Search found 146 matches

by Rooikappie
Tue Jan 08, 2019 8:30 pm
Forum: Meet the People
Topic: Stel myself voor
Replies: 7
Views: 4278

Re: Stel myself voor

Waars die foto van die KZ?
by Rooikappie
Mon Apr 23, 2018 7:25 am
Forum: Radios and Licensing
Topic: Waar om 'n twee-rigting radio vas te sit
Replies: 12
Views: 7068

Re: Waar om 'n twee-rigting radio vas te sit

Wat van agterkant van die centre consule.
Waar die agterste asbak is.
Laat weet as jy foto wil sien , waar myne sit.
Lourens
0828257726
by Rooikappie
Thu Sep 14, 2017 8:54 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2012 XtraCab front spacer
Replies: 2
Views: 2766

Re: 2012 XtraCab front spacer

Baie dankie.

Ek wil dit bietjie hoër maak. Sal seker net groter spacer kry.

Lourens
by Rooikappie
Tue Sep 12, 2017 9:15 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2012 XtraCab front spacer
Replies: 2
Views: 2766

2012 XtraCab front spacer

My "nuwe" extracab het hierdie spacer in . Was dit deel van die oorspronklike vere OF het die vorige eienaar dit ingesit?

Miskien kan iemand met oorspronklike vere vir my pic opsit.
Dankie
Lourens
by Rooikappie
Tue Sep 12, 2017 9:10 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2016 Extra cab Canopy vs 2015 Canopy
Replies: 4
Views: 2893

Re: 2016 Extra cab Canopy vs 2015 Canopy

Wonder of jy al reggekom het met canopy??

Ek soek Al canopy vir 2012 ExtraCab.

Lourens
0828257726
by Rooikappie
Fri Mar 03, 2017 3:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZ bracket
Replies: 7
Views: 2207

Re: KZ bracket

Dankie vir die antwoorde. Myne is 4x4 D/C KZ 2002. Ek kan nie dink waar dit afkom nie , maar het intussen oorgegee om te soek. Ek het clutch laat vervang en die klap geluid wat ek soek (agv bracket ) blyk nou die foutiewe clucth te wees. Eks verbaas hoeveel moeite die mense(julle) op forum gedoen he...
by Rooikappie
Sun Jan 29, 2017 11:54 am
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis dunes - 19 Feb 2017
Replies: 39
Views: 8555

Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017

Dit is ook die Buite Expo by Môreson 17 tot 19 Febr2017.

Dan moet almal Saterdag 4x4 Expo toe gaan.

Lourens
by Rooikappie
Thu Dec 29, 2016 7:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZ bracket
Replies: 7
Views: 2207

KZ bracket

Hi,
Ek hoor iets rattle naby gearbox en toe begin ry , val hierdie bracket onder uit.

Kan iemand dalk dit herken. Ek kan nie sien waar dit afkom nie.

Thx
Lourens
by Rooikappie
Sun Dec 11, 2016 5:43 pm
Forum: Build your own:
Topic: Hoeveel weeg IFS loadbin?
Replies: 1
Views: 2852

Hoeveel weeg IFS loadbin?

Ek wil iets probeer maak vir 'n camper en wil die Loadbin afhaal om camper daarop te bou. Weet iemand hoeveel gewig ek sal spaar wanneer ek die loadbin afhaal.?? MAW, hoeveel weeg n loadbin oor die algemeen of meer spesifiek , die vir IFS KZTE.? Hoop iemand het dit al probeer om dit maklikker te maa...
by Rooikappie
Sat May 07, 2016 9:27 am
Forum: The Workshop
Topic: IFS door open light fault
Replies: 4
Views: 1414

Re: IFS door open light fault

Thx for the replies. Dit was waarvoor ek bang was....... Dat ek dit cluster moet uithaal. Is dit moontlik om by die bulb te kom sonder om ALLES uit te haal? Hoop so. Dankie. PS: Is there any schematics for for instrument panel. like key switch and how the acc/ on , etc works. I would like to connect...
by Rooikappie
Fri May 06, 2016 6:33 am
Forum: The Workshop
Topic: IFS door open light fault
Replies: 4
Views: 1414

IFS door open light fault

The door open light on my IFS KZ 2002 does not come on when I open the any door. The interior light works on the the doors. All other lights on instruments 100%. I have some of the wiring cct for IFS , but can not find the interior light in any of these. Did you have this problem before OR can you h...
by Rooikappie
Mon Feb 08, 2016 10:04 pm
Forum: Hobbies
Topic: PIC programing
Replies: 3
Views: 3851

Re: PIC programing

Hi, Thx for the reply. I have garage door alarm, keypad access for garage & gates, beam alarm for perimeter , project for athletics to measure athlete timing every 20m over 100m sprint, analog volt meter for RC, and many other small stuff that is no longer in use. I am busy doing something to in...
by Rooikappie
Sun Feb 07, 2016 9:28 pm
Forum: Hobbies
Topic: PIC programing
Replies: 3
Views: 3851

PIC programing

Is daar enige van julle wat met microprocessors speel soos PIC16 ?? Sal graag wil hoor wat julle nuutste projekte is en watter interressante gebruike julle het vir PIC16F. -------------------------------------------------------------- Is there any of you who does PIC programming?? Would like to know...
by Rooikappie
Mon Dec 21, 2015 7:51 am
Forum: Meet the People
Topic: HI, I'M NEW AROUND HERE.
Replies: 7
Views: 2172

Re: HI, I'M NEW AROUND HERE.

Welcome , Glen.

Still waiting for the photo's........>
by Rooikappie
Mon Dec 21, 2015 7:47 am
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis 22-29 December.
Replies: 16
Views: 6209

Re: Atlantis 22-29 December.

I can do 24, have to work still.
by Rooikappie
Sat Dec 05, 2015 10:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: KZ-TE Fuel tank Conundrum
Replies: 2
Views: 1264

Re: KZ-TE Fuel tank Conundrum

I drove my @002 KZ untill fuel came on , then could only fit 67L to fill it up to MAX.
If it is a 85L tank(like in the manual) I could drive (8km/L X 18L = 144Km) when the light comes on.

I have done 80km when light was on, so that proves there must be at least 10L left.
by Rooikappie
Sun Oct 11, 2015 12:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Mini GTG Stellenbosch pics
Replies: 8
Views: 1396

Re: Mini GTG Stellenbosch pics

Ek nie meer ROOIKAPPIE nie.....


GroenKappie noudat ek die fotos gesien het.......
by Rooikappie
Sat Oct 10, 2015 4:28 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5910

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

Ek ry nie meer saam nie.
Volgebde keer dalk as dit nie reen ne.

Geniet.
by Rooikappie
Fri Oct 09, 2015 11:37 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5910

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

Ry ons in die reën ook, of braai ons dan net?

Ek kan nie onthou wat die klub besluit het oor radio kanale nie, was daar n 4x4hilux kanaal gekies/toegeken? Was dit vhf of 29Mhz.?

Sien môre......
by Rooikappie
Wed Oct 07, 2015 8:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Replies: 46
Views: 5910

Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch

Tel my ook in, asb. Sal lekke wees.
Laat weet waar en hoe laat.

082 825 7726
Lourens


Gaan iemand radios gebruik??
Ek bring maar in elk geval myne.
by Rooikappie
Fri Aug 07, 2015 9:18 am
Forum: The Workshop
Topic: 3" KZ-TE turbo down pipe
Replies: 40
Views: 5503

Re: 3" KZ-TE turbo down pipe

Baie interressante topic hier. Ek wil ook die verandering by 4XFranscois laat doen , maar wil net eers paar toetse doen om later e kan bepaal wat ek gewen het. My vraag: Werk die OBD2 wat mens op e-bay kry, op die 2002 KZ ? Ek het reeds 1 gehad, maar het nooit die data gewys nie. Connect en dan niks...
by Rooikappie
Mon Jun 08, 2015 2:13 pm
Forum: Build your own:
Topic: Overlanding Canopy
Replies: 15
Views: 3705

