Search found 53 matches

by Arno
Thu Oct 27, 2011 7:25 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Live to race
Replies: 6
Views: 4946

Re: Live to race

Mooi so Alan.
jammer ek kon dit nie maak die "notice" was net te kort !
by Arno
Thu Jul 28, 2011 9:13 am
Forum: Medical forum
Topic: Ciske about to become a dad !!
Replies: 27
Views: 7506

Re: Ciske about to become a dad !!

Baie baie geluk !!!
Ek is bevoorreg om seuns en dogters te he en dogters is baie spesiaal !
het jy al 'n haelgeweer ?
geniet haar.
by Arno
Mon Jul 18, 2011 9:24 am
Forum: Trip Reports
Topic: Sutherland 16-17 July
Replies: 12
Views: 2446

Re: Sutherland 16-17 July

Lekker verslag en mooi fotos !
Ek is aan die einde vd maand op pad soontoe en beplan dieselfde roete as jy.
by Arno
Tue Jun 14, 2011 5:33 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.7 ratkas+transfer case soek lift van Pta na Kaapstad
Replies: 1
Views: 862

2.7 ratkas+transfer case soek lift van Pta na Kaapstad

kan iemand help/raad gee/verwysing verskaf ?
dankie
Arno
083 3059038
by Arno
Tue Jun 14, 2011 5:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dors 2.7 Legend 35 Hilux
Replies: 10
Views: 2433

Re: Dors 2.7 Legend 35 Hilux

Dankie aan almal wat kommentaar gelewer het. Dit lyk my dis die wet van Transvaal wat geld as mens 'n 2.7 wil ry. Julle het my darem geld gespaar want ek het oorweeg om die SAC conversion te doen maar volgens die terugvoer op die forum sal dit hom nie ligter maak nie so sal daai geld hou vir petrol....
by Arno
Mon Jun 13, 2011 12:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dors 2.7 Legend 35 Hilux
Replies: 10
Views: 2433

Dors 2.7 Legend 35 Hilux

Wat kry julle op bg ? My 2000 2.7 het my altyd 8km/l en self meer op die oop pad teen 120/130 gegee. My 2005 legend 35 sukkel om gereeld 7km/l te gee. Ek het onlangs 6km/l gekry me 'n kopwind en niks op die dak ....sonder dakrak nie. In Mei deur Namibia en gemiddeld net oor 6 gekry. Alles 4x2 gery e...
by Arno
Thu Sep 17, 2009 1:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: The Great Tyre Debate
Replies: 22
Views: 5340

Re: The Great Tyre Debate

I had BF AT's on my 2.7 DC 4x4 and they lasted 75 000 kms without problems on all terrain.
by Arno
Thu Sep 17, 2009 1:26 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: "Bosvelder" bietjie laas naweek laat speel.
Replies: 7
Views: 1497

Re: "Bosvelder" bietjie laas naweek laat speel.

Lyk goed kan die klap agter oopmaak sonder om aan die jack of die mount te raak ?
by Arno
Thu Sep 17, 2009 1:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lexus or not to lexus?
Replies: 9
Views: 1422

Re: Lexus or not to lexus?

Gert as dit myne was dan het ek die injectors en die pomp gedoen ( indien regtig nodig ) en hom net so gery.
by Arno
Wed Aug 05, 2009 2:21 pm
Forum: Western Cape
Topic: Hilux4x4.co.za W-Cape Spring Trail - 12/09/09 Tierkloof
Replies: 117
Views: 14686

Re: Hilux4x4.co.za Western Cape Spring Trail

Jammer ek kan nie saam nie. Ek/ons gaan albei die naweke en die week tussen in toer tussen Knysna en Knysna. Uit Knysna oor Phantompas en dan 7 Passe pad , dan Montaguepas en Perdepoort tot in Oudtshoorn en vandaar oor Swartbergpas tot in Prince Albert. Daarvanandaan via Middelwater en Meiringspoort...
by Arno
Fri Jul 31, 2009 3:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: Commercial's 4y
Replies: 16
Views: 1961

Re: Commercial's 4y

Help 'n bietjie asb . Is dit 'n nuwe nuwe enjin en 'n egte Toyota of hoe werk dit ?
by Arno
Tue Jul 28, 2009 4:57 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 7 MGE
Replies: 14
Views: 2453

Re: 7 MGE

Ek sien wat Coenraad se en dis waar maar hoekom wil die ou jou ruil ???? Maak dit wat hy se sin ?
by Arno
Mon Jul 27, 2009 6:06 pm
Forum: Humor
Topic: n Klompie Feite oor Land Rovers...
Replies: 38
Views: 3653

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

'n Vriend van my was al 4 keer Botswana toe met sy Landie....maar nog nooit met die Landie teruggekom nie.
by Arno
Fri Jul 24, 2009 3:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: Brandstof waarskuwingsliggie ???
Replies: 2
Views: 606

Brandstof waarskuwingsliggie ???

