Search found 288 matches

by Mammabeer
Tue Feb 24, 2015 7:49 am
Forum: Any Other Vehicle
Topic: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Replies: 23
Views: 7350

Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.

Ons het gaan kyk na die UP en uitgestap met n Kombi :mrgreen:
by Mammabeer
Fri Feb 13, 2015 11:28 am
Forum: Any Other Vehicle
Topic: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Replies: 23
Views: 7350

Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.

Ek gaan more na die launch toe- maar net omdat ek nuuskierig is. Die karretjie is heeltemal te klein, daar is nie plek vir 2 skooltasse, n hokkiesak, n TT Sak , dansskoene ...ens....daar is skaars genoeg plek in my Polo. Maar dit is cute! Ek wou bittergraag n Caddy Cross getoetsbetuur het- maar tot ...
by Mammabeer
Tue Feb 10, 2015 8:29 am
Forum: Daihatsu
Topic: Daihatsu Terios 75000km diens
Replies: 5
Views: 5386

Re: Daihatsu Terios 75000km diens

Die 90 000 km diens was so R3900 verlede jaar Julie..... ek moet nou vir die 105 000 km diens boek en ek is te bang.....lol.

Martha en Thinus is competent darem- baie beter as wat die Eddie ou was....
by Mammabeer
Tue Feb 10, 2015 8:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: RAV 4
Replies: 7
Views: 1463

RAV 4

Wat is die gevoel oor die nuwe Rav 4? Ek wil die Rustbucket (Terios) eintlik aan die brand steek , maar gedink ek gaan meer kry as ek die ding verkoop.... en nou kyk ek na die Rav 4 of die Ford Kuga. Ek is nie n bakkie mens nie, en frankly hou ek nie van die Fortuner nie- dit is vir my soos n aambei...
by Mammabeer
Tue Feb 10, 2015 8:11 am
Forum: Daihatsu
Topic: Daihatsu Terios 75000km diens
Replies: 5
Views: 5386

Re: Daihatsu Terios 75000km diens

Het jy toe reggekom Nathan?
by Mammabeer
Tue Feb 10, 2015 8:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: Vegkop Grasren
Replies: 6
Views: 1261

Re: Vegkop Grasren

Ons sou gegaan het.

Ongelukkig (eintlik gelukkig) moet ons jongste deelneem aan die atletiek saterdag, so dit is uit vir ons.
by Mammabeer
Wed Feb 04, 2015 8:14 am
Forum: Daihatsu
Topic: Daihatsu Terios 75000km diens
Replies: 5
Views: 5386

Re: Daihatsu Terios 75000km diens

HI
Het vir jou n PM gestuur.
by Mammabeer
Mon Sep 29, 2014 4:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: photo bo aan page
Replies: 9
Views: 1665

Re: photo bo aan page

Ek blameer solely vir Mark omdat my man se kop nie lekker vat nie (sien foto van No7 op twee wiele-pic 124?) my man was die Co driver.....

Die foto waar No 7 in die modder vassit- ek mag glad nie oor daai foto praat nie....Mark gaan my :blackeye:
by Mammabeer
Mon Sep 30, 2013 11:18 am
Forum: Gauteng
Topic: OutdoorX Show & Toyota world record - Vaal 27-29 September
Replies: 38
Views: 5757

Re: OutdoorX Show & Toyota world record - Vaal 27-29 Septemb

Sover ek saterdag aand verstaan het was daar 3000 toyotas- ek mag dalk verkeerd gehoor het. Saterdag se Maxxis nationals was awsome soos gewoonlik, die skou gedeelte was apparently baie goed. Gister het baie goed afgeloop vir die charity drive van die Maxxis ouens, ons het ongeveer tussen 120-150 ri...
by Mammabeer
Mon Sep 30, 2013 11:10 am
Forum: Gauteng
Topic: OutdoorX Show & Toyota world record - Vaal 27-29 September
Replies: 38
Views: 5757

Re: OutdoorX Show & Toyota world record - Vaal 27-29 Septemb

more manne ons was daar van donderdag was n baie lekker nawweek daar was genoeg om te doen vir oud en jonk ek wil net weet of iemand my kan se waar ons van die fotos kan kry wat die show se staff af geneem het my dogters het saam met die manne van extreme 4x4 gery en vir hulle meer moed gegee vanda...
by Mammabeer
Fri Sep 20, 2013 3:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Maxxis 4xtr racing .....hulp benodig.
Replies: 1
Views: 890

Maxxis 4xtr racing .....hulp benodig.

