Search found 74 matches

by vossie1
Thu Feb 03, 2011 9:17 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 22r carb or 4y???
Replies: 8
Views: 1915

Re: 22r carb or 4y???

Hi manne the EFI conversion has been discussed extensivly and there is a thread for that open at the moment,the info i would like is on the question above.If you would like to know more about the efi just brows the forum and you would see that a lot off members have gone that rout with great results...
by vossie1
Wed Feb 02, 2011 3:55 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 22r carb or 4y???
Replies: 8
Views: 1915

22r carb or 4y???

Hi julle,ek wil alweer raad steel.Ek het met allen gepraat en hy se die 4y carb perform beter as die 22r se carb op die 22r motor,my carb begin neuk en in plaas van n nuwe kit koop dink ek daaraan om die conversion te doen.Sal die performance beter wees of dieselfde ? ek kry tans so 6.5 km/l en so 6...
by vossie1
Wed Jan 26, 2011 4:53 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: OME SUSPENSION?
Replies: 5
Views: 1244

Re: OME SUSPENSION?

Dankie Cassie ek sal so maak,wie is Mikem verskaffers?
by vossie1
Wed Jan 26, 2011 4:43 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: OME SUSPENSION?
Replies: 5
Views: 1244

OME SUSPENSION?

Hi jullle! Ek was lanklaas op die forum,maar dis lekker om terug te wees.My vraag aan die manne met sfa hiluxes is.maak die old man emu werklik so n groot verskil in rygemak en 4x4.Ek is in die mark vir n nuwe suspensie en snorkel die voledige suspensie gaan my so R 14400 rand kos by 4x4 megaworld.I...
by vossie1
Thu Jun 17, 2010 11:53 am
Forum: Open Discussion
Topic: Land Rover jokes!!!
Replies: 8
Views: 1941

Land Rover jokes!!!

Hi ek het n paar goeie land rover jokes maar ek kan dit nie van my email af tot hier kry nie (BIETJIE DOM MET DIE SOORT VAN DING)kan ek dit miskien vir een van die slim hilux manne email dan plaas julle dit vir my asb. :oops: :oops: All Land Rovers are like women - They moan on long journeys, embarr...
by vossie1
Wed Apr 21, 2010 3:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: 22R Head Dikte?
Replies: 0
Views: 739

22R Head Dikte?

Hi julle, Die ouens by masterparts se die standaard dikte van n 22r head is 99.4mm en die minimum is 96mm my head is tans 95.3mm en hulle se dis hoekom my tensioner op die timing chain gekalf het.Praat hulle deur hulle tanne of wat? hy se die tming chain kit wat ek 18000km terug ingesit het was die ...
by vossie1
Sun Apr 11, 2010 9:22 am
Forum: The Workshop
Topic: Snaakse engin geluid op 22R
Replies: 28
Views: 3432

Re: Snaakse engin geluid op 22R

Thats sounds like a much better option Andy,thanks
by vossie1
Sun Apr 11, 2010 7:05 am
Forum: The Workshop
Topic: Snaakse engin geluid op 22R
Replies: 28
Views: 3432

Re: Snaakse engin geluid op 22R

Dankie Oom Eric, ja nee dis nie wat ek wil he nie,die bakkies is elk geval nie gemaak vir hoe-spoed nie,dankie vir die reply
by vossie1
Sat Apr 10, 2010 5:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: Snaakse engin geluid op 22R
Replies: 28
Views: 3432

Re: Snaakse engin geluid op 22R

Het besluit om die hele engin oor te doen gaan so +- R13000 kos,ek het n brospeed exhaust system op moet ek die hele conversion doen terwyl die engin oop is en is dit regtig soveel beter? :clap: :clap:
by vossie1
Mon Apr 05, 2010 5:00 pm
Forum: The Workshop
Topic: Snaakse engin geluid op 22R
Replies: 28
Views: 3432

