Search found 48 matches

by Leeu
Sun Jan 24, 2010 11:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3000D noise
Replies: 13
Views: 2208

Re: 3000D noise

Hi Warren, how much is the damage so far? do they know why the cam broke. Are you gas flowing the head? hope your trouble is over. Nico
by Leeu
Fri Jan 15, 2010 4:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Hi Eric, baie dankie vir jou reply, die eerste keer het ek 'n ander head gasket ingesit wat by Midas gekoop is met die ou head boute. Die werktuigkundige se vir my nou, nadat hy die head weer afgehaal het, dat van die boute gerek het, hoekom hy nie die eerste keer dit gesien het nie, weet ek nie (na...
by Leeu
Fri Jan 15, 2010 10:05 am
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Thanks Bretton, I will only know later today whether the block surface is straight. Unfortunatly the stealers doesn't have gaskets and head bolts, the gasket cost R990 and the head bolts R114 each x 14 = R1596 + R990 = R2586!!!!!!!
by Leeu
Fri Jan 15, 2010 9:42 am
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Never :wave: :wave:
by Leeu
Fri Jan 15, 2010 9:33 am
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Hi Bretton, the mechanic removed the head again and found a leak on the gasket between two pistons. They are waiting for their eng. to test the block (that it is 100% striaght). I personally think it is because we re-used the old head bolts and used a stupid gasket set. I bought a Payen now, but was...
by Leeu
Thu Jan 14, 2010 2:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Aggenee, my lorrie moes vandag teruggaan na die werkswinkel :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown: Ek het omtrent 200km gery, glad nie warm geword nie, maar hy kook nou die water by die filler cap uit. Ek moes vanoggend nuwe head bolts gaan koop en WEER 'n nuwe head gasket (maar nou 'n payen) :evil: . ...
by Leeu
Wed Jan 13, 2010 12:15 pm
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Hallo Cobus en ander, ek het toe gister my lorrie terug gekry en sommer al klaar 2 keer Alberton toe en terug moes ry met haar. Ek hoor sommer klaar 'n verskil, die enjin hardloop baie sagter, die lorrie het 'n klein bietjie meer krag, alhoewel ek haar nie nou wil jaag nie (miskien is dit verbeeldin...
by Leeu
Mon Jan 11, 2010 9:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Hi Cobus, ek dink nie daar is enige toets wat gedoen kan word om verseker te weet die head is gekraak nie (het gehoor as jy die lorrie in die oggend start en hy mis vir 'n ommblik, kan die head gekraak wees, want dan is daar water op die pistons?), maar wel of die head gasket nie reg is nie. Hoekom ...
by Leeu
Wed Jan 06, 2010 8:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Aggenee Ewald, wat is nou 'n gekraakte head tussen vriende. My lorrie is maroon en ek dink hy is nog mooi opgepas. Jy is eintlik reg, het vandag vir vroulief genoem van verkoop, maar sal maar sien later. Koop jy net stukkende lorries, seker omdat jy vermoed ek wil haar weggee :lol: Julle almal was r...
by Leeu
Tue Jan 05, 2010 7:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

My lorrie se head is gekraak :sick: :sick: ek sal nou moet probeer om hom by oom Eddie in JHB uit te kry om te kyk of hy dit kan "weld" en toets of dit sal werk. 'n nuwe head kos R3260 hier in Pretoria, dis 'n skoon head, dan moet al die valves nog oorgebou word. Het een van julle al sukse...
by Leeu
Tue Jan 05, 2010 9:38 am
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Allan, vergeet om te vra, wat kos so 'n alu radiator? sal later kyk daarna, is nou te broke en wil net die lorrie regkry. Groete Nico
by Leeu
Tue Jan 05, 2010 9:37 am
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Hallo Allan, hoekom dink jy het ek 'n ander radiator nodig, omdat ek karavaan sleep of omdat hy warm geword het of oor dit 'n probleem is op die Hilux? Ek moet jou inlig dat my lorrie nooit warm word nie. Die radiator het so twee jaar terug gelek en toe het die enjin warm geword, die radiator het to...
by Leeu
Mon Jan 04, 2010 5:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Thanks Andre, ek het toe met Henk geskakel en hy het my van raad voorsien. Ek hoop net dis die gasket. Dan kan ek my karavaan gaan haal wat agter gebly het, nog in die week. Groete Nico
by Leeu
Mon Jan 04, 2010 4:59 pm
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

