Search found 1717 matches

by Johannes van die See
Sat Sep 11, 2010 3:23 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Artic Hilux kit
Replies: 7
Views: 1876

Re: Artic Hilux kit

Met ander woorde..... Doen die job self, ek is seker meeste manne op die forum het die tegniese agtergrond om dit te kan doen of mekaar te kan help met nodige informasie. Is dit nie tog een van die groot voordele van n forum soos die nie, n netwerk van informasie, jy moet net die regte bestandele by...
by Johannes van die See
Sat Sep 11, 2010 3:16 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Artic Hilux kit
Replies: 7
Views: 1876

Re: Artic Hilux kit

[quote="Uys"]Die geskatte prys is egter swaar .. R100k! Ek het klaar die Wheel en Rim pryse van ATS verkry....... Hi. The 38” tyres are available from stock at R3745 each, excluding VAT. They are 38x15.50R16 tyres. In order to carry the tyre you need a wheel with a 10” diameter, something ...
by Johannes van die See
Sat Sep 11, 2010 2:33 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 152779

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Weet iemand al hoe laat saterdag oggend ons moet aantree vir die marshal duties?
by Johannes van die See
Sat Sep 11, 2010 2:23 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Wheel Spacers
Replies: 33
Views: 4487

Re: Wheel Spacers

My wheel spacers cost me R450 for both. If you want I can show you pics of what mine looked like. Just remember that on the IFS toyota it has a gearmax diff usually and you would have to make extra plans on securing the rear bearings that if they fail or start floating under the extra strain you co...
by Johannes van die See
Sat Sep 11, 2010 11:29 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Wheel Spacers
Replies: 33
Views: 4487

Re: Wheel Spacers

Soos julle nou weet is ek besig met beplanning vir n reeks modifikasies om die "Arctic Truck" look te bereik, deel van my beplanning is ook die ondersoek in "Ball Joint Spacers", "Diff Drop", en "Sway Bar Drop" modifikasies. Die onderwerp is in besprekeing by ...
by Johannes van die See
Sat Sep 11, 2010 11:22 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Wheel Spacers
Replies: 33
Views: 4487

Re: Wheel Spacers

An offset rim of the same width as one that is equally spaced amounts to the same thing and the same additional forces on the bearings. But, ... Kry eerder breër rims met 'n klein offset en breër bande ... A wider rim compensates inward for some of the offset and the undue forces on the bearings is...
by Johannes van die See
Sat Sep 11, 2010 11:18 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Wheel Spacers
Replies: 33
Views: 4487

Re: Wheel Spacers

Okay hier is my mening....... Eerstens, mens hoor die waarskuwings oor wheel bearing probleme, maar ek't nognooit persoonlik iemand raak geloop wat my daarteen kon waarsku nie. Twedens, al die manne wat so doenig is met die "Arctic Truck" conversions, hoekom neem hulle nie die probleem mee...
by Johannes van die See
Sat Sep 11, 2010 10:59 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Balljoint Lift - DIY
Replies: 26
Views: 5432

Re: Balljoint Lift - DIY

Pieter Ek stem saam met jou, die informasie kom van"4Crawler Offroad" se site af en daar is soveel ander bruikbare informasie daar. Omdat ek soveel belangstel in die mod het ek self ondersoek gaan doen en lyk vir my dat dit wel n goei opsie is om te oorweeg, mits jy die diff drop saam doen...
by Johannes van die See
Sat Sep 11, 2010 12:49 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Balljoint Lift - DIY
Replies: 26
Views: 5432

Re: Balljoint Lift - DIY

En vir die wat belangstel in "Toyota Front Differential and Sway Bar Drop Kits"
http://www.4crawler.com/4x4/ForSale/DiffDrop.shtml" onclick="window.open(this.href);return false;
by Johannes van die See
Sat Sep 11, 2010 12:45 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Balljoint Lift - DIY
Replies: 26
Views: 5432

Re: Balljoint Lift - DIY

En ek het nounet trugvoering van "4Crawler Offroad" gekry vir bestellings....... Pricing and shipping (international to South Africa) as noted below: http://www.4crawler.com/4x4/ForSale/BallJointSpacer.shtml#4WDBJS" onclick="window.open(this.href);return false; 1-1/2" 4WD ba...
by Johannes van die See
Sat Sep 11, 2010 12:42 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Balljoint Lift - DIY
Replies: 26
Views: 5432

Re: Balljoint Lift - DIY

4WD Ball Joint Spacer Installation: * Block the rear wheels and place the front end of the truck on jack stands and remove the front wheels. * Remove the original ball joint hardware. o Knock the studs out of the ball joint with a small hammer. o This is done most easily if the joint is pressed agai...
by Johannes van die See
Sat Sep 11, 2010 12:17 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Balljoint Lift - DIY
Replies: 26
Views: 5432

Re: Balljoint Lift - DIY

http://i383.photobucket.com/albums/oo277/johannesvdmerwe/BallJointSpacer02.jpg http://i383.photobucket.com/albums/oo277/johannesvdmerwe/BallJointSpacer_t.jpg These spacers are 1.5"/38mm tall and provide about that much lift over stock suspension settings as well as that much more overall trave...
by Johannes van die See
Sat Sep 11, 2010 12:03 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Balljoint Lift - DIY
Replies: 26
Views: 5432