Re: Snaakse engin geluid op 22R

Het die fout gekry timing chain is fine maar die tensioner se plastiek skoen het afgebreek so die geluid wat ek gehoor het was die tensioner se metaal stafie wat teen die ketting geskuur het,het die job verlede jaar einde februarie 2009 gedoen so more is dit ek en Masterparts kom ons kyk of daar kli...
by vossie1
Mon Apr 05, 2010 4:00 pm
Forum: The Workshop
Topic: Snaakse engin geluid op 22R
Replies: 28
Views: 3432

Re: Snaakse engin geluid op 22R

Thanks Cassie ja my kit het ook so gelyk maar myne was in n rooi verpakking van masterparts sal die naam kry en dit post.Wat kos so toyota kit min of meer
by vossie1
Mon Apr 05, 2010 11:17 am
Forum: The Workshop
Topic: Snaakse engin geluid op 22R
Replies: 28
Views: 3432

Re: Snaakse engin geluid op 22R

Cassie dit was n Masterparts produk,thanks Bretton will open up tomorrow and see whats the damage
by vossie1
Mon Apr 05, 2010 8:50 am
Forum: The Workshop
Topic: Snaakse engin geluid op 22R
Replies: 28
Views: 3432

Re: Snaakse engin geluid op 22R

Hi al julle slim hilux manne dit het toe nou gister gebeur,en ja dit was die timing chain,die ding het gister gelukkig teen so 5km per uur gebreek of afgeklim, ek het dit seker drie keer by my werktuigkindige gehad en hy kon dit nie optel nie,maar ek moet se dit het glad nie soos die vorige een gekl...
by vossie1
Sun Apr 04, 2010 10:04 am
Forum: The Workshop
Topic: Snaakse engin geluid op 22R
Replies: 28
Views: 3432

Re: Snaakse engin geluid op 22R

Harold nee ek sal se die klank bly dieselfde warm of koud ! Piet dit is nie die fan nie want al die belde is af dan maak hy nog so? JohanM ek het ook gedink tappets maar die klank klink meer of dit aan die onderkant van die engin is daar is n efense geluid by die tappets,ek dink die klank het begin ...
by vossie1
Sat Apr 03, 2010 11:43 am
Forum: The Workshop
Topic: Snaakse engin geluid op 22R
Replies: 28
Views: 3432

Re: Snaakse engin geluid op 22R

Dankie MrB en Mud dog ek sal kyk maar die geluid klink glad nie soos die timing chain toe dit laas opgepak het nie dit is meer van n whining en ligte tik tik geluid amper soos tappets,ek het nie die sprockets vervang nie so dit is moontlik dat die probleem daar kan wees
by vossie1
Fri Apr 02, 2010 3:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Snaakse engin geluid op 22R
Replies: 28
Views: 3432

Snaakse engin geluid op 22R

Hi manne ek het n snaakse geluid op my hilux engin het vandag die olie pomp vervang,het gedink dit is of water of olie pomp maar met al die belde af maak die engin nog dieselfde geluid die timing chain is so 15000km terug vervang.Die geluid klink soos n bearing wat klaar is of n geluid van iets wat ...
by vossie1
Sat Mar 06, 2010 10:08 am
Forum: Places to go
Topic: Klein Helderberg (TWO OCEANS 4X4 ROUTE)
Replies: 3
Views: 5170

Klein Helderberg (TWO OCEANS 4X4 ROUTE)

Ek en vroutjie het gisteraand weer daar gaan slaap in die nuwe "Mountain Hut" dit is slegs 10 min van somerset wes af, daar is als wat jy nodig sal he vir n vinnige wegbreek,twee plaat gas stoof en alle eetgery ,n klein webber braai wat jy slegs brikette mag gebruik in nie winderige toesta...
by vossie1
Mon Jun 29, 2009 5:27 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: OLD MAN EMO SHOCKS R1000
Replies: 7
Views: 1321

Re: OLD MAN EMO SHOCKS R1000

thanks rich will see tommorow if they will fit othewise i will have to lift the boddy
by vossie1
Mon Jun 29, 2009 5:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: OLD MAN EMO SHOCKS R1000
Replies: 7
Views: 1321

