Search found 1717 matches

by Johannes van die See
Thu Sep 17, 2015 1:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cooper tyres
Replies: 21
Views: 3943

Re: Cooper tyres

Myne is al meer as 'n jaar op my trokkie en ek was nog nie 'n dag speit nie. Cobus het dit op sy Prado 120 en hy is ook baie gelukkig. Lyk mooi op die Patrol Hi Pieter Dankie vir die kompliment. Cobus is een van die manne waarna ek verwys wat sukkel met Cooper, een van sy ST Maxx bande se loopvlak ...
by Johannes van die See
Wed Sep 16, 2015 9:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cooper tyres
Replies: 21
Views: 3943

Re: Cooper tyres

Twee van my vriende op die weskus het ook Cooper ST Maxx tyres met probleme en Cooper wil nie help nie. Die een het n kraak (nie n sny nie) op die side wall en n ander het een van die knoppe op die loovlak af geskeur (van agter af, asof mens in reverse gery het en n klip het hom los gesny). Ek het ...
by Johannes van die See
Tue Sep 01, 2015 4:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Portnet Dam
Replies: 4
Views: 1173

Re: Portnet Dam

Daai toe gooi storie kom al baie baie jare aan, hulle het n paar jaar gele die helfte van die dam reeds toe gegooi, die res sal seker nog gebeur.
Moet nie verbaas wees as ons helfte van Spreeuwalle ook verloor met die nuwe hawe se ontwikkelings plan nie, gaan geniet die area terwyl jy nog kan.
by Johannes van die See
Tue Sep 01, 2015 4:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cooper tyres
Replies: 21
Views: 3943

Re: Cooper tyres

Twee van my vriende op die weskus het ook Cooper ST Maxx tyres met probleme en Cooper wil nie help nie. Die een het n kraak (nie n sny nie) op die side wall en n ander het een van die knoppe op die loovlak af geskeur (van agter af, asof mens in reverse gery het en n klip het hom los gesny). Ek het k...
by Johannes van die See
Sun Aug 30, 2015 3:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Portnet Dam
Replies: 4
Views: 1173

Re: Portnet Dam

Vergeet dit my maat...... Daar is nog n pad oor die duine en om die PortNet heining, maar mens mag nie oor duine areas ry nie en as jy om die heining gaan is jy onwettig in PortNet se gronde. As hulle mense by die dam gewaar kom daar kort voor lank n wit sekeriteid bakkie aan gery om jou te kom weg ...
by Johannes van die See
Sat Aug 01, 2015 9:22 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus four wheel drive trail - open or closed ??
Replies: 13
Views: 3412

Re: Weskus four wheel drive trail - open or closed ??

Chris Ek was einde Mei daar deur, het met die mense in die Namakwa Kus Reservaat ook gesels en daar was geen sprake van toegang wat beperk gaan word nie. Jy kan steeds deur ry, en moet nie dat mense jou onnodig bang praat nie, daai area is absoluut geen uitdaging om te ry nie tensy jy absoluut niks ...
by Johannes van die See
Tue Jul 07, 2015 11:16 am
Forum: Trip Reports
Topic: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass
Replies: 35
Views: 7693

Re: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass

Dankie weereens aan almal vir die komplimente, en jammer ek kon nog nie die "Expense Report" by voeg nie, dit sal nog so week of twee neem voordat ek dit kan doen. Ben. Moet nie terug hou nie, moet nie te maklik bang gepraat word nie, en moet nie te lank in ander se skadu loop nie, jy gaan...
by Johannes van die See
Mon Jun 29, 2015 4:10 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass
Replies: 35
Views: 7693

Re: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass

Die olie industry lyk bietjie swak nou, ek sal wag tot alles gestabiliseer het dan kyk vir n 76 of DC 79. Die rede hoekom is omdat ek iets taier soek as n IFS pad bakkie, ek soek n plaas bakkie tiepe voertuig met vering en aste wat gemaak is vir gewig vat en hard week. Se wat jy wil, n Cruiser is t...
by Johannes van die See
Mon Jun 29, 2015 4:09 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass
Replies: 35
Views: 7693

