Search found 49 matches

by Buffalo Soldier
Wed Apr 01, 2015 10:22 am
Forum: The Workshop
Topic: 14.?? volts?
Replies: 9
Views: 1450

Re: 14.?? volts?

My fout. Miskien maar net die ogies beter gebruik..... :shock: :shock:

Dis 'n 30A DC/DC laaier, niks fout daarmee nie....... :)

Groetnis.
by Buffalo Soldier
Wed Apr 01, 2015 6:29 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep
Replies: 33
Views: 3554

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Wow!! Dan quote die manne my rof! Ek trust ni myself om dit self in te sit EN HOEKOM NIE? HET JY DIT AL PROBEER????? . Het jy die madman 1 of 2? Was by 2 manne en beide was daarrond...[/quote] Pieter, ek het ook onder R2k betaal vir my MM2 (sowat 2 jaar gelede). Ek het dit gedoen terwyl ek die silin...
by Buffalo Soldier
Tue Mar 31, 2015 2:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: 14.?? volts?
Replies: 9
Views: 1450

Re: 14.?? volts?

Dankie Chris, het so vermoed. Sal bietjie met Manie moet gaan gesels...... :)
by Buffalo Soldier
Tue Mar 31, 2015 12:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: 14.?? volts?
Replies: 9
Views: 1450

14.?? volts?

Goeie middag. Kan ek die spanningsreguleerder in die KZ se alternator vervang met een wat sowat 14.5 (7) volt gee? My probleem is die DC-DC laaier skakel die laaistroom na die wa aan eers op 14.2V. Huidiglik is slegs sowat 13.5V beskikbaar (al die jare wat ek die voertuig het). Kan die elektronika (...
by Buffalo Soldier
Tue Mar 31, 2015 12:21 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep
Replies: 33
Views: 3554

Re: Hoe swaar kan n 3.0kzte sleep

Ek sleep die afgelope 5 jaar (ongeveer) my Commander met 'n KZ (sowat 16000km). Oral oor. Mabua, Kgalagadi, ens ens. Sleep lekker nadat ek die tussenkoeler ingesit het (het die siliderkop gekraak omdat die termostaat nie wou werk nie....... :) :) ). Daarmee saam het ek 'n Madman ingesit. Die EGT kom...
by Buffalo Soldier
Wed Jul 02, 2014 1:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2003 KZTE Noise
Replies: 5
Views: 1308

Re: 2003 KZTE Noise

Pieter, die kleppe kan nie gestel word nie. Hulle gebruik "shimms" (eintlik baie dik spacers). kyk dalk na die olie, soms is die engine rasserig indien jy nie die regte olie ingooi nie. Ek kry dit ook nou, veral in die winter. Moet met die volgende diens kyk na die olie.

Sterkte.
by Buffalo Soldier
Wed Oct 30, 2013 6:26 am
Forum: General Mods
Topic: KZ intercooler.
Replies: 9
Views: 2076

Re: KZ intercooler.

If so, do you think that's wise?


Why not? Towed the van around 15000km, whenever I can, I use 5th. What would be the problem in doing it? BTW, the vehicle has 255000km on the clock, and no issues. But, I do not put unnecessary torque on the drivetrain. When needed, I will go down to 4th.
by Buffalo Soldier
Tue Oct 29, 2013 2:51 pm
Forum: General Mods
Topic: KZ intercooler.
Replies: 9
Views: 2076

Re: KZ intercooler.

Paid R4300-00, IIRC. But worth it.
by Buffalo Soldier
Mon Oct 28, 2013 8:51 am
Forum: General Mods
Topic: KZ intercooler.
Replies: 9
Views: 2076

Re: KZ intercooler.

George, yes. In this case the kit consisted of all bits and pieces you need, except for the hole saw. Took me a Saturday to do the installation. The removal of all other equipment took longer.....

Good luck.
by Buffalo Soldier
Mon Oct 28, 2013 7:04 am
Forum: General Mods
Topic: KZ intercooler.
Replies: 9
Views: 2076

KZ intercooler.

In January I cracked the head on my Hilux (long story, my fault). Replaced it with all that was important. I also then fitted a Madman EGT. I battled to get the temp below 650 deg, and this was without towing my caravan. Could not find a new 76 deg thermostat. Contacted Christo at Cirus intercoolers...
by Buffalo Soldier
Thu Feb 14, 2013 6:33 am
Forum: The Workshop
Topic: Silinderkop vervanging: KZTE AFGEHANDEL.
Replies: 14
Views: 2078

Re: Silinderkop vervanging: KZTE AFGEHANDEL.