Hi julle.

Volgende saterdag 28 September vind die 7de been van die 4xtr nationals plaas by Malonjeni tydens die OutdoorX skou.

Daar word official Recovery voertuie benodig vir die dag. :beg:

Kontak asb vir Henk Groenveld by 014 577 2581 indien jy dalk bereid is om te kom help.
by Mammabeer
Tue Aug 13, 2013 8:38 am
Forum: Trip Reports
Topic: sani pas 2013
Replies: 19
Views: 3739

Re: sani pas 2013

Nice pics..... ons moet tog eendag saam met julle gaan..
by Mammabeer
Tue Aug 13, 2013 8:37 am
Forum: Build your own:
Topic: Can you recommend a shop that does aluminum welding ?
Replies: 6
Views: 2061

Re: Can you recommend a shop that does aluminum welding ?

You can try MP Fab in Vereeniging- the guy's name is Mark- 0eight3 six five nine 0 nine seven eight
by Mammabeer
Mon Jul 22, 2013 8:25 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dog Food which one how do we know
Replies: 14
Views: 2427

Re: Dog Food which one how do we know

We feed our Dogs Montego- have been for the past 7-8 years....I like Complete more, but we struggle to find it around here, and the place we buy our food from says no one wants it so he does not buy it.... I have a Dane, a Basset and a Scotty and they are all very healthy....all 3 are SPCA dogs and ...
by Mammabeer
Thu Jul 18, 2013 8:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: Thank you all
Replies: 78
Views: 6032

Re: Thank you all

This forum is one of the nicest I have come across- and I love reading the postings here- although I will never ever drive a Toyota in my life :mrgreen: Our little group do not really participate in GTG's- have done so in the past a few times and it was not our cup of tea..... I personally have huge...
by Mammabeer
Tue Jul 16, 2013 8:54 am
Forum: Gauteng
Topic: OutdoorX Show & Toyota world record - Vaal 27-29 September
Replies: 38
Views: 5757

Re: OutdoorX Show & Toyota world record - Vaal 27-29 Septemb

We will be there the Saturday and Sunday....

Saturday to compete in the next leg of the X-track racing and sunday to jol....
by Mammabeer
Thu Jun 06, 2013 2:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Replies: 139
Views: 9533

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD

Jong, doodeerlik.....ek weet nie. Gewoonlik as dit die opedag is nooi hulle all en sundry uit om die baan te kom uitle.... Vir ons is daar gese dis die dag wat ons moet baan kom uitle....maar n mens weet nie wat Petrie besluit het intussen nie.....lol
by Mammabeer
Thu Jun 06, 2013 1:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Replies: 139
Views: 9533

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD

Sal dit ok wees as n paar van ons julle join sodra ons klaar baan gebou het? Ons moet Saterdag die baan uitle vir die jaarlikse Vaalrivier Laerskool 4x4 dag in Augustes. Dit sal so plus minus 12-16 mense wees, maar dit hang alles af van hoe laat ons klaarkry met die baan. Ons is ook egter nie n str...
by Mammabeer
Thu Jun 06, 2013 1:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Replies: 139
Views: 9533

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD

Sal dit ok wees as n paar van ons julle join sodra ons klaar baan gebou het? Ons moet Saterdag die baan uitle vir die jaarlikse Vaalrivier Laerskool 4x4 dag in Augustes. Dit sal so plus minus 12-16 mense wees, maar dit hang alles af van hoe laat ons klaarkry met die baan. Ons is ook egter nie n stre...
by Mammabeer
Wed May 15, 2013 11:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD
Replies: 139
Views: 9533

Re: Vaaldriehoekers en sommer vir die wat wil SPEELTYD

Is dit naby die Rietspruit quarry?

