Search found 227 matches
- Tue Nov 10, 2009 1:59 pm
- Forum: Humor
- Topic: SA se nuutste Afrikaanse Sang Sensasie...
- Replies: 18
- Views: 2110
Re: SA se nuutste Afrikaanse Sang Sensasie...
Dis nou vir jou Spickerish!!
- Fri Nov 06, 2009 9:55 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Bloues and bosvark Naughty...
- Replies: 15
- Views: 2451
Re: Bloues and bosvark Naughty...
Jy kry nie 'n kwaai vrou nie! Net 'n bang manBosfebok wrote: Solly, jy moet se as jy 'n ondersteuningsgroep wil begin vir ouens met kwaai vrouens
- Fri Nov 06, 2009 8:19 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Project Claas
- Replies: 123
- Views: 21984
Re: Project Claas
Watse shocks is dit?
Gee bietjie vir ons n paar kiekies van daai asma-pompie wat jy daar in het. sal graag wil sien hoe dit lyk
- Thu Nov 05, 2009 8:10 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Youngest - Oldest Member?
- Replies: 13
- Views: 2175
Re: Youngest - Oldest Member?
Yip me to 25......robvan87 wrote:22.....might be part of the youg lot..!!!
- Fri Oct 30, 2009 12:00 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Project Claas
- Replies: 123
- Views: 21984
Re: Project Claas
Watse lockers gaan jy in sit?
Lyk my jy gaan een van die dae moet belê in scaffolding
Lyk my jy gaan een van die dae moet belê in scaffolding
- Fri Oct 30, 2009 11:43 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Project Claas
- Replies: 123
- Views: 21984
Re: Project Claas
Gaan dit net voor of agter ook gebeur?
Lyk goed hou ons op hoogte!
Lyk goed hou ons op hoogte!
- Thu Oct 29, 2009 3:17 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wat is die naam van jou HILUX
- Replies: 322
- Views: 156071
Re: Wat is die naam van jou HILUX
1989 Hilux 2.2 D/C Buffel
- Thu Oct 29, 2009 1:17 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Fan belt nommer benodig vir 7M-GE
- Replies: 2
- Views: 585
Re: Fan belt nommer benodig vir 7M-GE
Thanx Johan ons het reg gekom
- Thu Oct 29, 2009 9:36 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Laerskool Rayton Pret Dag - 28 November
- Replies: 0
- Views: 1037
Laerskool Rayton Pret Dag - 28 November
Laerskool Rayton hou weer hulle pret dag op die 28ste November.. Inskrywings: R250 per voertuig. Daar is klomp pryse om te wên.. (Stel MT's ens..) Kom ons gaan maak die Forum se naam GROOT!! Vir meer inligting skakel: Roelf Kruger: 082 374 5279 Paar fotos van vorige 4x4 dae. http://i860.photobucket....
- Wed Oct 28, 2009 3:46 pm
- Forum: Web Related Discussions and Suggestions
- Topic: Flyers
- Replies: 11
- Views: 2360
Re: Flyers
Ek het so bietjie gesit en speel vandag. maar my "office skills" laat my in die steek :oops: Ek probeer 'n business-card maak wat ons kan gebruik vir die forum. Steek so 4 of 5 in jou beursie en dan is jy altyd reg as jy 'n mooi hilux, of 'n Hilux wat aandag nodig het sien.... kyk maar hoe...
- Wed Oct 28, 2009 2:59 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Fan belt nommer benodig vir 7M-GE
- Replies: 2
- Views: 585
Fan belt nommer benodig vir 7M-GE
Stephan het sy Fan belt gebreek oppad na n klient toe, Ken iemand dalk die part nommer?
Hy is nou in die stad, wil net eers seker maak oor nommer..
Thanx
Hy is nou in die stad, wil net eers seker maak oor nommer..
Thanx
- Wed Oct 28, 2009 9:25 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D
- Replies: 36
- Views: 8509
Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D
En dan weer vas welt as jy klaar is? Kan ok werk....