Het 'n 1997 Hilux DC SFA 'n liggie wat waarsku as die brandstof laag is ? My lux is 'n 2.8TD ( Alpine ) Volgens die eienaarsboekie hou die D se tenk 85 liter. Ek laat altyd volgooi tot outomatiese stop. As dit net bokant leeg is neem dit so 60 liter om weer vol te maak tot by outomaties stop. Dan he...
by Arno
Fri Jul 24, 2009 3:22 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Swifty's new look
Replies: 24
Views: 4488

Re: Swifty's new look

Mooi !
Sal my oe oophou vir hom hier in die Kaap.
by Arno
Thu Jul 23, 2009 4:09 pm
Forum: Western Cape
Topic: A Winter's Trail : 2 Oceans 29th Aug -Be a Blessing Program
Replies: 184
Views: 14546

Re: Winter's Trail : Tierkloof -Aug 2009- Charitable Drive

Thanks will keep an eye on this. Am out for 22 nd but may be able on 29.
by Arno
Thu Jul 23, 2009 3:36 pm
Forum: Western Cape
Topic: A Winter's Trail : 2 Oceans 29th Aug -Be a Blessing Program
Replies: 184
Views: 14546

Re: Winter's Trail : Tierkloof -Aug 2009- Charitable Drive

what is the final date now ? 22 or 29 Aug ?
by Arno
Mon Jul 13, 2009 12:33 pm
Forum: Out in Nature
Topic: What kind of bird?
Replies: 8
Views: 1736

Re: What kind of bird?

Dit lyk vir my soos 'n Rooiborsjakkalsvoel ( Jackal Buzzard)
Geniet hom.
by Arno
Tue Jul 07, 2009 12:03 pm
Forum: Places to go
Topic: Sani Pass or Bust!
Replies: 30
Views: 3565

Re: Sani Pass or Bust!

Kaspaas geniet dit !
Jy laat my jeuk vir ry !
Geniet en veilig ry.
by Arno
Mon Jul 06, 2009 11:42 am
Forum: Places to go
Topic: SFA hulp nodig
Replies: 5
Views: 1392

Re: SFA hulp nodig

Dankie ek sal ligloop !
by Arno
Mon Jul 06, 2009 9:32 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: GUN LAW ON HOLD
Replies: 19
Views: 2980

Re: GUN LAW ON HOLD

Netso.
by Arno
Mon Jul 06, 2009 9:31 am
Forum: Places to go
Topic: SFA hulp nodig
Replies: 5
Views: 1392

Re: SFA hulp nodig

'n Paar weke gelede het ek as 'n newbie hulp gevra op die forum oor waarheen my Lux te neem vir herstelwerk. Snipes het aambeveel ek gaan na Allan by AEW. Die lux was laasweek daar en is deur Allan reggestel . Die vorige eienaar het papierwerk aan my gegee om te wys die koppleaar is 10 000 km vantev...
by Arno
Mon Jul 06, 2009 9:20 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: GUN LAW ON HOLD
Replies: 19
Views: 2980

Re: GUN LAW ON HOLD

SAP kan nie weier om hernuwingsaansoek te aanvaar nie.
by Arno
Mon Jul 06, 2009 9:02 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: GUN LAW ON HOLD
Replies: 19
Views: 2980

Re: GUN LAW ON HOLD

Dit IS genuine !
Die SA Jagtervereniging het die hofaansoek gebring.
by Arno
Wed Jul 01, 2009 11:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: For those who enjoy Red wine,
Replies: 17
Views: 2777

Re: For those who enjoy Red wine,

How much for the ferry trip ?
Do they have a site ?
by Arno
Wed Jul 01, 2009 10:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: For those who enjoy Red wine,
Replies: 17
Views: 2777

Re: For those who enjoy Red wine,

Ferry is a nice idea ? How much ? But then you dont have wheels in Swakop. Fortunately son in law has a 2.7 DC 4x4. It is good entertainment watching the different 4x4's in Swakop. Most are visitors. Nicest place to watch is to sit in parking area at the only mall. Everyone stops there to stock up. ...
by Arno
Tue Jun 30, 2009 2:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kaalgat in die daisies
Replies: 4
Views: 634

Re: Kaalgat in die daisies

It depends on the rain. How much and when. They had lots of rain last week but it is a gamble. If you get there and there is no sun = no flowers. I have organised a trip for 30 mountain bikers for a week and had to do the bookings a year in advance. My research showed middle of August so that is whe...
by Arno
Tue Jun 30, 2009 1:49 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Matroosberg- 27 June 2009 - claims another life
Replies: 13
Views: 3495