aggenee Allan man, ek probeer positief wees en nou mors jy alles op :evil: My lorrie gaan more oggend in. Ek het klaar rond geskakel vir 'n nuwe head en die goedkoopste is R3260. Dan moet die valves en alles oorgebou word, wat nog seker R1900 gaan kos. Het iemand nie een wat ek kan oorkoop nie?
by Leeu
Mon Jan 04, 2010 10:51 am
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Johan, ek het gelukkig 'n neef in Pietersburg en Bertus het vanoggend die wa gaan haal en staan nou by sy huis. Baie dankie vir die raad, groete Nico
by Leeu
Mon Jan 04, 2010 10:42 am
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Johan, ek het gesleep met die termostaat in, dit is eers uitgehaal na die tyd. die termostaat het gebreek, wat miskien gebeur het met die baie hitte.
by Leeu
Mon Jan 04, 2010 10:23 am
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Hi, ek hoop maar die skade is nie te veel nie, sien geen water in die olie nie, en die lorrie idle sonder om regtig warm te word, word net warm as ek ry met hom. ek wil ook nie meer skade veroorsaak nie. nico
by Leeu
Mon Jan 04, 2010 10:19 am
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Hi Cobus, sal sommer nou die toets gaan doen, ja die filler cap sit bo die thermostat, sal dit werk al is die thermostat uitgehaal. die werktuigkundige het die thermostat uitgehaal. het ek 'n aluminium of cast iron blok, dit lyk na cast iron? groete nico (een plek het, sonder om te kyk, 'n kwotasie ...
by Leeu
Mon Jan 04, 2010 8:59 am
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Re: Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Hi Johan, die enjin het nog olie in, miskien het ek nie mooi verduidelik nie (die olie vlak is presies waar dit moet wees, geen water in olie). Op pad terug, toe ek gesleep is het die enjin ge-idle, geen probleem en ook nie warm geword nie. Hoop maar net dit is net die gasket. Groete Nico
by Leeu
Sun Jan 03, 2010 10:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: Head gasket geblaas 2,8 D 3L
Replies: 40
Views: 3982

Head gasket geblaas 2,8 D 3L

Hi almal, ek en my gesin het die desember by Tshipise in Limpopo gaan kamp, en Saterdag, met die terugkom huis toe, 40km diskant Polokwane, toe oorverhit my bakkie, met die karavaan agteraan. Die versekering sleep ons toe in na Polokwane, maar daar sit ons toe, geen onderdele plek is oop nie en die ...
by Leeu
Sat Nov 07, 2009 9:26 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Solar Power Lights, Solar Panels and Camping Lights
Replies: 13
Views: 2742

Re: Solar Power Lights, Solar Panels and Camping Lights

hallo Stephan, julle produkte lyk bakgat, sal 'n draai kom maak. Ek stel belang in LED ligte. groete nico
by Leeu
Wed Oct 21, 2009 9:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Help - clutch needs replacement
Replies: 6
Views: 1057

Re: Help - clutch needs replacement

Hallo Cassie, klaar vandag die sylinder vervang, gelukkig net die boonste een. Ja, ek het nog nooit die voeistof vervang nie, ongelukkig. Dit het my saam met die arbeid R550 gekos. Dink nie dis te sleg nie, en gebruik die koppelaar weer normaal. Baie dankie, Nico
by Leeu
Tue Oct 20, 2009 10:19 am
Forum: The Workshop
Topic: Help - clutch needs replacement
Replies: 6
Views: 1057

Re: Help - clutch needs replacement

Hi Cassie en Johan, baie dankie vir die raad, jammer, ek werk nie baie aan voertuie nie. Ek was vanoggend by iemand wat aan motors werk en toe hy die slave of master cylinder sien, toe sê hy dadelik dit is die fout en nie my koppelaar nie. Hy beveel aan ek vervang die cylinders, een bo en onder soda...
by Leeu
Mon Oct 19, 2009 9:33 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: 12V Fridge Repair
Replies: 28
Views: 8149

Re: 12V Fridge Repair

Thinus, that's nice of you. Very good to see members helping each other out!!!!!
by Leeu
Mon Oct 19, 2009 9:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: Help - clutch needs replacement
Replies: 6
Views: 1057

Help - clutch needs replacement

Hi Guys, don't know if this was discuss previously, but I will have to replace my clutch very soon, I am in Pretoria, any suggestions, unfortunately I do not have time to do it myself, phoned ACMC today, they quoted a Sachs clutch kit for R1800, with labour it total up to R3700. Auto box quoted R125...
by Leeu
Sat Oct 17, 2009 3:56 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: 12V Fridge Repair
Replies: 28
Views: 8149

