Search found 427 matches

by bosjakkals
Wed Feb 15, 2012 8:25 am
Forum: Open Discussion
Topic: Blik$@ bul en Hilux
Replies: 11
Views: 541

Re: Blik$@ bul en Hilux

:x :x :? :shock: Die eienaar wil wragtig die bul net so langs die verkoop aan die mense wat verby ry :crazy: :aggresive:
by bosjakkals
Wed Feb 15, 2012 6:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: Blik$@ bul en Hilux
Replies: 11
Views: 541

Blik$@ bul en Hilux

Ek kom vaaoggend na 5 van die werk af op n vaal grondpad agter van Reenen toe n ander bakkie vir my liggies flits toe ek oor die kop kom :silent: . Oudergewoonte ry ek stadiger want ek weet die pad is vol verrasings en was dit nie n verrasing nie. Toe die ander bakkie se ligte weer domp en ek kan si...
by bosjakkals
Thu Nov 10, 2011 9:45 am
Forum: Useful Articles
Topic: Akurate weervoorspelling !!!!
Replies: 7
Views: 1136

Akurate weervoorspelling !!!!

As jy regtig wil weet wat met die weer gaan gebeur of aangaan gaan na http://www.yr.no" onclick="window.open(this.href);return false; dit is die Noorwee weer site.

Hierdie ouens is nogal akuraat en mis nie sommer nie.
by bosjakkals
Sat Oct 01, 2011 1:05 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My eerste Hilux
Replies: 28
Views: 1925

Re: My eerste Hilux

Welkom

Die pret begin nou eers, al die besluite van wat moet op wat moet wag en waar kom alles bymekaar en hoe gereeld gaan ek wat gebruik.
by bosjakkals
Sat Oct 01, 2011 12:57 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: cloorkop first time stuck
Replies: 11
Views: 4375

Re: cloorkop first time stuck

Land Rover :taunt: :taunt: :taunt:
by bosjakkals
Sat Oct 01, 2011 12:54 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: What is this component?
Replies: 8
Views: 948

Re: What is this component?

vat so :clap:

Lekker om sl;im mense te ken :dance1:
by bosjakkals
Sat Oct 01, 2011 12:52 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello from Uganda
Replies: 12
Views: 543

Re: Hello from Uganda

Welcome

and were waiting for the pics
by bosjakkals
Sat Oct 01, 2011 12:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 4Y performance
Replies: 13
Views: 807

Re: 4Y performance

Disagree with this guy's reasoning as well as his projected price. A new set of pistons and rings will set you back about R900 for pirate parts, then you're still looking at new con-rods and bearings as well, not to mention the cost of the re-bore and cutting the crank. If you get away with 2K on p...
by bosjakkals
Mon Aug 29, 2011 6:12 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: WHITE TOYOTA DRIVERS!!!!!!!!!!!
Replies: 9
Views: 700

Re: WHITE TOYOTA DRIVERS!!!!!!!!!!!

This weekend in Moz it was again apparent when all and everybody sticks to the flow and motion except the TAXI's from GP. They would come with their wild driving style qand endanger the locals who divert off the road to accomadate these idiots.
by bosjakkals
Wed Aug 03, 2011 8:30 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Rear Bumper + Spare Wheel Carrier + Something Extra
Replies: 81
Views: 8439

Re: DIY Rear Bumper

Looks good wil follow the project closely
by bosjakkals
Wed Aug 03, 2011 7:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dankie vir die Sneeu kykers
Replies: 6
Views: 376

Re: Dankie vir die Sneeu kykers

volgende keer neem ek fotos en plaas dit oral waar mense kan sien hoe "ons mense" hul soos ongemanierde "goed" gedra .......[/quote]


Klink vir my na plan :banned:
by bosjakkals
Mon Aug 01, 2011 9:08 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: 120 prado 4.0 vs vw touareg v10 tdi
Replies: 10
Views: 2544

Re: 120 prado 4.0 vs vw touareg v10 tdi

Have driven both and when it comes to performance the Touareg beat the Prado hands down but everything further belongs to the Prado.
I would go for the Prado :thumbup: :thumbup:
by bosjakkals
Mon Aug 01, 2011 6:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dankie vir die Sneeu kykers
Replies: 6
Views: 376