Re: Overlanding Canopy

Dit lyk na BAIE lekker projek. Ek stel baie belang in so iets. Net paar vrae: Wat is die beplanning om die ligte sigbaar te hou? ( My IFS sal nog moeilikker wees met die ligte op die buitekant van die tailgate.) Hoe kom die canopy vas aan die loadbin ? Gaan die normale PVC brackets genoeg wees? Kan ...
by Rooikappie
Wed May 27, 2015 10:15 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Nuwe KZTE eienaar.
Replies: 6
Views: 4517

Re: Nuwe KZTE eienaar.

Welkom hier,

Hoekom so min inligting??

Hoeveel km's ?

Wat beplan jy om alles te verander ?
Gaan jy dit gebruik vir kamp of net "werk toe" ?

Altyd lekker om ander se idees te lees en te deel.

Geniet ...!!

^
by Rooikappie
Tue May 19, 2015 12:59 pm
Forum: The Workshop
Topic: Strange Noise - KZTE
Replies: 22
Views: 10613

Re: Strange Noise - KZTE

Mine had a high freq. vibratiing noise , only under power, above 1800rpm

Took a year to find.

Fixed the exhaust bracket just after the turbo.No more noise ....

Hope you find it SOON >>
by Rooikappie
Sat Mar 21, 2015 10:24 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG March W-Cape
Replies: 72
Views: 13846

Re: Next GTG March W-Cape

Dinge het verander vandat ek laas gelees het.
Ek het gedink ons gaan Atlantis toe, maar nou sien ek jule gaan Vaatjie/ Outrekpad toe.

Dan sal ek dit nie maak nie.
Geniet dit.
by Rooikappie
Sat Feb 28, 2015 2:22 am
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG March W-Cape
Replies: 72
Views: 13846

Re: Next GTG March W-Cape

21ste____________ 22ste____________28ste_______________29ste 1:X-Dors Werk dalk___X-Dors.__________X-Dors Werk dalk?____X-Dors 2:Warrior & Mr P_____Warrior & Mr P____Kani________________Kani 3:4x4BEES__________4X4 BEES________4X4 BEES___________4X4 BEES 4:Tenk______________misfire___________...
by Rooikappie
Wed Feb 18, 2015 1:38 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis dunes Hilux day GTG
Replies: 66
Views: 12972

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Ek gaan dit moet mis hierdie keer.
Sien nie kans om 10h30 al daar te wees na nag se werk nie.

Geniet dit.
by Rooikappie
Wed Feb 11, 2015 2:36 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis dunes Hilux day GTG
Replies: 66
Views: 12972

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Ek sal graag saamgaan Sondag, maar werk nog Saterdag NAG, dan kan ek dit dalk later maak.

Sal bes probeer om vroeg wakker te word.

Enige iets om GTG by te woon.

^
by Rooikappie
Tue Feb 10, 2015 7:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: club sticker
Replies: 18
Views: 2528

Re: club sticker

Give away??

I thought only members has these stickers???
by Rooikappie
Wed Feb 04, 2015 1:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diesel injectors and pump repair shop
Replies: 5
Views: 1448

Re: Diesel injectors and pump repair shop

Robert, my KZ was ook bietjie min in krag in 2012.
Na baie toets (en geld) was die "spill valve" vervang en diesel pomp oorgedoen.
Terselfde tyd die turbo "recon".

NOU TREK KZ SOOS TREIN...

Miskien help hierdie info bietjie waarna om te kyk.
by Rooikappie
Mon Nov 24, 2014 10:18 am
Forum: The Workshop
Topic: 1KZ-TE Guage keep on blown
Replies: 8
Views: 2764

Re: 1KZ-TE Guage keep on blown

I had the same problem. Only when I towing Small trailer. Or anything else plugged into the trailer plug. The wiring on the trailer plug was wired for reverse lights on the trailer and (Murphy) the pin used for reverse lights , was common earth on the Hilux plug. Everytime I select reverse with trai...
by Rooikappie
Thu Apr 03, 2014 7:51 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 expo
Replies: 0
Views: 1151

4x4 expo

Weet iemand dalk wanneer. en waar die Outdoor 4x4 expo is langs die Weskus?
Ek het gehoor dat dit in Citrusdal /Clanwilliam area is en op 10 April of 10 Mei is.