Re: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass

Die olie industry lyk bietjie swak nou, ek sal wag tot alles gestabiliseer het dan kyk vir n 76 of DC 79. Die rede hoekom is omdat ek iets taier soek as n IFS pad bakkie, ek soek n plaas bakkie tiepe voertuig met vering en aste wat gemaak is vir gewig vat en hard week. Se wat jy wil, n Cruiser is ta...
by Johannes van die See
Mon Jun 29, 2015 8:45 am
Forum: Trip Reports
Topic: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass
Replies: 35
Views: 7693

Re: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass

Ek's n spring chicken, maar ek haal die toppies vinnig in met ervaring ;-)
by Johannes van die See
Mon Jun 29, 2015 4:37 am
Forum: Trip Reports
Topic: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass
Replies: 35
Views: 7693

Re: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass

Ek sit tans op see vir werk, nie dat hier veel werk is om te doen nie, so ek spandeer my tyd om die trip report te doen. Ongelukkig is die data wat ek moes upload so baie dat dit nou lyk of ons server my af skop, ek kan nie meer my Admin edit page oop maak nie, ...............oops! :D: Elk geval dis...
by Johannes van die See
Sun Jun 28, 2015 1:16 am
Forum: Trip Reports
Topic: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass
Replies: 35
Views: 7693

Re: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass

Wow. Baie goeie report, nice detail. Dankie!!! Dankie Mickey :thumbup: Johannes, Hierdie is n absolute puik report...... :thumbup: :thumbup: .... ek wil my amper verstout en se ek het nog nooit n trip report so baie geniet nie....... Kan net dink hoeveel werk daar moes in gegaan het....... :thumbup...
by Johannes van die See
Sat Jun 27, 2015 1:40 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass
Replies: 35
Views: 7693

Re: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass

Hell Johannes dit was nou n lekker trip report om te lees.Jou foto,s is puik.Dit het vir my gevoel of ek ook deel van die span was. Johannes wees nou eerlik.Stem jy saam met my as ek se dat Suid Wes (Henties) se strand hengel beter en lekkerder is as die wes kus. Hi Dawie Baie dankie vir die kompli...
by Johannes van die See
Sat Jun 27, 2015 12:18 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass
Replies: 35
Views: 7693

Re: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass

Whew!! I have just spent the past four hours reading about this trip, very nice report, Johannes. Love the idea of using leather for home-made disc pads but hey! - it worked. That left rear tyre was shot to hell & gone as well, surprised it lasted as long as it did. Bianca always look fresh &am...
by Johannes van die See
Sat Jun 27, 2015 2:36 am
Forum: Trip Reports
Topic: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass
Replies: 35
Views: 7693

Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass

Anyone interested in our latest 8000Km trip through Angola and Namibia can read more about it on my Blog at: http://absolute4x4.co.za/dir/wordpress/?p=88" onclick="window.open(this.href);return false; Road to Hell – Doodsakker – Van Zyls Pass Three big 4×4 trails in one go! Intro July 2014...
by Johannes van die See
Sat Jun 27, 2015 2:17 am
Forum: Trail Reports
Topic: Boetie pas 31/05/2014
Replies: 48
Views: 13009

Re: Boetie pas 31/05/2014

Andre, dankie vir die insperasie om Boetie Pas te gaan ry, ons was daar maar het hom nie gery nie, van die voertuie in ons konvooi van 10 voertuie sou dit nie maak nie en ons het besluit om die groep nie op te breuk nie maar weer eendag met die vaardige voertuie terug te gaan vir Boetie Pas. My repo...
by Johannes van die See
Tue Apr 14, 2015 12:15 am
Forum: The Workshop
Topic: Bilstein Shocks - 2002 Hilux 4x4 - Waar in Kaapstad?
Replies: 2
Views: 881

Re: Bilstein Shocks - 2002 Hilux 4x4 - Waar in Kaapstad?