- Wed Oct 28, 2009 8:58 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D
- Replies: 36
- Views: 8509
Re: Removing Alternator 2.5 / 3.0 D4D
Werk die alternator nie op n verstelbare arm "bracket" soos die 4y's nie?
- Wed Oct 28, 2009 8:18 am
- Forum: Humor
- Topic: Tree Hugger
- Replies: 5
- Views: 1235
Re: Tree Hugger
Hehehehehe!
klink na 'n agter mekaar mannetjie daai!
klink na 'n agter mekaar mannetjie daai!
- Wed Oct 28, 2009 7:44 am
- Forum: Photo Upload
- Topic: Resizing Pictures the easy way!
- Replies: 17
- Views: 9766
Re: Hate resizing pictures to post?
Thanx!
Het al bietjie gaivol geraak vir resize! Dit gaan die lewe baie makliker maak!.
Het al bietjie gaivol geraak vir resize! Dit gaan die lewe baie makliker maak!.
- Mon Oct 26, 2009 10:29 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Rino Park, Sun 25/10 - 4x4 Family Outing (Diggers Hole)
- Replies: 57
- Views: 6642
Re: Rino Park, Sun 25/10 - 4x4 Family Outing (Diggers Hole)
Baie Dankie vir almal.
Ons was maar net vir 'n kort rukkie daar maar het dit baie geniet Volgende keer speel ons ok saam!
Ons was maar net vir 'n kort rukkie daar maar het dit baie geniet Volgende keer speel ons ok saam!
- Wed Oct 21, 2009 8:19 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Electricity - what is the self-sufficient alternatives?
- Replies: 21
- Views: 2584
Re: Electricity - what is the self-sufficient alternatives?
Hi Christo
Check out the website. www.groupxtreme.co.za
you'll find all the info there.
Regards
Hannes
Check out the website. www.groupxtreme.co.za
you'll find all the info there.
Regards
Hannes
- Tue Oct 20, 2009 1:50 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Stunning Sticker Stuck
- Replies: 22
- Views: 2779
Re: Stunning Sticker Stuck
Nog net een geplak. sal post as ek die ander opgesit het..
- Tue Oct 13, 2009 11:51 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!
- Replies: 47
- Views: 3485
Re: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!
HeHeHeHe Lyk vir my ok so....
- Tue Oct 13, 2009 9:12 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!
- Replies: 47
- Views: 3485
Re: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!
Ek het een saterdag met skoonpa se bakkie dorp toe gery (grond pad :think: ) in n heuwige reen storm.. Met my geluk het daar n lorry vasgeval en ek het toe my hele saterdag op geoffer om recovery tespeel vir die ander voertuie wat nie verby die lorry kon kom nie, gelukkig was liefie saam so ek het n...
- Fri Oct 09, 2009 2:36 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: My sis in Qatar
- Replies: 3
- Views: 890
Re: My sis in Qatar
Can live with 50c a tank!!!! Is that an Mercedes badge on the platjeros nose?
- Fri Oct 09, 2009 1:06 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Snorkel on Hilux 2.2 Petrol
- Replies: 7
- Views: 1171
Re: Snorkel on Hilux 2.2 Petrol
Hi Nick
I got a timming chain kit from Midas, About R200. (chain, sprokets and tensioners)
I'ts not that difficult to replace.
Don't know much about the snorkels. But would like to see what advice you get from here.
Hannes
I got a timming chain kit from Midas, About R200. (chain, sprokets and tensioners)
I'ts not that difficult to replace.
Don't know much about the snorkels. But would like to see what advice you get from here.
Hannes
- Fri Oct 09, 2009 11:17 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Ontmoet Bosvark
- Replies: 21
- Views: 3005
Re: Ontmoet Bosvark
Jy Beter hulle goed vasmaak as jy weer 'n draai kom maak! Ek gaan hulle afhaal!!!
- Fri Oct 09, 2009 9:56 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Raad met Valve Stem seels op 7M GE Asseblief.
- Replies: 6
- Views: 1145
Re: Raad met Valve Stem seels op 7M GE Asseblief.
