Search found 12 matches
- Sun Sep 21, 2014 9:32 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: My Toy Conversion
- Replies: 18
- Views: 3871
Re: My Toy Conversion
Mooi wa, lyk seksie. As ek mag vra, waar het jy die canopy gekoop? Wil my canopy ook vervang met 'n aluminium een, maar weet nog nie watter een om te kies.
- Sat Aug 30, 2014 6:28 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: KC HID spotlights of LED lightbar
- Replies: 15
- Views: 2304
Re: KC HID spotlights of LED lightbar
Hello daar. Nee nog nie.
- Thu Aug 28, 2014 7:13 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Hello aan almal
- Replies: 16
- Views: 3041
Re: Hello aan almal
Julle ouens is dam vriendelik, dankie.
- Sat Aug 23, 2014 11:27 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Performance chip
- Replies: 12
- Views: 2216
Re: Performance chip
Yes, sorry it is. 145.1kw and 501nm
- Sat Aug 23, 2014 5:07 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Performance chip
- Replies: 12
- Views: 2216
Re: Performance chip
Hi guys. I got the Unichip in my lux. Bakkie kicks out 145.1 nm and 501 kw, not bad for a auto. No problems so far, i love it.
- Fri Aug 22, 2014 10:01 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: KC HID spotlights of LED lightbar
- Replies: 15
- Views: 2304
Re: KC HID spotlights of LED lightbar
Kwaai! Ek sal dan wag tot volgende week en eers na daai HID ligte ook kyk. Dankie.
- Fri Aug 22, 2014 3:45 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: KC HID spotlights of LED lightbar
- Replies: 15
- Views: 2304
Re: KC HID spotlights of LED lightbar
Dankie man. Ja, ek sal maar nog so bietjie uitvind oor die LED bar anders gaan ek maar net die KC's fit. Ek hoor die mense is blykbaar baie gelukkig met die Daylighters.
- Thu Aug 21, 2014 8:02 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Please list your VHF Radios here
- Replies: 81
- Views: 35751
Re: Please list your VHF Radios here
Bucle UP
Kenwood TK-2000 portable
Kenwood TK-2000 portable
- Thu Aug 21, 2014 7:37 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: KC HID spotlights of LED lightbar
- Replies: 15
- Views: 2304
Re: KC HID spotlights of LED lightbar
Die KC daylighters is so R4800 opgesit en die KC HID sal so R7800 uitwerk. Die 500cm lightbar is so R4500-5000 hang af watter een ek vat. Ek hoor die lightbars is awesome, maar verstaan ook dat dit nie almal se ooe is wat die lightbar se helder lig kan hanteer nie, veral nie as jy vir 'n voertuig mo...
- Thu Aug 21, 2014 4:14 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: KC HID spotlights of LED lightbar
- Replies: 15
- Views: 2304
KC HID spotlights of LED lightbar
Dag manne. Ek ry met 'n 2013 Hilux en wil so bietjie meer lig voor my in die pad kry. Ek beplan in toer na Namibia volgende jaar. Wat dink julle, sal dit beter wees om KC HID spots op te sit of van die lightbars?
- Thu Aug 21, 2014 11:02 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Hello aan almal
- Replies: 16
- Views: 3041
Re: Hello aan almal
Dankie manne vir die vriendelike verwelkoming, ek voel sommer al klaar tuis. Ja, ek is baie trots op my trok. Hoekom sal man dan nou nie wees nie dis 'n Hilux!!!
- Wed Aug 20, 2014 8:09 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hello aan almal
- Replies: 16
- Views: 3041
Hello aan almal
Hello aan al mal. Ek is nuut op die forum. Bly vir 32 jaar al in die Kaap. Ek ry van 2009 af 'n Hilux en natuurlik was ek nog nie 'n dag spyt daaroor nie. Ek is opgewonde om deel te wees van die groep. Die Hilux is my nuutste baby.