben. Sal hulle try. Ane ding net,die aftermarket spanne, pas hulle? Ekt al 3 goed gekoop en nie een het gepas nie. Die regte ding is seke om by toyota te bestel mar hul is so morsig duur.
by Benna7
Sat Jul 26, 2014 8:12 am
Forum: The Workshop
Topic: interior en body parte
Replies: 5
Views: 1363

interior en body parte

Hallo. Kan iemand dalk help met i contact of iets vir body en interior parte vir '83 hiluxe? Opi oomblik is dit: binneste door handles, die hele window winder meganismes(lings en regs), al2 deure se ruite se rubbers. En dan buite: regter voor fender. En dan ane ding, die klap se knippe en die hakke ...
by Benna7
Thu Mar 27, 2014 8:25 am
Forum: Open Discussion
Topic: oops moment
Replies: 10
Views: 1231

Re: oops moment

Praat julle nou van die corrola of die hilux?
by Benna7
Thu Mar 27, 2014 8:14 am
Forum: Meet the People
Topic: Welcome to all the new members
Replies: 457
Views: 294515

Re: Welcome to all the new members

Welkom Julle
by Benna7
Thu Mar 27, 2014 8:10 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Oldest question - Oudste vraag
Replies: 6
Views: 2044

Re: Oldest question - Oudste vraag

MOFASA hier op die forum het I V6 ford wat hy wil smous want hy gaan my 7mge koop. So hoor maar by hom as jy sou belangstel om eerder dan daai ford in te sit as die manne dan se die ford is beter.
by Benna7
Wed Mar 26, 2014 7:51 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Oldest question - Oudste vraag
Replies: 6
Views: 2044

Re: Oldest question - Oudste vraag

Hallo coert. Weet nie van die gearbox nie. Maar as ek jy was....jis daai V8 chev's klink darm net rerig baie mooi. En krag, ja we'll daarmee gaan jy nie sukkel nie. Jy sal nouwel net iemand moet soek wat like om groot goed in klein gaaitjies in te sit:-)
by Benna7
Tue Mar 18, 2014 2:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: IQ Test
Replies: 20
Views: 2573

Re: IQ Test

Seventy two?
by Benna7
Wed Mar 12, 2014 8:56 am
Forum: The Workshop
Topic: 22R timing
Replies: 2
Views: 854

Re: 22R timing

Baie dankie vir die goeie verduidelikng my oom. Verstaan dit nou baie mooi. Het hom so 8 grade gestel.
by Benna7
Fri Feb 28, 2014 12:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: 22R timing
Replies: 2
Views: 854

22R timing

Kan iemand help met timing? Wat is di standaard grade wat ek die timing moet stel? En hoor hoe hoer op mens in die land gan hoe vroeer moet mens dit maak. Is dit so en hoekom? Eks hier in die noord kaap tussen kimberley en upington. Op hoeveel moet ek dit stel vir hier by ons?
Dankie
by Benna7
Wed Feb 26, 2014 2:08 pm
Forum: The Workshop
Topic: brospeed die moete werd vir 22R
Replies: 0
Views: 611

brospeed die moete werd vir 22R

Hallo da. Wil by die ouens hoor wat dit al gedoen het. Hoor mense se mens kan die conversion doen vir meer krag en brandstofverbruik. Het I 4-1 branch gekry saam met die bakkie. Maar sal die conversion brandstof verbruik verbeter. En wat doen dit aan die torque. Wil nie low down torque verloor nie. ...
by Benna7
Thu Feb 20, 2014 10:53 am
Forum: The Workshop
Topic: Weber carbs vir 22R?
Replies: 4
Views: 869

Re: Weber carbs vir 22R?

Is regso dankie. Sal maar nog bietjie dink
by Benna7
Wed Feb 12, 2014 1:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: Weber carbs vir 22R?
Replies: 4
Views: 869

Re: Weber carbs vir 22R?

Ek gaan die nw kaap toe. En oor 3 weke weer. So as julle van iets of iemand weet laat weet asb asap. En oor 4 weke gaan my swaer ook kaap toe so iemand in jhb kan ook laat weet. Wil nou ook net vra,is dit die moeite werd om I weber op te sit? Brandstof verbruik en performance wise. En hopelik minder...
by Benna7
Wed Feb 12, 2014 1:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: Weber carbs vir 22R?
Replies: 4
Views: 869

Weber carbs vir 22R?