Marnus, ek het ook weer baie geleer in die proses. Dit was ook my eerste diesel wat ek reggemaak het. Niks anders as 'n petrol enjin nie. Maar, ek het myself in die moeilikheid gesit deur af te wyk van my metode van werk. Sal volgende keer maar bly waarmee ek vertroud is. En moet nooit op iemand and...
by Buffalo Soldier
Tue Feb 12, 2013 12:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: Silinderkop vervanging: KZTE AFGEHANDEL.
Replies: 14
Views: 2078

Re: Silinderkop vervanging: KZTE AFGEHANDEL.

Nee wat Werner, ek is maar gebou vir die fyner dinge in die lewe. :-) Thabo, die pypies tussen die pomp en die injectors is metaal pypies wat gevorm is om na die regte plekke te gaan. Jy kan hulle nie sonder geweld verkeerdelik koppel nie. Wanneer die pomp op tdc gedraai is, SAL die crank ook op tdc...
by Buffalo Soldier
Tue Feb 12, 2013 6:55 am
Forum: The Workshop
Topic: Silinderkop vervanging: KZTE AFGEHANDEL.
Replies: 14
Views: 2078

Re: Silinderkop vervanging: KZTE AFGEHANDEL.

Werner, jy moet siek wees om die timing op daai KZ verkeerd te kry, dit kan nie gebeur nie..... :-) Ek het die injectors skoon gemaak en slegs met die kompressor droog geblaas. (dit was Sondag aand gewees). Die injectors sou die Maandag getoets word voordat ek met die aan mekaar sit sou begin. Uitei...
by Buffalo Soldier
Mon Feb 11, 2013 6:35 am
Forum: The Workshop
Topic: Silinderkop vervanging: KZTE AFGEHANDEL.
Replies: 14
Views: 2078

Re: Silinderkop vervanging: KZTE AFGEHANDEL.

3 van die 4 injectors het vasgesit.... :-) my eie skuld (lang storie). Al 4 vervang met nuwe injectors. Met die eerste draai van die sleutel het sy gevat en loop soos 'n horlosie.
by Buffalo Soldier
Mon Feb 04, 2013 10:28 am
Forum: The Workshop
Topic: Silinderkop vervanging: KZTE AFGEHANDEL.
Replies: 14
Views: 2078

Re: Silinderkop vervanging: KZTE.

Werner, hy wil start, maar vat nie. Ek probeer met spookpis, dan as hy start, sluit ek af, hou nie van geraas as ek nie weet wat veroorsaak nie. Maar dit klink soos pomp timing (knock geluid). Die injector pype kan net een manier gekoppel word, en is ook gebloei, die diesel spuit by die koppel punte...
by Buffalo Soldier
Mon Feb 04, 2013 7:43 am
Forum: The Workshop
Topic: Silinderkop vervanging: KZTE AFGEHANDEL.
Replies: 14
Views: 2078

Re: Silinderkop vervanging: KZTE.

Jip, alles is soos per manuals en vorige installasie. Net een ding. Indien die injectors te veel diesel deurlaat, kan dit veroorsaak dat die engine moeilik gaan vat? Die glo-plugs meet almal dieselfde weerstand en huule gloei soos geadverteer. die spanning val weg na so ongeveer 10 sek (ek het nou n...
by Buffalo Soldier
Mon Feb 04, 2013 6:43 am
Forum: The Workshop
Topic: Silinderkop vervanging: KZTE AFGEHANDEL.
Replies: 14
Views: 2078

Silinderkop vervanging: KZTE AFGEHANDEL.

Ek is op soek na goeie info/raad. Ek moes die silinderkop vervang (ander storie). Die bakkie het goed geloop, goeie krag, brandstof verbruik was puik ens. Die temp het net so 2 naald breedtes gestyg wanneer ek sleep, nie normaal nie. Het toe die silinderkop vervang. Voordat ek begin het, is al die m...
by Buffalo Soldier
Tue Jan 22, 2013 6:49 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Towing problems !!!!
Replies: 48
Views: 7566

Re: KZTE Towing problems !!!!

Nee wat Ian, dit klink na baie werk, maar is nie regtig nie. Ek het so bietjie tyd om dinge reg te maak, dan kan ek weer so 250K ry. Besig nou om die silinderkop aan mekaar te sit, sal die naweek die EGT insit (moet hom nog bou :-) ), dan volgende week begin om die enjin weer volledig te kry. Moet n...
by Buffalo Soldier
Mon Jan 21, 2013 6:58 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Towing problems !!!!
Replies: 48
Views: 7566

Re: KZTE Towing problems !!!!

