Probeer hierdie web tuistes
http://www.namakwa-info.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.namaqualand.com" onclick="window.open(this.href);return false;
Hoop julle kom reg.
praat maar indien nog hulp benodig
Search found 33 matches
- Tue May 17, 2016 7:09 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Blomme van Namakwa
- Replies: 5
- Views: 4781
- Sat Mar 26, 2016 6:26 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: My first Hilux
- Replies: 9
- Views: 4914
Re: My first Hilux
Baie geluk,jy gaan beslis nie spyt wees nie,geniet hom
- Sun Jul 05, 2015 1:07 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 22R
- Replies: 4
- Views: 728
Re: 22R
Dis re net nie die plat belt nie
- Sun Jul 05, 2015 11:51 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 22R
- Replies: 4
- Views: 728
22R
Miskien is ek agter die klip,my 22r se pulley wat die fan belt styf hou het begin skree.
Volgens ons plaaslike Toyota agentskap is daar nie meer , part no op hulle stelsel nie,
maar indie iemand dit nodig kry, die Landcruiser 4.2diesel het presies dieselfde pulley
Volgens ons plaaslike Toyota agentskap is daar nie meer , part no op hulle stelsel nie,
maar indie iemand dit nodig kry, die Landcruiser 4.2diesel het presies dieselfde pulley
- Tue Sep 23, 2014 8:28 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wie braai wat more?
- Replies: 21
- Views: 2405
Re: Wie braai wat more?
Daar is 'n braaidag more op Springbok Namakwaland op die skool se sportgronde asook 'n ram veiling
- Sun Sep 14, 2014 4:28 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Please list your VHF Radios here
- Replies: 81
- Views: 33686
Re: Please list your VHF Radios here
[quote="Family_Dog"]We are building up a database of all radios so that we can accommodate everyone with the new Hilux Club frequency shortly. Please list your radios here, following the example set below"
PAUL NEL (X35)
1-ICOM IC-F5022
PAUL NEL (X35)
1-ICOM IC-F5022
- Thu May 17, 2012 8:25 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA vergasser
- Replies: 1
- Views: 556
SFA vergasser
Kan iemand vir my se op watter revs maak die 22r se tweede keel oop.
Groetnis
Groetnis
- Sat May 12, 2012 10:14 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namakwa, Namakwa.........Northern Cape!
- Replies: 47
- Views: 6037
Re: Namakwa, Namakwa.........Northern Cape!
Baie dankie dat julle ons deel van die land so adverteer.
Wanneer julle weer hierdie kant toe kom en julle ry deur Springbok,kontak my asb vbir 'n koppie koffie of iets sterkers
groetnis
Wanneer julle weer hierdie kant toe kom en julle ry deur Springbok,kontak my asb vbir 'n koppie koffie of iets sterkers
groetnis
- Sun Aug 07, 2011 2:25 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namibie
- Replies: 5
- Views: 1382
Re: Namibie
Mud Dog wrote:Eish! Waar's die pics dan? .... klink asof dit 'n mooi report kan wees as jy so bietjie uitbrei.
As ek net kan uitwerk hoe om 'n foto te laai!
- Sat Aug 06, 2011 5:10 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
- Replies: 60
- Views: 5398
Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol
Kom drink 'n koppie koffie of iets anders by ons in Springbok oppad na Port Nolloth
my sel no: 0 agt 3228247twee
Groetnis Paul nel
my sel no: 0 agt 3228247twee
Groetnis Paul nel
- Sat Aug 06, 2011 5:05 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namibie
- Replies: 5
- Views: 1382
Namibie
Ek was gedurende Julie 2011 gelukkig om saam met my gesin vir 6 heerlike dae deur Namibie te toer vanaf Springbok RSA deur windhoek,Palmwag tot by Epupa valle en Etosha pan 4430km. Dit was heerlik en die weer het mooi saamgespeel. Namibie was soos gewoonlik baie mooi en ons was gelukkig om baie dier...
- Wed Jul 13, 2011 7:21 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Namibie
- Replies: 13
- Views: 4014
Namibie
Ons was vir ,n heerlike 7 dae in Namibie,van die oranjerivier deur kaokoland tot by Epupa valle en etosha pan
- Fri Jun 17, 2011 6:24 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 22R EFI Conversion
- Replies: 159
- Views: 30274
Re: 22R EFI Conversion
Hi Mervyn, depending on how long shipment takes I will have a inlet manifold within a week or two. It is the upper and lower body plus throttle body. I still have to see what my import duty will be but seems like the total price will be about R1,500 So as jy nie regkom nie, hou dit in gedagte Ek sa...