Hallo da. Iemand wat kan help met i nommer waar ek I weber carb ini hande kan kry. En watter size vir I 22R. 34 of 36? Dankie
by Benna7
Tue Jan 28, 2014 6:00 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Enigeiemand met i standaard 22R?
Replies: 13
Views: 2346

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Hallo Andy. Jammer ek kom noueers terug na julle toe. Is bietjie besig nog met die bakkie. Sal as als klaar is al die fotos en videos op sit wat hy gestuur het en van die engine conversion.
by Benna7
Wed Jan 22, 2014 5:31 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Enigeiemand met i standaard 22R?
Replies: 13
Views: 2346

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Roeland het vi my baie mooi fotos en videos gestuur van sy bakkie. Het die vacuum en petol pype baie makliker gemaak om te connect
by Benna7
Wed Jan 22, 2014 5:28 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Enigeiemand met i standaard 22R?
Replies: 13
Views: 2346

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Dankie piet. Het klaar die vacuum pype reg.nous dit vir die elektries. My 18R het net straight forward van die coil af dizzy toe gegan. Die ding het nou 2 drade wat uit die dizzy uitkom na I boksie toe wat se IGNITER ASSY. En van hom af is daar 3drade Wat iewers heen moet gaan, maar kry nerens ieman...
by Benna7
Wed Jan 22, 2014 5:25 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Enigeiemand met i standaard 22R?
Replies: 13
Views: 2346

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Dankie piet. Het klaar die vacuum pype reg.nous dit vir die elektries. My 18R het net straight forward van die coil af dizzy toe gegan. Die ding het nou 2 drade wat uit die dizzy uitkom na I boksie toe wat se IGNITER ASSY. En van hom af is daar 3drade Wat iewers heen moet gaan, maar kry nerens ieman...
by Benna7
Tue Jan 21, 2014 3:34 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Enigeiemand met i standaard 22R?
Replies: 13
Views: 2346

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Dankie man. Daai van van my het die vorige eienaar oorgespray. Seker daai ding afgetrek of iets. Maar sal wag vir daai fotos. Dankie
by Benna7
Tue Jan 21, 2014 11:50 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Enigeiemand met i standaard 22R?
Replies: 13
Views: 2346

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Dankie Jaco. Daar is darm 2 pype wat ek kan sien wat ek nie van geweet het nie. Is (daardie) ou wie se bakkie jy aan gewerk het ook op die forum? Of het jy dalk sy nr?
by Benna7
Tue Jan 21, 2014 10:16 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Enigeiemand met i standaard 22R?
Replies: 13
Views: 2346

Enigeiemand met i standaard 22R?

Hallo daar. Kan iemand met i standaard 22R asseblief reply? Ekt die nw i 22R swap gedoen van i 18R af. Als is in en vas, maar daar is nog i paar klein goed wat ek mee sukkel en nerens kan raad voor kry nie. Dis net so 5 pypies rondom die carb wat ek nie weet waar dit moet opkom nie. Sal dit baie war...
by Benna7
Tue Jan 21, 2014 8:24 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 22R Waar kom die pype en drade?
Replies: 13
Views: 2606

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Weet iemand van i topic wat mooi fotos wys van rondom die carb en soaan?
by Benna7
Mon Jan 20, 2014 3:22 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 22R Waar kom die pype en drade?
Replies: 13
Views: 2606

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Yes that would be of GREAT help. Kan iemand dalk help daarmee groot asb?
by Benna7
Mon Jan 20, 2014 12:56 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Help need for 7mge
Replies: 10
Views: 2893

Re: Help need for 7mge

Regso dankie cobus. Sal maar nog sien wat kom later in. Lexus of 7m. Maar eers geluister wat se die manne wat al lank met die tipe goed speel. Ekt nou die nw eers i 22R ingesit. Maar (daar is) nog i so 3 pype wat ek nie weet waar dit moet kom nie. Maar sal weer jou raad vra as. Ek die dag besluit om...
by Benna7
Mon Jan 20, 2014 12:49 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 22R Waar kom die pype en drade?
Replies: 13
Views: 2606

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Haha ja nogal. Toe moet jy sien hoe lekker kan i hammer en spykers vlieg
by Benna7
Mon Jan 20, 2014 12:41 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 22R Waar kom die pype en drade?
Replies: 13
Views: 2606