Re: 12V Fridge Repair

Hi Scotty, almost had the same condition on my NL, NL first checked the programming on the electronic part of the fridge (apparantly the settings can change when there is a voltage peak) then changed the probe (R100) and the fridge worked 100%. Greetings, Nico
by Leeu
Mon Jul 20, 2009 7:57 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: NudgeM bullbar vir my Lux
Replies: 13
Views: 2609

Re: NudgeM bullbar vir my Lux

Hi Johann, baie dankie vir jou hulp, het jy 'n mod bumper op jou lux? My lorrie is nog by die paneel kloppers en sal fotos plaas sodra hy terug is by sy huis. Hi Mehl, goeie vraag, ek weet nie regtig wat die een weeg wat ek opgesit het nie, maar dit moet verseker nie te swaar wees nie, ook nie te li...
by Leeu
Fri Jul 17, 2009 11:52 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: NudgeM bullbar vir my Lux
Replies: 13
Views: 2609

Re: NudgeM bullbar vir my Lux

Plesier Johann, dis baie geld, ek het my hilux gestamp, voor regs, die versekering betaal helfte, gelukkig. Die helfte is dieselfde prys as die oorspronklike pyp bumper en besluit maar om in te betaal. Ek sal nou graag iemand soek wat die agter een sal kan bou. Groete Nico
by Leeu
Thu Jul 16, 2009 7:04 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: NudgeM bullbar vir my Lux
Replies: 13
Views: 2609

Re: NudgeM bullbar vir my Lux

Hi Johann, the price for a new NudgeM is R6200 Incl. check out their website: www.nudge-m.co.za. Nico
by Leeu
Wed Jul 15, 2009 9:58 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: NudgeM bullbar vir my Lux
Replies: 13
Views: 2609

Re: NudgeM bullbar vir my Lux

Hi Eric, nice bullbar, thanks for the feedback, I will fit my 5inch Warn spots, very potent and small. Hope this will fit. I will definetly supply feedback. nico
by Leeu
Wed Jul 15, 2009 10:15 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: NudgeM bullbar vir my Lux
Replies: 13
Views: 2609

NudgeM bullbar vir my Lux

Hi, ek is so opgewonde, Autobar fit more a NudgeM op my bakkie, sal foto's plaas. Het enige iemand terugvoer oor die produk? groete Nico
by Leeu
Fri Jun 12, 2009 3:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: lugversorging fuse??
Replies: 5
Views: 872

Re: lugversorging fuse??

Thanks Guys, I only find your response now. Nico
by Leeu
Thu May 21, 2009 11:27 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Mounting 2-Way Radios
Replies: 116
Views: 68179

Re: Mounting 2-Way Radios

Hi Rich,

if you want I could trace the aluminium plate on a peice of paper and email to you, it is very easy to make and install. PM me to get my email adres. good day. Nico
by Leeu
Thu Apr 23, 2009 9:10 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Mounting 2-Way Radios
Replies: 116
Views: 68179

Re: Mounting 2-Way Radios

Hi Cassie, waar koop jy die roof console, ek het lank terug gesien by 'n winkel net verby Menlyn, kan nie die naam onthou nie, en was nogal duur. Kan jy my asb laat weet, die consoles sit mos vas op die skroewe van die liggie en tru speeltjie. Groete Nico
by Leeu
Thu Apr 23, 2009 9:01 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Mounting 2-Way Radios
Replies: 116
Views: 68179

Re: Mounting 2-Way Radios

Hi Eric, thanks to Cassie I don't have to answer, we cut an aluminium plate and pop rivet the radio bracket onto the plate and screwed it onto the same screws as the rear view mirror. The only problem with this installation is I don't know where to install the mic bracket, currently the radio is off...
by Leeu
Wed Apr 22, 2009 6:28 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Mounting 2-Way Radios
Replies: 116
Views: 68179

Re: Mounting 2-Way Radios

Hi Guys, another photo.

Image
by Leeu
Wed Apr 22, 2009 6:25 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Mounting 2-Way Radios
Replies: 116
Views: 68179

Re: Mounting 2-Way Radios

Hi, my installation.

Image
by Leeu
Sat Apr 18, 2009 10:24 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Mounting 2-Way Radios
Replies: 116
Views: 68179

Re: Mounting 2-Way Radios

Hi almal, 'n goeie vriend en kollega het my gehelp om 'n plaatjie te sny om my radio bo die speeltjie te installeer. Sal probeer om foto's te plaas. Groete Nico
by Leeu
Wed Apr 01, 2009 9:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: lugversorging fuse??
Replies: 5
Views: 872

lugversorging fuse??

