Lyk my Oom Christo hulle maak goeie vordering.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Search found 9 matches
- Sun May 08, 2016 9:54 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: SFA Hilux V8 Build
- Replies: 108
- Views: 30472
- Thu Apr 07, 2016 12:13 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Freeflow op 3L Hilux d4d
- Replies: 8
- Views: 4427
Freeflow op 3L Hilux d4d
Watter vervaardiger se freeflow klink die mooiste op n 3L Hilux d4d? Soos ek verstaan kan freeflow tot 18kw ekstra vir jou gee. Ek het al n JBC freeflow gehoor in werklikheid. Sien video minute 4:36. http://youtu.be/uqw5y_fh9ms" onclick="window.open(this.href);return false; Sent from my iP...
- Sun Dec 20, 2015 11:08 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Brakkeduine 4x4
- Replies: 6
- Views: 5338
Re: Brakkeduine 4x4
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Fri Dec 11, 2015 12:49 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Brakkeduine 4x4
- Replies: 6
- Views: 5338
Brakkeduine 4x4
Ons kry mekaar 16 Des 08h30 by die Engen garage soos mens inkom in Humansdorp aan die linker kant.
Dan ry ons van daar af almal saam Brakke toe.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dan ry ons van daar af almal saam Brakke toe.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Tue Dec 08, 2015 4:41 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Brakkeduine 4x4
- Replies: 6
- Views: 5338
Re: Brakkeduine 4x4
Dankie Wilhelm ek het jou sommer op die whatsapp groep gesit. Dan kan ons al die relings daar tref vir die 16de.Team Hoyt wrote:Jip.Eks reg.Se net hoe laat en waar ons mekaar kry.Het gereply op jou boodskap
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Mon Dec 07, 2015 10:41 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Brakkeduine 4x4
- Replies: 6
- Views: 5338
Brakkeduine 4x4
Is jy in?
Om die roete te ry moet mens 5 voertuie wees. Ek het 3 ander 4x4 community manne ook by mekaar gekry vir die 16de.
Laat weet my dan sit ek jou op die whatsapp groep.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Om die roete te ry moet mens 5 voertuie wees. Ek het 3 ander 4x4 community manne ook by mekaar gekry vir die 16de.
Laat weet my dan sit ek jou op die whatsapp groep.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Mon Dec 07, 2015 6:52 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Brakkeduine 4x4
- Replies: 6
- Views: 5338
Brakkeduine 4x4
Is daar nie dalk iemand wat saam die Brakkeduine 4x4 roete wil gaan ry naby Jeffreysbaai en Humansdorp die 16de Desember nie?
Laat weet my asseblief as jy wil saam gaan ry?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Laat weet my asseblief as jy wil saam gaan ry?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Thu Dec 03, 2015 8:43 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Fox suspension vs Old Man Emu suspension
- Replies: 18
- Views: 9071
Re: Fox suspension vs Old Man Emu suspension
Mens kry die 4 skokbrekers en die voorste 2 skokbrekers kry jy nuwe coils saam. Agter kry jy nie bladvere saam nie. Die voorste suspensie lig die hilux se neus met 50mm. Die die hilux loop dan gelyk. Die skokbrekers is volle diensbaar en jy kry n 2 jaar onbeperkte waarborg. Sent from my iPhone using...
- Wed Dec 02, 2015 10:14 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Fox suspension vs Old Man Emu suspension
- Replies: 18
- Views: 9071
Fox suspension vs Old Man Emu suspension
Het een van julle enige ondervinding hoe die Fox suspension vergelyk met die Old Man Emu's in n Toyota Hilux?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk