Search found 29 matches

by TumTum
Tue Oct 18, 2011 12:28 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Zimbabwe - Hwange (Wankie) National Park
Replies: 108
Views: 17241

Re: Zimbabwe - Hwange (Wankie) National Park

Lovely trip! Ooooms & Ooooods! Last December (30 day trip) we did Hwange (Jambile & Kennedy picnic spots), Hwange Safari Lodge, Chizarira, Mana Pools, Kariba Town, The Sea Lion ferry from Kariba to Mlibizi, Vic Falls with overnite stops en route in Zim and via Botswana - an unbelievable expe...
by TumTum
Thu May 06, 2010 9:15 am
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Hey Tina , tx for loading some pics! Appreciated :thumbup: This one (if Paul allows us back again???) we must do again :!: :!: :!: Howdy Mark, agree...twaz great!!! Pity we had to leave the sunday - I posted a phodie "No problem" when we entered, but........he he he we got stuck badly as ...
by TumTum
Wed May 05, 2010 1:56 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Soos Paul se -  nie vir pissies nie.jpg
Mark You Biskit!!!!
Nou virre staanplek.jpg
Next!.jpg
by TumTum
Mon May 03, 2010 4:19 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

The Hub - Georges Valley - 1e aand bymekaarkomplek - Vrydagaand 23 April.
by TumTum
Tue Apr 27, 2010 4:58 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

I will have to try and minimize the photos....cannot upload, size too big.... :problem: :eh: :(
by TumTum
Tue Apr 27, 2010 10:32 am
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Three cheers to Paul & Vera!!! :clap: :clap: :clap: Baie baie dankie julle 2kies, julle het uit jul nate gebars van gasvryheid :thumbup: om nie te vergeet van die lekker skaap oppie spit en daai lekkerrrr aartappelslaai, pap en sous nie.... :wink: Al die ander forum maaikies wat daar was - :thum...
by TumTum
Fri Apr 23, 2010 11:46 am
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Paul ek het jou epos gestuur, kan jy asb my jou selnommer sms..just in case...ek vat nie my PCL saam nie so sal nie eposse of op forum kan gaan nie

Thx ons is oppad sien julle nou nou !!!!!!!!!!!!
by TumTum
Wed Apr 21, 2010 6:56 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Goeienaand julle Paul bly jy is al stukke beter.... Ek was vandag by die dokter, hy het Mefliam 250mg voorgeskryf....maar ons is sk*tbang om die goed te drink want ek hoor van die apteker die goed kan mens maar bietjie "bossies" maak... :shock: :sick: halusineer, kleurblind ai en ek weet n...
by TumTum
Wed Apr 21, 2010 7:30 am
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

YES PLEASE!!! :thumbup: Webbe begin al so tussen ons tone & vingers groei van al die reen!!! :crazy: :lol: :lol:
by TumTum
Wed Apr 21, 2010 6:48 am
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Goeiemore Paul

Hoop jy voel al stukke beter vandag! Hoe lyk die weer daar by julle? Dit reen nog al die pad by ons - die hele nag gesous!!! en geen teken van ophou nie - dis NAT!
by TumTum
Mon Apr 19, 2010 10:01 am
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Paul as jy nie reg en gesond is nie moet ons nie maar die naweek uitskuif na ander datum nie? Ek het jou epos gestuur....
Groete...
by TumTum
Sat Apr 17, 2010 5:36 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Paul Grobler siek met malaria???? Oi....sterkte Paul....hoop jy is gou gesond.....hoop nie dis daai ander siekte watse goed Slendal (?)koors!!!
Ons dink aan jou!
Sterkte
TT
by TumTum
Sun Apr 11, 2010 6:42 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Paul Grobler wrote:
Hi Mark En Almal

Ek wil graag weet hoeveel mense die vrydag al af kom dat ek net my nodige relings kan tref

Paul Vrydag aand:
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/ Catherine
by TumTum
Sat Apr 10, 2010 6:26 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Het so pas die co-ord's ge Google - it's looks awesome!!! :o:

Ons gaan 'n FEES he :mrgreen: ....wooohoooo!!! dankie julle! :D :D
by TumTum
Sat Apr 10, 2010 5:24 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Die epos is oppad!
by TumTum
Sat Apr 10, 2010 4:51 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Hi Mark En Almal Ek wil graag weet hoeveel mense die vrydag al af kom dat ek net my nodige relings kan tref Paul Vrydag aand: OOOOMS / OOOODS, Kiara Elsa en kind Gary & Catherine kom vrydag al -ry eers so na 12 middag vanuit Pietersburg. Ek het R100 klaar betaal, waarnatoe kan ek die bewys epos?
by TumTum
Sat Apr 10, 2010 3:37 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Great!!! We're in!!!

Wat is die do's 'n dont's asook die co-ord's?
by TumTum
Sat Apr 10, 2010 1:30 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Bakg*t Paul, baie dankie ons is uiters opgewonde, Gary gaan vanmiddag al die karavaan begin regkry!

