Search found 100 matches

by Jurgen
Sun May 23, 2010 7:39 pm
Forum: Gauteng
Topic: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Replies: 22
Views: 2855

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

OK, hier is nog pics... eks net bietjie nervous om te veel LR pics hier te sit... veral waar 'n LR 'n Hilux uitsleep... :twisted: so toe sluit ek maar af met ene waar die LR ook vassit soos ek in die eerste post beloof het :angel:
by Jurgen
Sun May 23, 2010 6:37 pm
Forum: Gauteng
Topic: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Replies: 22
Views: 2855

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Die trippie was baie lekker vandag! Baie dankie aan almal, veral Solly wat dit nog lekkerder gemaak het! Ek is beindruk met die wheel travel en krag, maar kort meer ground clearance (gaan 235/85R16 BF Muds kry sal net kyk of arches groot genoeg is, het huidiglik 235/70 R16 BF AT) en ek dink daar is ...
by Jurgen
Fri May 21, 2010 2:44 pm
Forum: Gauteng
Topic: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Replies: 22
Views: 2855

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Ek gaan so tussen 9 en 10 daar wees...

083 395 6240
by Jurgen
Fri May 21, 2010 2:42 pm
Forum: Gauteng
Topic: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Replies: 22
Views: 2855

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Who else is joining?

So far it seems its only myself and Solly.

When that Landy gets stuck badly we might need more Hiluxes :thumbup:
by Jurgen
Thu May 20, 2010 3:33 pm
Forum: Gauteng
Topic: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Replies: 22
Views: 2855

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Daarsy nou weet ons waar, maar hoe laat Sondag pas julle? Hy hardloop darem nog lekker koel, maar ek sal maar net ten alle tye seker wees my verkoeling sisteem is in top kondisie! SA4x4 het onlangs 'n goeie artiekel oor dit gehad en ek gaan ook maar al die toetse doen. Sy brandstof verbruik is darem...
by Jurgen
Thu May 20, 2010 1:25 pm
Forum: Gauteng
Topic: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Replies: 22
Views: 2855

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Dit klink goed dankie mense! Het enige iemand meer info of dalk GPS punte? Ek is self nuuskierig of die Landy enige iets soos my gewese Hilux sal wees. Hy het meer krag, meer wheel travel, minder grip op tires, meer gewig, ook net central difflock... so ons sien maar! Ek sien baie uit! Groete Jurgen
by Jurgen
Thu May 20, 2010 9:53 am
Forum: Gauteng
Topic: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Replies: 22
Views: 2855

Geleentheid om nie mis te loop nie!

Hi Almal, Wie wil 'n Land Rover kom uitsleep??? :D: Ja ek het mos my Hilux verkoop en 'n Landrover gekoop... Stenig my maar. Maar nou heek my gat om 'n trail te gaan doen die Sondag die 23ste. Ek soek enige iemand en enige 4x4 om te join... Ek waarborg dat as daar iemand saam gaan wat my kan uitslee...
by Jurgen
Tue Feb 09, 2010 7:29 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Wat is nog goed - behalwe 'n Hilux?
Replies: 15
Views: 2995

Re: Wat is nog goed - behalwe 'n Hilux?

Dankie vir al die replies mense!

Ek het besluit ek gaan 'n 70 series cruiser 4.2D pickup koop en hom eendag wanneer daar 'n family is convert na 'n double cab.

Ek sien mens kry hul vir so R100k so 93 model met so 200k op die klok - dan is daai motors mos eers ingeloop?

Wat dink julle?
by Jurgen
Sun Feb 07, 2010 8:27 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Wat is nog goed - behalwe 'n Hilux?
Replies: 15
Views: 2995

Wat is nog goed - behalwe 'n Hilux?