Re: OLD MAN EMO SHOCKS R1000

Yes its a complete set of 4
by vossie1
Mon Jun 29, 2009 5:06 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: OLD MAN EMO SHOCKS R1000
Replies: 7
Views: 1321

OLD MAN EMO SHOCKS R1000

Hi All!
I have a friend who wants to sell me his old man emo shocks for R1000 is this a fair price as the shocks is about one and a half years old.i currently have gabriel safari's on and they are only one year old :thumbup:
by vossie1
Thu May 07, 2009 3:40 pm
Forum: Places to go
Topic: MATROOSBERG 4X4 ECO TRAIL
Replies: 11
Views: 2004

Re: MATROOSBERG 4X4 ECO TRAIL

Ja nee daar is net een manier en dit is volspoed :lol: :lol:
by vossie1
Thu May 07, 2009 3:29 pm
Forum: Places to go
Topic: MATROOSBERG 4X4 ECO TRAIL
Replies: 11
Views: 2004

Re: MATROOSBERG 4X4 ECO TRAIL

Thys daar was seker gereeld manne wat nek beserings opgedoen het as jy uit n gat geruk word met n sollid as :lol: :lol:
by vossie1
Thu May 07, 2009 2:38 pm
Forum: Places to go
Topic: MATROOSBERG 4X4 ECO TRAIL
Replies: 11
Views: 2004

Re: MATROOSBERG 4X4 ECO TRAIL

Dankie Bretton en JD!Jan het verdwaal wat soek jy hier tussen die HILUX manne of is jy nou ook geconvert na jy in n regte bakkie gery het :lol: :lol: :lol:
by vossie1
Thu May 07, 2009 2:34 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: HILUX WORKSHOP MANUAL BY AUTOZONE
Replies: 3
Views: 1180

Re: HILUX WORKSHOP MANUAL BY AUTOZONE

Ja Herman dit is net hy,ek sien Johan het een gekoop.Dankie vir die reply Johan
by vossie1
Wed May 06, 2009 4:10 pm
Forum: Places to go
Topic: MATROOSBERG 4X4 ECO TRAIL
Replies: 11
Views: 2004

MATROOSBERG 4X4 ECO TRAIL

Hallo almal. Ek en my verloofde gaan die naweek in die matroosberg nature reserve bly,ek wil graag by julle hoor hoe die 4x4 trail is, is dit baie taai? Die persoon(LEE) wat daar werk se ek sal nie probleme he solank ek net nie met n (LAND ROVER )ry nie :lol: :lol: party manne se jy moet diff lock h...
by vossie1
Wed May 06, 2009 2:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: HILUX WORKSHOP MANUAL BY AUTOZONE
Replies: 3
Views: 1180

HILUX WORKSHOP MANUAL BY AUTOZONE

Dagse almal! Die workshop manuals wat hulle by Autozone verkoop is dit dieselfde as die owners manuals waarvan almal praat,het vir my een bestel teen R420 het dit deurgelees en sal nogal handig te pas kom as jy self iets moet baasraak in die veld.Wil net weet of julle dink dit is die moeite werd om ...
by vossie1
Sun May 03, 2009 2:57 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: TWO OCEANS SATURDAY
Replies: 9
Views: 1232

Re: TWO OCEANS SATURDAY

Jip thats the one bretton,not manny 4x4,s would make it up maybe highly modyfied 4x4,s my friend colt ended up in the trees at that spot :clap:
by vossie1
Sun May 03, 2009 8:01 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: NOU WEET EK HOEKOM!!!
Replies: 7
Views: 1252

Re: NOU WEET EK HOEKOM!!!

Die colt het net op n staduim traction verloor en het in die bosse in gegly het drie man gekos om hom te probeer guide terug pad toe selfs dan moet jy L4 eerste net liggies trap die wiele moet baie stadig draai want sodra jy vet gee vat gravity weer oor dan is dit weer bos toe meneer.Ek moet se ek d...
by vossie1
Sat May 02, 2009 7:56 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: NOU WEET EK HOEKOM!!!
Replies: 7
Views: 1252

NOU WEET EK HOEKOM!!!