Okay, het die nuwe silinderkop (AMC), pakstuk en die klepseels gekry Saterdagoggend. Alles vir R5K. Wag net vir die nuwe silinderkop boute, nuwe olieseel en die "idler pulley". Die inspuiters word ook nagegaan en getoets. Die pomp sal gekalibreer/toets word sodra alles klaar is. Ek moet ne...
by Buffalo Soldier
Fri Jan 18, 2013 10:10 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Towing problems !!!!
Replies: 48
Views: 7566

Re: KZTE Towing problems !!!!

Werner, ek neem aan die AMC heads is verbeter sodat dieselfde probleme nie weer voorkom nie? Het reeds pryse gekry, baie goed, wat 'n AMC head insluit. Ek neem aan die "combustion chambers" word in gepress? Ek het die verkoelings water opgevang vir besigtiging. Dit is nog suiwer skoon, gee...
by Buffalo Soldier
Fri Jan 18, 2013 7:08 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Towing problems !!!!
Replies: 48
Views: 7566

Re: KZTE Towing problems !!!!

Quick update, will post pics later. Took the head off last night. Head cracked all over, between the valves on 3 of the 4 cylinders, 3 of the combustion chambers cracked and also the head around where the combustion chambers are situated. And, the temp never even went very high, nowhere near the red...
by Buffalo Soldier
Tue Jan 15, 2013 8:07 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Towing problems !!!!
Replies: 48
Views: 7566

Re: KZTE Towing problems !!!!

Ian, I tow a Commander Caravan. When towing uphill, she struggles. Most of the times I have to go to 2nd gear, BUT, I keep the revs at 2500, nothing more. Temp stays constant. But, this is painful. I have cracked the head. And only 252000 km on the clock. Seems like she could not handle all the stre...
by Buffalo Soldier
Wed Aug 03, 2011 7:25 am
Forum: The Workshop
Topic: KZ se "turbo" olielek
Replies: 1
Views: 715

KZ se "turbo" olielek

Goed, dis nie 'n Landrover ding nie, maar ek so 'n bekommernis. Net onder die turbo is die olie "return" koppeling terug in die engine blok (work met 2 boutjies vasgemaak). Die het nou besluit om te lek, vir geen rede. Is daar 'n spesiale tipe pakstuk wat gepas moet word? Moet die hele spu...
by Buffalo Soldier
Tue Jun 21, 2011 1:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hammerite paint - what thinners?
Replies: 10
Views: 3778

Re: Hammerite paint - what thinners?

You should use Xylene for diluting purposes, BTDT. Cost me dearly not to do it...... But do not dilute it, use as is. I diluted it with thinners and painted my trailer, mistake, did not work. Had to do it all over again, using Xylene to dilute it. My 2c worth.
by Buffalo Soldier
Wed Jun 15, 2011 6:55 am
Forum: The Workshop
Topic: Trilliant® LED WhiteLight ??
Replies: 20
Views: 2634

Re: Trilliant® LED WhiteLight ??

JJ, maat die mater oop agter en kyk of jy ordentlike mooi fotos van die stroombaan/PCB kan neem. Maar dit moet duidelik wees om die komponente te kan sien. Jy sal dit kan herwerk met 'n paar weerstands veranderinge. Asook, hoeveel leds daar is en hoe hulle gekoppel is. Laat weet my wanneer jy klaar ...
by Buffalo Soldier
Thu Jun 02, 2011 6:23 am
Forum: The Workshop
Topic: KZ-TE Clutch questions
Replies: 11
Views: 3164

Re: KZ-TE Clutch questions

Thanks Andy, mind is set to do it during the December closure. But will source the parts before that.
by Buffalo Soldier
Wed Jun 01, 2011 2:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZ-TE Clutch questions
Replies: 11
Views: 3164

Re: KZ-TE Clutch questions

I will have to change the clutch kit within this year somewhere, bearing a bit noisy, but no slipping of the clutch, and the mileage now around 220 000 km. When the gearbox needs to move backwards, do I have to lower the rear end of the engine as well? Or will the bell housing clear the firewall? I ...
by Buffalo Soldier
Thu May 12, 2011 6:44 am
Forum: Trip Reports
Topic: Matseleng pan in Bots
Replies: 9
Views: 2073

Re: Matseleng pan in Bots

Henk, dis wat dit so lekker gemaak het. Ma was nie te baie lekker met die idee nie, maar die gogga (die regte een) het gebyt, nou is sy nie meer bang nie. Die ander 2 voertuie het later teruggekom (meer verlof gehad as ons), maar het sommer langs die pad gaan kamp, koppelaar probleme gekry. Maar vin...
by Buffalo Soldier
Tue May 10, 2011 1:28 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Matseleng pan in Bots
Replies: 9
Views: 2073