Dankie Casie, ek was met hom in verbinding maar die kumunikasie lyn het vir een of andet rede dood geloop nadat ek gevra het vir spesifikasies vir Bilstein, Schak en Camil om die beste produk vir my te kies.
Nou soek ek maar elders.
by Johannes van die See
Mon Apr 13, 2015 3:24 pm
Forum: The Workshop
Topic: Bilstein Shocks - 2002 Hilux 4x4 - Waar in Kaapstad?
Replies: 2
Views: 881

Bilstein Shocks - 2002 Hilux 4x4 - Waar in Kaapstad?

Help asb.

Ek is Vrydag middag in die Kaapstad omgewing en wil iewers stop waar ek Bilstein shocks vir my Hilux kan koop. Laatweet asb as iemand my kan verwys.

Dankie.
by Johannes van die See
Fri Apr 10, 2015 2:16 am
Forum: Western Cape
Topic: Technical Day - Suspension 19 April 2015 Killarney 4x4 Track
Replies: 3
Views: 3783

Re: Technical Day - Suspension 19 April 2015 Killarney 4x4 T

Pieter

Volgens 4x4Direct verskaf jy net vanaf 2005 modelle, ek sou belangstel want ek is in die mark vir shocks maar as dit nie vir my 2002 model beskikbaar is nie is daar geen punt nie.

Kan jy meer inligting deel asb.

:thumbup:
by Johannes van die See
Thu Apr 02, 2015 5:32 am
Forum: Open Discussion
Topic: Bostoe angola 2015- Operasie 53
Replies: 13
Views: 1883

Re: Bostoe angola 2015- Operasie 53

Ek sien oom Jan Slabber se trok is ook in die prentjie, julle het mos lekker sport gehaad met die Cotton Soil op die trip. ;-)
Dankie vir die kaarte Andre :thumbup:
by Johannes van die See
Sat Mar 28, 2015 2:05 am
Forum: Trail Reports
Topic: Boetie pas 31/05/2014
Replies: 48
Views: 13009

Re: Boetie pas 31/05/2014

Baie dankie Andre, ek waardeer jou insette en dit help baie met beplanning en tyds berekening. Wees verseker dat ek fotos sal wys, dit mag dalk n rukkie neem omdat ek op n 5 weke toer sal wees.... Road to Hell Boetie Pas Kanie Kaip Ry deur Nam oppd Ruacana toe. Oor grens na Angola Ry langs Kunene to...
by Johannes van die See
Fri Mar 27, 2015 2:40 am
Forum: Trail Reports
Topic: Boetie pas 31/05/2014
Replies: 48
Views: 13009

Re: Boetie pas 31/05/2014

Hi Andre Ek hoop jy gesels nog op die forum rond, wil jou n vraagie vra oor Boetie pas. Ek beplan n tripie daarheen in April en wil weet of ons tot naby aan die water kan ry teen die rivier of is dit maar soos Road To Hell vol bolders? Ons is n groep van 10 voertuie wat saam sal beweeg maar enige ra...
by Johannes van die See
Mon Oct 06, 2014 7:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wegry SA Bull Run 2014
Replies: 32
Views: 3680

Re: Wegry SA Bull Run 2014

Lekker man, ek sien daai Ford groei aan jou. Lyk my ook so, dalk moet ek n offroad bumper bou dan sponsor jy my n winch volgende jaar, hehe. Jokes :thumbup: Daai roofrack idee is mos nou vir jou 'n wenner. Dankie mater :thumbup: Lekker Johannes! Ek sien daai kinders van jou het heelwat groter gewor...
by Johannes van die See
Sun Oct 05, 2014 8:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wegry SA Bull Run 2014
Replies: 32
Views: 3680

Re: Wegry SA Bull Run 2014

Team Fast n Loud en die Bra Wa sal volgende jaar weer gaan, maar nie voor ek n V8 onder daai bonit in gebou het nie, so ek sal nou meer hier rond soek vir raad en hulp. :thumbup:

Image
by Johannes van die See
Sun Oct 05, 2014 8:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wegry SA Bull Run 2014
Replies: 32
Views: 3680