Dit is n lekker speelplekkie daai....

Edited.... ek sien nou dis nie heeltemal dieselfde plek nie, dis wat ons as die Quad speelplek ken, was die einde verlede jaar daar, dit is nie te sleg daar nie.

Ek sal die boodskap aanstuur, die manne is lus vir speel.
by Mammabeer
Wed May 08, 2013 2:46 pm
Forum: Gauteng
Topic: Heidelberg 4x4 Fun Day: 27 April 2013
Replies: 24
Views: 4761

Re: Heidelberg 4x4 Fun Day: 27 April 2013

Sorry ons Outlawtjies was nie daar nie, maar ons ry almal in die 4x4 XTR nationals hierdie jaar. En ongelukkig was die twee events op dieselfde dag.
by Mammabeer
Fri Apr 26, 2013 7:39 am
Forum: Gauteng
Topic: Heidelberg 4x4 Fun Day: 27 April 2013
Replies: 24
Views: 4761

Re: Heidelberg 4x4 Fun Day: 27 April 2013

Klink na vet pret!

Diegene wat gaan moet dit geniet.
by Mammabeer
Fri Apr 19, 2013 1:07 pm
Forum: Gauteng
Topic: DAlk n bietjie laat.....
Replies: 2
Views: 1407

Re: DAlk n bietjie laat.....

Jammer- het die poster eers laat gisteraand gekry.
by Mammabeer
Fri Apr 19, 2013 1:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Om te Auto Glaze of nie .....
Replies: 5
Views: 1189

Re: Om te Auto Glaze of nie .....

Dit lyk baie goed, maar ek was nie gelukkig nie. Na my kar teruggekom het het dit gelyk of iemand met fyn skuurpapier sirkels op die verf gemaak het. Dit was n splinternuwe voertuig maat Autoglaze het beweer hulle het die voertuig so gekry.....
by Mammabeer
Fri Apr 19, 2013 1:00 pm
Forum: Gauteng
Topic: DAlk n bietjie laat.....
Replies: 2
Views: 1407

DAlk n bietjie laat.....

Indien jy naby is more en niks het om te doen nie....
4x4 ng kerk arconpark - poster - 12 Maart 2013.JPG
by Mammabeer
Tue Dec 11, 2012 11:54 am
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 4x4 trail - Monday 17th December
Replies: 155
Views: 56400

Re: Moegatle 4x4 trail - Monday 17th December

Leon Gouws are planning a weekend to remember there this weekend...we cannot go- Lucy had a huge fall at he invitational and we have not had time to fix her up yet.... Hi All, Once again we are planning a nice year end get together and "drive like crazy weekend" for all the challenge guys ...
by Mammabeer
Thu Oct 04, 2012 3:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Formula toy @ R150.00
Replies: 24
Views: 3461

Re: Formula toy @ R150.00

blom wrote:i will be there
so at a small fee i will collect for you gents
:mrgreen:
As niks breek hierdie naweek nie sien ons jou dalk daar volgende naweek..... :mrgreen:
by Mammabeer
Thu Oct 04, 2012 2:07 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: What you guys think? Lets go for another record???
Replies: 79
Views: 7730

Re: What you guys think? Lets go for another record???

Sterkte julle!

Ek was al betrokke by so geleentheid, jy moet n goeie crew he wat mekaar kan ondersteun, anders val dit plat. Die Guiness ouens is vol nonsens so dokumenteer ALLLES..... Maar ek is seker julle sal dit kan doen!
by Mammabeer
Thu Oct 04, 2012 2:03 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: World record attempt (possible attendance) list
Replies: 38
Views: 4893

Re: World record attempt (possible attendance) list

1: Francisco (Alien) – Hilux Surf 2: Riana (Rafs) – Daihatsu Terios 3: Thinus – Hilux 4: Shane (Baasvark) – Hilux 5: Thys - Hilux 6: Thys - Ford Ranger 7: Johno (MOFASA) - Hilux SFA D/C 8: Johno (MOFASA) - Hilux SFA Single Cab 9: Wayne (WayneSchalk) - Hilux IFS DC[/quote] 10: Arno (Arnize 2) -Hilux ...
by Mammabeer
Tue Feb 14, 2012 3:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: naweek se speel
Replies: 11
Views: 1925

Re: naweek se speel

AMper soos daai ja.....