Re: Matseleng pan in Bots

Ons het P80-00 pppn by die Kalahari kamp betaal, en by die pan se village P50-00 pppn en P50-00 vir die Hilux, maar niks vir die karavaan nie. Daar was nie so 'n inskrywing op hulle boeke nie, net vir sleepwaens. Die laaste aand het ons in Lobatse by 'n 3 ster hotel geslaap, baie netjies ens, teen P...
by Buffalo Soldier
Tue May 10, 2011 12:28 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Matseleng pan in Bots
Replies: 9
Views: 2073

Re: Matseleng pan in Bots

Die laaste 2 fotos.
by Buffalo Soldier
Tue May 10, 2011 12:26 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Matseleng pan in Bots
Replies: 9
Views: 2073

Matseleng pan in Bots

Het die afgelope paas naweek die "Boskamp" ding gaan doen in die omgewing van Matseleng pan. Dit was woes lekker. Goeie geselskap, goeie uitsig, goeie kos en geen ander asems teenwoordig nie. En ja, dit is 'n "offroad" karavaan, tuis waar hy hoort. Die eerste 2 nagte was in die K...
by Buffalo Soldier
Tue Nov 02, 2010 2:31 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: 3.0 D4D timing belt change instruction or manual
Replies: 2
Views: 1515

Re: 3.0 D4D timing belt change instruction or manual

Ian, is die proses nie dieselfde as met die KZ motor se belt nie? Maak die swart dop oop voor en ruil. 1/2 uur se werk.... Nog nie so na daai modelle gekyk nie.
by Buffalo Soldier
Wed Oct 27, 2010 7:19 am
Forum: Build your own:
Topic: Dust Proofing a Hilux
Replies: 31
Views: 5544

Re: Dust Proofing a Hilux

S25.74616 E28.15448, Pro Auto rubber in Rebecca str. Jy kan ook by SCC (Silverton Canopy Centre) in Dykor str S25.72907 E28.29353 gaan kyk. Hoop jy kom reg.
by Buffalo Soldier
Fri Oct 08, 2010 9:43 am
Forum: Trip Reports
Topic: Rit verslag
Replies: 4
Views: 1515

Re: Rit verslag

Uys, nee, was Ndlovu kamp, Hlane, Swaziland. Vrek droog gewees. Sou weer wou gaan wanneer dit gereen het. Van die roetes was toegegroei. Nou moet ek so bietjie aandag gee aan die voertuig. Maar darem nie te erg nie. Hulle is besig om bietjie skoon te maak. Het ook elke dag brandhout gekry, soveel jy...
by Buffalo Soldier
Thu Oct 07, 2010 12:25 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Rit verslag 2
Replies: 1
Views: 980

Rit verslag 2

Dit was in Swaziland gewees. Ek moes 'n plekkie kry om met my speelgoed te gaan speel :yahoo: :mrgreen:
by Buffalo Soldier
Thu Oct 07, 2010 12:21 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Rit verslag
Replies: 4
Views: 1515

Rit verslag

Goed, alles is te groot, sal maar net die klein fototjies hier plaas. Geniet dit.....
by Buffalo Soldier
Thu Jul 22, 2010 11:44 am
Forum: Swaziland
Topic: Swaziland 4x4 Weekend - 23 - 26 Sept 2010
Replies: 10
Views: 8174

Re: Swaziland 4x4 Weekend - 23 - 26 Sept 2010

Johan, alreeds bespreek by Hlane (kamp) vir die week. Dalk loop (ry) ons julle daar iewers raak???
by Buffalo Soldier
Thu Jun 24, 2010 6:40 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Help needed with dust into loading bin
Replies: 13
Views: 3824

Re: Help needed with dust into loading bin

[*]I had to re-do the rubberising on my Lux. But, before it was done, I riveted (NOT POP RIVETS) a 25mm piece of flatbar to the sides of the loadbin, making the opening a weeb it smaller. I then took it to Rhino linings and explained how to do the rubberising for me. From the corrugation section in ...
by Buffalo Soldier
Fri Jun 11, 2010 6:18 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE - Timing Belt & Tensioner
Replies: 20
Views: 3643

Re: KZTE - Timing Belt & Tensioner

Louis, die bakkkie (diesel voertuig) sal baie swart begin rook. Aanduiding dat daar te veel diesel is wat deur die injector tips gaa, Dis waar die slytasie deel inkom. Ek praat nou onder korreksie, maar ek dink nie die tipe diesel sal 'n rol speel nie. Vuil diesel? Waar is die filters? Ek gebruik be...
by Buffalo Soldier
Thu Jun 10, 2010 6:54 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE - Timing Belt & Tensioner
Replies: 20
Views: 3643