Re: Wegry SA Bull Run 2014

Chris dit was aangenaam om jou uit eindelik te kon ontmoet, dalk sien ons mekaar weer eendag om n vuurtjie dan gesels ons sommer lekker lank. Baie dankie Pieter vir die borg, daar was redelike belangstelling in die LED lig. Die tafel was nog een van my blink planne ja, waarmee ek wel dom is is om my...
by Johannes van die See
Mon Aug 27, 2012 8:37 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation
Replies: 26
Views: 3066

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Voor ek groet. Vir almal se info, die k4k sou nooit gekom het as dit nie was vir n skinder bek vroumens wat begin het deur n saadjie te plant en Koos Keiler n slegte reputasie gegee het nie, as ook besigeheids manne wat niemand anders n plekke onder die son wil gun nie. Pieter Pretorius het my inge...
by Johannes van die See
Mon Aug 27, 2012 8:15 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation
Replies: 26
Views: 3066

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Brackenfell asseblief, nie Brackenvelle nie... sjeeesss..... En nog iets Thys, voor jy n gat van my maak, dink weer oor wie jou vriende is, want toe jy jou toys uit die kot gooi omdat niemand jou aanklag teen Koos wou aanvaar nie en die saak los getrek het was ek deur Allan, Ciske, Val, en Mark geb...
by Johannes van die See
Mon Aug 27, 2012 8:09 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation
Replies: 26
Views: 3066

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

ThysdJ wrote:Brackenfell asseblief, nie Brackenvelle nie... sjeeesss.....
Thys, as jy n gat van my wil maak post ek jou gatwip brief ook hier, ja ek het dit!
by Johannes van die See
Mon Aug 27, 2012 8:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation
Replies: 26
Views: 3066

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

[del] Nou volgens my en die res van die club lede is die saak mos terug getrek, klaar en verby. Om dit nou weer op te bring is net verkeerd. Wat ookal die rede wes vir die verkeerde besluit, soos wat jy dit stel wat die komitee gemaak het. Wat wil jy nou eintlik he? N publieke verskoning op die nuus...
by Johannes van die See
Mon Aug 27, 2012 7:29 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation
Replies: 26
Views: 3066

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Dit maak nie saak wat gese word en deur wie nie, die feit bly staan, elke keer as ek iets oor die waarheid noem word dit delete deur n moderator. Ek het ook nie nodig om enige persoon te oortuig van wat ek weet en wat direk aan my gese was nie, maar die feit bly staan, die hele probleem het onstaan ...
by Johannes van die See
Fri Aug 24, 2012 10:22 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Led Bars Who can report back
Replies: 5
Views: 2035

Re: Led Bars Who can report back

Jy sal nooit weer n spotlight koop nie, die 32" is waarde vir geld en sal jou skok as jy sy lig moet sien!
Ek het die 32" op my roof rack en pappa, hy is kwaad vir die donker!
by Johannes van die See
Wed Aug 22, 2012 4:34 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Bought a Garmin Montana 600
Replies: 7
Views: 2462

Re: Bought a Garmin Montana 600

Welkom by die Montana Club tjom, is n lekke GPS daai ja, jy ganie speid weesie :thumbup:
by Johannes van die See
Wed Aug 22, 2012 4:19 pm
Forum: Western Cape
Topic: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding trip)
Replies: 41
Views: 4623

Re: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding t

Kla geswem en kla by die huis.
Lyk my niemand stel belang in die Vleisfees naweek nie?
by Johannes van die See
Wed Aug 22, 2012 4:01 pm
Forum: Humor
Topic: Innerlike Vrede
Replies: 2
Views: 683

Re: Innerlike Vrede

:laugh2:
by Johannes van die See
Wed Aug 22, 2012 8:08 am
Forum: Off-road Training
Topic: 4x4 Bootcamp 2012 - Advanced Driver Training
Replies: 8
Views: 7014