Nee man, die foto's lyk soos daar onder by Vaalpark? Daar is mos sulke klein walletjies?
by Mammabeer
Tue Feb 14, 2012 9:28 am
Forum: Open Discussion
Topic: naweek se speel
Replies: 11
Views: 1925

Re: naweek se speel

As ek my nie verbeel nie is daai mudflap nog afkomstig van ons ou Landy...many many moons ago......

Geen foto's van die sandwalle nie???????
by Mammabeer
Fri Jan 27, 2012 11:05 am
Forum: Medical forum
Topic: Effective treatment for scorpion and spider bites
Replies: 10
Views: 6413

Re: Effective treatment for scorpion and spider bites

I cannot vouch for this advise, but I was told by somebody who is out in the bush a lot, that if you make a paste of meat tenderiser and vaseline, and rub it on mozzie/insect bites it relieves the itchiness and irritation. Spider bites and scorpion stings are obviously in a different category, but ...
by Mammabeer
Fri Jan 27, 2012 11:03 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33787

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Ons het vanoggend monsters gaan trek van die grond daar naby.....vat maar paddavoete saam.....dit is NAT!
by Mammabeer
Thu Oct 06, 2011 9:12 am
Forum: Open Discussion
Topic: Long range fuel tank
Replies: 2
Views: 981

Long range fuel tank

Hi julle

My bestuurder is opsoek na iemand wat vir hom n long range fuel tank vir sy 2009 Jeep Cherokee te bou.

Hy het al n paar plekke genader om te hoor of hulle hom kan help- maar sover niks.

Weet julle dalk van n kontak persoon?
by Mammabeer
Thu Sep 08, 2011 8:45 pm
Forum: Gauteng
Topic: Tekkiefees 4x4 Challenge - Come play this Saturday!!!
Replies: 12
Views: 1888

Re: Tekkiefees 4x4 Challenge - This Saturday!!!

witmamba wrote:Ek hoor daar is paar van die kunstenaars wat 'n draaitjie om die 4x4 baan wil hê :twisted: ...
Dit kan gereel word..... :angel: :twisted:
by Mammabeer
Wed Sep 07, 2011 8:48 pm
Forum: Gauteng
Topic: Tekkiefees 4x4 Challenge - Come play this Saturday!!!
Replies: 12
Views: 1888

Re: Tekkiefees 4x4 Challenge - This Saturday!!!

Yay!!!!! Steve Stofsuier!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :sick: :sick: :sick:
by Mammabeer
Wed Aug 31, 2011 3:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: New Hilux... Maybe not that ugly
Replies: 13
Views: 2370

Re: New Hilux... Maybe not that ugly

DIe mening hier by ons op kantoor was.....die bakkie se voorkant lyk soos n tata.... :mrgreen:
by Mammabeer
Sun Aug 07, 2011 8:35 pm
Forum: Gauteng
Topic: National 4x4 Challenge
Replies: 8
Views: 1883

Re: National 4x4 Challenge

Blom......

Hannes will also be going with Lucy...I will take pics.......

we will enter in open class, no firesuit, helmet though....

Entry R:600
Club licence:R350

I can foward the docs to you if you want?
by Mammabeer
Thu Aug 04, 2011 1:41 pm
Forum: National
Topic: Best team spirit award
Replies: 30
Views: 8151

Re: Best team spirit award

Weet jy..... net omdat julle sulke great klomp ouens is kan julle net vir daai dag...en daai dag alleen....volle gebruiksreg kry.....maar dit is slegs geldig vir 24 h..... lol.... :thumbup:
by Mammabeer
Thu Aug 04, 2011 11:17 am
Forum: National
Topic: Best team spirit award
Replies: 30
Views: 8151

Re: Best team spirit award

CasKru wrote:wat van net 'n lekker harde en stewige:

HILUX CLUB!!!!!!!!.... HOOOOOOOOOOOOOOO HAAAAAAAAAAAAAAA

voor elke obstacle
Daar is kopiereg op daai ene ne?