Dankie
Lourens
by Rooikappie
Thu Mar 13, 2014 5:57 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Vleesbaai Dune Route....."LEKKER" weekend
Replies: 11
Views: 6655

Re: Vleesbaai Dune Route.......?

Ek het dit al 2 keer gery. Baie pret met kort draaie en dik sand. Soos maar met enige roete, as daar paar clowns in die groep is, kan dit 'n baie lekker dag maak. Jy kan die laaste laaang duin ry totdat die spore te diep raak vir n Hilux. Baie pret. Dit was elke keer in Desember dat ons gery het en ...
by Rooikappie
Tue Jan 21, 2014 10:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: Where to find-IFS rear window switch
Replies: 6
Views: 1261

Re: Where to find-IFS rear window switch

Andre ek probeer die foto hier by sit.


Dankie
by Rooikappie
Tue Jan 21, 2014 4:24 pm
Forum: The Workshop
Topic: Where to find-IFS rear window switch
Replies: 6
Views: 1261

Re: Where to find-IFS rear window switch

Dit sal wonderlik wees !!!!!!

Links of regs sal doen . is dieselfde.>>>

Laat maar weet as dit in jou "outbox" is.
erasm@netactive.co.za
by Rooikappie
Tue Jan 21, 2014 3:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: Where to find-IFS rear window switch
Replies: 6
Views: 1261

Re: Where to find-IFS rear window switch

Ja, Andre,
Dit is die switch vir die venster.
by Rooikappie
Tue Jan 21, 2014 3:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: Where to find-IFS rear window switch
Replies: 6
Views: 1261

Where to find-IFS rear window switch

Hi,
Ek het 'n nuwe switch nodig vir my KZ se agter venster.

Waar kan ek soek en bietjie minder as R565 betaal.?

Dankie
Lourens
by Rooikappie
Wed Dec 11, 2013 1:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: ifs interior fan speed control
Replies: 6
Views: 1136

Re: ifs interior fan speed control

Thx for the advice.

I believe it is left side behind dash.
I will check solder..

Sorry for the double post.
Lourens
by Rooikappie
Wed Dec 11, 2013 6:40 am
Forum: The Workshop
Topic: IFS interior fan speed control
Replies: 1
Views: 740

IFS interior fan speed control

Kan iemand dalk help !!
Friend of mine has IFS , KZ . Only the high speed on the fan works.
Where do I look for the resistor for the fan speed control??

It is not behind the fan switch in the dashboard.

IF SO WHERE DO I buy the resistor for the speed control.?

Thx
Lourens
by Rooikappie
Wed Dec 11, 2013 2:56 am
Forum: The Workshop
Topic: ifs interior fan speed control
Replies: 6
Views: 1136

ifs interior fan speed control

Where do I find the resistor for the interior fan speed control? It is not behind the fan switch in the dash....
Only high speed works , do I get new resistor from Toyota? or is there more options?

Any help , welcome..
Thx
Lourens
by Rooikappie
Fri Nov 22, 2013 3:17 pm
Forum: The Workshop
Topic: Troubleshooting - KZTE Engine light
Replies: 13
Views: 7681

Re: Troubleshooting - KZTE Engine light

I had a similar problem , beginning of 2013, no power uphill and takes long to pick up speed, even downhill. On the dyno test ,it showed that there is power , but not all the way to the top. Had the turbo done, still same , (low in power) Replaced the spill valve, PULLS LIKE A TRAIN. Even 8months la...
by Rooikappie
Thu Nov 14, 2013 12:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE DIESEL TANK 81L
Replies: 6
Views: 1109

KZTE DIESEL TANK 81L

Weet iemand hoe groot KZTE se diesel tank is?? Die boek sê 81L,maar ek het my KZTE nog vê gery nadat die "waarskuwing" aan was, maar toe ek ek volmaak, neem dit net 70L ?? By hoeveel liter kom die "waarskuwing" aan? Ek het gedink dit is net by 5L oor wanneer die liggie aankom..>>...
by Rooikappie
Mon Aug 05, 2013 7:17 pm
Forum: Western Cape
Topic: Go Cart Racing Day
Replies: 43
Views: 6020

Re: Go Cart Racing Day

Ek ry ook saam..

