Search found 5 matches

by Jakals
Sat Aug 24, 2019 8:57 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 343790

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

IMG_0308.jpg
IMG_0308.jpg (4.42 KiB) Viewed 18324 times
by Jakals
Wed Nov 27, 2013 7:59 am
Forum: Off-road Training
Topic: Newest Accredited 4x4 Drivers
Replies: 106
Views: 31102

Re: Newest Accredited 4x4 Drivers

Baie dankie Thys en almal met die geluk wense, ek het so paar fototjies van ons kursus onder die "Meet the people" geplaas. Dit was die mees voortreflikste kursus wat ek al bygewoon het. :thumbup:
by Jakals
Wed Nov 27, 2013 7:43 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe gesig
Replies: 20
Views: 3203

Re: Nuwe gesig

:thumbup:
by Jakals
Wed Nov 27, 2013 7:35 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe gesig
Replies: 20
Views: 3203

Re: Nuwe gesig

Baie dankie mense vir die hartelike welkome, ek voel al klaar deel van die famielie :celebrate: Thys, daai Fortuner hang so want hy het na oom Thys geluister en toe kom hy agter maar hy kan die gat maklik deur maak solank oom Thys daar is om te help. Ek het gelukig seat covers gehad vir die merke :l...
by Jakals
Tue Nov 26, 2013 1:49 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe gesig
Replies: 20
Views: 3203

Nuwe gesig

Hi almal,

Ek is nuut hier en is voorgestel deur Thys de Jager. Ek ry nou nie n Hilux nie maar ek like Toyota so dit behoort darem vir iets te tel :thumbup:

Go to advanced search