Re: 4x4 Bootcamp 2012 - Advanced Driver Training

Ja nee kyk, ek wil ook graag nog eendag altwee die kursuse doen maar om nou R5k te hoes is nie lekker nie.
Dalk eendag as my skip in kom, :D:
by Johannes van die See
Wed Aug 22, 2012 8:01 am
Forum: Western Cape
Topic: 22-24SEPT-Long Weekend- GTG Boegoeberg 4x4 CANCELLED
Replies: 69
Views: 7379

Re: 22-24SEPT-Long Weekend- GTG Boegoeberg 4x4

1. Val
2. Johannes van die See (TBC)
3. Truckin
4. Stubs
5. Keiler
6. Keiler
7. Keiler
8. BoerBakkie (TBC)
9 Val (safety officer)
10. Val (safety officer)
11. Louis (rolbos)
12. Thys TBC
13. Tokkie (TBC)[/quote]
by Johannes van die See
Wed Aug 22, 2012 7:00 am
Forum: Western Cape
Topic: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding trip)
Replies: 41
Views: 4623

Re: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding t

Pieter
Het die antie jou al iets terug laatweet want kom wat wil ek gaan, al moet ek iewers tent op slaan.
by Johannes van die See
Tue Aug 21, 2012 7:28 am
Forum: Open Discussion
Topic: Die waarheid oor snorkels?
Replies: 26
Views: 4036

Re: Die waarheid oor snorkels?

Ek ondervind gereeld wind geraas en vibrasie maar dis my bakkie so ek mag poep as ek wil :D:
by Johannes van die See
Thu Aug 16, 2012 12:58 pm
Forum: Members in publications
Topic: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Replies: 23
Views: 11576

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Laat my asb toe om net te noem hoe agter die tyd ons hier in die Kaap is. Ek het gister oral in Langebaan gesoek vir die nuutste uitgawe van WegRy, vanmore weer, maar geen geluk. Nou sit ek hier in Cape Town International Airport en al die boek winkels se rakke is nog gepak met die laaste Augustes u...
by Johannes van die See
Wed Aug 15, 2012 4:28 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 3RZ turbo
Replies: 19
Views: 7910

Re: 3RZ turbo

Jis Boom dis mooi gedoen, ek is seker hier gaan n paar manne wees wat nou erg jaloers gaan wees. Jack, die charger wat jy nou op het kom van die bakkie af, kyk hoe spoggerig lyk hy nou met die turbo op. Nice job Llewellen, ek gaan jou dophou, as jy oor 6 maande steeds tevrede is doen ek dit ook. :th...
by Johannes van die See
Wed Aug 15, 2012 8:58 am
Forum: Trip Reports
Topic: "The Road to Hell" & back is paved with boulders; 2 reports
Replies: 88
Views: 17490

Re: "The Road to Hell" and back is paved with boulders

zepplin wrote::oops:
Nai my bru man sorry! :D:
by Johannes van die See
Wed Aug 15, 2012 8:35 am
Forum: Trip Reports
Topic: "The Road to Hell" & back is paved with boulders; 2 reports
Replies: 88
Views: 17490

Re: "The Road to Hell" and back is paved with boulders

Entrance of RTH 520m above MSL (Mean Sea Level)
Campsite of RTH 200m above MSL
by Johannes van die See
Wed Aug 15, 2012 8:24 am
Forum: Trip Reports
Topic: "The Road to Hell" & back is paved with boulders; 2 reports
Replies: 88
Views: 17490

Re: "The Road to Hell" and back is paved with boulders

Kaspaas wrote:Manne, ek wil net namens Viljee baie dankie sê aan almal!! :clap:
Hy beaam dat dit ongelooflik was!

So terloops, wie weet hoe hoog het ons geklim van onder die pas tot bo (per km)?

