Goeie naand almal,
Wil graag weet of iemand van Joburg af Goerge toe kom met n trailer. Ek het 2 plat diep vrieste en 2 steele tyres wat ek daar moet kry. Worcester sal ook werk want my broer kan dit daar kry.
Baie Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Search found 24 matches
- Thu Jun 01, 2017 10:20 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Joburg tot George
- Replies: 0
- Views: 2946
- Thu Apr 14, 2016 4:25 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Difference between Legend, Dakar & plain?
- Replies: 13
- Views: 11073
Re: Difference between Legend, Dakar & plain?
Ek ry n Legend en my broer die gewone Raider
Hier is die verskille.
Ek het grotter rims
Al my buite dele soos rims, ligte en spieels is charcoal waar die raider chrome is.
Die ekstra stickers, reverse kamera standaard.
Nudge bar, sleeps tang ens is standaard
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hier is die verskille.
Ek het grotter rims
Al my buite dele soos rims, ligte en spieels is charcoal waar die raider chrome is.
Die ekstra stickers, reverse kamera standaard.
Nudge bar, sleeps tang ens is standaard
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Sat Mar 26, 2016 3:39 am
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: My first Hilux
- Replies: 9
- Views: 5246
Re: My first Hilux
Lyk mooi Richard, hoop hy bring jou miljoene kilos
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Wed Mar 16, 2016 8:12 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: ANYONE WITH PUPPYS FOR SALE OR ADOPTON?
- Replies: 9
- Views: 2203
Re: ANYONE WITH PUPPYS FOR SALE OR ADOPTON?
I have some boer boel puppies. I will just check with my father how many is sold.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Tue Mar 15, 2016 4:41 am
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Dual Battery System
- Replies: 32
- Views: 11090
Re: Dual Battery System
Henk,
Waar is Klerksdorp bly jy. Het daar groot geword. Het geboer net buite Klerksdorp. Het skool gegaan by President laer en Hoerskool Klerksdorp.
Waar is Klerksdorp bly jy. Het daar groot geword. Het geboer net buite Klerksdorp. Het skool gegaan by President laer en Hoerskool Klerksdorp.
Family_Dog wrote:Heyn, Henk sal met jou in vebinding kom, ek het jou epos adres vir hom gegee. Ongelukkig het ons nie jou selnommer nie.
-F_D
- Tue Mar 15, 2016 4:31 am
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Dual Battery System
- Replies: 32
- Views: 11090
Re: Dual Battery System
Hi Stef,
Baie dankie. Ek het gister my pa die hele George laat vol ry en hy se dat hy nerens van die Anderson plugs kry nie. Waar kan ek van dit kry en wat kos hulle om en by. Wat dink jy ook moet die sterkte wees van die plug. 50A of 175A?
Baie dankie. Ek het gister my pa die hele George laat vol ry en hy se dat hy nerens van die Anderson plugs kry nie. Waar kan ek van dit kry en wat kos hulle om en by. Wat dink jy ook moet die sterkte wees van die plug. 50A of 175A?
- Mon Mar 14, 2016 12:41 pm
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Dual Battery System
- Replies: 32
- Views: 11090
Re: Dual Battery System
Hi Chris,
Ja, baie dankie ek het nou sommer die fuse boksies en circuit breakers bestel. Kom die anderson plugs in male en female, of hoe?
Ja, baie dankie ek het nou sommer die fuse boksies en circuit breakers bestel. Kom die anderson plugs in male en female, of hoe?
ChrisF wrote:4x4Direct
as jy nie naby een is nie - http://www.4x4direct.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
- Sun Mar 13, 2016 2:40 pm
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Toyota with the highest kilometers at the moment?
- Replies: 51
- Views: 19069
Re: Toyota with the highest kilometers at the moment?
Offcourse,
Any Toyota, any kilo's
Any Toyota, any kilo's
- Sun Mar 13, 2016 1:19 pm
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Toyota with the highest kilometers at the moment?
- Replies: 51
- Views: 19069
Toyota with the highest kilometers at the moment?
Just want to find out who's Toyota here has the highest true kilo's
Please also add your type of vehicle.
EX.
2015 Toyota Hilux 3.0 D-4D 14 000 km.
Please also add your type of vehicle.
EX.
2015 Toyota Hilux 3.0 D-4D 14 000 km.
- Sun Mar 13, 2016 12:52 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wat is die naam van jou HILUX
- Replies: 322
- Views: 152087
Re: Wat is die naam van jou HILUX
2015 Hilux 3.0 D-4D Legend 45 - Groot Baas
- Sun Mar 13, 2016 12:22 pm
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Dual Battery System
- Replies: 32
- Views: 11090
Re: Dual Battery System
+27 609123465 Julle sal moet Whatsupp want ek is oor see. heyndj@gmail.com Stef het my fantasties gehelp, so dat ek nou kans sien om dit self te doen. Maar omdat ek oor see is moet ek nou eers uit vind waar om alles te koop. Ek kort nog, 3 Anderson Plugs 30 Meter 16mm kabel 20 Meter 6mm kabel kabel ...