Kan dit gedoen word sonder om die Head aftehaal
- Fri Oct 09, 2009 8:52 am
- Forum: Humor
- Topic: Boer maak 'n plan
- Replies: 1
- Views: 550
Re: Boer maak 'n plan
hehehe
- Thu Oct 08, 2009 8:17 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Ontmoet Bosvark
- Replies: 21
- Views: 3005
Re: Ontmoet Bosvark
Het bietjie vegeet :roll:
- Thu Oct 08, 2009 7:42 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Ontmoet Bosvark
- Replies: 21
- Views: 3005
Re: Ontmoet Bosvark
En waar is die foto waar jy die LR moes recover???
- Mon Oct 05, 2009 9:42 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA fuel caps?
- Replies: 8
- Views: 1486
Re: SFA fuel caps?
89 Local with crome cap, 100% working touch wood
- Wed Sep 30, 2009 10:19 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: A lesson in acceleration some useful (useless??) information
- Replies: 1
- Views: 621
A lesson in acceleration some useful (useless??) information
An e-mail from Bill Neely to David E. Davis, Jr. of Automobile Magazine… .
- Wed Sep 30, 2009 7:46 am
- Forum: Gauteng
- Topic: 3 Okt - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!! Feedback & PIC's.
- Replies: 138
- Views: 12188
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Julle maak my g@t nou lekker krapperig om tery!!! :problem:
Moet eers laat Dyno in volgende week.
Moet eers laat Dyno in volgende week.
- Tue Sep 29, 2009 12:27 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Peekchaz the Universal Language - Text Replies Prohibited
- Replies: 366
- Views: 22619
- Mon Sep 28, 2009 11:36 am
- Forum: Humor
- Topic: AN ACTUAL CRAIG'S LIST PERSONALS AD
- Replies: 2
- Views: 1000
AN ACTUAL CRAIG'S LIST PERSONALS AD
AN ACTUAL CRAIG'S LIST PERSONALS AD To the Guy Who Tried to Mug Me in Downtown Savannah night before last. Date: 2009-05-27, 1:43 a.m. E.S.T. I was the guy wearing the black Burberry jacket that you demanded that I hand over, shortly after you pulled the knife on me and my girlfriend, threatening ou...
- Mon Sep 21, 2009 4:03 pm
- Forum: Humor
- Topic: Pasop vir 'n nurse
- Replies: 2
- Views: 709
Re: Hearing
Hehehehe
- Mon Sep 21, 2009 10:21 am
- Forum: Updating your profile
- Topic: PROVILE PIC
- Replies: 15
- Views: 36119
Re: PROVILE PIC
User controle panel links bo.
-profile
-Edit avatar
-profile
-Edit avatar
- Fri Sep 11, 2009 2:59 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Lights on Reminder.
- Replies: 22
- Views: 6732
Re: Lights on Reminder.
But do u think it's possible And how/on what does it work? maybe some sort of duel fuel meters (in and out of injection) :problem: :problem:
- Fri Sep 11, 2009 8:36 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Lights on Reminder.
- Replies: 22
- Views: 6732
Re: Lights on Reminder.
How about a DIY Fuel usage indicator???(km/liter) Would love that on my lux!!
But Google is not my friend on this one
But Google is not my friend on this one
- Fri Aug 21, 2009 9:13 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Klap geluid in 4Y
- Replies: 3
- Views: 813
Re: Klap geluid in 4Y
Thanx Snipes
I only turend the motor about 2 times over. And I fulled it with about 2.5 liter oil.
Supose reading up first would have helped
I only turend the motor about 2 times over. And I fulled it with about 2.5 liter oil.
Supose reading up first would have helped
- Fri Aug 21, 2009 8:31 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Klap geluid in 4Y
- Replies: 3
- Views: 813
Klap geluid in 4Y
Hallo. Ek Is besig om my engine oor tedoen (na die Headgasket stories van laas). Die blok is nou terug op die ratkas met al die nuwe goed binne in, Maar as ek die engine met die starter draai hoor ek 'n klap geluid wat van erens af kom. Wat kan dit alles wees of klink die engine dalk net bietjie har...
