Search found 23 matches

by deonb
Sat Aug 10, 2013 11:45 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What mileage on your 3.0 D4D
Replies: 57
Views: 9915

Re: What mileage on your 3.0 D4D

2009 model. 118,000km. Net normale dienste. Geen probleem vanaf dag een.
by deonb
Mon Apr 16, 2012 1:39 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Beveiliging van spaarwiel op Hilux
Replies: 5
Views: 1410

Beveiliging van spaarwiel op Hilux

Vriende: Enige goeie wenke hoe om die Hilux se spaarwiel te beveilig?
Baie dankie.
by deonb
Tue Nov 30, 2010 2:09 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Battery for LED strip
Replies: 63
Views: 7391

Re: Battery for LED strip

Nou toe Mark - plaas foto dat ons kan sien!
by deonb
Fri Nov 26, 2010 6:54 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Battery for LED strip
Replies: 63
Views: 7391

Re: Battery for LED strip

Ek is seker nou uit koers maar waar kry ek LED om gloeilamp in dakliggie te vervang.
Dankie
by deonb
Sun Nov 07, 2010 8:41 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 3.0 D4-D enjin se uithouvermoë.....
Replies: 22
Views: 3171

Re: 3.0 D4-D enjin se uithouvermoë.....

Ek het nou 40,000 gedoen in die 1ste jaar met my trokkie. Wil hom ook ry tot daai magiese 500,000km. Ek wonder of die skraperoperateur ook 2stroke bygooi so nou en dan?
Groete
by deonb
Wed Aug 11, 2010 7:19 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 347
Views: 359645

Re: The fuel consumption of my Hilux

Stock Standard 2009 3.0 D4D 4X4 Hilux. Have done just over 30,000km and average since day one at 10.3km/l. Worst was 9km/l
by deonb
Sun Aug 08, 2010 1:18 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D Injection system
Replies: 6
Views: 2487

Re: D4D Injection system

The Hilux motor is designed to use 500ppm diesel. If you use 50ppm you contribute towards the environment for cleaner air but nothing else. You must also realise that you will have to add additional lubrication and for that we use 2stroke. It will also help if you fit a UDF diesel filter to get rid ...
by deonb
Tue Dec 08, 2009 9:56 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoe kry ek die bak van Hilux stofdig
Replies: 11
Views: 1870

Re: Hoe kry ek die bak van Hilux stofdig

Dankie julle - die canopy het twee air vents maar die stof kom nog steeds in.
by deonb
Tue Dec 08, 2009 5:44 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hoe kry ek die bak van Hilux stofdig
Replies: 11
Views: 1870

Hoe kry ek die bak van Hilux stofdig

Dag julle: Ek wil binekort bietjie grondpad aanpak en wil darem die ergste stof uit die bakgedeelte hou sodat my klere darem nie toe onder die stof is nie. Die canopy se deur is 100% dig, maar die stof kom in by die bakkie se agterflap. Sal mens dit aan die binnekant probeer toeplak met iets of wat ...
by deonb
Tue Oct 20, 2009 9:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: Turbo Afkoeling
Replies: 3
Views: 742

Turbo Afkoeling

Handboek van Toyota noem dat turbo afkoeling nodig het voor enjin afgesit word wanneer voertuig bo 100kpu gebruik was. Hulle stel voor dat dit "idle" vir tot 2min. Ek verneem graag of die sowat 1 tot 2km wat ek teen 60kpu ry deur die dorp nadat ek van snelweg afgeklim het nie genoeg afkoel...
by deonb
Fri Sep 04, 2009 2:23 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Injectors
Replies: 4
Views: 736

Re: Injectors

Uys: Is dit saam met 500ppm diesel of net as jy 50ppm diesel gebruik?
Groete
by deonb
Mon Aug 31, 2009 9:21 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Injectors
Replies: 4
Views: 736