Verhouding van - Hoogte:Afstand
Sal nou vir jou kyk ou pel.......
by Johannes van die See
Wed Aug 15, 2012 7:00 am
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 114199

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

pietpetoors wrote:I have 2x of them little stickers left if anybody needs an extra one.
Pieter ek sal maar nog een by jou vat vir my kappie venster as niemand hom wil he nie.
by Johannes van die See
Wed Aug 15, 2012 6:56 am
Forum: Members in publications
Topic: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Replies: 23
Views: 11576

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

OOOOMS wrote:Janee, het dit gesien werk die naweek by RTH, baie nice :thumbup:

PS en die liggie het nie die buurman gesteur nie :mocking:
:lol: Ja nee hys net reg, maar joune sal beslus n veldbrand veroorsaak, :thumbup:
by Johannes van die See
Wed Aug 15, 2012 6:54 am
Forum: Members in publications
Topic: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Replies: 23
Views: 11576

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Nice ouens, dankie man, ek sal vanmore gou ry om te gaan kyk of ons al die nuwe WegRy in die Weskus het. :thumbup:
by Johannes van die See
Tue Aug 14, 2012 8:05 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: IFS Suspension Upgrade Old Man Emu
Replies: 63
Views: 8562

Re: IFS Suspension Upgrade Old Man Emu

Los die torsion bars, dis nie nodig om hulle te vervang nie! Ek het full OME behalwe die torsions en ek se jou my torsions is nog so styf soos n honeymoon jan. Daar is baie min verskul tussen die OME of Ironman torsion en die hilux torsion wat net n rapsie dinner is. Doen voor die ball joint spacers...
by Johannes van die See
Tue Aug 14, 2012 7:53 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 2005 2.7 IFS facelift front locker options
Replies: 13
Views: 3393

Re: 2005 2.7 IFS facelift front locker options

4x4Maniac wrote:Johannes, enige kontak nommers vir suppliers? websites?
Pietpetoors can get you any locker or gear upgrade you need.
You can contact him directly on the forum or at 4x4Direct.
by Johannes van die See
Tue Aug 14, 2012 4:09 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 2005 2.7 IFS facelift front locker options
Replies: 13
Views: 3393

Re: 2005 2.7 IFS facelift front locker options

LockRite Auto Locker R4500 Detroid TrueTrack Geared Limited Slip Locker R6500 ARB Air Locker R18,000 Ek het die TrueTrack voor in my IFS en is baie gelukkig, teen R6500 vir die locker is dit goeie waarde vir geld. As jy grooter wiele op sit soos 33" dan moet jy ook oorweeg om die 4.88 gear upgr...
by Johannes van die See
Tue Aug 14, 2012 10:32 am
Forum: Western Cape
Topic: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding trip)
Replies: 41
Views: 4623

Re: Hantam Vleisfees, end Aug 2012 (Hilux Club overlanding t

Ek is nogsteeds in.
4 Persone asb Allan
by Johannes van die See
Mon Aug 13, 2012 8:28 pm
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 114199

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Nog n lekker een by die see.....

Image
by Johannes van die See
Mon Aug 13, 2012 8:25 pm
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 114199

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

On the way towards the coast, Namaqua Echo Reserve

Image
by Johannes van die See
Mon Aug 13, 2012 8:22 pm
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 114199

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

zepplin wrote:Pieter, how was the road home? Have always wanted to do that route.
It was a bit like this......

Image
by Johannes van die See
Mon Aug 13, 2012 8:19 pm
Forum: Trip Reports
Topic: "The Road to Hell" & back is paved with boulders; 2 reports
Replies: 88
Views: 17490

Re: "The Road to Hell" and back is paved with boulders

Lekker report Heinrich, :thumbup:

Dankie weereens aan almal wat dit n lekker naweek gemaak het, dis jammer julle kon my en Pieter nie join op die weskus roete nie, dit was net so mooi en lekker.
by Johannes van die See
Sun Aug 12, 2012 11:56 am
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 114199

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Mark en Heinrich, bly om te hoor julle is veilig terug by die huis. Ek Pieter en JJ is nou in Springbok en eet net gou iets dan vat ons die pad verder na Hondeklip baai en van daaraf sal ons kuslangs ry tot by die huis, sal iewers vannaand langs die see slaap in die Weskus Nationale Park. Dankie aan...
by Johannes van die See
Wed Aug 08, 2012 1:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dream becoming reality
Replies: 136
Views: 15144

Re: Dream becoming reality

Jou Mascot op die bumper is chap tjom :thumbup:

Go to advanced search