dankie Thys
Ek sal so bietjie rondbel.
Groetnis
J
Search found 10 matches
- Fri Aug 28, 2009 1:20 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Aircon DIY
- Replies: 2
- Views: 640
- Wed Aug 26, 2009 11:48 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Aircon DIY
- Replies: 2
- Views: 640
Aircon DIY
Ek wil graag 'n aircon in my 1990 toyota inbou. Mammie sê sy kry warm
Enige raad en aanbevelings. Al die slaggate wat daar kan wees !!!
Waar sal ek moontlik een in die hande kan kry.
Groete
Enige raad en aanbevelings. Al die slaggate wat daar kan wees !!!
Waar sal ek moontlik een in die hande kan kry.
Groete
- Thu Jun 25, 2009 5:28 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Before & After
- Replies: 7
- Views: 1738
- Mon Jun 22, 2009 4:39 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tell Us How You Got to Know About This Great Hilux Forum
- Replies: 157
- Views: 82521
Re: Tell Us How Did You Get to Know About This Great Hilux Forum
My oorlede swaer , John Sulivan (Feb 2009) van Potch ,het my vertel van die forum.
- Mon Jun 22, 2009 4:19 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar was jy in die weermag?
- Replies: 176
- Views: 16559
Re: Waar was jy in die weermag?
'84 Seineenheid Heidelberg Tvl. '85 Oshakati,Ondangwa, Ongiva
Onthou julle wat ook in heidelberg was vir AO Blom met sy dragster "Flower power"?
Lekka dae
Onthou julle wat ook in heidelberg was vir AO Blom met sy dragster "Flower power"?
Lekka dae
- Sat Jun 20, 2009 5:41 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Beste plasing van 'Spotlights"
- Replies: 9
- Views: 1500
Re: Beste plasing van 'Spotlights"
Dankie vir al julle raad en inligting sover.
En vir die humor daarby
Groetnis
En vir die humor daarby
Groetnis
- Sat Jun 20, 2009 5:34 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: dis 'n lekka website
- Replies: 9
- Views: 1223
Re: dis 'n lekka website
Hi Jan, Great to have you on board, a big welcome from 'Die Engels Manne' of 'Rooi Nekke'... But due to present membership congestion, you need to answer these 3 questions before you are accepted as a fully fledged member... 1. Do you love a Hilux? 2. What is your favourite Landrover model? 3. Do y...
- Sat Jun 20, 2009 2:00 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: The fuel consumption of my Hilux
- Replies: 347
- Views: 357405
Re: The fuel consumption of my Hilux
Vehicle 1990 d/c 4x4 Km 260 000 Motor 3c 2.2 turbo diesel ( was eers 4y) Tyres 245/75r15 ATX Firestone tyre pressure 2.2-2.4 voor en agter Air filter standaard Snorkel nee Cam cut nee Exhaust mod standaard Roofrack/tent nee (slegs partymaal) Canopy nee air con nee Vebruik: gemiddeld (op plaas) 8-9km...
- Sat Jun 20, 2009 10:56 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: dis 'n lekka website
- Replies: 9
- Views: 1223
dis 'n lekka website
Ek het 'n ruk terug 'n tweedehandse 1990 d/c gekoop. (My tweede hilux4x4.) Sy is nou mooi gemaak en so stadig maar seker wil ek 'n paar dinge begin vervang. Sal nog foto's stuur. Almal moet maar hulle sente omdraai en om duur foute te maak is nie lekker nie.Dit is nou waar hierdie webtuiste tot sy r...
- Sat Jun 20, 2009 10:37 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Beste plasing van 'Spotlights"
- Replies: 9
- Views: 1500
Beste plasing van 'Spotlights"
Miskien is die vraag al gevra, maar waar is die beste plek om spreiligte(is dit die regte afrikaanse woord vir spotlights?) op jou bakkie te plaas? Ek sien party sit al twee in die middel, party net langs die hoofligte, party hoog ,ander weer heel onder. Is daar 'n verskil in visie met die ligte op ...