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Ek het ook daardie een gesien, ma verstaan hom nie leke nie. En aals wat ek soek is nie daarop nie. (daar is) nie dalk i "how to connect a 22R vir dummys nie?"
by Benna7
Mon Jan 20, 2014 8:00 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 22R Waar kom die pype en drade?
Replies: 13
Views: 2606

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Hallo Barrie. Kan jy dalk onthou wat was (daardie) post se topic?
by Benna7
Mon Jan 20, 2014 7:39 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 22R Waar kom die pype en drade?
Replies: 13
Views: 2606

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Dis nou al wat keer dat ek nie kan start nie. Het al die workshop manual getry, maar help nie rerig. Moet een van (daardie) staal pypies op die tappet cover nie i pyp kry van die brake booster af nie?
by Benna7
Mon Jan 20, 2014 7:10 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 22R Waar kom die pype en drade?
Replies: 13
Views: 2606

22R Waar kom die pype en drade?

Kan iemand my help met i 22R se carb se pype asseblief? Het i swap gedoen van i 18R na i 22R maar ken nie die carb nie. Onder sal ek fotos opsit. Sal dit baie wardeur
by Benna7
Sun Jan 19, 2014 10:13 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Bou van scratch 7mge of Lexus
Replies: 15
Views: 2948

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Oh nee ok. Het darm met Thys gepraat oor die besigheid en goeie antw en raad gekry.
Kobus, hoor wat jy se oor die spoed,maar het i GSXR1000 daarvoor:-)
by Benna7
Tue Jan 14, 2014 2:47 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Bou van scratch 7mge of Lexus
Replies: 15
Views: 2948

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Yes Hennie. Is dit nou die nuwe ford motors? En hoe pas hy in die ou hiluxe? Wiet dit vir jou gedoen. En watte mods is nodig en vir hoeveel omtrent? Hoor die ouens praat nogal goed van die ford 2.5's. My een vriend het die ford. Maar dis nou die kompleet ford. En moet se, eenkeer met sy bakkie i MOR...
by Benna7
Tue Jan 14, 2014 1:52 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Bou van scratch 7mge of Lexus
Replies: 15
Views: 2948

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Oh ja, het vergeet om te se, ek worry glad nie oor spoed nie maar soek die krag as ek dit nodig het. 110km/h is vinnig genoeg vir wat ek met hom doen. Maar low down torque moet defnetief daar wees.
by Benna7
Tue Jan 14, 2014 1:48 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Bou van scratch 7mge of Lexus
Replies: 15
Views: 2948

Bou van scratch 7mge of Lexus

Weet daars al i paar topics oor dit. Maar myne is so bietjie anders. Die ding staan so. '83 4x4 18R Hilux. Nou, ekt i 7mge motor met dictator management klaar gekoop. Al waarvoor ek die bakkie gebruik is werk toe en terug elke dag, plaas toe, en nou en dan dam toe met i stukkie sand so nou en dan. S...
by Benna7
Tue Jan 14, 2014 1:06 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Help need for 7mge
Replies: 10
Views: 2893

Re: Help need for 7mge

Hi Hentie. Weet nie of jy al reggekom het met jou vrae nie. Dalk is jy al klaar met die conversion vi al wat ek weet. Eks ook van plan om een of ander tyd die 7m rigting te gaan,maar sover maak ek nog parte bymekaar. Oor jou vrae: 1: die verkoeler sal wees die 328i bmw s'n 2: weet nie 3: die fans wa...
by Benna7
Thu Dec 26, 2013 9:42 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Help met 18R asb
Replies: 5
Views: 1371

Re: Help met 18R asb

Daarshy. Dankie pietta. Vandag met my pa gepraat toe se hy my dieselle ding. Sal maar die nw plaas toe gan en dit gou gan doen.
by Benna7
Tue Dec 24, 2013 7:26 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Help met 18R asb
Replies: 5
Views: 1371

Re: Help met 18R asb

Nie seker nie man. Ek is meer op bikes. Dis die eerste keer dat ek i bakkie se carb oopgemaak het. Hoe weet ek of hy werk? Salit baie wardeur as jy my kan help
by Benna7
Mon Dec 23, 2013 2:12 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Help met 18R asb
Replies: 5
Views: 1371

