Search found 7 matches

by Nico Van Zyl
Thu Feb 11, 2010 7:10 am
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Bying a Prado 2nd hand??
Replies: 26
Views: 14009

Re: Bying a Prado 2nd hand??

Thanks guys all your comments noted. For interest sake can you guys tell me what kind of fuel consumption you get with your vehicles in town and on the open road?
by Nico Van Zyl
Wed Feb 10, 2010 7:40 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Bying a Prado 2nd hand??
Replies: 26
Views: 14009

Bying a Prado 2nd hand??

Good day to all on the forum!! I need some advise. I was lucky enough to enjoy a weekend in a friends Prado (2007 model). It was the 4.0 V6 model and man does it have some serious power. My question now to everyone..........do you buy a Prado with 100,000+ km on the clock??? I'm specifically looking...
by Nico Van Zyl
Thu Dec 10, 2009 8:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: Vervang 2.2 Hilux
Replies: 3
Views: 449

Vervang 2.2 Hilux

Goeie dag mense, het julle hulp en kennis nodig!! My swaer het n '96 Hilux D/Cab 2.2 wat hy nou die engin wil vervang met n 3C engin. Eerstens sal julle dit aanbeveel? Sy groot doel is om die voertuig bietjie ligter op brandstof te probeer kry en natuurlik bietjie meer woema te kry. Sou hy die 3C in...
by Nico Van Zyl
Tue Dec 30, 2008 9:08 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Verskillende Voertuie
Replies: 11
Views: 948

Re: Verskillende Voertuie

Dankie vir al julle raad en kennis so ver :clap: . Ek gaan beslis vir hom al julle voorstelle gee. Die doel van die voertuig sal maar dieselfde wees as wat meeste van ons die SFA gebruik, lekker toer en goeie off-roading. Hy het nie rerig gese of hy spesifiek n D/Cab soek nie so ek is seker hy sal k...
by Nico Van Zyl
Mon Dec 29, 2008 3:17 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Verskillende Voertuie
Replies: 11
Views: 948

Verskillende Voertuie

Ek het n neef wat ook nou vir hom n 4X4 voertuig wil kry. Vir een of ander rede wil hy nie n Hilux he nie (iets met sy opvoeding te doen), so nou kyk hy na n paar ander voertuie. Ek het gese ek sal bietjie hier by die ouens hulle opinies kry oor van die ander voertuie want ek is seker julle het baie...
by Nico Van Zyl
Thu Dec 18, 2008 7:53 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Window Rubbers
Replies: 5
Views: 408

Window Rubbers

I need to replace all 4 window rubbers including the rubbers for the two vent windows in the front door. Where can i look or find replacement rubbers? I did call the dealer for this but are still recovering from the shock.........
by Nico Van Zyl
Thu Nov 27, 2008 8:12 pm
Forum: The Workshop
Topic: Roes
Replies: 17
Views: 482

Roes

Hello almal, Ek is nuut op die Hilux site en het my 1ste Hilux juis deur die site gekoop en gaan haar die naweek haal. Ek het net een GROOT probleem en vraag! Sy kom van Middelburg af en ek bring haar nou Richards Baai toe......lekker by die see en soos almal weet is see lug glad nie goed vir voertu...

Go to advanced search