Hi Almal, Ek wil vir my nog 'n 4x4 aanskaf... ek gaan verseker die Hilux hou maar vir kort trips en om ernstig te speel... ek soek iets meer gemaklik om die lang toere mee te doen... My vereistes is: Petrol (ek like nie 2de handse diesels), SFA (sodat ek steeds die taaiheid het) en gemaklik (sagter ...
by Jurgen
Wed Nov 04, 2009 11:11 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: 3.0 D-4d Auto vs Manual Fortuner
Replies: 35
Views: 6192

Re: 3.0 D-4d Auto vs Manual Fortuner

Net om ook iets te se... My Oom het 'n Fortuner D4D 4x4 met OME suspension en SAC chip (daai wat sommer maklik in en uit plug) Ek het die wa bestuur en hy kom blitsvinnig by 180kmh uit! Hy is ook heel stabiel met die suspension. Nou spaar ek myself blou om oor so 2 jaar daai wa cash te koop... :D Hy...
by Jurgen
Mon Oct 12, 2009 1:37 pm
Forum: Humor
Topic: Cape Town Slang
Replies: 7
Views: 3192

Re: Cape Town Slang

Nei ek stem samet die bra ons capies kyk gelyk ek se eks ook mos die kaap uit so 2 djaar gelede
by Jurgen
Mon Oct 12, 2009 1:19 pm
Forum: Humor
Topic: Ohm y goodness
Replies: 8
Views: 1189

Re: Ohm y goodness

What a shocking story :D
by Jurgen
Mon Oct 12, 2009 1:09 pm
Forum: Gauteng
Topic: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October
Replies: 79
Views: 8459

Re: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October

Blikskottel en plastic bak dit was nou kwaai :thumbup: ons is toe maar deur die saterdag met die platkar en het elke oomblik geniet! Van daai perdeby kleur landi met die tank wiele tot die modified hiluxe met die staal b@ll@s eendag as ek groot is gaan ek so 70 series cruiser koop vir toer en savuti...
by Jurgen
Thu Oct 08, 2009 12:23 pm
Forum: Gauteng
Topic: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October
Replies: 79
Views: 8459

Re: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October

Kan ek by enige iemand 'n lift kry vir Saterdag teen vergoeding? My vroumens werk 3 saterdae die maand sodat sy 22 tot 25 okt kan afkry vir ons PE naweek... ek en sy en dalk 'n tjomma gaan sondag die berg roete en breakfast doen, maar dis bietjie rof om alleen deur te ry vir die saterdag en dan weer...
by Jurgen
Fri Oct 02, 2009 2:52 pm
Forum: Gauteng
Topic: 3 Okt - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!! Feedback & PIC's.
Replies: 138
Views: 11611

Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!

Ek wil ook saam! Hoop net nie ek gooi weer my bakkie om nie... :) 1)Solly 2)Mark 3)Joshua 4)Johan/28 5)Blom 6)Doug 7)Regardt 8)Gerhard 9)Burrie 10)Andre 11)Dawie 12)Die Bul 13)Nico 14)Jaco - Jeep (sodat ons recovery kan oefen ) 15)Johan legend35 16)Jaco Van Schalkwyk - Toyota Prado Landcruiser 17)An...
by Jurgen
Fri Oct 02, 2009 2:05 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 347210

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

JMBABS
by Jurgen
Fri Jul 31, 2009 1:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: speed wobble
Replies: 2
Views: 852

Re: speed wobble

Hi, is jou propshaft verwyder of enigsins aan gewerk? Indien wel, is dit weer gebalanseer voor dit terug gesit was? Van die diff/as weet ek nie veel nie, maar ekt al so vibrasie probleem gehad omdat my propshaft nie gebalanseer was nie.
by Jurgen
Fri Jul 31, 2009 1:16 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Equipment for self recovery
Replies: 29
Views: 12335

Re: Equipment for self recovery

Tristan, I used to go offroading alone quite often, but try not to do it anymore... I have been stuck many times and helped by guys on this forum many times... but the surface was always muddy... all other surfaces are easy to recover from... mostly just deflate your tires quite a bit and drive out....
by Jurgen
Fri Jul 31, 2009 12:53 pm
Forum: Gauteng
Topic: Uitstappie
Replies: 5
Views: 1273

Re: Uitstappie

Eks ook keen vir 'n uitstappie... was self nog nooit by chloorkop nie...
by Jurgen
Fri Jul 31, 2009 10:10 am
Forum: Trip Reports
Topic: Botswana Toer
Replies: 8
Views: 1786

Re: Botswana Toer

Yes mense, hier is so bietjie oor die trip... ek sal later pics bysit. Wel op dag 1 gaan ons deur die grens pos by Lobatse en gaan koop supplies in Gabarone. Ekt sommer 'n orange sim gekoop om goedkoper te gesels met die mense by die huis. Ons het 2 kaste St. Louis gekoop net vir die wis en die onwi...
by Jurgen
Tue Jul 28, 2009 12:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Front standard suspension
Replies: 6
Views: 1032

SFA Front standard suspension

Hi Almal, Ek sal nog sodra als bedaar 'n mooi storie post oor my trip, maar ek wil net gou by julle hoor waar ek standaard suspension kan kry vir my bakkie... Die pad tussen Nata en kasane het sy tol geeis op 2 van my vere agter toe vervang ek dit in Maun... hulle het Kobe ingesit en sommer ook Monr...
by Jurgen
Fri Jun 05, 2009 8:02 am
Forum: Trip Reports
Topic: Botswana Toer
Replies: 8
Views: 1786

Re: Botswana Toer

yes mense! Wel die grootste koste is brandstof en aangesien ek so 8000km gaan ry gaan dit my ten minste R8000 kos, ek werk maar op R10000 want sand vreet pertol... Mens moet eet by die huis ook so die kos is nie so erg nie... werk mens bietjie duurder uit op toer though so ekt so R2000 vir myself be...
by Jurgen
Thu Jun 04, 2009 2:54 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Botswana Toer
Replies: 8
Views: 1786

Re: Botswana Toer

Hi, Eks belowe dat Savuti more uit die hospitaal uit sal kom so ek sal hom seker vroeg volgende week eers kry... volgende week Dinsdag is hy al 2 weke by die plek... eish... Die Tracks 4 Africa is R650 of so iets by Outdoor Warehouse... Al die plekke waar ons gaan was ek al soortvan gewees (het al v...
by Jurgen
Mon Jun 01, 2009 1:51 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Botswana Toer
Replies: 8
Views: 1786

Botswana Toer

Hi Almal, Hier is ons toer program vir Botswana: BOTSWANA TOER 2009: Skoolvakansie: 26/06/09 – 20/07/09 Vertrek 2 dae voor skole sluit DAG VERTREK VANAF OPMERKINGS NA ARRIVEER AFSTAND REISTYD Junie 24 Woensdag 04:00 P.E. Pretoria – Krag Groenkloof hut 18:00 1120 14:00 25 Donderdagggg 06:00 Pretoria ...
by Jurgen
Thu May 28, 2009 7:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Speel julle nie?
Replies: 44
Views: 4152

Re: Speel julle nie?

Yes mense, Savuti is by die spa ingebook en ek kry hom terug binne 'n week nadat hy deeglik gemassage was so als is darem nog on track vir my trippie. Ja dis seker maar veiliger om lockers te he, maar in daai geval sou lockers my nie gehelp het nie. Sal dalk na my trip wanneer daar weer geld is lock...
by Jurgen
Mon May 25, 2009 1:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Speel julle nie?
Replies: 44
Views: 4152

Re: Speel julle nie?

lol well I was going up a quite easy hill which I didnt make the first time so I rolled back a bit... what I forgot was the hill behind my left rear wheel which then tipped me over... everything happened in slow motion... I was lucky this time... it could have been much worse...
by Jurgen
Mon May 25, 2009 11:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: Speel julle nie?
Replies: 44
Views: 4152

Re: Speel julle nie?

lol no no damage besides body damage to the lux...

does anyone know of someone who can fix this for me in 2 weeks in pretoria because I have a botswana trip coming up very soon...
by Jurgen
Mon May 25, 2009 11:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: Speel julle nie?
Replies: 44
Views: 4152

Re: Speel julle nie?

Part 4...
by Jurgen
Mon May 25, 2009 11:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: Speel julle nie?
Replies: 44
Views: 4152

Re: Speel julle nie?

Part 3...
by Jurgen
Mon May 25, 2009 11:07 am
Forum: Open Discussion
Topic: Speel julle nie?
Replies: 44
Views: 4152

Re: Speel julle nie?

Part 2... Oja ek wil net baie dankie se aan Oom Christo hulle vir die lekker trip en al die hulp! :)
by Jurgen
Mon May 25, 2009 11:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: Speel julle nie?
Replies: 44
Views: 4152

Re: Speel julle nie?