Nou weet ek hoekom hulle die red route by TWO OCEANS toemaak as dit nat is,daardie fyn poeier stof wat altyd langs die landerye le is nou nat en as jou wiele geclog is maak nie saak wat jy ry nie hoe se leon shuster "djy ry nie" :lol: nee wat het baie van my voertyg vandag geleer as jy nie...
by vossie1
Sat May 02, 2009 8:16 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: TWO OCEANS SATURDAY
Replies: 9
Views: 1232

Re: TWO OCEANS SATURDAY

Well like u said, nice for the friends and family,will go anyway my bakkie longs for some mud!!! :clap:
by vossie1
Fri May 01, 2009 1:08 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: TWO OCEANS SATURDAY
Replies: 9
Views: 1232

TWO OCEANS SATURDAY

Hallo almal!! Dink julle dis die moeite werd om two oceans se blou roete te doen as dit nat is aangesien hulle die rooi roete toe maak as dit nat is,will dit saterdag gaan doen het iemand dit al die blou roete gedoen as dit nat is.Het die rooi roete al n paar keer gedoen droog en geniet dit nogal.Ek...
by vossie1
Tue Mar 24, 2009 2:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: HEAT GAGE OP MY SFA
Replies: 15
Views: 2128

Re: HEAT GAGE OP MY SFA

Die enigste SFA'S wat nog daar gesukkel het is die wat vergeet het om 4x4 te engage,maar hulle het dit nogsteeds gemaak. :lol: :lol: :lol:
by vossie1
Mon Mar 23, 2009 5:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: HEAT GAGE OP MY SFA
Replies: 15
Views: 2128

Re: HEAT GAGE OP MY SFA

THANKS BRETTON, IT is the one where u decend between the trees and have to reverse and go up through the trees again could not believe that those two 4x4's could not make it but i must be honest i think they approached it to fast, cars started bouncing and then they lost traction,great fun to see th...
by vossie1
Mon Mar 23, 2009 1:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: HEAT GAGE OP MY SFA
Replies: 15
Views: 2128

Re: HEAT GAGE OP MY SFA

Praat jy dit was regtig great!! :clap:
by vossie1
Mon Mar 23, 2009 1:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: HEAT GAGE OP MY SFA
Replies: 15
Views: 2128

Re: HEAT GAGE OP MY SFA

Dankie thys sal hom ga soek,was so lekker gister by two oceans het n R 400 000 rand se pajero en n hudai tucson pak gegee met my standard R60 000 SFA die manne kon net nie die een klim uitmaak nie hulle het te veel momentum gebruik het hulle maar gelos dat hulle die escape route vat toe idle ek die ...
by vossie1
Mon Mar 23, 2009 1:20 pm
Forum: The Workshop
Topic: HEAT GAGE OP MY SFA
Replies: 15
Views: 2128

HEAT GAGE OP MY SFA

HI
My heat gage het begin bogger gister na n 4x4 roete die naald sak na :oops: so kwart en dat later spring dit weer na net so onder half ek glo nie dis n los konneksie nie want dan sou hy mos tot onder geval het of hoe?
by vossie1
Wed Mar 04, 2009 3:22 pm
Forum: Places to go
Topic: The Glen Oakes 4x4 Trail
Replies: 21
Views: 2845

Re: The Glen Oakes 4x4 Trail

Phoned them a little while ago and the owner is a verry nice bloke,its a case of a few ruining it for the rest again he say he is a bit gatvol off the mr know it all tipes!!!Very nice place,i think we must get together and organise our corporate hilux get together,wou nog altyd kyk hoe lyk ek met da...
by vossie1
Wed Mar 04, 2009 3:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y FEUL INJECTED BY AUTOZONE
Replies: 14
Views: 1974