- Fri Aug 14, 2009 7:43 am
- Forum: Humor
- Topic: Hilux man kan!
- Replies: 18
- Views: 1867
- Thu Aug 13, 2009 7:52 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Wheel Arch Flares
- Replies: 29
- Views: 6918
Re: Wheel Arch Flares
:? Their must be a place in gauteng that you can get them from? Saw them on a Lux the other day, but the owner bought it like that.Dadz Toy BFI wrote:Any Toyota Dealer in Botswana or Lesotho
they are Gen 2 SURF Wheel Arm Trips
- Wed Aug 12, 2009 4:28 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Wheel Arch Flares
- Replies: 29
- Views: 6918
Re: Wheel Arch Flares
Hi
Me and BigD (Deon) are looking for the same thing! Can't find a place that stock anything like that...... sofar :wth:
Will let you now if I find anything.
Me and BigD (Deon) are looking for the same thing! Can't find a place that stock anything like that...... sofar :wth:
Will let you now if I find anything.
- Tue Aug 11, 2009 8:06 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hunting weekend.
- Replies: 152
- Views: 10742
Re: Hunting weekend.
Skies het nou mis gekyk met die fotos (op die internet gekry)
die een wat ek het is die oorspronklike martini henry. Dink dit is die mk2 of mk1.
die een wat ek het is die oorspronklike martini henry. Dink dit is die mk2 of mk1.
- Tue Aug 11, 2009 4:20 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hunting weekend.
- Replies: 152
- Views: 10742
Re: Hunting weekend.
Nou wat stel julle ouens voor moet ek gaan soek met die outjie? Dit is n erf stuk wat ek van my pa gekry het. Ek het nog nooit met hom geskiet nie (wag nog vir liksensie :thumbdown: ), Ek is bietjie bang vir hom angesien hy 'n .450 patroon vat! :oops: En ek dink nie hy gaan n ideale jag wapen wees n...
- Fri Aug 07, 2009 2:21 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Commercial's 4y
- Replies: 16
- Views: 2013
Re: Commercial's 4y
Ek het nou gelees jy kan jou ringe se kompresie toets deur n bietjie olie in jou vonkprop gat in tegooi.
En as die kompresie styg met die olie in, dan is jou ringe op-pe-la-las.
Hoeveel olie dink julle moet ek gebruik, kan seker nie teveel wees nie?
En as die kompresie styg met die olie in, dan is jou ringe op-pe-la-las.
Hoeveel olie dink julle moet ek gebruik, kan seker nie teveel wees nie?
- Fri Aug 07, 2009 11:55 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Commercial's 4y
- Replies: 16
- Views: 2013
Re: Commercial's 4y
Wanneer laas het jy 'n waterpomp vervang? My Pa het my geleer as jy die enjin oordoen doen jy alles, waterpomp en oliepomp ingesluit. Hoe lyk jou clutch en pressure plate? Terwyl die enjin uit is is dit dalk goed om dit ook sommer te doen terwyl jy besig is. Ek dink nie Dit is al ooit vervang nie! ...
- Fri Aug 07, 2009 9:33 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Commercial's 4y
- Replies: 16
- Views: 2013
Re: Commercial's 4y
Ek is gou besig om pryse tekry vir my std 4y. Ek beplan om die engine oortedoen, want ek raak nou keelvol vir die gesukkel. Ek Kon nog nie regtig die gevoel kry van die EFI converstion nie, omrede my engine loop en mis heeltyd. Ek het nog nooit n groot "overall" gedoen nie maar daar is alt...
Re: SARS
hehehehe Go Grandpa!
- Tue Aug 04, 2009 4:27 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: EFI Conversion for 4y using Dicktator ECU - components?
- Replies: 22
- Views: 3910
Re: EFI Conversion for 4y using Dicktator ECU - components?
Hehehe
Just thought I had to put number 115 up my to-do list
Just thought I had to put number 115 up my to-do list
- Tue Aug 04, 2009 4:20 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: EFI Conversion for 4y using Dicktator ECU - components?