OK julle, hier is pics (met komplimente van Oom Christo)... Part 1 Dit was veronderstel om rustig te wees… toe tiep ek my bakkie… Oom Christo het hom toe op sy wiele getrek en toe start hy sommer dadelik en ons ry verder... selfs altwee die deure aan die skade kant het gewerk en hul vensters was nie...
by Jurgen
Thu May 21, 2009 8:48 am
Forum: Open Discussion
Topic: Speel julle nie?
Replies: 44
Views: 4152

Re: Speel julle nie?

Kwaai bring hulle maar ons sleep graag uit ;) solank jy net seker maak nie een van die landies sleep my ooit uit nie ek oornag eerder net daar :) sien uit om julle te sien!
by Jurgen
Wed May 20, 2009 8:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: Speel julle nie?
Replies: 44
Views: 4152

Re: Speel julle nie?

lol as ek alleen gaan gaan ek wegbly van modder af, maar as daar iemand saam gaan kan ons altwee/drie/vier/twintig lekker speel! Gaan jy join?
by Jurgen
Tue May 19, 2009 10:39 am
Forum: Open Discussion
Topic: Speel julle nie?
Replies: 44
Views: 4152

Re: Speel julle nie?

Yes mense!

Eks bly darem 2 mense het al belangstelling getoon! Asb laat my net weet of julle verseker kom. Ek gaan so 10h00 al daar wees en sommer die middag wors braai. Laat my asb weet op 083 395 6240

Cheers for Eers!
by Jurgen
Mon May 18, 2009 2:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Speel julle nie?
Replies: 44
Views: 4152

Re: Speel julle nie?

Eish dis goed en sleg dat ek nou eers die post gelees het... goed in die sin dat ek toe darem gister my dual battery system kon insit en dit nie weer uitstel nie en sleg in dat ek uitgemis het op lekker speel :( Anyways ek hoop regtig dat van julle my saterdag by mahem gaan join??? Ek gaan al vroeg ...
by Jurgen
Tue Apr 28, 2009 7:56 am
Forum: Recovery Stories
Topic: Help!! ons sit vas.
Replies: 17
Views: 8567

Re: Help!! ons sit vas.

nee, hy het nie sulke lekker tires op nie en het toe vasgesit. Water was in sy voertuig maar darem het hy nie skade nie.
by Jurgen
Fri Apr 24, 2009 1:28 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What colour SFA?
Replies: 50
Views: 4426

Re: What colour SFA?

yes manne wat van die landcruiser kleur maar net bietjie donkerder soos Savuti? ek noem dit kapoen - tussen *a* en pampoen of mens kan dit sharki noem - tussen *a* en khaki lol
by Jurgen
Thu Apr 23, 2009 10:12 am
Forum: Recovery Stories
Topic: Help!! ons sit vas.
Replies: 17
Views: 8567

Re: Help!! ons sit vas.

Net so paar pics van gister... let net asb op die maak van die voertuig wat gaan swem het... lol toemaar na die tyd het ons lekker saam gespeel en het mekaar altwee 2 keer moes uitsleep...
by Jurgen
Thu Apr 23, 2009 8:29 am
Forum: Recovery Stories
Topic: Help!! ons sit vas.
Replies: 17
Views: 8567

Re: Help!! ons sit vas.

lol ja nee jong darem nie heeltemal alleen nie - daar was heeltyd mense wat ook maar daar rondgery het... maar ja ek was toe weer gister daar samet 'n NISSAN.... ouens ek gaan nou eers hier in ford se canteen vreet - kos is amper lekkerder as my ma sinne toe ek nog in pe was - en dan sal ek so bietj...
by Jurgen
Tue Apr 21, 2009 11:39 am
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Jamboree 2007
Replies: 6
Views: 2324

Re: Rust de Winter Jamboree 2007

Ek gaan ook daar wees! Sien baie uit!
by Jurgen
Mon Apr 20, 2009 1:37 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: Help!! ons sit vas.
Replies: 17
Views: 8567

Re: Help!! ons sit vas.

lol julle d@nners ja dis mos ek daai... wie anders is so mal om "alleen" te gaan 4x4 (mind you ek het op die forum gepost dat ek gaan gaan maar niemand het reageer nie) Gelukkig was daar baie ander mense so dis darem nie heeltemal alleen nie... ek wil woensdag weer gaan so laat weet asb wi...
by Jurgen
Fri Apr 17, 2009 3:39 pm
Forum: Places to go
Topic: 4x4 gauteng
Replies: 38
Views: 4607

Re: 4x4 gauteng

Ek wil ook saam speel... :roll:

Bly in Brooklyn! Laat weet my asb as enige iemand gaan speel!

Ek wil self sondag bietjie na daai plek in van der Hoff straat gaan as enige iemand my wil kontak 083 395 6240

Cheers
by Jurgen
Fri Apr 17, 2009 2:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Wat om te check voor mens 'n maand safari gaan hou
Replies: 14
Views: 1902

Re: Wat om te check voor mens 'n maand safari gaan hou

Ok manne Savuti start nou! So ek sien julle by Rust de Winter se 4x4 dag! Het die kabel tussen die battery en starter met 'n leka dik 40mm2 vervang asook al die fuses... ek het nog 'n nuwe stel en die ou stel wat ek uitgehaal het om saam te neem as spares. Ek sien my kabel van die altenator af na di...
by Jurgen
Thu Apr 16, 2009 11:28 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Weird Waeco
Replies: 5
Views: 973

Re: Weird Waeco

Ek mag heeltemal verkeerd wees maar ekt al ervaar dat die battery monitoring baie sensitief is... wat van om dit van high na low te stel en dan te kyk?
by Jurgen
Wed Apr 15, 2009 7:42 am
Forum: The Workshop
Topic: Wat om te check voor mens 'n maand safari gaan hou
Replies: 14
Views: 1902

Re: Wat om te check voor mens 'n maand safari gaan hou

Baie dankie vir almal vir al die raad sover... ek was laas daar toe ek 15 was so enige raad help baie! Wat is belangrik by die grensposte? Enige iets extra behalwe AL die papiere? Het enige iemand daai efi conversion gedoen? As ek dit doen voor ek gaan wil ek dit binne die volgende 2 weke laat doen ...
by Jurgen
Tue Apr 14, 2009 3:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Wat om te check voor mens 'n maand safari gaan hou
Replies: 14
Views: 1902

Re: Wat om te check voor mens 'n maand safari gaan hou

Thanks John,

I have, however, been using this tape in the past, but is there maybe something better? Something like the rubber seals on the doors of vehicles? What do you other guys use?

On the rain thing... I thought to use an elbow pipe which will keep rain out...

Please keep the comments coming!
by Jurgen
Tue Apr 14, 2009 2:39 pm
Forum: The Workshop
Topic: Wat om te check voor mens 'n maand safari gaan hou
Replies: 14
Views: 1902

Re: Wat om te check voor mens 'n maand safari gaan hou

Baie dankie Kaspaas! Ek verstaan die konsep en dink dis briljant, maar jy is seker dit werk ne? Want die stof is erg daar bo... Enige goeie raad oor hoe om die reen uit te hou? Dalk net 'n groot flap bo oor? Of 'n drain pypie met tregter binne in?

Dankie vir die raad sover!
by Jurgen
Tue Apr 14, 2009 2:00 pm
Forum: The Workshop
Topic: Wat om te check voor mens 'n maand safari gaan hou
Replies: 14
Views: 1902

Wat om te check voor mens 'n maand safari gaan hou

Hi Almal, Ek dink ek vra eerste die experts voor ek self te veel sukkel... Ek en my pa en oom gaan in Junie vir 'n maand deur botswana en zambie toer met 3 hiluxe en daar is nog so paar goed wat ek eers wil doen op my bakkie voor die trip... ek het 2 maande... Enige raad oor enige van die goed sal b...
by Jurgen
Thu Apr 02, 2009 9:55 am
Forum: The Workshop
Topic: Rewiring 1989 SFA 2.2 Hilux
Replies: 8
Views: 1024

Re: Rewiring 1989 SFA 2.2 Hilux

Hi, Thank you for the advice! I have printed the wiring diagrams from another thread and will attempt the fix myself. Do you have any idea where I can buy wires, fuses, connectors (if need be) etc to do the job? I live in Brooklyn so maybe there is a place closeby? I have got the tools and skills, b...
by Jurgen
Mon Mar 30, 2009 9:12 am
Forum: The Workshop
Topic: Rewiring 1989 SFA 2.2 Hilux
Replies: 8
Views: 1024