- Fri Mar 11, 2016 2:24 am
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Dual Battery System
- Replies: 32
- Views: 11090
Re: Dual Battery System
Baie dankie Henk, Ja ek gaan vir my solar opsit om meer te begin. Ek hoop iemand hier kan my dan help met die kontak besonderhede maar sal op my eie ook maar soek. Jammer, ek is baie dom met die goed, wat doen die DC-DC charger vir my? Heyn gaan jy solar hê aan die begin ? dalk net eers n goedkoop '...
- Thu Mar 10, 2016 3:42 pm
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Dual Battery System
- Replies: 32
- Views: 11090
Re: Dual Battery System
Hi Stef, Ja, defnitief die volle sisteem, ek kan dit oor 4 maande doen, maar vir nou net die begin om maklik meer te begin. Ek het die batterye ook, ek het 2x 105mah wat ek nou vervang het by my huis met nuwes. So ek soek net die sisteem in die trailer, die kabel tussen die bakkie en die trailer en ...
- Thu Mar 10, 2016 3:07 pm
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Dual Battery System
- Replies: 32
- Views: 11090
Re: Dual Battery System
Hi Stef, Ek het `n Challenger Bundu Basher gekry met `n kompleet tent. Daar is geen battery sisteem in op die oomblik nie, so ek moet iets begin doen om dit in te kry. Ek soek net `n standaard sisteem vir nou, net om vir 2 keer se kamp in die bos en dan daarna sal ek opgradeer na die kompleet sisteem.
- Thu Mar 10, 2016 2:26 pm
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Dual Battery System
- Replies: 32
- Views: 11090
Re: Dual Battery System
Hi Stef, Nee ek soek nog, het `n kwotasie gekry vir R11 000-00 maar dit is ver bo my vuur maak plek vir nou. Het jy dalk enige idees of plekke wat my kan help vir minder. Is hier nie iemand op die blog wat `n besigheid in Johannesburg of Pretoria het wat dit doen nie. My trailer is nog daar bo en ka...
- Thu Mar 10, 2016 1:32 pm
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Dual Battery System
- Replies: 32
- Views: 11090
Re: Dual Battery System
Well,
Thank you guys, now I can go in and tell them want I want and why. HEHEHEHE
This blog is helpful and will learn a lot more here it seams.
Thank you guys, now I can go in and tell them want I want and why. HEHEHEHE
This blog is helpful and will learn a lot more here it seams.
- Tue Mar 08, 2016 1:41 pm
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Dual Battery System
- Replies: 32
- Views: 11090
Re: Dual Battery System
Hello Heyn PLEASE note that this is a journey that will unfold over many camping seasons ..... With that in mind, a bit of reading material : http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=14&t=35752&p=427071&hilit=ELECTRICKERY#p427071" onclick="window.open(this.href);return ...
- Tue Mar 08, 2016 10:56 am
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Dual Battery System
- Replies: 32
- Views: 11090
Dual Battery System
Could someone or all of you help me with how does dual battery systems works for camping trailers, what is the best way of doing it and how did it help you with the electricity towards your trailer? I just bought a camping trailer and would like to install the system but could do with some help abou...
- Tue Mar 08, 2016 10:42 am
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Pappa Se Hart
- Replies: 9
- Views: 5429
Re: Pappa Se Hart
Hi Morne,Morne Fourie wrote:Mooi bakkie....hy kort nou net n lang grondpad!
Klaar gehad, hy is `n Hilux, al wat hy gedoen het was "smile and wave".
Fantastiese bakkie om te he.
Kon nie my Isuzu met iets beter vervang het nie.
- Sat Mar 05, 2016 9:35 am
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Pappa Se Hart
- Replies: 9
- Views: 5429
Re: Pappa Se Hart
Baie Dankie
Een van baie min in die land ek gekoop vir `n bargain.
Een van baie min in die land ek gekoop vir `n bargain.
- Sat Mar 05, 2016 9:31 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Hello mede Hiluxers.
- Replies: 1
- Views: 1443
Re: Hello mede Hiluxers.
Baqie mooi bakkie.
My broer het nou vir hom die 2.5D gekoop en hy is vrek gelukkig met daardie bakkie
My broer het nou vir hom die 2.5D gekoop en hy is vrek gelukkig met daardie bakkie
- Sat Mar 05, 2016 8:42 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
- Replies: 507
- Views: 352525
- Sat Mar 05, 2016 8:30 am
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Pappa Se Hart
- Replies: 9
- Views: 5429
Pappa Se Hart
Hier is hy!!!
- Fri Mar 04, 2016 9:32 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuweling Hier
- Replies: 6
- Views: 1948
Nuweling Hier
Goeie Dag,
Wil net hallo se aan almal, ek is nuut hier en hoop om baie te leer van die geleerdes.
Wil net hallo se aan almal, ek is nuut hier en hoop om baie te leer van die geleerdes.