Search found 5 matches

by Oz-Meister
Thu Feb 15, 2018 4:00 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Hilux 2.5 srx 4x4
Replies: 10
Views: 5347

Re: Hilux 2.5 srx 4x4

Jis Manne Ek is relatief nuut hier en lees maar gereeld die posts, ek is nie eintlik iemand wat baie praat of heeltyd foto's post nie, maar ek wil maar net vir julle in kennis stel (vir die wat wou weet), As enige van julle dit oorweeg om jou 2.5 Vigo SRX 4x4 te chip, en as jy in die kaap bly, sal e...
by Oz-Meister
Thu Feb 15, 2018 3:34 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Performance Chips
Replies: 22
Views: 8021

Re: Performance Chips

Jis Manne Ek is relatief nuut hier en lees maar gereeld die posts, ek is nie eintlik iemand wat baie praat of heeltyd foto's post nie, maar ek wil maar net vir julle in kennis stel (vir die wat wou weet), As enige van julle dit oorweeg om jou 2.5 Vigo SRX 4x4 te chip, en as jy in die kaap bly, sal e...
by Oz-Meister
Tue Jun 21, 2016 4:37 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Raider rims and tyres for SRX
Replies: 10
Views: 3340

Re: Raider rims and tyres for SRX

Gents Baie Baie dankie.... Die fitment centre was gesuip as jy my vra! Toe anner manne vandag probeer om die 265/65/17 van die Raider op my SRX te sit, toe Pas dit doeksag.... Geen probleme nie, goeie ding ek het die spacers gekoop...lol want ek moes dit weer op die Raider sit om my 205's op die Rai...
by Oz-Meister
Mon Jun 20, 2016 11:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 146245

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Dagse Menere....

Onlangs ve my 2.5 SRX D4D aangeskaf.... hoef nie baie te se oor sy spoed nie, so dink ek het hom gepaslik gedoop met:

Os-Se-Wa

Pas mooi by die bulletjie se vermoe, spoed en die "baas" se naam.... ;-)
by Oz-Meister
Mon Jun 20, 2016 11:44 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Raider rims and tyres for SRX
Replies: 10
Views: 3340

Re: Raider rims and tyres for SRX

Jis Manne Jammer ek wil net gou vraag vrae oor die Rims en tyre topic.... Ek nou n SRX 2012 4x4 D4D aangeskaf, maar is nie "Fan" van die 205/70/16 nie, wil graag nie Raider 2013 se 265/65/17 opsit, het rims en bande probeer maar die manne by fitment se die calipers bietjie breed, wil nie o...

Go to advanced search