Rewiring 1989 SFA 2.2 Hilux

Hi Almal, Ek was lank weg, maar is nou terug met passion! Ekt so ruk gelede my hilux probeer start toe gebeur da niks... nie eens die liggies op die instrument cluster gaan aan nie... ek sien toe daar is 'n 60A fuse in the enjin compartment geblaas. Ek dreig al so lank om die bedrading oor te doen o...
by Jurgen
Wed Jul 02, 2008 6:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fog lamp adjusting
Replies: 11
Views: 2814

Re: Fog lamp adjusting

Die hiluxe se foglamps word nie in die fabriek in durban gestel nie, so ek neem aan dat dit nie verstelbaar is nie, want gewoonlik word alles op end of line verstel. Hoop dit help.
by Jurgen
Mon Jun 23, 2008 7:11 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Chloorkop - Toyota vs Datsun
Replies: 84
Views: 7774

Re: Chloorkop - Toyota vs Datsun

Jitte dit lyk of dit leka was! Ek sal graag volgende keer wil join wanne ek terug is!
by Jurgen
Fri Jun 20, 2008 7:48 am
Forum: The Workshop
Topic: Jurgen's rear diff problem
Replies: 7
Views: 1255

Re: Juren's rear diff problem

Hi Louis,

Thank you so much for all the effort you went through - ek en Kapoen/Savuti waardeer baie!

Lyk my dit was maar hoog tyd dat daai diff bietjie hospitaal toe gaan!

Dankie vir die pics ook!

Sien uit om van jou te hoor!

Cheers
Jurgen
by Jurgen
Mon Jun 02, 2008 12:07 am
Forum: Gauteng
Topic: Baie Dankie
Replies: 9
Views: 1764

Re: Baie Dankie

Baie dankie vir die mooi woorde Riaan :oops: , maar met daai grippy tyres, die gewig agter en die leka ou suspension wat leka travel gee kan enige iemand so ry met Savuti - dis sy eintlike naam - agter my gunsteling plek op aarde in botswana. ek kani wag vir die volgende trip nie!
by Jurgen
Sat May 31, 2008 9:04 pm
Forum: Gauteng
Topic: Baie Dankie
Replies: 9
Views: 1764

Baie Dankie

Ek wil net vir almal baie dankie se vir 'n baie leka trip! Dit was baie leka om julle te ontmoed en om gesigte by die name te kan sit! Ek hoop ons maak gou weer so! Ek wens ek kon vanaand nog daar wees, maar nou ja, sal maar die dvd kry en die leka memories herleef!
by Jurgen
Fri May 30, 2008 10:36 am
Forum: Gauteng
Topic: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Replies: 274
Views: 29251

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

hoe rof is die obstacles? ekt leka grippy tyres en bietjie gewig op die agteras maar geen lockers nie, sal ek almal kan doen?
by Jurgen
Thu May 29, 2008 5:16 pm
Forum: Gauteng
Topic: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Replies: 274
Views: 29251

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Yes manne! Eks nou so excited soos 'n laerskool laaitie! Ek wil net seker maak van als: Daar is 220V, dalk braaihout (maar vat maar eie), word da 1 of 2 aande gekamp? (hoeveel aande is bespreek) Ek en my tjomma sal more na middag ete hier vanaf Pretoria Oos ry. Met wie kan ek regmaak vir die verblyf...
by Jurgen
Sat May 10, 2008 4:31 pm
Forum: Gauteng
Topic: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Replies: 274
Views: 29251

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Hi Almal,

Eks al 'n rukkie op die forum maar is nogal stil. Ekt vanaf PE verhuis Pretoria toe en soek nou nuwe 4x4 vriende - so ek sal graag wil join op enige roetes wat julle wil doen!

Groete
Jurgen
by Jurgen
Mon Feb 04, 2008 12:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diffs ??
Replies: 40
Views: 4167

Re: Diffs ??

Hi All,

If anyone wants to swop a local diff for an imported one please let me know. Im in PE. 083 395 6240

Cheers
Jurgen
by Jurgen
Wed Jan 16, 2008 8:04 am
Forum: Trip Reports
Topic: Karoo Baviaans Trip
Replies: 9
Views: 1935

Re: Karoo Baviaans Trip

Dankie! :) Ja die Karoo sal my ook weer sien!

Go to advanced search