- Sun May 15, 2011 1:22 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: AAWDC 2011 Fund Raiser
- Replies: 111
- Views: 9540
Re: AAWDC 2011 Fund Raiser
Ek is in vir R1 per km
Namakwaland groetnis
Namakwaland groetnis
- Sun May 15, 2011 1:13 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wat is die naam van jou HILUX
- Replies: 322
- Views: 147989
Re: Wat is die naam van jou HILUX
paul nel-'96 sfa 22r-naam: porca
- Tue Apr 26, 2011 9:54 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA height
- Replies: 12
- Views: 1805
Re: SFA height
Hi, I would appreciate it if somebody can measure their SFA's from the bottom of the fenders to the bottom of the rims, front and back, and post it here. I'm looking for the distances of vehicles that are "level". I have replaced my SFA's suspension but because I abuse my bakkie with heav...
- Tue Apr 26, 2011 9:46 pm
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 31808
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
Wanneer jy weer Richtersveld toe kom ,kom se hallo in springbok,wil julle graag ontmoet.
Groetnis
Groetnis
- Tue Apr 26, 2011 8:51 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: Koës rally 2011
- Replies: 3
- Views: 4673
Re: Koës rally 2011
Ek en my seun en my vriend met sy seun gaan hierdie jaar vir die 3de maal. Die twee seuns ry offroad motorfiets,my vriend ry pypkar en ek is die petrol joggie. Dis elke jaar 'n belewenis-kom gerus kom ry self of kom kyk net of kom geniet Namibiese gasvryheid. Hiluxes en cruisers word goed verteenwoo...
- Thu Jan 27, 2011 10:20 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: HILUX AIRCON BRACKET
- Replies: 3
- Views: 1297
HILUX AIRCON BRACKET
EK SOEK DRINGEND 'N AIRCON BRACKET VIR MY '96 HILUX MET 22R MOTOR
BY VOORBAAT BAIE DANKIE
BY VOORBAAT BAIE DANKIE
- Wed Dec 29, 2010 2:58 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: WEN RESEP
- Replies: 26
- Views: 4882
Re: WEN RESEP
Moet dan nie so suinig wees met die inligting nie.Buffel wrote:Die fotos uiteindelik Tokkies se 1989 hilux d/c D4D (FULL TEETH)
was die ombouing moeilik,performance?brandstof verbruik ens
- Sun Nov 07, 2010 12:57 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hilux RECORD
- Replies: 103
- Views: 8789
Re: Hilux RECORD
Ja, ek kan maar net be-aam, dit was 'n wonderlikke dag.
Baie dankie aan almal wat die dag so 'n groot sukses gemaak het.
Baie dankie aan almal wat die dag so 'n groot sukses gemaak het.
- Sun Oct 10, 2010 7:33 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 147682
Re: Capie Event
Ek stem saam,sal daar wees.Niel wrote:Cool, hier is n great opportunity
Paul nel
- Sat Jun 05, 2010 6:53 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Lindsay's 1800 Golf Carb Conversion Details
- Replies: 79
- Views: 43778
Re: Lindsay's 1800 Golf Carb Conversion Details
EK SAL OOK GRAAG WIL WEET.kingdubber wrote:As per the post above, does any one know if it will work on a 22R?
PAUL NEL 22R
- Sat Dec 26, 2009 9:05 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Brandstof verbruik
- Replies: 1
- Views: 922
Brandstof verbruik
Help asb alle slim hiluxers-- ek het 245/15 op my '96 sfa dk,sal die petrol verbruik styg indien ek 265/15 opsit?
Groetnis Paul Nel springbok-namakwaland
Groetnis Paul Nel springbok-namakwaland
- Tue Sep 01, 2009 8:58 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: V8 Lexus Conversion
- Replies: 10
- Views: 2444
Re: V8 Lexus Conversion
probeer gerus vir allen venter-hy is 'n hilux boffin in kaapstad sel: 0 seven 2 one 2 nine 11 six 0
- Sun Jul 19, 2009 4:00 pm
- Forum: Web Related Discussions and Suggestions
- Topic: Hilux4x4.co.za Goodies
- Replies: 65
- Views: 13950
Re: Hilux4x4.co.za Goodies
Hallo Pieter,
Ek het reeds 'n elektroniese betaling gedoen.
