Search found 5 matches

by SONICAEUGENE
Tue Apr 12, 2016 7:48 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Karavaan sleep
Replies: 13
Views: 6976

Re: Karavaan sleep

Hi knuppel

Jammer man die gearbox selection wys die volgende

D-3
2
L

So basies as ek op oop gelyke pad sleep kan ek in D sleep en as ek bult uit dan sit ek hom oor na 3 toe?

Waarvoor is die 2 en L ?
by SONICAEUGENE
Tue Apr 12, 2016 10:42 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Karavaan sleep
Replies: 13
Views: 6976

Re: Karavaan sleep

Baie dankie vir jou terug voering.

Nie seker wat jy bedoel as jy se as mens bult opklim gooi hom een terug nie.

die gearbox wat ek het, het die volgende
D
D-3
2
L
by SONICAEUGENE
Tue Apr 12, 2016 8:49 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Karavaan sleep
Replies: 13
Views: 6976

Re: Karavaan sleep

HAHAHAHAHA.

Dis glad nie snaaks nie, party mense se jy moet in drive sleep en ander se mens moet in 3/2/L sleep. Ek wil weet in watter een om te sleep om nie die gearbox seer te maak nie.
by SONICAEUGENE
Tue Apr 12, 2016 6:33 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Karavaan sleep
Replies: 13
Views: 6976

Karavaan sleep

More julle.

Ek het n 2012 Toyota Hilux 3.0 D4D wat Automaties is, kan enige iemand my se in waste rat sleep mens n karavaan. Ek sleep n 2006 Jurgens Penta.

Eugene
072 559 0104
zueble@vodamail.co.za
by SONICAEUGENE
Thu Apr 07, 2016 2:50 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Hilux canopy
Replies: 0
Views: 3806

Hilux canopy

Middag almal Ek het n ANDYCAB Platinum series canopy wat ek van my 2012 3.0D4D LWB S/C afgehaal het wat ek wil verkoop. Hy is wit in kleur en in uitstekende kondisie. Ek verkoop hom net omdat ek my S/C verkoop het en n D/C gekoop het. Sou iemand belangstel kontak my asseblief, ek soek graag R9000.0...

Go to advanced search