Re: 4Y FEUL INJECTED BY AUTOZONE

Just for interest sake phoned a friend who works at the parts dep at toyota and the list price for a new 22r is ......wait for it .....wait some more .....R 55000 rand only 4y R 20 000 only how's that for taking it up the!!!!!!!! :evil: :evil: :evil: :evil:
by vossie1
Wed Mar 04, 2009 2:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y FEUL INJECTED BY AUTOZONE
Replies: 14
Views: 1974

Re: 4Y FEUL INJECTED BY AUTOZONE

Ek het gevra vir die specs op die twee motors maar die mense daar is nie baie cleude up nie,sou nice gewwes het om n 22re van die rak af te kon kry.Dankie vir die reply's
by vossie1
Wed Mar 04, 2009 2:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y FEUL INJECTED BY AUTOZONE
Replies: 14
Views: 1974

4Y FEUL INJECTED BY AUTOZONE

Hi julle. Ek het nou net n normale 4y (R8900) en n feul injected 4y by autozone vir R15000 gesien, het nie geweet jy kry hulle so van die rak af nie,nou my vraag kan ek die 22r feul injected van die rak af koop,dit sal mos sekerlik n beter opsie wees as om te gaan soek vir al die los odds and ends? ...
by vossie1
Mon Mar 02, 2009 10:41 am
Forum: The Workshop
Topic: DIFF LOCK OORBOU!!!
Replies: 1
Views: 663

DIFF LOCK OORBOU!!!

Hallo Julle. Ek is opsoek na iemand in die kaap wat n gearmax dif vir my kan oorbou in my bakkie ek het die kompleet as maar dit is nie nodig om die hele as oor te bou nie ek het die sa diff in my bakkie en altwee se ratios is 4.88 ek het n belaglikke quote gekry of ek dink so R2600 ex vat. die ou w...
by vossie1
Sat Feb 14, 2009 5:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: TIMINNG CHAIN RAAS!!!!!!
Replies: 2
Views: 502

TIMINNG CHAIN RAAS!!!!!!

HI julle my timing chain het begin raas net na die bakkie nuwe fan belde en n diens gekry het.Hoe duur job is dit om dit te vervang en waarna moet ek sommer kyk as die ding nou eers oopgemaak is.Moes more oggend OOS-LONDON TOE GERY HET OOK MAAR GOED DIT HET BY DIE HUIS GEBEUR EN NIE 1000KM VERDER NI...
by vossie1
Wed Feb 04, 2009 7:40 am
Forum: The Workshop
Topic: DIFF RATIO?
Replies: 2
Views: 663

Re: DIFF RATIO?

Dankie vir die info
by vossie1
Tue Feb 03, 2009 11:15 am
Forum: The Workshop
Topic: DIFF RATIO?
Replies: 2
Views: 663

DIFF RATIO?

What is the standard diff ratio of a 2.4 petrol 95 model local diff? Rear diff

HELP PLEASE :D
by vossie1
Tue Feb 03, 2009 10:11 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The hilux nod
Replies: 26
Views: 2974

Re: The hilux nod

I also give and get the nod,but sometimes i think the nod is :mine is bigger than yours: :lol:
by vossie1
Tue Jan 27, 2009 1:57 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: ground up restoration of my dc hilux :D:
Replies: 87
Views: 20202

Re: ground up restoration of my dc hilux :D:

Now thats what u call a pasionate HILUX MAN,GREAT WORK !!:clap: :clap: :clap: Keep the pics comming
by vossie1
Fri Jan 23, 2009 8:32 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Dont you just love 1st gens
Replies: 9
Views: 2386

Re: Dont you just love 1st gens

Nou dis hoe n trok moet lyk :clap:
by vossie1
Fri Jan 23, 2009 8:28 am
Forum: The Workshop
Topic: FUSES
Replies: 6
Views: 1115

Re: FUSES

Pieter volgens my kennis is daar twee stelle fuses in die bakkie een cluster onder die dashboard en een binne in die engin bay ,check daai fuses maar weer party blaas nie so 'violent ' soos ander nie breek met n fyn haarkrakie :thumbup:
by vossie1
Thu Jan 22, 2009 3:08 pm
Forum: The Workshop
Topic: NUWE CLUTCH?
Replies: 3
Views: 646

Re: NUWE CLUTCH?