Bestel asb vir my"
3-large swart t-shirts
2-caps
1-licence holder
1-thermal mug
1-medium wit sticker
1-I might be slow stickers
Baie dankie
Ek het reeds 'n elektroniese betaling gedoen.
Bestel asb vir my"
3-large swart t-shirts
2-caps
1-licence holder
1-thermal mug
1-medium wit sticker
1-I might be slow stickers
Baie dankie
- Sat Mar 14, 2009 10:54 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: PAUL NEL SPRINGBOK
- Replies: 22
- Views: 2598
Re: PAUL NEL SPRINGBOK
Please call me! My cell no: 0832282472Dadz Toy BFI wrote:Welkom Paul
Hope all is well in Springbok (I'm stopping over there on the 6th April, en route to Namibia)
Enjoy the Forum
Maybe we can arrange a braai
Seeing foward to your vissit
- Sat Mar 14, 2009 10:48 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Hilux '96 2.4petrol dk-verander na EFI?
- Replies: 2
- Views: 811
Hilux '96 2.4petrol dk-verander na EFI?
Gee asb raad-waar kan ek pryse kry vir 'EFI vir my Lux 2.4p met 22r enjin.
Baie dankie
Paul nel(springbok,namakwaland)
Baie dankie
Paul nel(springbok,namakwaland)
- Sat Mar 14, 2009 10:28 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: PAUL NEL SPRINGBOK
- Replies: 22
- Views: 2598
Re: PAUL NEL SPRINGBOK
Hulle se-Ouens wat Landys ry gaan beslis hemel toe want hulle het alle hel op aarde gehad'blom wrote:GGGmmmf
beste 4x4 ?
wat nou obaas Paul het die oom dan nog nie van Landrovers gehoor nie ?
Groetnis
- Sat Mar 14, 2009 10:24 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: PAUL NEL SPRINGBOK
- Replies: 22
- Views: 2598
Re: PAUL NEL SPRINGBOK
Welkom hier by ons Paul Nel van Springbok... Jy is darem 'n gelukkige derduiwel om op so 'n lekker plek te bly.. so naby aan alles, Rigtersveld, Suidwes, Kalahari, Weskus en al daai lekker plekke.. En dan ry jy nog 'n Hilux ook.. Smaak my ek moet daar by jou kom verbyry as ek weer in daai wereld is...
- Sat Mar 14, 2009 10:20 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: PAUL NEL SPRINGBOK
- Replies: 22
- Views: 2598
Re: PAUL NEL SPRINGBOK
Ja -johan het verlede jaar op Swakopmund, Namibia afgetree.hentey wrote:Was die lekkerste tyd van my lewe toe ek vir Namex Diamants gewerk het.Welkom Paul.Ken jy vir Johan Nolte?stuur groete asb.Ek sien ek is nou nie meer die enigste OU TOPPIE op die forum nie.
Groetnis uit 'n warm Namakwaland
- Sat Jan 31, 2009 1:38 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Kaspaas - Cold Air Induction Modification
- Replies: 143
- Views: 18048
Re: Kaspaas - Cold Air Induction Modification
Dit is hoe myne lyk http://www.hilux4x4.co.za/views/download/file.php?id=6104 13012009130_Resize.jpg Hallo daar hier van Springbok,Namakwaland, Is jou Lux ligter op petrol nadat jy die efi ingesit het. Ek het 'n '96 dc 2.4l petrol,het branches opgesit maar brandstof verbruik nog dieselfde. My email...
- Fri Jan 02, 2009 1:23 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: PAUL NEL SPRINGBOK
- Replies: 22
- Views: 2598
PAUL NEL SPRINGBOK
hallo daar, ek is paul nel van springbok in namakwaland. ek besit 'n 1996 hilux 2.4petrol dubbel kajuit met 154000km. ek weet dis die beste 4x4( ek kan nie 'n land cruiser bekostig nie) ek is 49 jaar oud en geniet die buitelewe en om te kamp. die richtersveld is die plek waar jy wegkom van alles en ...