Dankie vir die Sneeu kykers

Wat n verwarde mens was ek nie vanmiddag toe ek in die daglig die roete tussen Van Reenen en Harrismth aanpak van die werk af, gewoontlik ry ek dit donker oggend en donker aand. Dit is net ongelooflik hoeveel mense geen respek het vir hulle self en die omgewing nie.Oral waar die mense gestop het om ...
by bosjakkals
Mon Aug 01, 2011 5:55 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Sani Pass - July 2011 Snow
Replies: 9
Views: 1217

Re: Sani Pass - July 2011 Snow

Lekker

We played around in the snow between Harrismith and van Reenen after being stuck in Harrismith without electricity on tuesday (Toatl shut down could not even go to work

Lekkeeeeeerrrrrrrr
by bosjakkals
Wed Jul 20, 2011 7:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe baba op die werf
Replies: 6
Views: 388

Nuwe baba op die werf

Uiteindelik :yahoo:

Na ek my Prado omgedop het het ek lank gesoek vir die regte oukie teen die regte prys en ek het hom gekry. Ek kom hom more haal in Pretoria.
100 GX.jpg
100 GX.jpg (15.28 KiB) Viewed 388 times
by bosjakkals
Mon May 30, 2011 9:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar is al die SFA's ?
Replies: 3
Views: 378

Waar is al die SFA's ?

Die vraag was so n rukkie terug gevra op die Forum. Ek het hulle gekry !!!!! Was die naweek deur Lesotho in die sneeu en ys en vir elke ander bakkie wat daar loop is daar ten minste 3-4 SFA's wat daar loop. Ek sal die fotos en trip report later opsit van die land van die wol donkies en donsbeeste CJ
by bosjakkals
Thu May 26, 2011 7:51 pm
Forum: Humor
Topic: Training is VERY VERY important!!! No matter what job you do
Replies: 6
Views: 461

Re: Training is VERY VERY important!!! No matter what job yo

Iemand moes op n stadium EKSDOM beskuldig het :silent:
by bosjakkals
Tue May 24, 2011 9:58 pm
Forum: Build your own:
Topic: Next Generation Dual Battery controller.
Replies: 31
Views: 1624

Re: Next Generation Dual Battery controller.

Ek kom oor 2 weke klerkdorp toe kan jy instaleer ook ?

Asseblief
by bosjakkals
Tue May 24, 2011 9:50 pm
Forum: Humor
Topic: Low Self Esteem.
Replies: 12
Views: 557

Re: Low Self Esteem.

Al die een gesien waar hulle kind drank probleme het :yahoo:
by bosjakkals
Tue May 24, 2011 6:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Are 4x4 drivers bullies?
Replies: 36
Views: 1437

Re: Are 4x4 drivers bullies?

Waar ek nou regtig n bully is is waneer ek in n "Stop / Go" baan staan en die Taxis en ander 4x4 's kom regs verby om voor in te druk of op die Hiway as ek wel die dag in die stad is wil hulle links in die geel baan deurjaag trek ek net so entjie uit my baan uit en maak die pad net genoeg toe sodat ...
by bosjakkals
Sat May 21, 2011 3:44 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY RTT
Replies: 24
Views: 1891

Re: DIY RTT

Nice, Would like to see a closeup on the hinges and securing method
by bosjakkals
Sat May 21, 2011 3:36 pm
Forum: Humor
Topic: Not for the faint hearted
Replies: 14
Views: 962

Re: Not for the faint hearted

Eina,

Ek dink dis nice vir n TAXI met n OMO advertensie op
by bosjakkals
Sat May 21, 2011 3:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Are 4x4 drivers bullies?
Replies: 36
Views: 1437

Re: Are 4x4 drivers bullies?