Re: Balljoint Lift - DIY

Leesstof..........

http://www.4crawler.com/4x4/ForSale/Bal ... acer.shtml" onclick="window.open(this.href);return false;
by Johannes van die See
Fri Sep 10, 2010 11:02 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 44" Hilux modefi by ARCTIC TRUCKS
Replies: 46
Views: 9609

Re: 44" Hilux modefi by ARCTIC TRUCKS

Hier is die "Project Navara" se prys lys, daar is n paar onnodige goed ingesluit, en die prys kom nie by R200,000 nie. Wat is dit wat die manne gemis het met die mod of is die Toyota mod duurder as gevolg van duurder parte? Ek probeer die goedkoopste manier soek om die mod op my Hilux te d...
by Johannes van die See
Fri Sep 10, 2010 10:26 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Wheel Spacers
Replies: 33
Views: 4487

Wheel Spacers

Kan iemand dalk help met nodige informasie. Ek wil " Wheel Spacers " van oorsee bestel maar voordat ek voortgaan wil ek seker maak dat die afmetings reg is en die spacers sal pas op my 2002 IFS 4x4 Hilux hubs. Ek is nie tans by die huis om self die afmetings te meet nie, wat ek benodig is ...
by Johannes van die See
Fri Sep 10, 2010 4:35 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Balljoint Lift - DIY
Replies: 26
Views: 5432

Re: Balljoint Lift - DIY

Waar is die fotos heen, ek stel ook belang in meer inligting, die job moet gedoen word!!!
by Johannes van die See
Wed Sep 08, 2010 7:27 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 152779

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Pieter/Thys....of enige iemand. As julle manne meer weet oor sondag se inskrywings vir die fun day deelname laatweet asb. Ek is steeds buitelands en sal eers mid Oktober trug kom huistoe, wil nie dan uitvind dit is te laat vir inskrywings nie. As ek online kan inskrywe sal dit goed wees andersins n ...
by Johannes van die See
Tue Sep 07, 2010 11:00 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 152779

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

The requirements for the day will be: 1. Assist in the guiding and recovering of the participants on route to the venue in the dunes. 2. Directing the traffic and giving the participants their dedicated parking slot on the area allocated for the event. 3. Help with general organization on the day. ...
by Johannes van die See
Tue Sep 07, 2010 10:38 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 152779

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Ek wonder of die Marshals n Hilux keps gaan kry vir die bleskoppe?
by Johannes van die See
Tue Sep 07, 2010 7:40 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 152779

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

in verband met sondag se challange.....
wat is die reels, moet dit span verwante inskrywings wees, mag daar net 2 persone in n voertuig, mag my vrou
en kinders die dag saam met my geniet vir die challange?
waar kan n mens al die inligting kry en dalk n online inskrywing doen?
by Johannes van die See
Tue Sep 07, 2010 5:56 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 152779

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Dankie
Sodra jy n naam het met wie ek kan gesels stuur maar aan asb.
Agter n duin in glip klink nie na n slegte idee nie............
by Johannes van die See
Tue Sep 07, 2010 5:07 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 152779

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Nog n vraag.
Mag mens vir daai saterdag aand sommer n twee man tent in die duine opslaan of sal almal
moet uit beweeg en die sondag weer inkom?
by Johannes van die See
Tue Sep 07, 2010 4:57 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 152779

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Thys
Wat is die deelname inskrywings fooie en vereistes, ek wil ook in die sand loop speel.
Enige info en hulp sal waardeer word, ek wil nie mid Oktober by die huis kom en hoor dit is te laat om
in te skrywe nie.
Help asb, enige iemand?
by Johannes van die See
Tue Sep 07, 2010 4:54 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 152779

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Net n vraag, kan my vrou ook saam my as Marshal optree, sou dit beteken ons beweeg saam die dag
of is daar n moontlikheid dat ons op verskullinde plekke sal werk?
Moenie spot nie, ek is al 3 maande op see, soek daai lyfie sommer naby my, hehe.
by Johannes van die See
Tue Sep 07, 2010 4:41 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 152779

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Instructions: Please copy this list, add your name to the next number and repost if you are willing to assist on the day. Also please add you t-shirt size next to your name Those already on the list PM t-shirt size to thysdj/ooooms/niel/caskru/pietpetoors to add to this list so we dont repost too of...
by Johannes van die See
Mon Sep 06, 2010 11:36 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 44" Hilux modefi by ARCTIC TRUCKS
Replies: 46
Views: 9609

Re: 44" Hilux modefi by ARCTIC TRUCKS

Pierre Jy het n gogga in my wakker gemaak, oorweeg die mod sterk. Het vandag pryse vir Mickey's en rims gekry, nie te bad nie, kyk nog na wheel spacer, beter om self te maak as koop, te duur. Wheel arches en cosmetic's kan ek ook self doen. Body raze het ek klaar, 40mm, dink ek moet nog so 20mm op g...
by Johannes van die See
Thu Nov 13, 2008 12:55 pm
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18482

Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok

We have a provisional booking for that date. We put it to the members to indicate the trail and the majority indicated TakboK. Let me say that part of the reason for this "end of the year" gtg is so the Western Cape members can get to know the other WC members and since we all like the ou...
by Johannes van die See
Thu Nov 13, 2008 11:31 am
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18482

Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok

Champs is champs ja :lol: Niel ek het jou pick's ga kyk, lyk soortvan oraait daar, ek sien nie veel klip nie, hoe lyk die berg roete? Ek laik n roete wat my vrou na die tyd laat se, "nooit weer nie!!!" As hulle eerder wil uitklim en bereid is om die res van die roete te stap, dan weet jy d...
by Johannes van die See
Thu Nov 13, 2008 10:29 am
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18482

Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok

Nee nou weet ek nie meer nie.?? :roll: Ek het nou met my groot pel en offroad partner gesels oor Takbok, hy se hy kan dit doen met n Nissan Champ bakkie, alby roetes! As dit die geval is weet ek nie of ek van Saldanha af gaan ry vir n telleerstelling nie. Jammer ek neuk jou rond Niel, jy kan my dan ...
by Johannes van die See
Thu Nov 13, 2008 6:32 am
Forum: Trail Reports
Topic: Chloorkop trail
Replies: 16
Views: 2850

Re: Chloorkop trail

WOW
Ek het al my Beach Buggy so gery maar nog nie my bakkie nie.
Ek wil saam speel waar jy by is asb,in die weskus noem ons dit "op n..." ja toemaar.
Goeies!!!!!!
by Johannes van die See
Thu Nov 13, 2008 5:14 am
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18482

Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok

Johannes, die datum is vas op die 13de afhangend van n trail inspeksie. Jy is welkom om n paar vriende saam te bring alhoewel ons dit so hilux moontlik probeer hou siende dat dit die "afsluiting" is. Ek moet n antwoord gee so teen die 24 ste so laat maar weet. Dit gaan net n dag trippie w...
by Johannes van die See
Wed Nov 12, 2008 1:08 pm
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18482

Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok

As die datum nou vas gestel is vir die 13de, mag ek maar saam?
Ek sal teen daai tyd trug wees in die land.
Mag ek n span vrinne saam bring?
Is daar n afsluitings datum vir n defnitiewe antwoord?
Gaan dit n naweek kampering wees of n dag se jol?

Sal lekker wees om nuwe mense te ontmoet.
by Johannes van die See
Sat Nov 08, 2008 10:25 am
Forum: Western Cape
Topic: Crayfish: Get together at Trekoskraal (Weskus) 15 Nov 08
Replies: 255
Views: 22483

Re: Crayfish: Get together at Trekoskraal (Weskus) 15 Nov 08

:| Geniet maar daai naweek, ek sal weer n kaans kry.
by Johannes van die See
Fri Nov 07, 2008 5:10 am
Forum: Western Cape
Topic: Crayfish: Get together at Trekoskraal (Weskus) 15 Nov 08
Replies: 255
Views: 22483

Re: Crayfish: Get together at Trekoskraal (Weskus) 15 Nov 08

Family_BullDog wrote: Thanks Rich, I won't forget this offer!! I've worked hard to get the petrol price to fall, now have to work even harder to get the Rand to strengthen again! :mrgreen:


-F_D
Hey. los die Rand soos hy is, ek pay in Dollars!!!
by Johannes van die See
Fri Nov 07, 2008 5:04 am
Forum: Western Cape
Topic: Crayfish: Get together at Trekoskraal (Weskus) 15 Nov 08
Replies: 255
Views: 22483

Re: Crayfish: Get together at Trekoskraal (Weskus) 15 Nov 08

Yesja Johanna van Saldanha baai. Hoe gaan dit. Hey ek het n voorstel, skuif die GTG op Trekos met een naweek aan dan join ek julle. Ek vlieg eers die 19de trug SA toe en my bakkie moet getoets word, staan al te lank in die garage en lui word!!! Ek het ook n site daar, wel weet nie of hy nog staan ni...
by Johannes van die See
Mon Jun 02, 2008 10:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar was jy in die weermag?
Replies: 176
Views: 16951

Re: Waar was jy in die weermag?

1996-2006. SAS Saldanha/SAS Wingfield/ SAS Simonstown/SAS Saldanha.
Radio/Radar Elektroniese Monteur.

Betse jaare wat mens nooit weer wil oor he nie!
by Johannes van die See
Sun Jun 01, 2008 3:02 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New to Hilux-ing...
Replies: 33
Views: 4201

Re: New to Hilux-ing...

Yesh! van die fotos lyk maar dodgy, moet nie haastig wees nie, vat jou tyd en doen eers shopping. Dis die moeite werd om geduldig te wees. Ek het vir my 2002 2.7i D/C 4x4 Raider met 111,000km op die klock, en full service history,spotless, by n Toyota dealer R148,000 betaal. Dis n m#rse bargen. My b...

Go to advanced search