Search found 7 matches

by ruanm
Tue Oct 17, 2017 10:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2015 tipe Hilux spotlights vir SRX
Replies: 5
Views: 1391

Re: 2015 tipe Hilux spotlights vir SRX

Ek het toe by my plaaslike accessory winkel n fong kong harnas in die hande gekry. Werk op n aparte skakelaar wat dit vir my beter maak as ek in die aand in die veld ry. Ligte was R650 en harnas was R260. Weet nie wat Toyota vir die oorspronklike parte vra nie. Groete Ruan Sent from my SM-A300FU usi...
by ruanm
Fri Oct 13, 2017 8:56 am
Forum: The Workshop
Topic: 2015 tipe Hilux spotlights vir SRX
Replies: 5
Views: 1391

Re: 2015 tipe Hilux spotlights vir SRX

George ek sal daarvan hou as ek hul net as misligte kan laat werk

Sent from my SM-A300FU using Tapatalk

by ruanm
Fri Oct 13, 2017 7:36 am
Forum: The Workshop
Topic: 2015 tipe Hilux spotlights vir SRX
Replies: 5
Views: 1391

Re: 2015 tipe Hilux spotlights vir SRX

Dankie Pieta. Sal hulle kontak.

Sent from my SM-A300FU using Tapatalk

by ruanm
Thu Oct 12, 2017 7:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2015 tipe Hilux spotlights vir SRX
Replies: 5
Views: 1391

2015 tipe Hilux spotlights vir SRX

Naand manne. Ek wil graag vir my SRX van die klein spotlights in die bumper insit aangesien hy nie daarmee uitkom nie. Ek kan die ligte koop maar dit kom sonder enige drade. Weet iemand miskien waar ek van die drade kan koop of het iemand miskien al self so installasie gedoen en self drade met die r...
by ruanm
Thu Sep 07, 2017 6:38 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C
Replies: 16
Views: 3313

Re: Opsoek na n Nuwe Bruin Kleurige 2,8 4x4 S/C

Naand Jacques
Spesifieke rede hoekom jy jou bakkie wil wrap?
Plastidip werk mooi. Heelwat goedkoper as om te wrap maar nou nie so duursaam nie.

Groete
Ruan

Sent from my SM-A300FU using Tapatalk

by ruanm
Thu Sep 07, 2017 7:04 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid, ou roofkyker vanaf Bfn
Replies: 5
Views: 3056

Re: Nuwe lid, ou roofkyker vanaf Bfn

Baie dankie. Nee ekt hom met Flexi dip gespray. Al wat ek hier in Bfn kon kry.

Sent from my SM-A300FU using Tapatalk

by ruanm
Wed Sep 06, 2017 9:55 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid, ou roofkyker vanaf Bfn
Replies: 5
Views: 3056

Nuwe lid, ou roofkyker vanaf Bfn

Naand manne. Dankie vir n wonderlike forum vol baie hulpvolle inligting en interessante verhale. Ekt al menigte kere antwoorde hier gevind. Ry tans 'n 2.5 xcab, voor dit 'n Kzte. Kan nou nie orals met die 2.5 ry nie maar geniet dit om in die veld te ry. Hoop om n positiewe bydrae te kan lewer Groete...

Go to advanced search