Re: KZTE - Timing Belt & Tensioner

Daar is niks verstellings op die injector self nie. Maak die parte mooi skoon en sit weer aan mekaar. Die hoeveelheid diesel wat gespuit word, word bepaal van hoe lank die injector oop bly. Dit word elektronies deur die ECU gedoen, dis nou in die geval van voertuie met 'n ECU (geld ook vir petrol en...
by Buffalo Soldier
Tue Jun 08, 2010 1:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE - Timing Belt & Tensioner
Replies: 20
Views: 3643

Re: KZTE - Timing Belt & Tensioner

Dit is ook maklik om die injectors self skoon te maak. Nadat jy hulle uitgehaal het, kan hulle uitmekaar kom. Skroef oop en word gewas. Maak net seker jy kyk mooi hoe alles uitmekaar kom om dit weer terug te sit. Reg vir nog 'n 200K km. Erkenning van die foto aan 'n lid van 'n ander forum.
by Buffalo Soldier
Thu May 13, 2010 2:54 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: In watter lande was jy al?
Replies: 92
Views: 18818

Re: In watter lande was jy al?

Suid Afrika, Zimbabwe, Zambie, Mosambiek, Namibie, Malawi, Lesotho, Swaziland, Engeland, Scotland, Frankryk, Luxemburg, Duitsland, Switserland, Oostenryk, Spanje, Brazilie, Thailand, Pakistan, VAE, Saudi Arabie, Bahrain, Algerie, Belgie, Italie, Venisie, Turkye en ek kan nie meer onthou nie....... :D:
by Buffalo Soldier
Tue Mar 23, 2010 8:48 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE - Timing Belt
Replies: 8
Views: 1627

Re: KZTE - Timing Belt

He he heeee, ek het die belt op 145000km vervang. Die agente kon nie bepaal of dit geruil was of nie. Die voertuig was sy lewe lank deur hulle versorg. Ek het aangedring dat hulle dit moes ruil sodat ek tevredenheid kon he. Hulle het aangedring die lig moes eers aankom. Ek wag nou nog vir die ou lig...
by Buffalo Soldier
Fri Mar 19, 2010 12:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE - Timing Belt
Replies: 8
Views: 1627

Re: KZTE - Timing Belt

Nee wat, dis baie maklik. My belt by die agente gekry, gaan vergelyk met Auto zone se weergawe. Presies dieselfde vir die helfte van die prys. Het my toe 30 min geneem om te ruil. Maak die voertuig staan, haal die cover voor af. MERK DIE STAND VAN AL DIE PULEYS en haal die belt af. Sit die nuwe belt...
by Buffalo Soldier
Wed Oct 14, 2009 12:34 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 343800

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

IMG_0112a.JPG
IMG_0112a.JPG (80.47 KiB) Viewed 49139 times
by Buffalo Soldier
Wed Sep 16, 2009 11:53 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: KZ-TE Intercooler and Chip
Replies: 32
Views: 12641

Re: KZ-TE Intercooler and Chip

If I am not mistaken, someone on this forum had a cooler fitted ontop of the engine, with a scoop (tor vanger). If memory serves me correct, it was from an Isuzi. Could someone please direct me to this thread? I want to fit a cooler, but not in front of the existing radiator. It restricts the airflo...
by Buffalo Soldier
Thu Dec 11, 2008 1:19 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Ockert se lorrie
Replies: 7
Views: 1577

Re: Ockert se lorrie

Aaaaag, nie lank nie Thys, sowat 30 min by die handelaar. Dit was die enigste plek waar ek hom kon kry.
Maar is nog nooit spyt gewees nie. :D:
by Buffalo Soldier
Thu Dec 11, 2008 12:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: Service 3.0 KZTE
Replies: 4
Views: 828

Re: Service 3.0 KZTE

Frik, ek sien jys te ver. Ek gaan volgende week myne diens (200K). Ek sit hom op bokkies en gaan alles na, van voor tot agter, alles tussen die nr plate. Olie, kan probleem wees (baie voorsmake en keuses), ek het gewoonlik Valvoline gebruik, maar dit word nie meer ingevoer nie. Het nou die Geel blik...
by Buffalo Soldier
Thu Dec 11, 2008 12:33 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Ockert se lorrie
Replies: 7
Views: 1577

Ockert se lorrie

Groetnis aan almal. Hier is my speelgoed, een self gekoop en die ander een self gemaak.

Lekker naweek

Go to advanced search