^
by Rooikappie
Wed Jul 31, 2013 8:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What is wrong with this Hilux?
Replies: 8
Views: 1507

Re: What is wrong with this Hilux?

kan nie KZ wees nie, Snorkel sit aan die regter kant.
by Rooikappie
Fri Jul 19, 2013 8:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Small electronics project?
Replies: 9
Views: 1519

Re: Small electronics project?

Dit is nie TE moeilik nie,maar het bietjie meer inligting nodig. Die grootste probleem met sulke projekte , is om dit na "iets " te laat lyk as dit eers bymekaar is. Waarin, hoe wil jy dit bou? In PVC box of in die m/fiets se harnas wegsteek? Gee bietjie meer inligting omtrent hoe jy bepla...
by Rooikappie
Tue Jun 11, 2013 11:06 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: ATLANTIS -nuwe tariewe 2013/14
Replies: 10
Views: 2312

Re: ATLANTIS -nuwe tariewe 2013/14

"We require Original ID and registration papers."

Hoe gemaak as die BANK jou reg. papiere het ???
Lourens
^
by Rooikappie
Wed Jan 30, 2013 7:50 am
Forum: The Workshop
Topic: Elektriese venster/Knoppie probleme
Replies: 11
Views: 2241

Re: Elektriese venster/Knoppie probleme

Dalk nie dieselfde probleem nie, maar myne was die agter venster skakelaars. Dit werk nie altyd nie ,maar wel van die bestuurder kontrole af. Ek het skakelaars oopgemaak en net skoongemaak. Alles werk weer. Pasop:: !! Kyk mooi hoe jy die kontakte uithaal, daar is 2 wat wat omgekeerd in gaan. Dit lyk...
by Rooikappie
Fri Jan 11, 2013 2:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: Late night/early morning crew
Replies: 2077
Views: 346344

Re: Late night/early morning crew

Hoe gaan jy dan so vroeg huistoe, ek moet nog bly tot 06h00, maar fan is dit darem laaangnaweek tot Woensdag.
Geniet dit.
by Rooikappie
Wed Jan 09, 2013 12:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wind turbine DIY
Replies: 5
Views: 1252

Re: Wind turbine DIY

Dankie Roelof, Ek het al baie inligting, maar kan nie enige magnete in SA koop nie Wonder of iemand kan help met waar ek magnete kan bestel of laat maak. Ek het ook die altenator idee gedoen, maar die spoed van die altenator is baie hoog en met die pulleys gaan al die torq verlore. Miskien is dit ty...
by Rooikappie
Mon Jan 07, 2013 4:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wind turbine DIY
Replies: 5
Views: 1252

Wind turbine DIY

Het iemand al probeer om 'n wind turbine te maak?? Ek het 'n goeie idee hoe om batterye te herlaai met wind, maar kan tot sover nie magnete kry wat geskik is nie. Ek het ook nodig om die koper windinge se grotes, ens te bereken. Ek is seker iemand op die forum het al so iets probeer en kan my dalk r...
by Rooikappie
Fri Jan 04, 2013 8:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.
Replies: 10
Views: 1952

Re: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.

Ek het op die link gegaan wat Matt gegge het en daar Henk se nommer gekry.

011 675 3333

Hy was BAIE behulp saam en ek sal by hom 'n sweep laat maak.

Lourens
by Rooikappie
Thu Jan 03, 2013 8:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.
Replies: 10
Views: 1952

Re: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.

Baie dankie,
Ek reggekom. Ek het met Henk (Ultimateoverland) gepraat.

Hy kan my sweep regmaak en /of kan 'n nuwe een maak.

Hilux4X4 forum werk.. !!!!

Baie dankie
Lourens
by Rooikappie
Thu Jan 03, 2013 10:47 am
Forum: Open Discussion
Topic: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.
Replies: 10
Views: 1952

Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.

Ek het 'n sweep(bull whip) wat aandag nodig het.

Is daar iemand in Kaap wat so iets kan regmaak??
Of dan naby die Kaap sal ook doen, kan dit miskien courier.

Dankie

^

erasm@netactive.co.za
by Rooikappie
Mon Dec 10, 2012 4:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: Reverse pop my fuse - Problem solved
Replies: 14
Views: 2279

Re: Reverse pop my fuse

Hierdie fuse storie het my ook oorgekom.
Dit wastoe ek iemand se venter sleep en dan reverse. Die bedrading op my KZTE was so dat die trailer ook reverse ligte het ,maar op hierdie trailer was die 2 drade as grond(gnd) aan mekaar.

Kyk maar by die trailer drade ook....

^
by Rooikappie
Tue Oct 09, 2012 9:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Formula toy @ R150.00
Replies: 24
Views: 3423

Re: Formula toy @ R150.00

Dit lyk na lekker speelding, wonder of dit 'n "once-off" was en of daar iemand is wat hier goed bou.??
Is daar iemand op die forum wat al so iets probeer het??

^
by Rooikappie
Tue Sep 11, 2012 8:24 am
Forum: Build your own:
Topic: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE
Replies: 31
Views: 4667

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Wayne, ek is nie seker of jy die hoeke sal kan skuins maak nie, maar anders sal dit net viekantige box canopy moet wees. Ek het al een van staal gesien wat viekantig is, maar dit lyk nie so goed soos die ander waaraan ons gewoont is nie. As dit nie te swaar vrag op die dak moet dra nie, sal dit seke...
by Rooikappie
Mon Sep 10, 2012 9:51 pm
Forum: Build your own:
Topic: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE
Replies: 31
Views: 4667

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Ek is ook besig met so projek vir AL canopy. Ek sal graag ander se photos wou sien om te weet wat lyk beter en ook watter AL om te gebruik om dit sterk genoeg te maak, soos bv. is die boonste raam van 50x25mm AL of 25x25mm.Is dit ronde of vierkant tubing? Ek het nog lang pad na die duere se maak, ma...
by Rooikappie
Mon Sep 10, 2012 9:38 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Atlantis Dunes
Replies: 17
Views: 1828

Re: Atlantis Dunes

Toyta Rally does not go to Killarney..>>> Thursday at Cape Gate. One spectator stage. Friday goes to Grabouw area. Saturday goes to Caledon and further along the N2 up to R326 (road to Napier). We will be doing some of the comms for the Rally.Not sure where to get spectator guides , but I have some ...
by Rooikappie
Mon Sep 03, 2012 9:06 pm
Forum: Build your own:
Topic: Project X ( Front Runner Roof Rail Kit 99 FRXH02 )
Replies: 54
Views: 8929

Re: Project X ( Front Runner Roof Rail Kit 99 FRXH02 )

The weather at the west coast was not that great the past weekend. This ended up in the following: I did'nt know that the weather is that BAD on the West Coast>>> Hope the weather stays BAD long enough to finish your Project X. Voorspoed !! Sal graag die eind resultaat wil sien. ^
by Rooikappie
Wed Aug 08, 2012 1:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: Jeep experience
Replies: 19
Views: 2873

Re: Jeep experience

Baie dankie vir die raad.Sal die "slegte" nuus vir hom gee.

Sal baie hard moet werk om hom met 'n Hilux hier op die forum te kry.

Geniet die "nat" naweek.Ek gaan vir Hoppy kyk op Swellendam Kanola Fees. As hy nog gaan deelneem.

^




























+

Go to advanced search