Search found 13 matches

by Fourbou
Thu Jul 06, 2023 8:44 pm
Forum: General Mods
Topic: Front Bumper KZTE
Replies: 6
Views: 981

Re: Front Bumper KZTE

Will appreciate the file
Thanx
by Fourbou
Sun Jun 25, 2023 10:44 pm
Forum: General Mods
Topic: Front Bumper KZTE
Replies: 6
Views: 981

Front Bumper KZTE

Hi
Where can I get a front bumper (ARB type) for a kzte 2004? Price?
Thanx
by Fourbou
Mon Nov 16, 2020 11:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: Gekraakte Head Gasket
Replies: 5
Views: 1124

Re: Gekraakte Head Gasket

Dankie Jaco
by Fourbou
Thu Nov 12, 2020 7:11 am
Forum: The Workshop
Topic: Gekraakte Head Gasket
Replies: 5
Views: 1124

Re: Gekraakte Head Gasket

Baie dankie Thabo, ek waardeer

Groete
by Fourbou
Wed Nov 11, 2020 5:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: Gekraakte Head Gasket
Replies: 5
Views: 1124

Gekraakte Head Gasket

Goeie middag almal. Ek weet dat hierdie onderwerp al op die forum bespreek is, maar is ek opsoek na meer spesifieke antwoorde asb. Dit wil voorkom asof ek met n "Blown Head Gasket" op my 2004 KZTE (4x2) sit. Lang storie kort te maak (en sekerlik nie nodig om weer te herhaal nadat so baie h...
by Fourbou
Thu Jan 30, 2020 1:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux KZTE popping out of first gear
Replies: 16
Views: 3042

Re: Hilux KZTE popping out of first gear

pietpetoors wrote: Wed Jan 29, 2020 5:42 pm Verkeerde olie kan dit doen. Raak dit beter wanneer hy warm is?
Nee, dit raak nie beter nie.
by Fourbou
Wed Jan 29, 2020 3:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux KZTE popping out of first gear
Replies: 16
Views: 3042

Re: Hilux KZTE popping out of first gear

Advies ook hier asb. - My KZ (4x2) het ook uit eerste rat gespring. Ingevat en fout was klaarblyklik die syncro's and bearings. Syncro's en bearings vervang. Nou sukkel ek om dit in 1ste rat te kry wanneer ek wil wegtrek. Voel asof dit vassteek. Van 1ste na 2de - het eers gekrap om in 2de te gaan, m...
by Fourbou
Wed Jan 29, 2020 12:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Radiator
Replies: 8
Views: 1459

Re: KZTE Radiator

Thabo.

Die nuwe radiator het wel n "no pressure cap" op en die "expansion tank" het n opskroef "108 kPa cap" op.

Ek kan ongelukkig nie fotos oplaai nie.
by Fourbou
Mon Jan 20, 2020 8:17 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Radiator
Replies: 8
Views: 1459

Re: KZTE Radiator

Radiator by Silverton laat insit. Ou radiatorprop was n 1.1. maar hul het nuwe n ""geseelde prop"" opgesit en slegs drukprop 1.08 op reserve tenk gelos. (oue het radiator se 1.1 EN reserve tenk se 1.08 opgehad)
Stem jul saam?
by Fourbou
Sun Jan 19, 2020 10:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Radiator
Replies: 8
Views: 1459

Re: KZTE Radiator

Family_Dog wrote: Sat Jan 18, 2020 9:39 pm Stephan, sit die regte Radiator in, die wat Silverton het.

Iemand het my laas week gebel ivm met die KZTE radiator, was dit miskien jy?

-F_D
Ja, dit was ek, dankie
by Fourbou
Sat Jan 18, 2020 2:14 pm
Forum: Useful Articles
Topic: Buying a 2004 Toyota 3.0 Kzte
Replies: 6
Views: 3714

Re: Buying a 2004 Toyota 3.0 Kzte

What will an AMC head cost?
by Fourbou
Sat Jan 18, 2020 1:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Radiator
Replies: 8
Views: 1459

Re: KZTE Radiator

Baie dankie
by Fourbou
Thu Jan 16, 2020 2:17 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Radiator
Replies: 8
Views: 1459

KZTE Radiator

Hallo.Ek benodig advies asb. Radiator van my 2004 KZTE het n lek begin toon met die doen van n druktoets. Nuwe radiator (R 2,100) laat insit en sederdien ongeveer 1800 km gery, wat insluit rit van Suidkus terug na Noordwes.(5 volwassenes met alle bagasie) . Geensins warm geword nie, Eergister die KZ...

Go to advanced search