Re: Matroosberg- 27 June 2009 - claims another life

Thys se opmerking oor die seat covers laat my dink aan BlouWillem se storie van toe die Engelse ( Tommies) in 1864 die 1ste maal teen die Boere kom veg het was hulle klere rooi sodat die boere nie kon sien as die Tommies bloei nie. Toe die Tommies weer kom baklei het in 1889 was hulle klere kakie.
by Arno
Tue Jun 30, 2009 1:22 pm
Forum: Places to go
Topic: Cederberge accommodation
Replies: 39
Views: 4993

Re: Cederberge accommodation

Did it on a mountain bike ! Riding (braking ) down and pushing up !
by Arno
Mon Jun 29, 2009 10:56 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 4x4 Guides
Replies: 28
Views: 4003

Re: 4x4 Guides

Ek stel beslis belang.
by Arno
Mon Jun 29, 2009 9:46 am
Forum: Places to go
Topic: Cederberge accommodation
Replies: 39
Views: 4993

Re: Cederberge accommodation

Die nuutste WEGRY het artikels oor die die area en huisies by Elandsvlei. Tydskrif is by die huis so ek kan vanaand die besonderhede vir jou kry.
by Arno
Fri Jun 26, 2009 3:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D 4x4
Replies: 13
Views: 2632

Re: 3.0 D4D 4x4

I had one bought new . 2006 4x4. Fantastic vehicle had to sell due to declining income. Driving to work and back NEVER got less than 9 km/l. On the open road got 9/10 plus k/l. Problem with that vehicle is if you do not concentrate you run it at 140 plus easy. On the trip from Luderitz to Walvis tho...
by Arno
Fri Jun 26, 2009 1:51 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: TO sell or NOT to Sell?
Replies: 8
Views: 1253

Re: TO sell or NOT to Sell?

JUly issue of SA 4x4 magazine has an advert for '98 2.4 DC for R88 000.
by Arno
Fri Jun 26, 2009 9:26 am
Forum: Trip Reports
Topic: Three bikers travel from Durban to Dublin
Replies: 11
Views: 2402

Re: Three bikers travel from Durban to Dublin

Because I can !
And then I have more petrol for rondrits !
by Arno
Thu Jun 25, 2009 3:14 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Three bikers travel from Durban to Dublin
Replies: 11
Views: 2402

Re: Three bikers travel from Durban to Dublin

Nog lekker jonk !
Ek is 61 ry nog Argus , het Epic gedoen op 58 , Double Century op 60 en gaan weer en toer elke jaar so 600km op my Mtb oor 'n week. En het ouer vriende wat my wegry.
by Arno
Thu Jun 25, 2009 11:32 am
Forum: Trip Reports
Topic: Three bikers travel from Durban to Dublin
Replies: 11
Views: 2402

Re: Three bikers travel from Durban to Dublin

As 'n fietsryer hoed af en ek beny julle !
Skryf 'n boek ! Sulke reisverhale verkoop goed deesdae.
Ry jy nog steeds fiets ?
by Arno
Thu Jun 25, 2009 11:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: Urgent Bridging finance!!!
Replies: 3
Views: 994

Re: Urgent Bridging finance!!!

1.Vir hoe lank ?
2.sekuriteit?
3. rentekoers.
Jy kan my PM.
by Arno
Tue Jun 23, 2009 4:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Such a nice feeling.....
Replies: 4
Views: 560

Such a nice feeling.....

I am sitting in my office in Durbanville, Cape Town with a howling storm outside. Wind and water coming from all directions. My Hilux parked outside and I know that whatever the weather does, I will get home safely. And if I want to go and check the coming snow on the mountains this weekend, I can d...
by Arno
Mon Jun 22, 2009 4:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tell Us How You Got to Know About This Great Hilux Forum
Replies: 157
Views: 82191

Re: Tell Us How Did You Get to Know About This Great Hilux Forum

Ek het begin Mei my Hilux DC SFA 2.8DT gekoop en wou ( wil steeds ) Alucab canopy koop toe sit ek Alucab in op Google en toe kom die site op. Ek dink dit was 'n artikel van een van die lede wat sy eie gebou het. Van toe af kyk ek heeltemal te veel hierna.
by Arno
Mon Jun 22, 2009 11:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: Waar was jy in die weermag?
Replies: 176
Views: 16550

Re: Waar was jy in die weermag?