Hell Yea !!! Die lyn sal ek trek by die grote van die voertuig in teenstelling van die 4x4, as ek haastig is in my SFA rook ek n sigaret en sukkel maar verder aan. Maar as ek in die D4D is en ek is haastig gebruik ek die krag tot my voordeel en as n P@ep@l sukkel gee ek dit nie n tweede gedagte om w...
by bosjakkals
Sat May 21, 2011 3:15 pm
Forum: Hobbies
Topic: Night flight pics
Replies: 15
Views: 3241

Re: Night flight pics

WoW
Cool pics
Well done
by bosjakkals
Sat May 21, 2011 3:09 pm
Forum: Humor
Topic: Einde van die wereld
Replies: 10
Views: 515

Re: Einde van die wereld

Wag net, ek moet nog eers die stealers oopkry dan kom ek saam, O tog dis te ver
by bosjakkals
Sat May 21, 2011 3:07 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My nuwe wiele
Replies: 47
Views: 4164

Re: My nuwe wiele

Lekkeerrrrrrr
by bosjakkals
Thu May 19, 2011 7:45 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: 97 Hilux 2.4 LTD with Alu-Cab canopy
Replies: 28
Views: 2380

Re: 97 Hilux 2.4 LTD with Alu-Cab canopy

Hier is plakkers

cgi.ebay.ie/Warthog-family-vinyl-sticker-Land-Rover-Jeep-4x4-PUMBA-/180469010289
by bosjakkals
Thu May 19, 2011 7:20 pm
Forum: Build your own:
Topic: Recovery gear storage
Replies: 70
Views: 4710

Re: Recovery gear storage

Dit is flippin oulik
Daardie Isuzu bak knippe gaan meer rattle as die toesusting binne in die boks
Ek het sulke knippe op my raam se hek en het al dubbel stukke binneband agter gesit maar tevergeefs die goed rattle veskriklik.

Ek sal eerder n tipe Canopy knip gebruik op die oulike kassie
by bosjakkals
Wed May 11, 2011 8:14 pm
Forum: The Workshop
Topic: D4D 3.0 to replace KZ-TE 3.0 in Double cab
Replies: 25
Views: 3627

Re: D4D 3.0 to replace KZ-TE 3.0 in Double cab

I would deffinately fit the D4D, as I understand you dont even need to swap bellhousing as the KZ, KN and KD engines share the same bellhousing.

Maybe you would have to mount a scoop on the bonnet

Go for it :dance1:
by bosjakkals
Wed May 11, 2011 7:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: wheel nuts
Replies: 16
Views: 1038

Re: wheel nuts

Post a pic of the mags you want to aquire because you do get different mag nuts.
by bosjakkals
Wed May 11, 2011 7:44 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Monster Truck Vigo from Thailand
Replies: 25
Views: 6260

Re: Monster Truck Vigo from Thailand

Hy kan regtig se

LIFT IT= Fat girls can't jump :shh:
by bosjakkals
Mon May 09, 2011 8:41 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Which Fridge
Replies: 66
Views: 5531

Re: Which Fridge

On our recent Moz trip we had 3 different fridges my 40 lit Engel which performed superbly if I had enough power on my rear battery. a Campmaster 120 lit which realy impressed me with it's effectiveness and the quick freezing ability. Thirdly we had a 60 lit Waeco which also coped well with the cond...
by bosjakkals
Mon May 09, 2011 8:37 pm
Forum: Mozambique
Topic: Masingir Road
Replies: 7
Views: 3050

Re: Masingir Road

From the Giriyondo border post you pass through the Limpopo park with large speedhumps and a lot of dust if you share the road with other roadusers, the kombi and trailer should cope. The ral bad stretch is between Masingir and Chokwe .I would rather do this section during daylight because the close...
by bosjakkals
Thu May 05, 2011 11:02 pm
Forum: Trip Reports
Topic: 3600 km Swaziland & Mozambiek
Replies: 21
Views: 1061

Re: 3600 km Swaziland & Mozambiek

Ek staan 4:00 op om te gaan werk :beg:
by bosjakkals
Thu May 05, 2011 10:53 pm
Forum: Trip Reports
Topic: 3600 km Swaziland & Mozambiek
Replies: 21
Views: 1061

Re: 3600 km Swaziland & Mozambiek

Dit is lekker broodtjies daardie

Ek gaan nou tatta lalla en more verder report
by bosjakkals
Thu May 05, 2011 9:30 pm
Forum: Trip Reports
Topic: 3600 km Swaziland & Mozambiek
Replies: 21
Views: 1061

