Search found 135 matches

by Matewis007
Fri Jan 22, 2016 7:37 am
Forum: Motorbikes
Topic: Vinnige Weskus Wegbreek
Replies: 8
Views: 4921

Vinnige Weskus Wegbreek

2016 het begin met suur by die soet. Nuwe jaar, nuwe begin, nuwe voornemens. Vriend van ons groep het laasjaar sy pa aan die dood afgestaan. En begin hierdie jaar sy ma. Dit het my net weer laat besef dat mens elke dag voluit moet leef. En die mense rondom jou moet laat weet jy is lief vir hulle. On...
by Matewis007
Fri Jan 22, 2016 7:18 am
Forum: Motorbikes
Topic: My ander groot liefde
Replies: 27
Views: 8235

Re: My ander groot liefde

Ek sal so bietjie hier op die groep my Bikestories post. Dan kan julle bietjie lees en terugvoer gee
by Matewis007
Thu Jan 21, 2016 4:41 pm
Forum: Motorbikes
Topic: My ander groot liefde
Replies: 27
Views: 8235

Re: My ander groot liefde

Whahahaha ou man Stofskoeters?? Ou manne ry glo BMW, jongmanne KTM( ATM) of so hoor ek! Dan is ek nou maar enige dag 'n jeugdige ou 35
by Matewis007
Wed Jan 20, 2016 11:12 am
Forum: Motorbikes
Topic: My ander groot liefde
Replies: 27
Views: 8235

Re: My ander groot liefde

Die outjie het ek laasjaar Oktober in Witbank gekoop. Het nou maar 46000km op die klok. Vorige fiets was 'n 650 Dakar.

Wou nog altyd 'n 1150 GS ADventure gehad het. Ewan Mcgregor en Charlie se Long Way Round het die bike in my kop gesit en nou ja. Daar staan hy nou.
by Matewis007
Wed Jan 20, 2016 10:54 am
Forum: Motorbikes
Topic: My ander groot liefde
Replies: 27
Views: 8235

Re: My ander groot liefde

Hahahahaha Dowe Koos ek sit met 4. Vrou, Fiela my dogtertjie, my Hilux en my Stofskoeter. Wys bietjie daardie foto!!

Dankie Roger. Ek ken nogal man of 2 daar in Vioolsdrift, lewer vir ons groente hier in die Kaap.
by Matewis007
Wed Jan 20, 2016 8:37 am
Forum: Motorbikes
Topic: My ander groot liefde
Replies: 27
Views: 8235

My ander groot liefde

Image
Witvos, my stofskoeter.

Ek love dit om nuwe paaie veral stofpaaie te verken. Die Saldanha-Sishen spoorlyn is nog op my lysie om te ry.

Image
Image

Sien die motorfiets seksie is maar stil.
by Matewis007
Mon Jan 18, 2016 9:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Replies: 22
Views: 4716

Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!

Perfekte ryding vir bullrun. En betroubaar ook

Sent from my Z3
by Matewis007
Mon Jan 18, 2016 5:00 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZTE Security
Replies: 52
Views: 17018

Re: KZTE Security

Weet dis 'n ou draad die maar kan iemand dit vir my ook PM??

Dankie!
by Matewis007
Mon Jan 18, 2016 3:05 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Eerste goed om te weet/doen op KZ-TE
Replies: 3
Views: 829

Re: Eerste goed om te weet/doen op KZ-TE

EGT, ek is 'n leek so help bietjie?? Exhaust Gas Temperature???? wat presies meet dit en hoe interpreteer jy die info/data wat jy sien?
by Matewis007
Mon Jan 18, 2016 1:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Eerste goed om te weet/doen op KZ-TE
Replies: 3
Views: 829

Eerste goed om te weet/doen op KZ-TE

Hi, Ek het rukkie terug my pa se KZ gekoop. Sy head is alreeds vervang so 30000km terug. 2002 Model. Vraag is wat kan ek doen om hom nog meer reliable te maak en nog 'n trippie na die kopdokter(head) te spaar?? Ek het reeds die airbox mod gedoen en erens raakgelees van 'n 71/74 grade termostaat?? Sa...
by Matewis007
Mon Jan 18, 2016 8:15 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!
Replies: 22
Views: 4716

Re: Nou nie n Hilux nie maar ok n legend!

Gaan doen eers die Bullrun met hom voor jy enige iets verander.
by Matewis007
Thu Jan 07, 2016 5:32 pm
Forum: Meet the People
Topic: KZ Crazy
Replies: 9
Views: 2162

Re: KZ Crazy

Thank you!!


Sent from my Z3
by Matewis007
Thu Jan 07, 2016 10:16 am
Forum: Meet the People
Topic: KZ Crazy
Replies: 9
Views: 2162

Re: KZ Crazy

Wel hier is 2 van my 4 liefdes

Image
Silwer Vos

En...........
Image
Witvos
by Matewis007
Thu Jan 07, 2016 9:28 am
Forum: Meet the People
Topic: KZ Crazy
Replies: 9
Views: 2162

Re: KZ Crazy

Dankie julle, Ek moet nog foto laai. Seker eers die reels van fotos post gaan kyk want ek laai makliker oor Tapatalk fotos. Het hoeka vraag oor lugvloei na die radiator. Aangesien ek 2 moerse spotlights op die nudgebar het. My Silwer Vos het nou 283000km op. By my pa gekoop. Hy het al die head verva...
by Matewis007
Thu Jan 07, 2016 8:30 am
Forum: Meet the People
Topic: KZ Crazy
Replies: 9
Views: 2162

KZ Crazy

Aloha, Ek is relatief nuut maar nie nuut tov Toyotas nie. My 2de bakkie maar eerste KZ. Het alreeds baie gesien op die forum wat ek sommer wil aanpak en verander op my KZ. Gisteraand sommer gou die airbox mod gedoen. Volgende is termostaat en dan sal ek begin kyk na die res. Lekker forum met baie in...

Go to advanced search