1967 ( ja ek leef nog en ek tik die self ) 1 Seinregiment skietkunsinstrukteur verskeie kampe en oa 3 maande in en naby Eenhana Owamboland ( nee rerig ons was nooit oor die grens in Angola in nie). Was goeie tye maar as mens dink aan ouens wat vroeer,saam en later hulle lewens verloor het in die oor...
by Arno
Thu Jun 11, 2009 9:07 am
Forum: Open Discussion
Topic: Advice - insurance claim
Replies: 2
Views: 653

Re: Advice - insurance claim

Yes you can claim the difference between before and after value but you must get your ducks in a row. Pictures of the damage and at least 2 valuations from independent people giving you written before and after valuations.
by Arno
Wed Jun 10, 2009 12:00 pm
Forum: Places to go
Topic: SFA hulp nodig
Replies: 5
Views: 1392

SFA hulp nodig

Ek is 'n 'inkommer' in die Kaap.
Wie kan julle aanbeveel vir raad en hulp met koppelaar wat bietjie shudder en voel soos dryfas wat nie lekker is nie. Koppelaar is 10 000km terug vervang deur vorige eienaar. Ek is in Durbanville. 1997 2.8D 4x4 DC.
Dankie.
by Arno
Wed Jun 10, 2009 11:55 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Senyetse's Hilux
Replies: 18
Views: 2938

Re: Senyetse's Hilux

Baie geluk ! Ek verlang baie na my 2000 2.7 soos joune maar die SRX. Ek wonder wie is gelukkige ou wat dit nou het. Ek het altyd so 8k/l gekry vir gewone ry.
by Arno
Thu Jun 04, 2009 3:18 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Botswana Toer
Replies: 8
Views: 1787

Re: Botswana Toer

Veronica Roodt se boeke en kaarte is baie goed en het baie inligting en GPS koordinate.
Geniet ek is jaloers ! Het 2 jaar gelede daai roete byna 100% net so gery.
by Arno
Wed Jun 03, 2009 4:15 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Soek wiele
Replies: 3
Views: 1093

Re: Soek wiele

Thanks Bretton will look him up. Appreciated.
by Arno
Wed Jun 03, 2009 3:24 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Soek wiele
Replies: 3
Views: 1093

Soek wiele

Ek wil my SFA se rims laat regmaak maar moet elke dag met hom ry. Kan 'n broer my 'n stel wiele "verhuur" vir so week. Ry 10 km per dag.
Durbanville/Belville.
by Arno
Thu May 28, 2009 9:57 am
Forum: Trail Reports
Topic: Leeuwenboschfontein 14/03/2009
Replies: 19
Views: 2301

Re: Leeuwenboschfontein 14/03/2009

Lekker storie Thys dankie. Wie het juou canopy gebou ? Jy het dit seker al geskryf maar ek is 'n "newbie" . Ek is in die mark vir canopy en kyk rond. My Lux het 'n Andy Cab op. Dis sterk maar lelik .... canopy lyk groter as die Lux. Alucab is duur.
by Arno
Fri May 22, 2009 11:27 am
Forum: The Workshop
Topic: Chipping a 2.7i?
Replies: 48
Views: 4668

Re: Chipping a 2.7i?

SAC in Midrand het stage 1 (net die chip) gedoen op my 2.71 plus uitlaatpyp. Ek kan nie meer die syfers onthou soos op die Dyno nie maat dit het groot verskil gemaak op die pad. Brandstofverbruik het ook verbeter . Ek weet nie hoveel dit deesdae kos nie .
by Arno
Thu May 21, 2009 3:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Agter diff kort n overall
Replies: 6
Views: 1110

Re: Agter diff kort n overall

Hoppie dis ouens soos jy wat my 'n minderwaardigheidskompleks gee...hoe weet jy al die goed ? Ek sal moet boeke vat en leer !
by Arno
Fri May 15, 2009 10:49 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: LR Tank options for IFS d/c?
Replies: 23
Views: 4170

Re: LR Tank options for IFS d/c?

Had Frontrunner tank fitted to my 2000 model 2007i 4x4 Dc in 2004. Was the best investment and improvement on my then bakkie. If you draw a line between the bottom end of the diff and furthest point on rear bumper/towbar you loose very little in height. When I did sandy tracks ( Botswana ) I removed...
by Arno
Wed May 13, 2009 8:46 am
Forum: The Workshop
Topic: Refurbishing steel rims
Replies: 7
Views: 1413

Re: Refurbishing steel rims

Dankie aan al die manne wat moeite gedoen het om voorstelle te maak. Dit is heerlik om deel van so 'n familie te wees !
Ek sal foto's opsit opsit sodra my HiLux bietjie beter lyk !
by Arno
Tue May 12, 2009 4:14 pm
Forum: The Workshop
Topic: Refurbishing steel rims
Replies: 7
Views: 1413

Refurbishing steel rims

Hi. I became the proud owner of a 1997 Hilux DC 2.8 TD. Alpine Turbo . I am the third owner and the vehicle is in good mechanical order but was the family's 4th vehicle so stood outside for a few months, begging for a good clean up/polish ets. The steel rims are badly peeld. Being new in Durbanville...

Go to advanced search