Re: 3600 km Swaziland & Mozambiek

Thax Trevor Hier kom die res. Die Merc het n bietjie recovery nodig gehad IMGP6884.JPG IMGP6394.JPG IMGP6400.JPG Ons moes eers die manne se kreef en krappe uitkyk. Ons het n paar mooi krappe gekry maar die kreef was heeltemal te klein :thumbdown: en ek weier om die dom stropers te ondersteun :thumbu...
by bosjakkals
Thu May 05, 2011 8:48 pm
Forum: Meet the People
Topic: Ex Hilux Virgin
Replies: 14
Views: 658

Re: Ex Hilux Virgin

Welcome and where is the pics
by bosjakkals
Thu May 05, 2011 8:45 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My baby in the making AKA FRAKENSTEIN
Replies: 77
Views: 7664

Re: Iam new

Welcome franco it looks realy good
by bosjakkals
Thu May 05, 2011 8:41 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Kgalagadi (Bots) Easter
Replies: 14
Views: 1084

Re: Kgalagadi (Bots) Easter

Nice pics awaiting the details
by bosjakkals
Thu May 05, 2011 8:35 pm
Forum: Trip Reports
Topic: 3600 km Swaziland & Mozambiek
Replies: 21
Views: 1061

Re: 3600 km Swaziland & Mozambiek

Oraait Bring die koffie, koekies, beskuit, OBS, brawewyn ens laat ek begin. Ek het van Harrismith vertrek na Pretoria met n bakkie wat gelaai was tot barstens toe in die en op die dak soos n Soweto taxi oppad Lesotho toe. Die voertuie was soos volg 1- Toyota 2.4 Hilux (myne) 2- Toyota 3.0 D4D 2x4 me...
by bosjakkals
Tue May 03, 2011 9:36 pm
Forum: Mozambique
Topic: Masingir Road
Replies: 7
Views: 3050

Re: Masingir Road

Here is my update the N1 heading up the coast towards Vilanculos is in great shape and the road works is ongoing but had no serious potholes or bad shoulders. The road to Masingir is terrible there is roadworks being done but. The Merc ML with us lost a tyre and rim on that stretch of road. If you t...
by bosjakkals
Tue May 03, 2011 9:27 pm
Forum: Trip Reports
Topic: 3600 km Swaziland & Mozambiek
Replies: 21
Views: 1061

3600 km Swaziland & Mozambiek

Ek is terug sonder n enige breuke of pap wiele. Ek sal die voledige trip report update as ek gerus en n slag in my eie bed geslaap het.
Giriyonda Grenspos.JPG
Giriyonda Grenspos.JPG (75.62 KiB) Viewed 1061 times
by bosjakkals
Mon Apr 18, 2011 10:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: Which radiator for Ford V6 convertion
Replies: 9
Views: 848

Re: Which radiator for Ford V6 convertion

Fit a proper thermostat (Agents)- (Ford)

Is your fan on a toggle switch or on a thermal switch?

I know of good results on the D4D radiators, apparently they are cheap brand new.
by bosjakkals
Mon Apr 18, 2011 10:21 pm
Forum: Mozambique
Topic: Masingir Road
Replies: 7
Views: 3050

Re: Masingir Road

I'm heading up to Vilanculos and returning via Masinger and Kruger on the 2nd May then I will give you full detail on the road conditions

Happy planning
by bosjakkals
Fri Apr 15, 2011 2:02 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Best place you have been with your Hilux
Replies: 30
Views: 3460

Re: Best place you have been with your Hilux

Maluties Maluties Maluties

Was al op baie plekke maar my hart bly soontoe trek, as ek my kry kyk ek oor Frystaat en dan oor Natal en dan die MAse Sterkfontein dam.

MAn, dis lekker
by bosjakkals
Fri Apr 15, 2011 1:57 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Swaziland Onluste ???
Replies: 4
Views: 348

Swaziland Onluste ???

