Search found 4 matches

by RSCHEEPERS
Thu Jul 12, 2018 7:20 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: OPSOEK NA CARRYBOY CANOPY
Replies: 1
Views: 1322

OPSOEK NA CARRYBOY CANOPY

Naandsê Hilux-manne,

Ek is opsoek na 'n netjiese wit "Carryboy Canopy," met verkieslik 'n dakrak en glasdeur, vir 'n 2003 Toyota Hilux Raider Double Cab.

Laat weet indien jy een beskikbaar het.

Groete
Rinus
by RSCHEEPERS
Fri Jul 06, 2018 11:51 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: BANDE-ADVIES
Replies: 5
Views: 3201

Re: BANDE-ADVIES

Hallo Mud Dog,

Dankie vir jou terugvoering.

Sal die 31x10.5R15 nie bv. aan die bakwerk raak, aangesien dit effe wyer is nie?
by RSCHEEPERS
Fri Jul 06, 2018 11:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux standard tyre sizes?
Replies: 19
Views: 3877

Re: Hilux standard tyre sizes?

Naandsê Hilux-manne,

Ek het 'n 2003 Toyota Hilux Raider D/C. Op die oomblik het ek 245/75R15 Dunlop A/T-bande op.

Tussen die 31x10.5R15 en 30x9.50R15 BFGoodrich All-Terrain KO2-bande, watter een sal julle aanbeveel en hoekom?

Dankie by voorbaat.

Groete
Rinus
by RSCHEEPERS
Fri Jul 06, 2018 6:10 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: BANDE-ADVIES
Replies: 5
Views: 3201

BANDE-ADVIES

Naandsê Broers,

Ek het 'n 2003 Toyota Hilux Raider D/C. Op die oomblik het ek die volgende Dunlop A/T-bande op:

245/75R15

Watter van die volgende twee stel BFGoodrich All-Terrain KO2-bande sal julle aanbeveel:

31x10.5R15
30x9.50R15

Dankie by voorbaat.

Groete
Rinus

Go to advanced search