- Replies: 22
- Views: 3910
Re: EFI Conversion for 4y using Dicktator ECU - components?
You will have to drop the petrol tank(empty it first), remove the fuel pickup and modify it... by removing the 6mm steel pipe, drilling a 15mm(or so,10mm ID) hole where the 6mm steel pipe was, and then welding the new large diameter steel pipe in place. The steel pipe must be bent to same shape as t...
- Fri Jul 31, 2009 3:58 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Cruiser VX 80
- Replies: 5
- Views: 464
Re: Cruiser VX 80
Te mooi vir woorde!!! hoop jy kry vir mammie oortuig
Is dit die straight 6? Ken glad nie die cruiser reeks nie
Is dit die straight 6? Ken glad nie die cruiser reeks nie
- Thu Jul 30, 2009 4:36 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Commercial's 4y
- Replies: 16
- Views: 2013
Re: Commercial's 4y
W00t!!! That's cheap I have to replace my head (head on 4y I mean) :thumbdown: when I removed the head the first time, I saw the previous owner replaced only the number 4 piston. And thats not something I like. If you have to work on one, U might aswell do all of them. So its either, replace head an...
- Thu Jul 30, 2009 4:27 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Commercial's 4y
- Replies: 16
- Views: 2013
Re: Commercial's 4y
Hi Jaco
How much do they go for now? I'm considering it...
How much do they go for now? I'm considering it...
- Tue Jul 28, 2009 3:43 pm
- Forum: Humor
- Topic: This is good
- Replies: 5
- Views: 860
Re: This is good
Sk8 sk8 die buld uit!
- Tue Jul 28, 2009 2:15 pm
- Forum: Humor
- Topic: This is good
- Replies: 5
- Views: 860
This is good
You are in a crowded gym when you suddenly realize you need to fart. The music is really loud, so you time your farts with the beat. You let 5 strong and loud ones go back to back. After a couple of songs, you start to feel better as you approach your stopping point. As you are leaving the gym, peop...
- Thu Jul 23, 2009 10:58 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Speel speel die berg uit
- Replies: 15
- Views: 2155
Re: Speel speel die berg uit
Sal plan maak dan gaan speel ons weer bietjie op 'n saterdag. Ek sal bietjie probeer uitvind wie se grond dit is, want dit kan nogal n lekker by mekaar kom plek wees. En mens wil nie hê die ouens moet kwaad word en ons weg jaag nie.
- Thu Jul 23, 2009 10:31 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Speel speel die berg uit
- Replies: 15
- Views: 2155
Re: Speel speel die berg uit
Daar is nie baie speel plek vir 4x4's nie, die sand walle is bietjie erg skerp. ons het maar so rond gery en soek vir speel plek. Daar is ouens wat met scramblers en quads daar speel. party plekke is nogal gevaarlik om tery as jy nie die plek goed ken nie. Mariaan van Evert het amper hulle bakie get...
- Thu Jul 23, 2009 9:50 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Speel speel die berg uit
- Replies: 15
- Views: 2155
Re: Speel speel die berg uit
Vleisie en kuiertjie was lekker :) Ons het nie n goeie kamera by ons gehaat om fotos van die berg af teneem nie.
Dit is nogal mooi daar bo. Het n gat ondek waar iemand met denamiet probeer diamante delf het. Is nogal n diep en scary gat!
Dit is nogal mooi daar bo. Het n gat ondek waar iemand met denamiet probeer diamante delf het. Is nogal n diep en scary gat!
- Thu Jul 23, 2009 9:35 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Speel speel die berg uit
- Replies: 15
- Views: 2155
Re: Speel speel die berg uit
Yip lead foot plus short temper. that was the only way the landi could get up the first part of the hill.Dadz Toy BFI wrote:Why did the RandyLover kick up so much dust - has he got lead in his boots :roll:
- Thu Jul 23, 2009 9:24 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Speel speel die berg uit
- Replies: 15
- Views: 2155
Re: Speel speel die berg uit
hehehe Dit was so ja!