Search found 4 matches

by Rolmoer
Fri Oct 14, 2016 9:37 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser
Replies: 4
Views: 3541

Re: Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser

Klink vir my soos 'n torque converter probleem. In watter kondisie is/was die ATF? Hi Johan. Die Cruiser het nog gery, so ek neemaan dat die torque converter reg is. Hulle het vir my gese om dieselfde torque converter te gebruik wat in die Cruiser was vir die ratkas. Sal maar eers na my links kyk s...
by Rolmoer
Fri Oct 14, 2016 9:28 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser
Replies: 4
Views: 3541

Re: Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser

Dankie Stef. Die autobox is nog steeds die Cruiser box en als het gewerk was net vrek swaar op sous. Die box is dalk die rede, sal bietjie gaan kyk of die selector reg is.
by Rolmoer
Thu Oct 13, 2016 11:15 am
Forum: Land Cruiser
Topic: D4D in Landcruiser
Replies: 22
Views: 8833

Re: D4D in Landcruiser

Ek Stel self belang. sal graag wil weet wat weeg n d4d fortuner? Hi Juan. Het nou net D4D in my auto Cruiser gesit, het net een probleem. die ding wil net nie oprev in park of nutral nie. diagnostics se dit hardloop al op 70% engin power. Het jy al een in joune ingebou, laatweet asb. Ek soek nog fo...
by Rolmoer
Thu Oct 13, 2016 10:54 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser
Replies: 4
Views: 3541

Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser

:beg: Dagse al die slim manne. Ek soek bietjie raad. Ek het die 3L d4d engin in my 80 Cruiser ingebou. Nou het ek net een probleem, In park en Neutral wys die daignostics dat die engin alreeds 70% van die power op die engin gebruik word. Dit rev ook baie stadig op, wat dink julle kan fout wees. Geen...

Go to advanced search