Ons het 'n ekstra lang naweek - begin 12 uur vrydag 23e en eindig woensdag die 28e...van wanneer tot wanneer kamp almal?
by TumTum
Sat Apr 10, 2010 12:55 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Dagse Paul

As die 2 plekke nog nie geneem is nie kan jy ons asb 'In book"!!!.... :clap:
Gary & Catherine Joubert

Kan ons met 'n Conqueror Commander daarby uitkom?

Groete
by TumTum
Fri Apr 09, 2010 3:56 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 44021

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Ai ek was nou weer vas aan die wakker...jammer ons is te laat vir hierdie 'outing'. Ons is nuwe intrekkers (nou so 2 maande) in Pietersburg (Polokwane) vanaf Swaziland en probeer nog ons weg in en om die dorp te vind, (ek verdwaal nog amper op 'n daaglikse basis!). :crazy: Ons sal graag met die volg...
by TumTum
Sun May 17, 2009 6:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cattle, goats, Donkeys, Horses wandering on roads
Replies: 11
Views: 2052

Re: Cattle, goats, Donkeys, Horses wandering on roads

Swazi Culture - free range animals : - chickens, pigs, goats, horses, cattle, geese, ducks + ducklings! donkeys (few though) and the odd turkey! :evil: :x ...friends knocked a cow at dusk on Tea Road, Ezulwini, this past Friday - fortunately no one hurt - bakkie badly damaged!..the owner of the bea...
by TumTum
Thu May 07, 2009 3:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HILUX STOLEN EARLY HOURS OF 7TH MAY IN MENLYN
Replies: 63
Views: 5885

Re: HILUX STOLEN EARLY HOURS OF 7TH MAY IN MENLYN

WITH GREAT DISMAY I URGE YOU FELLOW HILUX OWNERS TO HAVE A LOOK OUT FOR MY RED HILUX. NUMBERPLATE :HTF286GP. I WAS WORKING LATE AT 4X4 MEGAWORLD MENLYN AND AND WHEN I WALKED OUT LATE TO GO HOME IT WAS GONE. I WILL POST PICS IN THE MORNING. REGARDS, LOUIS ZANOLI 4X4 MEGAWORLD MENLYN PRETORIA TEL :01...
by TumTum
Tue Apr 28, 2009 11:25 am
Forum: The Workshop
Topic: Tyres for new shape hilux 16 inch
Replies: 9
Views: 1602

Re: Tyres for new shape hilux 16 inch

lukestrugnell wrote:HiQ reckon i should go for 235/70 R16 I think they were and also saw 265/70 R16 coopers on a hilux this weekend. Not sure if he had to lift the vehicle to fit these but looked hot! :thumbup:
The new bakkies come with 265/70 R16 7JJ tyres.
by TumTum
Fri Apr 24, 2009 9:21 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Sportlid for DC Bakkie & OTHER additions
Replies: 15
Views: 2230

Re: Sportlid for DC Bakkie & OTHER additions

That will be a Monster when you finish with it. But don't forget the two-way radio :twisted: -F_D Thx FD! :wink: Will be in touch with you then since you're the fundi! :P Are you going to do the Swazi Reg Raid? CasKru - Giving it a miss - our first weekend home in a loooong time - there's still 5 p...
by TumTum
Thu Apr 23, 2009 5:22 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Sportlid for DC Bakkie & OTHER additions
Replies: 15
Views: 2230

Re: Sportlid for DC Bakkie + OTHER additions to new bakkie

Thanks :angel: for your constructive input - :mrgreen: point taken on the pressure and non dust and blah blah blah.... :think: Guys this is what we're doin to our new D-4D 4 x 4 bakkie :D :D (which we're still waiting for!): :( ARB Winch Bull Bar 3414400.jpg 1. ARB winch bull bar as per pic - colour...
by TumTum
Thu Apr 23, 2009 12:38 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Sportlid for DC Bakkie & OTHER additions
Replies: 15
Views: 2230

Re: Sportlid for Double Cab Bakkie

Cassie, are you talking about the bling rims or the load box? :twisted: :mrgreen: -F_D :lol: :lol: :lol: Now let's think about this one for a moment..... :roll: ... this is a tough one..... can I phone a friend :) Actually Eric... you're a brilliant man. You just gave us the best example of positiv...
by TumTum
Wed Apr 22, 2009 5:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Sportlid for DC Bakkie & OTHER additions
Replies: 15
Views: 2230

Re: Sportlid for Double Cab Bakkie

It worked...here's another....
by TumTum
Wed Apr 22, 2009 5:10 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Sportlid for DC Bakkie & OTHER additions
Replies: 15
Views: 2230

Sportlid for DC Bakkie & OTHER additions

http://www.sportbakkie.co.za/documents/sportlid.html Does anyone or do you know of anyone who has had a Sportlid fitted to their bakkie? It fits Toyota, Isuzu, Ford & Navara. I have seen them supplied by SA Canopy as well as Sportbakkie, but have heard some contradicting stories, not sure if it...

Go to advanced search