Injectors

Ek het onlangs gelees van sommige ouens wat baie probleme ondervind het met die injectors op die D4D motor. Lede van die forum was baie behulpsaam om Toyota te dwing om dit te herstel met beperkte sukses. Ek verneem graag of die probleem met die injectors al opgelos is of gaan die saga nog aan. Soos...
by deonb
Thu Aug 20, 2009 7:07 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux head lamp bulb replacement
Replies: 13
Views: 2368

Re: Hilux head lamp bulb replacement

Du Toit - Are you sure Nightbreakers will be an improvement?
by deonb
Tue Aug 18, 2009 5:56 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Band Druk
Replies: 4
Views: 980

Re: Band Druk

Baie dankie vir die advies. Mooi bly
by deonb
Mon Aug 17, 2009 9:46 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Band Druk
Replies: 4
Views: 980

Band Druk

Dag julle: jammer om lastig te wees, maar die onderwerp is seker al baie bespreek. My Hilux is toegerus met 265/70/16 Grabbers. Ek doen die meeste van die tyd teerpad, maar waag dit darem so nou en dan op die grondpad. Wat sal julle aanbeveel is korrekte banddruk vir teer en grondpad. As die stel ba...
by deonb
Mon Aug 10, 2009 2:54 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nudge Bar
Replies: 1
Views: 740

Nudge Bar

Dag manne:
Ek wil graag Nudge Bar laat aansit op my Hilux. Enige voorstelle van julle kant waar ek kan rondloer.
Baie dankie
by deonb
Sat Jul 11, 2009 9:23 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Rhinolining
Replies: 4
Views: 1046

Re: Rhinolining

Baie dankie julle.
Thank You.
Enkosi
by deonb
Thu Jul 09, 2009 10:09 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Rhinolining
Replies: 4
Views: 1046

Rhinolining

Hi Manne:
Ek is in die mark vir Rhinolining of iets soortgelyk. Ek het die plaaslike agent gevra, maar is daar ander rolspelers ook in die mark en hoe vergelyk dit?
Is daar nie afslaggie wat mens kan beding vir lede - tye is mos maar swaar.
Groete
by deonb
Sat Jul 04, 2009 9:01 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Seat covers for 2009 Hilux Doublecab
Replies: 3
Views: 882

Re: Seat covers for 2009 Hilux Doublecab

Let us know what you bought for your Hilux, where and the price. I am also looking for seat covers. May I add - would also like to do Rhinolining or something similar.
Cheers.
by deonb
Fri Jun 26, 2009 1:08 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Seweweekspoort-pas
Replies: 2
Views: 802

Seweweekspoort-pas

Dag julle:

Ek is op soek na die artikel oor die Seweweekspoort-pas wat in Wegtydskrif # 5 (Des 2004/Jan 2005) verskyn het.
Is dit moontlik dat een van julle dit vir my kan scan en mail. Baie dankie.
by deonb
Tue May 19, 2009 5:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: petrol or diesel
Replies: 37
Views: 4364

Re: petrol or diesel

Falcon: Ek sien jy het in 2009 gekoop. Hoeveel kilos het nou al gedoen?
Die petrolkoppe probeer die manne bangpraat.
by deonb
Sun May 17, 2009 11:33 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: petrol or diesel
Replies: 37
Views: 4364

Re: petrol or diesel

Die meeste kommentaar kom van manne wat petrol voertuie het. Daar is baie manne wat Diesel ry wat ook baie duisende kilometers sonder groot herstelwerk gedoen het - hulle moet net van hulle laat hoor. Ek laat my nie vertel Toyota sal 'n minderwaardige enjin op die mark sit - daar loop derduisende va...
by deonb
Sat May 16, 2009 1:48 pm
Forum: Meet the People
Topic: Welcome to all the new members
Replies: 457
Views: 295914

Re: Welcome to all the new members

Hi Joined today. Must still learn a lot when it comes to 4X4.

Dag julle: Het vandag aangesluit. Hoop ons gesels binnekort lekker.

Regards/Groete

Go to advanced search