R100 per Hoo Haa is in orde- betaal dit sommer oor aan my , ek sal sorg dat dit eweredig tussen die OUTLAWS opgesplit word.....
by Mammabeer
Wed Aug 03, 2011 8:39 am
Forum: National
Topic: Best team spirit award
Replies: 30
Views: 8151

Re: Best team spirit award

If the ocean was whiskey and I was a duck , I'll dive to teh bottom qand drink it all up....but the ocean 's not whiskey and I am not a duck......so let go together and f....beat them all up......

was a favourite toe ek op skool was.....lol :mrgreen:
by Mammabeer
Mon Aug 01, 2011 1:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tattoos ....
Replies: 26
Views: 3143

Re: Tattoos ....

Ekke het....... Ek het n dolfyn op my blad- was n simbool vir my liefde vir water....my naam is ook afgelei van water .... EK het ook n tattoo met my kiddies se voorletters op my linkervoorarm...... Dan is ek besig (in samewerking met my kleinboet wat n tekenaar vir n tattooist is) om die een op my ...
by Mammabeer
Fri Jul 15, 2011 4:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Want to know which garages have fuel... use this map
Replies: 22
Views: 2780

Re: Want to know which garages have fuel... use this map

Daar het vandag Tankers uit Albeerton geloop- onder begeleiding, maar hier in Sasolburg is ons gevra om die fabriek om 12:00 te verlaat agv die protesoptogte.
by Mammabeer
Thu Jul 14, 2011 7:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Want to know which garages have fuel... use this map
Replies: 22
Views: 2780

Re: Want to know which garages have fuel... use this map

HUlle laai darem nog dagskof by Natref in Sasolburg en Sasol laai ook nog in Alberton en Pretoria- try die Excel en Sasol garages ouens!
by Mammabeer
Thu Jul 14, 2011 4:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Want to know which garages have fuel... use this map
Replies: 22
Views: 2780

Re: Want to know which garages have fuel... use this map

Dit baffle my brein dat almal kla hieroor......miskien hier in die sticks is dit anders- maar daar is orals brandstof beskikbaar.....en Hannes het met sy drywers gepraat vandag (hy is op verlof) en almal lewer af.......

Eish ....sterkte julle!
by Mammabeer
Wed Jul 13, 2011 8:54 pm
Forum: Gauteng
Topic: Extreme Outdoor Show
Replies: 23
Views: 3811

Re: Extreme Outdoor Show

Die Outlaws gaan sondag.....die organiseerder het gevra dat ons altwee dae kom, maar ongelukkig ondersteun on saterdag die Laerskool Vaalrivier 4x4 dag.....dit is al n jaarlikse instelling hier in die Vaaldriehoek....... :cool:
by Mammabeer
Sat Jul 09, 2011 1:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: WYS JOU TROETELDIERE
Replies: 29
Views: 2980

Re: WYS JOU TROETELDIERE

Pragtig! (al is ek glad nie n fan van Staffies nie..... :mrgreen: )

Hier is n paar van ons s'n.....

Ons het ook nog n klompie guppies, n skilpad met die naam Sheldon, n 15 j oue kat Tetris, en tot 3 weke terug 2 Marmotte- Koos en Piet.....

EK is op soek na n Irish Wolfhound om Daisy te vervang....
by Mammabeer
Tue Jun 21, 2011 9:19 am
Forum: Out in Nature
Topic: Rush begins as sardines arrive in KZN
Replies: 2
Views: 1840

Re: Rush begins as sardines arrive in KZN

Ons gaan Sondag daardie kant toe- hoop om die sardiens te sien.
by Mammabeer
Thu May 19, 2011 9:12 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nampo
Replies: 3
Views: 1024

Re: Nampo

Was heerlik! Al wat my afgepie het was die dom idiote wat nie kan parkeer nie..... n ou met n Colt het 6 van ons vasgeparkeer......ons kon sy kar geskuif kry om 2 van die voortuie uit te kry.....ek wil nie weet hoe die ander mense uitgekom het nie....en hoe sy kar aan die einde gelyk het nie.....men...
by Mammabeer
Tue May 17, 2011 8:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Member spotted....
Replies: 14
Views: 2361

Member spotted....