Thanks scott,i had the flyweel skimmed and the clutch is verry smooth now no more shudder when pulling away on low revs
by vossie1
Thu Jan 22, 2009 1:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: NUWE CLUTCH?
Replies: 3
Views: 646

NUWE CLUTCH?

Hi,ek het gister n nuwe cluch in my bakkie gesit 95 dc 4x4 hoe lank moet ek wag voordat ek n 4x4 trail kan doen,moet dit eers ingeloop word voor ek kan gaan 4x4 of is dit nie nodig nie.

Dankie :eh:
by vossie1
Wed Jan 21, 2009 2:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lockers - The good, the bad & the ugly
Replies: 111
Views: 11297

Re: Lockers - The good, the bad & the ugly

Ag nee man nou is ek ook n m-*-f-f-i-e,het net vandag vir my n gearmax locker gekoop R 4000 soek nou net iemand in die kaap om die ding vir my in te sit,ek het dit maar net gekoop vir die wis en die onwis het die ander dag gecros axle in die duine en ek kon nie omdraai nie toe sou daai ou lockerjie ...
by vossie1
Mon Jan 19, 2009 4:44 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: WEACO FRIDGE
Replies: 15
Views: 5175

Re: WEACO FRIDGE

Dankie ek dink ook die prys is goed
by vossie1
Fri Jan 16, 2009 12:26 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: WEACO FRIDGE
Replies: 15
Views: 5175

WEACO FRIDGE

Hi manne
Ek kan n 52L weaco 12/220v yskassie kry vir so R3000 is dit n goeie prys of nie!die yskas is nog min gebruik hy moet dit verkoop weens finansiele redes. :D
by vossie1
Wed Jan 14, 2009 12:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Power steering in wet weather
Replies: 7
Views: 1109

Re: Power steering in wet weather

Het dieselfde probleem gehad met my 99 3l diesel as ek in dieperige water regs gedraai het met die linker wiel in die water het my bakkie ook so geshudder en dan weer reg gekom,jy skrik jou g@# af was altyd bang om in die nat te vinnig te ry met my ou blou wa (vrek mooi bakkie sal nog fotos opsit as...
by vossie1
Thu Jan 08, 2009 1:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4H on gravel roads
Replies: 63
Views: 7450

Re: 4H on gravel roads

Dankie oom Cassie :lol:
by vossie1
Thu Jan 08, 2009 1:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4H on gravel roads
Replies: 63
Views: 7450

Re: 4H on gravel roads

CASSSIE
Ek sien jy se vir Frik jy ry in 4H op grond paaie!nog n stupid vraag lock jy jou hubs soory man ek is ook nog n 4x4 appie :oops:
by vossie1
Wed Jan 07, 2009 8:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Clutch
Replies: 21
Views: 2317

Re: Clutch

Bennie,daai clutch van my was in toyota verpaking en dit se nogal toyota genuin parts
by vossie1
Wed Jan 07, 2009 8:43 am
Forum: The Workshop
Topic: Clutch
Replies: 21
Views: 2317

Re: Clutch

Ag soory Niel nie bedoel om jou post te hijack nie,ja 12 maande is reg :oops:
by vossie1
Wed Jan 07, 2009 8:25 am
Forum: The Workshop
Topic: Clutch
Replies: 21
Views: 2317

Re: Clutch

Ek gaan nie eers probeer die plek te verdedig nie,dis ook die enigste plek waar jy nog die mullet haarstyl kry,kyk BRAKPAN IS SO ROF TOT DIE BULL TERRIERS LOOP AL TWEE TWEE IN DIE STRATE :lol: :lol:
by vossie1
Wed Jan 07, 2009 8:06 am
Forum: The Workshop
Topic: Clutch
Replies: 21
Views: 2317

Re: Clutch

Wou se!ken self n paar appel swaaiers daar ek het in :o: Brakpan grootgeword. :mrgreen:

Go to advanced search