Hallo vriende, ek het nou die dag 'n probleem gerkry met my Hilux SFA. Ek ry so op die snelweg en begin warm te kry, en sommer so in die ry, sit ek die lugversorging aan en niks gebeur. By die huis gekom hoor ek 'n ge-klak klak geluid. Enjin kap oop ontdek ek die volgende: die altenator se waaier ba...
by Leeu
Tue Feb 24, 2009 9:20 pm
Forum: Meet the People
Topic: Mozambiquen Isolation
Replies: 15
Views: 2774

Re: Mozambiquen Isolation

Wynand, Ja, ons het 105 sites gebou met containers en maste. Beira is groot gemors, ek het in 'n sekuriteits kompleks gebly waar die UN ook tuisgaan: Macuti housing complex". dis was hemel op aarde binne die kompleks maar sodra jy by die hekke uitry is dit chaos. Ek het dit gesien as 'n avontuu...
by Leeu
Tue Feb 24, 2009 9:03 pm
Forum: Meet the People
Topic: Mozambiquen Isolation
Replies: 15
Views: 2774

Re: Mozambiquen Isolation

Hi Wynand, very interesting, I was part of the team who build the first rollout of sites in Moz, about three to four years ago. I was based in Beira and resposible to build all the sites from Valinculous to Pemba in the north. It was a nice expereince and took us 8 months. good luck and enjoy. Nico.
by Leeu
Wed Dec 17, 2008 7:08 pm
Forum: Places to go
Topic: Where are you all going
Replies: 38
Views: 4432

Re: Where are you all going

Ek het te laat geslaap want ons wou Tshipise toe gaan, hierdie tyd van die jaar hoef mens nie te bespreek nie, en nou as gevolg van die blerrie Cholera, wil ons nie gaan nie en nou kry ek nie op 'n ander oord plek nie. Gelukkig is daar nog plek by Merry Pebbles in Sabie en sal soontoe sleep, vanaf 2...
by Leeu
Sat Dec 13, 2008 8:18 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nico se bakkie
Replies: 19
Views: 3024

Re: Nico se bakkie

dankie John, word die enjin nie warm met die turbo nie? Ek weet van baie wat warm word nadat die turbo ingesit is. Mooi bakkie van jou. Ek dink daaraan om my bakkie te verkoop vir 'n nuwer een. Groete nico
by Leeu
Wed Dec 10, 2008 11:13 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nico se bakkie
Replies: 19
Views: 3024

Re: Nico se bakkie

Hi Bennie, dankie vir die tip, ek dink tog daar is 'n swak konneksie, want hy werk partykeer, gaan definitief die naweek probreer om hom reg te maak. Ek kry sommer al klaar goeie wenke van julle manne in die forum.Groete Nico.
by Leeu
Tue Dec 09, 2008 7:18 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nico se bakkie
Replies: 19
Views: 3024

Re: Nico se bakkie

Dankie vir al die antwoorde. Neil, die vorige eienaar het net 'n dikker (deursnee) uitlaatpyp ingesit, dit is nogal baie irriterend as hy begin raas, gelukkig as hy op spoed is, is hy stiller. Die vorige eienaar het ook natuurlik ander skokbrekers ingesit. Die enigste ding wat pla is, die hitte mete...
by Leeu
Tue Dec 09, 2008 4:05 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nico se bakkie
Replies: 19
Views: 3024

Re: Nico se bakkie

hallo julle, baie dankie vir die komplimente, Johan, Cas, Louis, en ander. Ek probeer maar die ryding oppas en is sommer onsteld as ek merkies op die bakwerk kry. Die bakkie het geen maar geen mods op nie, hy is standaard, behalwe wiele, soos wat hy by die fabriek uit kom. Die enjin is nog goed en r...
by Leeu
Tue Dec 09, 2008 2:21 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nico se bakkie
Replies: 19
Views: 3024

Re: Nico se bakkie

eskuus julle, vergeet om foto te plaas.
by Leeu
Tue Dec 09, 2008 7:34 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nico se bakkie
Replies: 19
Views: 3024

Nico se bakkie

Hallo, ek het baie die website "ge-surf" en toe besluit om aan te sluit. Aangeheg vind 'n foto van my bakkie, Hilux 2.8 Donkie, 1998 Model, alles oorspronklik, 264000km. Gebruik vir werk toe en terug en nou en dan kamp met die karavaan.

Go to advanced search