Who here drives a dark green Hilux with a scorpion on the side panels?

Spotted the car in the Vaal Mall parking today.....

Nice tires!
by Mammabeer
Tue May 17, 2011 8:41 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Decent Terios but weird colour choice
Replies: 14
Views: 6677

Re: Decent Terios but weird colour choice

I Like!
by Mammabeer
Sat May 14, 2011 10:11 am
Forum: Open Discussion
Topic: Have you had a weird Friday 13th experience??
Replies: 20
Views: 3028

Re: Have you had a weird Friday 13th experience??

Hmm..... dit was n doozie....... Ek en die kids het opgestaan gisteroggend en iemand het ons posbud weggedra..... ok....not to bad.... Het by die werk gekom en n apparaat is foutief en die ou verantwoordelik is eers volgende week terug en dit word my probleem....ok...nog nie te bad nie... Gaan gou h...
by Mammabeer
Wed May 11, 2011 7:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: You gotta be joking????
Replies: 28
Views: 3934

Re: You gotta be joking????

Dit lyk soos n tikdealer se kar..... :lol:
by Mammabeer
Sun May 08, 2011 11:09 am
Forum: RAV
Topic: Next RAV
Replies: 23
Views: 7967

Re: Next RAV

Traveler wrote:Daai Highlander is regtig smart.

Herken hierdie ene??

Waar hewt jy n foto van my rustbucket gekry????? :twisted: :twisted: :twisted:

EK hou van die nuwe RAV......hopenlik as my swottings klaar is oor 2 jaar kan ek hom bekostig.....
by Mammabeer
Tue May 03, 2011 3:30 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Kan ek moan?
Replies: 30
Views: 9115

Re: Kan ek moan?

Ek ry regtig eerder met die Diso...in die 6 jaar wat ons haar het het ons nog nie dag se moeilikheid gehad nie....en sy is comfy, lekker hoog en nie n toyota nie......lol....grap net..oor die toyota deel.... :mrgreen: :mrgreen:
by Mammabeer
Sun May 01, 2011 9:51 am
Forum: Open Discussion
Topic: Road accident
Replies: 37
Views: 4623

Re: Road accident

Glad you are ok. Will keep the biker's family in our thoughts.
by Mammabeer
Fri Apr 29, 2011 9:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Not quite sure?
Replies: 39
Views: 3997

Re: Not quite sure?

Ek val ook seker onder die moaners en b****rs.... :D: Eintlik is ek slegs hier as spy vanuit die Landrover kamp..... :mrgreen: Seriously- ek het al soveel geleer hier- en lees elke post, gewoonlik in my lunchtyd...... Alle forums is so- party mense kan baie posts inrake en ander kan vir jare lurk en...
by Mammabeer
Fri Apr 29, 2011 9:13 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Kan ek moan?
Replies: 30
Views: 9115

Re: Kan ek moan?

Francisco- jy moes Eddie se gesig gesien het toe ek my kar inneem vir die brieke en ek vir hom vra of hulle briekskoene ook met Silikon smeer soos gestripte sumpplugs??? dit was priceless! Maar Jan is reg- die LWB kom van indonesia- my neef in Qatar ry ook n LWB- en hulle sukkel nie met roes nie- di...
by Mammabeer
Sat Apr 23, 2011 8:44 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Toyota AYGO launched
Replies: 7
Views: 2504

Re: Toyota AYGO launched

Cute little city car.....but it is not the ideal where I live- I will drown in a pothole......
by Mammabeer
Sat Apr 23, 2011 8:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: OOOOOO my golly goshness, whats is that!
Replies: 6
Views: 1158

Re: OOOOOO my golly goshness, whats is that!

Die bakkie se agterwiel lyk weird?

Go to advanced search