Help met 18R asb

Hallo da. Ekt i '83 4x4 s/c met 18R, 4 spoed boks in. Het noudie dag bietjie aan die carb gekarring (mo te probeer uitvind hoekom die ou so dood is) en toe agtergekom net 1 keel maak oop. Daar bietjie gestel en getune nou maak al2 reg oop. Nou my probleem: Voel vir my hy trek beter in 1ste en 2de ma...
by Benna7
Fri Nov 08, 2013 7:36 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 18R na 7MGE
Replies: 6
Views: 1601

Re: 18R na 7MGE

Jis Thys jy moes nie vi my daai video gestuur het nie. My gat jeuk nou om te kan begin met daai bakkie. Dankie Cobus. Baie goeie raad. Nou kan ek kla al die goed bymekaar kry en dan hopelik net uitpluk en insit. Sal jou op hoogte hou hoe die bakkie vorder. Sal beslis met jou praat as ek weer in jou ...
by Benna7
Wed Nov 06, 2013 2:48 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 18R na 7MGE
Replies: 6
Views: 1601

18R na 7MGE

Hallo ouens. Ekt i 7mge motor met dictator management system opgetel vir R8000. Engine mountings en air intake is klaar verander vir my bakkie (1983 4x4). Wil net weet wat nog sal moet verander behalwe m radiator. Enigeiemand wat al so conversion gedoen het?
by Benna7
Thu Oct 31, 2013 7:35 am
Forum: Meet the People
Topic: Hallo
Replies: 19
Views: 3058

Re: Hallo

Bly om darm te hoor julle ouens approve my nuwe ou van. Ja nee Bugzy, het nog baie planne met hom. Is regso Lehan. Net besig om ander clutch en pressure plate in te sit. Dan een of ander tyd nuwe shocks en vere. Voorste een le al. Maar as hy in die regte toestand is sal ek jou laat weet dan kan ons ...
by Benna7
Thu Oct 31, 2013 7:24 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Benodig Raad asb
Replies: 15
Views: 1921

Re: Benodig Raad asb

Dankie vir die raad sover. Hoppy se die 22R pas presies in. Maar is daar al iemand wat die 2.5 ford motor ingesit het? Hoe pas hy en met watter modifications? En watter 2.5 motor is dit presies?
by Benna7
Wed Oct 30, 2013 11:59 am
Forum: Meet the People
Topic: Hallo
Replies: 19
Views: 3058

Re: Hallo

Kan julle die foto sien? Sukkel nog bietjie met die forum. Isi so lekke rekenaar geletterd nie
by Benna7
Wed Oct 30, 2013 11:57 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Benodig Raad asb
Replies: 15
Views: 1921

Re: Benodig Raad asb

Het gekyk na die lexus motors, maar die goedkoopste wat ek van gehoor het, en dan het die ouens dit self gedoen, is 32k. En dis bietjie baie geld vi m. Ali, hoekom se jy ek sal die drive drain moet verander en wat sal ek aan dit moet verander? Het gekyk na die 4Y, 2L of 22R. En die ford enjin, hoe s...
by Benna7
Wed Oct 30, 2013 11:40 am
Forum: Meet the People
Topic: Hallo
Replies: 19
Views: 3058

Re: Hallo

Het bietjie werk nodig, maar sal i lekker bakkie wees as ek klaar is met hom
by Benna7
Wed Oct 30, 2013 10:48 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Benodig Raad asb
Replies: 15
Views: 1921

Benodig Raad asb

Hallo. Kort bietjie raad by julle ouens.Ekt i '84 model 18R 4x4 s/cab. Nog stock standard. Waarvoor ek hom gebruik is elke dag werk toe en plaas toe en partykeer gaan visvang. So spoed is maksimum 100km/h. Nou my vraag: ek wil 'n ander motor insit wat my meer as 7.5km/l gee teen normal driving(dis n...
by Benna7
Wed Oct 30, 2013 10:26 am
Forum: Meet the People
Topic: Hallo
Replies: 19
Views: 3058

Hallo

Hallo daar. Eks Bennie Lubbe. 24 jaar oud en werk op 'n myn in postmasburg in die Noord Kaap. Het na 'n lang gesukkel en gesoek darm ook gekry wat ek al amper i jaar voor soek. I Hilux. 18R '84 model 4x4 s/cab. Daarshy.

Go to advanced search