Moet ek bekommerd wees oor die onluste? :confused:

Ek ry woensdag oggend Swaziland toe en oornag twee aande daar voor ek Moz ingaan. :?:

Wie is van daardie geweste of ken iemand daar want die pers kan n mens n groot blob bollie voer om iemand se saak te versterk of afkraak. :acute:
by bosjakkals
Fri Apr 15, 2011 1:32 pm
Forum: Humor
Topic: Viagra ad...
Replies: 14
Views: 973

Re: Viagra ad...

Ha :oops:

Hulle werk nou saterdae want hulle kry nie genoeg rus in die week nie :roll:
by bosjakkals
Fri Apr 15, 2011 1:29 pm
Forum: Humor
Topic: Spietkop
Replies: 7
Views: 532

Re: Spietkop

Ons kort n paar sulke brawe spietkoppe in die land, :silent: :silent: :thumbup:

Jy sal te bang wees vir die klap :wave:
by bosjakkals
Fri Apr 15, 2011 1:26 pm
Forum: Humor
Topic: Julius
Replies: 13
Views: 631

Re: Julius

Eish --- Again --- Again
by bosjakkals
Tue Apr 12, 2011 7:31 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ek oorweeg dit om 'n Nissan te koop...
Replies: 58
Views: 1383

Re: Ek oorweeg dit om 'n Nissan te koop...

Thabo :idea: :idea: :idea:

Neem twee disprins in brandewyn geweek
Vang n dragtige renoster koei :alvarin:
Sluk die disprin nou met haar vrugwater

Dis minder kopseer en drama as n Nissan
:tongue:
by bosjakkals
Sat Apr 09, 2011 10:15 am
Forum: Build your own:
Topic: BUILD YOUR OWN "ROCK-CRAWLER"
Replies: 181
Views: 21514

Re: BUILD YOUR OWN "ROCK-CRAWLER"

Jinne ma :wth:
Dit lyk lekker :thumbup:
by bosjakkals
Sat Apr 09, 2011 10:09 am
Forum: Medical forum
Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Replies: 117
Views: 14081

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Met sulke mal koppies wat jou motiveer kan jy nie depro wees nie :yahoo:

CJ
by bosjakkals
Thu Apr 07, 2011 9:38 pm
Forum: Humor
Topic: sms
Replies: 7
Views: 453

Re: sms

;-) Dit kan dalk werkj as jy mooi vra
by bosjakkals
Wed Apr 06, 2011 11:11 pm
Forum: Humor
Topic: What the FFFFFFrikadel
Replies: 8
Views: 381

Re: What the FFFFFFrikadel

:yahoo: :yahoo: :yahoo: :lmao: :lmao:
by bosjakkals
Wed Apr 06, 2011 11:10 pm
Forum: Humor
Topic: Donker is donker
Replies: 10
Views: 373

Re: Donker is donker

Mud Dog wrote:Gelukkig het ek nog nie daai probleem nie! :D:

Dankie tog :shock2:
by bosjakkals
Wed Apr 06, 2011 11:06 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Loadhog blades to back suspension?
Replies: 20
Views: 2586

Re: Loadhog blades to back suspension?

The cost is not to bad, last year they were around R1000.00 from a chap here in Jhb. But......yes I decided against it....the day I went to the blade fitment center I enquired about them and the sales guy told me they break and break the leafs.... ...so I thought it was a bit one sided as he wanted...
by bosjakkals
Wed Apr 06, 2011 11:05 pm
Forum: Humor
Topic: Donker is donker
Replies: 10
Views: 373

Re: Donker is donker

My pa het ook so gese voordat hulle sy kattarakke afgehaal het :silent:
by bosjakkals
Wed Apr 06, 2011 11:03 pm
Forum: South Africa
Topic: Hogsback, Eastern Cape 03/2011
Replies: 27
Views: 3734

Re: Hogsback, Eastern Cape 03/2011

Very nice

Directly on my TO DO list
by bosjakkals
Wed Apr 06, 2011 10:59 pm
Forum: Humor
Topic: What the FFFFFFrikadel
Replies: 8
Views: 381

What the FFFFFFrikadel

Dis stres :twisted:
image001.jpg

Go to advanced search